ARTIKELS OOR parlement

Ministers ondermyn parlement

2012-04-13 10:01

Die DA het bevind dat van die 596 vrae wat hy in die eerste parlementêre termyn ingedien het, slegs 203 binne die vasgestelde tyd beantwoord is.

'Kos is gevaar vir parlementariërs'

2012-02-18 10:00

Daar ís ministers wat ag slaan op dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, se gesondheidswaarskuwings, het hy in die parlement gesê.

Japannese premier beplan om 2 ministers af te dank

2012-01-09 16:04

Yoshihiko Noda, premier van Japan, beplan volgens berigte glo om twee ministers tydens die kabinet­skommeling af te dank.

LP's se optrede ongedissiplineerd, sê ANC

2011-11-23 18:01

Twee ANC LP’s is oor die kole gehaal omdat hulle uitgeloop het kort voor die Nasionale Vergadering oor die omstrede inligtingswet moes stem.

Italiaanse parlementslede kom mekaar met vuiste by

2011-10-27 20:11

Te midde van spanning weens ekonomiese hervormings in dié land, het Italiaanse parlementslade mekaar met die vuiste bygedam.

Britse parlementslede mag nou tweet

2011-10-13 23:00

‘n Voorgestelde maatreël wat parlementslede in Londen wou verbied om hul slimfone in die parlement te gebruik, is verwerp.

Parlement wil LP’s wat stokkies draai straf

2011-08-07 14:58

Die parlement dring aan op die goedkeuring van ‘n nuwe voorstel om LP’s te straf wat dikwels van parlementêre vergaderings wegbly.

LP’s mélk reistoelae

2011-06-10 06:51

Parlements­lede en hulle gades se reise en telefoonoproepe kos belastingbetalers jaarliks 'n totaal van R223 miljoen.

Parlementêre spyskaart hét gesonde kos

2011-05-28 07:46

LP’s hoef nie soos vetkoeke te rys nie, daar's genoeg gesonde kos op die parlement se spyskaarte, toon 'n Beeld-ondersoek.

Zim: Lovemore herverkies as speaker

2011-03-30 11:08

Lovemore Moyo van Zimbabwe is herverkies as die speaker van die parlement nadat die hooggeregshof sy 2008 verkiesing nietig verklaar het.

Staatsrede 2011

2011-02-10 19:06

President Jacob Zuma lewer sy derde staatsrede regstreeks vanuit die parlement in Kaapstad.

Meer vraetyd nodig in parlement, sê DA

2010-12-10 07:01

Pres. Jacob Zuma behoort maandeliks vrae in die parlement te beantwoord en nie kwartaalliks soos tans die geval is nie.

Drama toe hoofsweep sê minister is seniel

2010-12-08 07:09

’n Bekgeveg in die Wes-Kaapse provinsiale parlement het gister daartoe gelei dat ’n provinsiale minister uitgegooi is.

Mdladlana bedank as LP

2010-11-16 01:43

Membathisi Mdladlana, die voormalige minister van arbeid, het bevestig dat hy as parlementslid bedank, het die SABC Maandag berig.

Zuma-woning en parlement beroof

2010-10-04 00:00

Daar was talle veiligheidsoorwegings by die kabinet se Bryntirion Landgoed en by die Parlement, ten spyte van veiligheidsmaatstawwe.

Ministers ontduik vrae in parlement

2010-09-06 08:45

Meer as die helfte van pres. Jacob Zuma se kabinet was sonder verduideliking afwesig wanneer hulle vrae in die parlement moes beantwoord.

Aborigine word Australiese parlementslid

2010-08-29 12:24

Ken Wyatt het rassisme en armoede oorkom om die eerste Aborigine in die geskiedenis geword wat tot die Australiese parlement verkies is.

Ondersoek na wapens baar dalk weer muis

2010-08-06 09:42

Daar is opnuut aanduidings dat die parlement se ondersoek na die omstrede wapentransaksie ’n muis kan baar.

