ARTIKELS OOR petrol

Petrolprys daal 'aansienlik' volgende maand

2012-05-18 09:30

Dipuo Peters, minister van energie, het bevestig daar sal volgende maand ‘n “aansienlike afname” in die prys van brandstof wees.

Petrolprys styg vanaand

2012-05-01 07:17

SA se motoriste gaan onder verdere finansiële druk verkeer weens nóg 'n brandstofprysstyging wat om middernag in werking tree.

Wenke om minder brandstof te verbruik

2012-04-12 12:06

Die duur voggies noop ’n mens om weer te kyk na maniere om brandstof te bespaar. Hier volg ’n paar wenke van BP.

Hoë petrolprys 'n wêreldwye probleem

2012-03-02 14:45

Ontwrigtings aan olievoorraad in Jemen, Sirië en Soedan en toenemende spanning tussen Iran en die Weste het 'n groot impak op oliepryse.

Pendel tussen Pta, Jhb sal nóg R800 kos

2012-03-02 09:00

Die petrolprys in Suid-Afrika gaan na verwagting teen April met sowat 51c per liter styg tot ’n rekordprys van ver oor R11.

Petrolprys sal rekordvlak bereik

2012-03-01 15:00

Ekonome sê petrol gaan aanstaande week met 23 c 'n liter styg, wat sal beteken dat petrol in Gauteng R11,8 'n liter sal kos.

Petroltekort 'binnekort opgelos'

2012-02-01 14:32

Die druk op brandstofverskaffers behoort teen die begin van volgende week te verminder, het die Suid-Afrikaanse Petroleum-vereniging gesê.

Landwye petroltekort voor reuse-styging

2012-01-31 12:04

Talle Shell-vulstasies, onder andere in Seepunt en Heathfield, staan droog terwyl motoriste hul tenke voor die prysstyging vol maak.

Petrol gaan beursies ruk

2012-01-24 09:00

‘n Ekonoom van KADD Capital sê die prys van petrol kan na verwagting met tot soveel as 34 c per liter in Februarie styg.

Petrol was nog nooit so duur nie

2011-10-29 07:05

Petrol sal binnekort die duurste wees wat dit nog ooit in SA gekos het – ’n gevoelige slag vir motoriste kort voor die Desember-vakansie.

Petrolprys gaan styg, sê ekonome

2011-09-26 12:31

Ekonome sê motoriste gaan volgende maand meer vir petrol betaal ondanks die skerp daling in die prys van Brent-ruolie.

Thaise petrolplan sleg vir die omgewing

2011-09-01 09:10

Thailand se nuwe brandstofplan – om sy pryse te verlaag om armes te help – gaan die omgewing skaad en klimaatsverandering aanhelp.

Petrolstaking verby

2011-07-28 14:23

Die petrolstaking wat meeste van die land tot stilstand geruk het, is verby nadat werkgewers en vakbonde ‘n ooreenkoms bereik het.

Brandstof steeds genoeg vir die Vrystaat

2011-07-15 09:01

Terwyl petrolpompe landwyd vinnig leeg raak weens die vakbond Ceppwawu wat staak, het die Vrystaat nog oorgenoeg brandstof.

Spoedperk om petrol te bespaar

2011-05-11 09:23

Pendel met ’n slakkegang om pe­trol te bespaar. Dít is moontlik motoriste se voorland as ’n oplossing vir die stygende petrolprys.

Nuwe petrolskok kom

2011-03-30 07:02

’n Lelike dwarsklap deur die gesig is vir Suid-Afrikaanse verbruikers op pad met ’n volgende styging in die brandstofprys.

Brandstofpryse kan dalk skerp styg

2011-02-22 15:02

Weens die styging in die ru-olieprys en die stelselmatige verswakking van die rand kan brandstofpryse aanstaande week skerp styg.

200 Sterf in ontploffing

2010-07-03 10:46

Meer as 200 mense is dood en 100 beseer toe ‘n brandstof-tenkwa in die ooste van die Republiek van Kongo omslaan en ontplof

'Groener' tegniek vir vliegtuie

2009-08-10 18:53

‘n nuwe landingsmetode vir vliegtuie is ontwerp wat petrolgebruik en koolstofdioksied uitlatings sal verminder.

