Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR pakistan krieket

Aussie-kolfbreier moet Pakistan help

2013-04-30 12:25

Die Pakistanse krieketspan het die Australiër Trent Woodhill aangestel om die span met hul kolfwerk te help vir die Kampioene-trofee.

Pakistan kolf eerste in Benoni

2013-03-24 11:18

Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf in die vyfde en beslissende eendagwedstryd teen Suid-Afrika in Benoni.

Pakistan wurg Proteas

2013-03-21 15:00

'n Vennootskap tussen AB de Villiers en David Millar het SA gehelp om van 'n wankelrige begin in die vierde eendagstryd teen Pakistan te herstel.

Proteas kom tweede in Centurion

2013-03-15 21:45

Die Proteas is in Centurion met 6 paaltjies ’n krieketles geleer nadat hulle vir net 191 lopies deur Pakistan uitgeknikker is.

Proteas: Paaltjies val vroeg

2013-03-15 15:02

Die Proteas het vroeg al belangrike paaltjies verloor in hulle tweede eendagwedstryd teen Pakistan in Centurion.

AB prys Protea-boulers

2013-03-11 09:13

Die Protea-kaptein, AB de Villiers, het gesê die span se boulers het in die afwesigheid van die twee top-boulers 'n goeie vertoning gelewer.

Dale in LA, nie in aksie teen Pakistan

2013-03-08 09:11

Die Proteas sal sonder hul snelbouler Dale Steyn en moontlik ook Morné Morkel wees vir die eerste eendagwedstryd teen Pakistan in Bloemfontein.

AB as aanvangskolwer ingespan

2013-03-01 07:00

AB de Villiers word in die eerste T20-wedstryd teen Paki­stan in Durban as aanvangskolwer en paaltjiewagter ingespan.

Cook lei SA-uitnodigingspan

2013-02-27 18:00

Die Highveld Lions se Stephen Cook sal 'n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in 'n eendagwedstryd teen Pakistan in Kimberley lei.

Pakistan-afrigter gekritiseer ná reeksnederlaag

2013-02-25 15:37

Die voormalige kaptein van Pakistan, Rashid Latif, het Dav Whatmore se afrigting bevraagteken na die span se 3-0 reeksnederlaag teen die Proteas.

Droomdebuut vir Kyle Abbott

2013-02-24 08:30

'n Week gelede het Kyle Abbott nie geweet hy gaan vir die Proteas speel nie en sy internasionale loopbaan kon nie op 'n beter noot afskop nie.

Proteas veg terug

2013-02-23 08:04

Die Proteas sal hul eerste beurt op die tweede dag van die derde en laaste toets teen Pakistan in Centurion op 334/6 voortsit.

Kallis beseer, SA kolf eerste

2013-02-22 11:06

Suid-Afrika het die loot gewen en besluit om eerste te kolf in die derde en laaste toets teen Pakistan op SuperSport-park in Centurion.

Afridi moet homself bewys teen Proteas

2013-02-21 07:08

Shahid Afridi van Pakistan het 'n laaste kans om homself te bewys nadat hy ingesluit is in die eendagspan vir die reeks in Suid-Afrika.

Abbott sluit aan by Proteas

2013-02-19 10:43

Krieket SA het Kyle Abbott as plaasvervanger vir die beseerde snelbouler Morné Morkel genoem vir die Proteas se laaste toets teen Pakistan in Centurion.

Proteas skop vas

2013-02-16 15:00

Die Proteas is op die derde dag van die tweede toets teen Pakistan op Nuweland in Kaapstad vir 326 lopies uitgeboul.

SA maak staat op nuwe bal

2013-02-15 09:20

Pakistan sal sy eerste beurt in die tweede toets teen Suid-Afrika op Nuweland, op 253 lopies vir die verlies van 5 paaltjies voortsit.

Snelboulers bring Pakistan van stryk

2013-02-14 13:34

Pakistan het vier paaltjies voor middagete verloor op die eerste dag van die tweede toets teen Suid-Afrika op Nuweland in Kaaptad.

Smith: Proteas gebruik groot oomblikke

2013-02-13 17:47

Een van die sleutelfaktore in die Proteas se onlangse sukses is hul manier om munt uit te slaan uit die sogenaamde groot oomblikke.

Reuse-oorwinning vir Proteas

2013-02-04 13:13

Die Proteas het 'n reuse-oorwinning oor Pakistan behaal toe hulle die eerste toets met 211 lopies by die Wanderers in Johannesburg gewen het.

Proteas verklaar

2013-02-03 15:00

Die Proteas het besluit om te verklaar met ‘n voorsprong van 479 lopies op dag drie van die eerste toets teen Pakistan by die Wanderers.

Kaptein Graeme fokus op Pakistan

2013-02-01 08:54

Graeme Smith sê hy sal die opwinding rondom sy 100ste toets as kaptein opsy skuif wanneer hy die Proteas teen Pakistan op die veld lei.

Amla, Philander terug vir Proteas

2013-01-30 07:22

Hashim Amla en Vernon Philander is in die Proteas se groep ingesluit vir die eerste toets teen Pakistan op die Wanderers in Johannesburg.

Tahir in toetsspan teen Pakistan

2013-01-28 10:13

Die draaibouler Imran Tahir, wat in Pakistan gebore is, is ingesluit in die Proteas se span vir die eerste toets teen Pakistan op die Wanderers.

Pakistan oorgehaal vir SA-toer

2013-01-24 12:46

Pakistan se boulafrigter, Mohammad Akram, sê die span beskou hul oefenwedstryd teen 'n SA-uitnodigingspan in Oos-Londen in 'n baie ernstige lig.