Slaankrag van OKD binnekort uitgebrei

2010-07-09 08:57

’n Wetsontwerp wat groter slaankrag aan die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gee, gaan aanstaande maand in die parlement bespreek word.

LP’s moet skaaf aan hul rekenaarkennis

2010-05-12 06:54

Altesaam 85% van die huidige parlementslede is nie rekenaargeletterd nie, maar sal vinnig moet leer hoe om Facebook en Twitter te gebruik.

LP’s kry skuld vir onwettige immigrante

2010-05-04 07:05

Die skuld vir die haglike situasie met die beheer van onwettige immigrante oor SA se landsgrense kan voor die deur van parlementariërs gelê word.

Zuma sê nee vir SA se 23 000 briewe

2010-02-16 15:33

Die presidensie het Dinsdag geweier om 23 000 briewe van Suid-Afrikaners wat bekommerd is oor misdaad, te aanvaar.

Britse LP's skuld die publiek geld

2010-02-05 05:09

‘n Verslag is gepubliseer wat uiteenlê hoekom meer as die helfte van Brittanje se LP’s meer as ‘n miljoen pond van die publiek se geld moet terugbetaal.

Amptenare betaal nie skoolgeld

2009-10-20 17:45

Regeringsamptenare wie se kinders by Acacia Park primêre skool in die Wes-Kaap skoolgaan, betaal nie hul skoolfooie nie.

Ondersoek in speaker se ongeluk

2009-09-12 23:38

Die speaker van die Wes-Kaap word ondersoek vir roekelose bestuur nadat hy in ‘n ongeluk met ‘n luukse regerings-motor was.

Klein partye kry 1 min in parlement

2009-08-21 07:17

Die Nasionale Vergadering het ’n mosie aanvaar wat die tyd vir antwoorde deur kleiner partye in die parlement aansienlik sal verminder.

DA onttrek SAA-uitlatings

2009-07-29 14:55

Die DA het alle kommentaar rakende hul uitlating oor beweerde bonusse wat aan topbestuur van die SAA uitbetaal is, teruggetrek.

 

Amptenaar spandeer staatsgeld op eie huis

2012-03-18 13:35

Die sekretaris van die parlement, Zingile Dingani, het van die parlement se geld op sy eie huis spandeer, het die Sunday Times berig.

Geheime diens spioeneer glo op politici

2012-01-27 09:06

Die regering van Duitsland moes kwaai spartel ná onthullings dat die geheime diens 27 parlementslede van die Linkses dophou, is berig.

Skuif van parlement na Pta weer op die tafel

2011-11-24 08:06

Die verskuiwing van die parlement na Pretoria is weer onder bespreking. 'n ANC-LP het gesê die feit dat dit in Kaapstad gesetel is, moet hersien word.

Opposisielede ontwrig parlement in Koeweit

2011-11-17 19:58

Koeweit sê vyf lede van die sekuriteitsmag is beseer toe ondersteuners van die opposisieparty by die parlement ingestorm het.

Madonsela laat parlementslede 'n uur op haar wag

2011-10-14 18:03

Die openbare beskermer Thuli Madonsela het parlementslede warm onder die kraag gehad toe hulle ‘n uur vir haar moes wag.

Parlementslid van verkragting aangekla

2011-08-09 19:03

‘n Parlementslid wat van verkragting beskuldig word het in die Grahamstad-landdroshof verskyn, het die Oos Kaapse polisie gesê.

Parlement gekap oor hy justisie nie dophou

2011-06-21 08:01

Die nasionale werkgroep oor seksuele oortredings het die parlement gekritiseer omdat hy die departement van justisie nie verantwoordbaar hou nie.

Parlementslid van seksuele aanranding aangekla

2011-06-09 22:02

‘n Britse parlementslid van die Konserwatiewe Party word daarvan beskuldig dat hy ‘n 29-jarige vrou seksueel aangerand het.