Petroltekort by OR Tambo

2009-08-04 08:49

Die OR Tambo Lughawe het twee dae se petrol voorraad oor en die lugrederye is gevra om hul petrolinname te verminder.

 

Prysverhogings verwag ná petrol wéér styg

2012-05-02 11:30

'n Ekonoom sê die nuwe petrolprys sal 'n groot invloed op die taxi-sektor en waarskynlik ook kospryse en die land se ekonomie hê.

Nóg 'n rekordprys vir petrol in vooruitsig

2012-04-25 13:42

Die petrolprys sal volgende week met 28c per liter styg, wat die prys van brandstof die duurste nóg maak, het Fin24 berig.

Petrol in Gauteng styg dalk met 61c

2012-03-19 12:00

Motoriste in Gauteng gaan volgende maand onder ‘n moontlike petrolstyging van 61c of meer steier, het Business Report berig.

Petrolprys hoër as verwag

2012-03-02 12:45

Die petrolprys sal volgende week met 28c per liter styg, nadat ekonome verwag het 'n styging van 23c sal in werking tree.

Petroltekort dreig

2012-03-02 09:00

Motoriste in Gauteng kan weer ’n tekort aan brandstof en neweprodukte verwag as infrastruktuurpro­bleme nie dringend aandag kry nie.

SA sit dalk gou sonder brandstof

2012-02-22 09:04

’n Landwye tekort aan brandstofprodukte weens verouderde infrastruktuur is ’n moontlikheid as die staat nie gou die probleem takel nie.

SA het te min petrol

2012-02-01 07:03

Vulstasies in dele van die land loop droog weens ’n tekort aan brandstof en ’n toeloop voor die prys van petrol gestyg het.

VN-sanksies beïnvloed SA se petrolprys

2012-01-26 12:02

Ekonome het gewaarsku dat brandstofpryse skerp kan styg indien SA besluit om nie langer olie van Iran te koop weens VN-sanksies nie.

Petrolprys daal

2012-01-03 12:34

Volgens die Suid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging sal die prys van petrol tussen 5 en 6 c per liter daal.

Nuwe petrolprys vandag aangekondig

2011-09-30 11:27

Die departement van energie kondig vandag amptelik die prys-aanpassings van brandstof – wat volgende week in werking tree – aan.

Maak jou motor vol met ‘boorgatwater'

2011-09-08 08:11

Inwoners oorweeg regstappe teen die land se grootste petroleummaatskappye weens petrol wat verskeie boorgate op Beaufort-Wes besoedel.

Petrolprys styg wéér

2011-07-29 13:29

Die handelprys van brandstof sal volgende week met 17c per liter verhoog word, het die departement van energie gesê.

Krisis met brandstof dalk erger

2011-07-18 07:01

Die brandstoftekort kan dié week “chaoties” raak met skole wat heropen én addisionele werkers wat ook nou tot die staking toetree.

Nog geen probleme met petrol

2011-07-12 09:00

Hoewel petrolpompe landwyd vinnig kan leegloop, is daar geen probleme met beskikbaarheid van brandstof in die Vrystaat en Noord-Kaap nie.

Petrolprys styg dalk weer

2011-04-26 07:51

Suid-Afrikaners moet hulle gereed maak vir nog ’n brandstofskok wanneer die prys van petrol volgende week tot bo R10 per liter kan styg.

Ooste van Libië sit dalk sonder petrol

2011-03-08 10:56

Die ooste van Libië, wat deur rebelle beheer word, loop die risiko om binne ‘n week sonder petrol te wees, het 'n Doebaise koerant berig.

Staking knou nie vulstasies in Wes-Kaap

2010-09-02 06:54

Voorsorgmaatreëls is vroegtydig getref en feitlik geen vulstasie in die Wes-Kaap was gister gesluit nie.

Pyplyn gaan duurder wees

2010-03-10 10:41

Die koste van Transnet se pyplyn tussen Durban en Johannesburg, wat brandstof van die kus na die binneland bring, het met R2.7 biljoen gestyg.

OR Tambo se petroltekort ondersoek

2009-08-06 13:20

'n Taakspan is aangestel om vas te stel wat presies die brandstoftekort by die OR Tambo Internasionale Lughawe veroorsaak het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.