ARTIKELS OOR petrolprys

Petrolprys daal 'aansienlik' volgende maand

2012-05-18 09:30

Dipuo Peters, minister van energie, het bevestig daar sal volgende maand ‘n “aansienlike afname” in die prys van brandstof wees.

Prysverhogings verwag ná petrol wéér styg

2012-05-02 11:30

'n Ekonoom sê die nuwe petrolprys sal 'n groot invloed op die taxi-sektor en waarskynlik ook kospryse en die land se ekonomie hê.

Nóg 'n rekordprys vir petrol in vooruitsig

2012-04-25 13:42

Die petrolprys sal volgende week met 28c per liter styg, wat die prys van brandstof die duurste nóg maak, het Fin24 berig.

Nóg 'n petrolprys-skok wag op motoriste

2012-03-21 12:00

'n Ekonoom het 'n beroep op motoriste gedoen om versigtig te begroot met die nuus dat die petrolprys met tot 64 c per liter kan styg.

Hoë petrolprys 'n wêreldwye probleem

2012-03-02 14:45

Ontwrigtings aan olievoorraad in Jemen, Sirië en Soedan en toenemende spanning tussen Iran en die Weste het 'n groot impak op oliepryse.

28c vir petrol is te hoog – Mulder

2012-02-23 09:00

Die verhoging van die brandstofheffing met 28 c is buite verhouding hoog, het dr. Pieter Mulder (VF+) gesê.

VN-sanksies beïnvloed SA se petrolprys

2012-01-26 12:02

Ekonome het gewaarsku dat brandstofpryse skerp kan styg indien SA besluit om nie langer olie van Iran te koop weens VN-sanksies nie.

Nigeriërs woedend oor hemelhoë petrolprys

2012-01-03 16:00

Woedende motoriste in Nigerië betaal nou meer as dubbel vir brandstof nadat die regering stilweg die brandstofsubsidie opgehef het.

Petrolprys daal

2011-12-02 14:15

Die prys van alle grade petrol sal aanstaande Woensdag met 11 c per liter daal, het die departement van energie aangekondig.

Flou liggie aan einde van donker petroltonnel

2011-11-02 09:05

Die prys van brandstof bereik ’n rekordhoogte, maar daar is ’n klein liggie aan die einde van die tonnel vir motoriste

Petrolprys styg wéér

2011-07-29 13:29

Die handelprys van brandstof sal volgende week met 17c per liter verhoog word, het die departement van energie gesê.

Petrolprys: ‘Prysformule moet hersien word’

2011-03-01 19:00

Die VF+ gaan die minister van energie versoek om die prysformule van petroleum dringend te hersien wat besparings kan meebring.

Petrolprys styg om middernag

2009-09-01 19:35

Met slegs etlike ure oor voordat die petrolprys met 36-sent per liter styg staan motoriste ter elfder ure om hulle voertuie vol te maak.

Petrolprys kan sak

2009-07-14 01:00

Suid-Afrikaners kan waarskynlik asemskep wanneer die petrolprys moontlik in Augustus gaan daal.

 

Petrolprys daal dalk skerp

2012-05-07 09:15

Inligting van die Sentrale Energiefonds (SEF) het getoon dat die kleinhandelprys van petrol op 6 Junie met 53c per liter kan daal.

Petrolprys styg vanaand

2012-05-01 07:17

SA se motoriste gaan onder verdere finansiële druk verkeer weens nóg 'n brandstofprysstyging wat om middernag in werking tree.

Reuse-styging in petrolprys kom voor Paasnaweek

2012-03-30 15:17
84 menings

Motoriste gaan hul hande baie diep in hulle sakke moet steek om dié Paasnaweek op die land se paaie rond te rits.

Petrol in Gauteng styg dalk met 61c

2012-03-19 12:00

Motoriste in Gauteng gaan volgende maand onder ‘n moontlike petrolstyging van 61c of meer steier, het Business Report berig.

Petrolprys hoër as verwag

2012-03-02 12:45

Die petrolprys sal volgende week met 28c per liter styg, nadat ekonome verwag het 'n styging van 23c sal in werking tree.

Landwye petroltekort voor reuse-styging

2012-01-31 12:04

Talle Shell-vulstasies, onder andere in Seepunt en Heathfield, staan droog terwyl motoriste hul tenke voor die prysstyging vol maak.

Petrol gaan beursies ruk

2012-01-24 09:00

‘n Ekonoom van KADD Capital sê die prys van petrol kan na verwagting met tot soveel as 34 c per liter in Februarie styg.

Prys van petrol en diesel daal

2011-12-29 12:15

Verbruikers kan daarna uitsien om minder te betaal vir petrol, diesel en paraffien, het die departement van energie gesê.

Petrol dalk goedkoper in Desember

2011-11-19 10:01

Verligting word in Desember verwag wanneer die petrolprys "aansienlik" sal daal, het 'n senior ekonoom van NKC Finansiële Konsultante gesê.

Petrolprys styg wéér

2011-10-28 13:01

Die Suid-Afrikaanse Petroleum- kleinhandelaarsvereniging het gesê die brandstofpryse sal na verwagting Woensdag opwaarts aangepas word.

Petrolprys daal

2011-07-01 13:32

Die petrolprys sal eersdaags met tussen 31c en 33c daal, het die departement van minerale en energie aangekondig.

Petrolprys daal eers op 14 Julie

2010-07-03 09:41

Brandstofpryse gaan eers op Woensdag 14 Julie aangepas word, het die departement van energie gister gesê.

Moz kry petrolsubsidie

2009-08-20 17:10

Die regering van Mosambiek het na vyf weke se protes ingestem om petrol verskaffers met 35 miljoen dollar te subsidieer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.