Siriese leier staan vir hervorming

2011-03-30 18:00

Bashara al-Assad, die Siriese president, het ‘n toespraak voor die parlement gehou sonder om enigsins oor die noodtoestand te praat.

Keniaanse LP uitgeskop oor sonbril, oorbelle

2011-03-03 12:03

‘n Keniaanse wetgewer wat bekend is vir sy kleredrag is dié week uit die parlement geskop omdat hy ‘n sonbril en oorbelle gedra het.

Kaapstad gons voor staatsrede

2011-02-10 16:00

Verskeie Kapenaars is baie gretig om te hoor wat president Jacob Zuma Donderdagaand tydens sy derde staatsrede sal sê.

DA soek antwoorde, en gou ook

2010-12-09 15:04

Die DA wil druk op die parlement se reëlskomitee plaas om te verseker dat ministers parlementêre vrae binne 'n vasgestelde tyd beantwoord.

ANC skop drie komitees se voorsitters uit

2010-11-19 08:15

Die ANC het drie komiteevoorsitters in die parlement die trekpas gegee toe nuwe voorsitters vir parlementêre portefeuljekomitees aangekondig is.

7600 Seksuele misdrywe in 2009/10 teruggetrek

2010-11-08 17:56

Meer as 7600 seksuele misdrywe is in die laaste finansiële jaar teruggetrek, het Jeff Radebe, minister van justisie, in die parlement gesê.

Parlement sal moontlik tribunaal ondersoek

2010-09-23 06:42

Dit lyk toenemend seker dat die parlement beveel gaan word om ’n ondersoek na ’n mediatribunaal van stapel te stuur.

‘Bespreek vir hulle ’n tronksel’

2010-09-04 07:11

Sindi Chikunga, vuurvreter-ANC-LP, het in die parlement gesê hoofde van die polisie se voorsieningsbestuurseenheid hoort agter tralies.

Minister Sisulu se adviseur was verkeerd

2010-08-29 08:14

Die advies van minister Lindiwe Sisulu se omstrede regsadviseur Paul Ngobeni, 'n voortvlugtende voor die VSA gereg, is verkeerd bewys.

Vrou sterf in parlement

2010-08-04 18:58

‘n Lid van die KwaZulu-Natalse reserwemag is dood nadat sy in die parlement tydens haar voorlegging ineengestort het.

Laser-opspoorder vanaf oorlogskip gesteel

2010-05-28 02:29

Die minister van verdediging en militêre veterane, Lindiwe Sisulu, het erken dat ‘n laser-opspoorder van die fregat, Amatola, gesteel is.

Parlement ontruim ná brand

2010-05-06 21:02

Die parlementsgebou in Kaapstad moes Donderdagmiddag ontruim word nadat daar ’n brand op die agtste verdieping ontstaan het.

Chaos bars los in die parlement

2010-02-17 07:27

’n Chaos het in die parlement losgebars, enkele minute nadat pres. Jacob Zuma repliek op die debat oor sy staatsrede gelewer het.

Verdagte sak voor parlement laat polisie skrik

2010-02-11 21:15

‘n Groot inkopiesak voor die parlement het daartoe gelei dat die polisie voetgangers gewaarsku het om hul afstand te hou.

Kaapstad veg om parlement te hou

2009-11-27 07:03

Die moontlike verskuiwing van die parlement moet bevraagteken word omdat grond onlangs aangekoop is om die kompleks te vergroot.

Nuwe universiteite kom dalk

2009-09-18 12:37

Die parlement ondersoek nou die moontlikheid om nuwe universiteite in beide die Noord-Kaap en Mpumalanga te open.

Partye vergader oor SABC-raad

2009-09-01 13:28

Politieke partye het Dinsdagoggend vergader om die kortlys van die 30 kandidate vir ‘n permanente SABC-raad te bespreek.

DA: Regering blaas R79m in 1 maand

2009-08-14 14:32

Die DA beweer dat die regering ‘n ontstellende bedrag van R79 miljoen gemors het sedert hulle die regering se uitgawes begin monitor het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.