ARTIKELS OOR perlemoenstropery

Vat perlemoenstropers weer vas, vra DA

2012-04-26 15:21

Die DA het 'n beroep op die regering gedoen om die stryd teen perlemoenstropers opnuut te verskerp.

Man vas vir R1 miljoen se perlemoen

2012-04-12 19:08

‘n Negentienjarige man is in Houtbaai, Kaapstad, in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen met ‘n straatwaarde van R1 miljoen.

Man in hof oor R3,6 miljoen se perlemoen

2012-03-18 17:56

‘n Agt-en-twintig-jarige man sal in die landdroshof op Somerset-Wes verskyn nadat hy met perlemoen ter waarde van R3,6 miljoen betrap is.

Perlemoensaak uitgestel

2012-03-08 21:55

Die verhoor van 24 mense wat by ‘n perlemoenstropery-sindikaat betrek word, is in die Khayelitsha-streekhof uitgestel, het die Valke gesê.

Natuurbewaarders skiet perlemoenstroper dood

2012-02-09 15:05

'n Perlemoenstroper is in die Oos-Kaap deur natuurbewaarders doodgeskiet, terwyl vier ander stropers gevlug het.

Perlemoenvonds van R9,3 miljoen in Boland

2011-10-25 09:06

Gestroopte perlemoen ter waarde van R9,3 miljoen is buite Caledon gevind en is een van die grootste perlemoenvondste vanjaar.

Twee betrap met R2m se perlemoen

2011-09-08 16:47

Twee mans is in Port Elizabeth in besit van 12 197 eenhede gedroogde perlemoen betrap en is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

R12m se perlemoen onder lemoene gevind

2011-08-31 21:01

Perlemoen ter waarde van R12 miljoen is deur die polisie gevind in drie voertuie wat hulle op die N1-snelweg in Ventersburg afgetrek het.

Perlemoen-klopjag: polisiebeamptes vas

2011-07-19 20:39

Negentien beweerde lede van ‘n perlemoensindikaat, insluitende twee polisiebeamptes, is in hegtenis geneem in klopjagte in die Wes-Kaap.

Twee vas vir R4,7m se perlemoen

2011-05-15 21:39

Twee Chinese burgers is in hegtenis geneem nadat hulle in besit van R4,7 miljoen se perlemoen betrap is in Kaapstad, het die polisie gesê.

Perlemoen-diewe vasgetrek

2011-01-25 23:00

Drie mans is in Oos-Londen vasgetrek vir die onwettige besit van perlemoen, waarvan meeste nog nie volgroei was nie.

Man in sop oor perlemoen

2010-12-11 15:46

Die metropolisie het 'n man in hegtenis geneem en beslag gelê op 233 stukke perlemoen in Somerset-Wes nadat hulle op 'n wenk gereageer het.

Sewe vas vir perlemoenstropery by Robbeneiland

2010-11-12 10:14

Sewe mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om perlemoen naby Robbeneiland te stroop.

Duiker vas oor perlemoen

2010-10-27 13:02

'n Man is gedurende 'n perlemoen-klopjag in Algoabaai in hegtenis geneem, het 'n woordvoerder van die Addo Olifantpark gesê.

Vier vas vir R700 000 se perlemoen

2010-07-24 03:48

Die polisie in Port Elizabeth het 'n deurbraak gemaak in hulle stryd teen perlemoenstropery met die inhegtenisneming van vier verdagtes.

Spesiale eenheid gryp talle stropers

2010-06-30 10:00

’n Spesiale eenheid wat gestig is om perlemoenstroping te bekamp, het altesaam 91 perlemoenstropers tussen Februarie en April vasgetrek.

 

Man vas vir R2 miljoen se perlemoen

2012-04-12 23:02

‘n Vier-en-dertig-jarige man is in Weltevreden Park, Johannesburg, in besit van perlemoen met ‘n straatwaarde van R2 miljoen betrap.

Drie vas vir R500 000 se perlemoen

2012-04-03 19:58

Drie mense is in Nyanga, Kaapstad, in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen met ‘n straatwaarde van ongeveer R500 000.

Twee met 170 kg se perlemoen betrap

2012-03-12 15:57

Twee mans is in Grahamstad in hegtenis geneem nadat hulle in besit van meer as 170 kg perlemoen betrap is, het die polisie gesê.

Man vas vir R5 miljoen se perlemoen

2012-02-21 22:58

‘n Man is in hegtenis geneem en beslag is op sowat R5 miljoen se perlemoen gelê in Kaapstad, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Staat gryp 45 ton skulpvis

2011-12-28 10:45

Die owerhede het tot middel November vanjaar meer as 45ton perlemoen met ’n markwaarde van tot sowat R25miljoen by stropers afgevat.

R3,2 miljoen se perlemoen gevind

2011-10-23 20:04

‘n Man is naby Worcester in hegtenis geneem vir die onwettige besit van R3,2 miljoen se perlemoen, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Twee Chinese mans vas vir R5m se perlemoen

2011-09-01 22:56

Twee Chinese mans is in besit van perlemoen, met ‘n waarde van R5 miljoen, betrap in Fairlands, Johannesburg, het die polisie gesê.

R2m se perlemoen ná jaagtog in Porsche gevind

2011-08-17 17:41

Perlemoen met ‘n geskatte straatwaarde van R2 miljoen is in ‘n motor wat in Somerset-Wes deur die bestuurder agtergelaat is, gevind.

R6m se perlemoen gevind

2011-07-04 20:56

Beslag is op twee ton gedroogde perlemoen, ter waarde van R6 miljoen, gelê, het die departement van landbou, bosbou en visserye gesê.

Polisie vind R600 000 se perlemoen

2011-04-22 11:30

Die polisie het beslag gelê op perlemoen ter waarde van R600 000 by 'n huis in Grassy Park in die Kaapse Skiereiland.

Drie vas vir R5m se perlemoen

2011-01-17 22:00

Drie mense is in Port Elizabeth in hegtenis geneem vir die onwettige besit van perlemoen ter waarde van ongeveer R5 miljoen.

Man met perlemoen in Seepunt betrap

2010-12-03 13:49

‘n Man is in Seepunt vasgetrek nadat hy glo 138 perlemoen in sy besit gehad het, het die Stad Kaapstad in 'n verklaring bekend gemaak.

Nege vas wat perlemoen stroop

2010-11-09 14:37

Nege mense is vroeg Dinsdagoggend in hegtenis geneem nadat hulle perlemoen naby Robbeneiland gestroop het, het die polisie gesê.

Mans in sop oor perlemoen

2010-10-21 19:46

Vyf mans is in hegtenis geneem nadat sowat R5 miljoen se perlemoen in ‘n huis in Glenvista gevind is, het die polisie gesê.

Polisie kry R500 000 se perlemoen

2010-07-23 12:15

Die polisie in die Oos-Kaap het drie mense in Colleen Glen in hegtenis geneem nadat sowat R500 000 se perlemoen in hul besit gevind is.

Verbod op uithaal van perlemoen opgehef

2010-06-19 07:53

Die verbod op die kommersiële ontginning van perlemoen is ná meer as twee jaar met streng voorwaardes opgehef.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.