ARTIKELS OOR paramedici

Paramedici aangeval in Kaapstad

2012-04-25 17:00

Twee paramedici wat gewerk het op ‘n toneel in Masiphumelele, Kaapstad, is aangeval en beroof, het die provinsiale nooddienste gesê.

Mense, diere gered in KZN-brand

2012-02-01 21:58

Twaalf mense is beseer en vyf diere is gered in ‘n brand by ‘n fabriek in Tongaat in KwaZulu-Natal, het nooddienswerkers gesê.

Metrolid ruk medikus glo uit ambulans vol pasiënte

2011-10-24 09:06

‘n Metropolisielid word ondersoek nadat hy glo ‘n paramedikus op ’n ongelukstoneel uit ’n ambulans met beseerde pasiënte geruk het.

Bye takel paramedici by ongeluk

2011-09-14 08:15

Paramedici by ’n ongeluk op die N3 by Warden het lelik onder die bye deurgeloop terwyl hulle die beseerdes moes behandel.

Twee beseer toe hyskraan omval

2011-04-08 21:00

Twee werkers is beseer, een ernstig, toe ‘n gedeelte van ‘n hyskraan losgekom het op ‘n bouperseel in Fourways, het nooddienste bekend gemaak.

Driejarige val by venster uit

2011-01-25 22:00

‘n Driejarige is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy by die venster van ‘n woonstel op die derde verdieping uitgeval het.

Hitte veroorsaak floutes is KwaZulu Natal

2010-09-15 00:17

Ses mense het inmekaargesak of flou geval weens die ongewone hitte in KwaZulu Natal, het nooddienswerkers gesê.

Masjien draai man se arm vas

2010-09-02 15:56

‘n Man is beseer toe sy arm vasgevang is in ‘n masjien by ‘n fabriek in Langeberg-weg in Durban, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Ses beseer in Witbank-ongeluk

2010-09-01 11:27

Ses persone is ernstig beseer toe drie voertuie gebots het op die N12-hoofweg naby Witbank, het paramedici gesê.

Halfton-hek beseer twee

2010-06-17 12:50

Twee mense in Kuilsrivier is ernstig beseer toe ‘n 500kg-hek op hulle geval het, het Netcare 911-paramedici gesê.

Man se 'vriende' gooi hom glo van brug af

2010-04-28 15:00

‘n Man beweer hy was in 'n motor saam met vriende toe hulle "teen hom draai," hom beroof en van brug afgegooi het.

 

Werkers spook om seun (9) uit drein te red

2012-03-16 19:57

Reddingswerkers het gesukkel om ‘n negejarige seun uit ‘n drein in Bombela, aan die KwaZulu-Natalse suidkus, te bevry.

Man vas wat paramedici beroof

2011-11-13 17:59

‘n Nege-en-twintig-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering paramedici beroof het, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Man sterf ná hy van krans af val

2011-10-13 23:03

‘n Man het gesterf toe hy 100 meter ver van ‘n krans af geval het by Quarry Heights in KwaZulu-Natal, het paramedici gesê.

Paramedici red verlate baba

2011-09-11 22:19

‘n Babameisie wat deur haar ma in ‘n toilet gelos is onmiddellik ná haar geboorte, is deur paramedici in Pietermaritzburg gered.

Elektriese verdeelkas skok vierjarige

2011-03-04 23:00

‘n Vierjarige seuntjie het ernstige beserings opgedoen nadat hy aan die drade van ‘n elektriese verdeelkas in Benoni geraak het.

Houtkapper kritiek ná ongeluk

2010-09-24 23:11

‘n Houtkapper is in ‘n kritieke toestand in ‘n hospitaal in Johannesburg nadat hy homself per abuis met ‘n kettingsaag beseer het.

Man se been in fabriek vergruis

2010-09-03 09:35

‘n Man se been is vergruis toe dit in ‘n roller beland het by ‘n fabriek in Benoni wat voerbande vervaardig, het paramedici gesê.

Stakers raak oproerig by vulstasie

2010-09-01 16:24

Paramedici is ontbied na ‘n vulstasie in Germiston nadat Numsa-stakers glo oproerig geraak het, het 'n Netcare 911-woordvoerder gesê.

Man val by krans af

2010-08-07 19:04

‘n Man is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy by ‘n krans afgeval het op ‘n plaas in die Ficksburg-omgewing.

Twee beseer in brand

2010-05-24 22:06

Twee mense het ernstige brandwonde opgedoen toe ‘n motorwerkswinkel in Lighthouse-weg in Umhlanga aan die brand geslaan het.

Woede oor aanvalle op paramedici

2010-03-16 16:29

Die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika vrees dat die onlangse aanvalle op paramedici ’n bedreiging vir nooddienste in SA kan inhou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.