ARTIKELS OOR pietermaritzburg

Meer as 18,000 trek weg by Comrades-wedloop

2010-05-30 08:57

Meer as 18,000 atlete het Sondagoggend om 05:30 oor die beginstreep van die Comrades-wedloop gehardloop met die klank van Vangelisa se Chariots of Fire in die agtergrond.

Jong man verdrink in gastehuis-swembad

2009-11-08 11:10

'n Man (25) het Sondagoggend verdrink in 'n gastehuis se swembad in Pietermaritzburg, het KwaZulu-Natal paramedici gesê

Twee dood, twee beseer in ongeluk op N3

2009-10-25 06:55

Twee mense is dood en twee ernstig beseer nadat hulle voertuig buite beheer geraak het op die N3-snelweg naby die Woodhouse-brug in Pietermaritzburg.

Man steek vrou 19 keer

2009-08-17 16:40

'n Man is skuldig bevind op die aanklag van moord nadat hy sy vrou 19 keer voor haar familielede met 'n mes gesteek het.

 

Oud-amptenaar doodgeskiet vir DSTV

2009-11-08 14:49

'n Voormalige Kwazulu-Natalse regeringsamptenaar is op sy plaas naby Pietermaritzburg doodgeskiet vir 'n DSTV-dekodeerder, twee selfone en 'n videospeler.

Boer op plaas vermoor

2009-11-08 08:28

'n Boer is Saterdagaand op sy plaas in Mpoponmeni, Pietermaritzburg, doodgeskiet, het ER24 gesê.

1 dood, 7 beseer deur vragmotor

2009-08-26 10:01

‘n Man is dood en sewe mense is ernstig beseer nadat hulle in ‘n vragmotorongeluk in Pietermaritzburg betrokke was.

Reeksmoordenaar kry lewenslank

2009-08-17 13:54

Een van SA se mees berugte reeksmoordenaars en -verkragters gaan nou honderde jare agter tralies spandeer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.