 

Proteas wen eendagreeks teen Pakistan

2013-03-24 19:24

Die Proteas se kaptein, AB de Villiers, het sy span na 'n sespaaltjie-oorwinning gelei in die vyfde en beslissende eendagstryd teen Pakistan in Benoni.

Proteas vou op Kingsmead

2013-03-22 07:29

Pakistan se kaptein Misbah-ul-Haq het sy span na 'n drie paaltjie-oorwinning oor Suid-Afrika gelei in die vierde eendagwedstryd in Durban.

Proteas weer voor ná lopiefees

2013-03-17 18:33

Die Proteas het ondanks 'n goeie terugvegpoging van Pakistan staande gebly om hulle derde eendagwedstryd teen die besoekers te wen.

Irfan maak amok

2013-03-15 16:17

Die Pakistanse reus Mohammad Irfan het amok op Centurion gemaak toe hy vroeg drie paaltjies teen die Proteas geneem het.

Méér kits-seges kom, belowe AB

2013-03-15 07:15

Dis bloot ’n kwessie van tyd voordat die Suid-Afrikaanse eendagspan nét so bestendig is as die onstuitbare toets-Proteas, glo AB de Villiers.

Proteas gee Pakistan pak in eerste eendag

2013-03-10 17:49

Suid-Afrika het sy eendagreeks van vyf wedstryde teen Pakistan met 'n reuse-oorwinning in Bloemfontein afgeskop.

Pakistan verneder Proteas

2013-03-03 18:51

Die Proteas is op SuperSport-park deur Pakistan verneder nadat die Suid-Afrikaners hul laagste telling ooit in t20-krieket aangeteken het.

Abbott beloon vir pragvertoning

2013-02-28 07:05

Die naatbouler Kyle Abbott is ná sy pragvertoning in die derde toets teen Pakistan beloon met 'n plek in die Suid-Afrikaanse eendagspan.

Pakistan-kaptein blameer gebrek aan ondervinding

2013-02-25 17:45

Misbah-ul-Huq, Pakistan se krieketkaptein, het die span se 3-0 reeksnederlaag teen die Proteas aan 'n gebrek aan ondervinding toegeskryf.

Proteas maak skoonskip teen Pakistan

2013-02-24 18:40

Die Proteas het skoonskip gemaak in die toetsreeks teen Pakistan nadat hulle die derde en laaste toets op SuperSport-park in Centurion gewen het.

Proteas almal uit vir 409

2013-02-23 15:00

Die Proteas is goed op dreef in die derde toets teen Pakistan in Centurion nadat die span nog 75 lopies by hul oornagtelling bygevoeg het.

Amla hou SA op koers

2013-02-22 14:51

Hashim Amla se vernuftige kolfwerk op die openingsdag van die derde toets teen Pakistan in Centurion het SA gehelp om van 'n wankelrige begin te herstel.

Nóg rekords wink vir Proteas

2013-02-22 07:00

Die vorige keer dat Suid-Afrika onoorwonne was in 14 agtereenvolgende toetse, het daardie rekord op SuperSport-park gesneuwel.

AB gee t20-leisels oor

2013-02-20 14:31

Faf du Plessis sal die Proteas in die komende t20-reeks teen Pakistan lei, nadat AB de Villers gevra het om van sy rol onthef te word.

Proteas beklink reeks teen Pakistan

2013-02-17 18:22

Die Proteas het die toetsreeks teen Pakistan met 2-0 beklink nadat hulle die tweede toets op Nuweland in Kaapstad gewen het.

Pakistan uit vir 338

2013-02-15 14:01

Ten spyte van Vernon Philander se vyftal paaltjies kon Pakistan steeds die 300-merk in die eerste kolfbeurt op Nuweland verbysteek.

Pakistan bied weerstand

2013-02-14 15:49

Younis Khan en Asad Shafiq het hulle voor die paaltjies tuisgemaak na middagete op dag een van Pakistan se tweede toets teen die Proteas.

Pakistan kolf eerste op Nuweland

2013-02-14 10:46

Die Proteas het die loot gewen en Pakistan ingestuur om te kolf op die eerste dag van die tweede toets op Nuweland in Kaapstad.

Nog 'n Pakistanse speler onttrek uit toergroep

2013-02-06 10:14

Die kolwer Haris Sohail is die tweede Pakistanse speler wat weens 'n besering van die groep moes onttrek wat tans in Suid-Afrika toer.

Proteas wil vroeg toeslaan

2013-02-04 08:32

Die Proteas is vol vertroue dat hulle die eerste toets teen Pakistan sal wen, ten spyte van die besoekers se terugvegpoging.

Pakistan-breier prys SA-snelboulers

2013-02-03 08:45

Pakistan se afrigter het die 'ongelooflike' vertoning deur die Proteas se snelboulers geprys nadat sy span hul laagste telling nog in 'n toets behaal het.

Reuse-terugslag vir Pakistan voor 1ste toets

2013-01-31 10:58

Pakistan sal SA sonder die dienste van hul staatmaker-kolwer, Taufeeq Umar, in die eerste kriekettoets op die Wanderers moet pak.

Pakistan-vrouekrieketspan slaap by stadion

2013-01-29 12:26

Pakistan se vrouekrieketspelers sal tydens die Wêreldbeker-toernooi in Indië, in 'n klubhuis by een van die stadions slaap.

Boulers kan Pakistan laat les opsê

2013-01-25 08:24

Pakistan se kolwers sal Suid-Afrika se gevaarlike boulaanval moet uitoorlê as hy die wêreld se beste toetsspan wil klop.

Pakistan lugtig vir Philander

2013-01-21 15:17

Misbah-ul-Haq, kaptein van Pakistan se krieketspan, het gesê Vernon Philander is een van die Proteas om dop te hou in die komende toetsreeks.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.