ARTIKELS OOR pakistan

Krieket-eindstryd met pienk bal beslis

2011-01-10 20:00

Die eindstryd van Pakistan se plaaslike eersteklas-kriekettoernooi sal vir die eerste keer met ‘n pienk bal beslis word.

Knoeiery: Nóg vier spelers glo betrek

2010-12-01 12:46

'n Video is van die beroepswedder Mazhar Majeed vrygestel waarin hy onthul hoe hy vier ander krieketspelers ook by wedstrydknoeiery betrek het.

Ashwell Prince kry jawoord

2010-11-11 08:00

Ashwell Prince op nommer ses in die Proteas-kolflys en kelnerdiens vir een van die Suid-Afrikaners se gevreesde sneltrio.

Krieket opnuut in chaos

2010-11-09 08:52

Die geheimsinnige verdwyning van een van Pakistan se spelers het krieket opnuut in ’n chaos gedompel en ’n skadu gewerp oor dié span se reeks teen SA.

Cholera breek uit in Pakistanse vloedramp

2010-08-14 09:56

‘n Geval van die dodelike siekte cholera, wat deur water vervoer word, is bevestig in die vloedgeteisterde noordweste van Pakistan.

Nóg reën in Pakistan: duisende vlug

2010-08-06 00:14

Duisende mense is aan’t vlug nadat nuwe vloede in die noordweste van Pakistan ontstaan het, met reën wat deur die nag geval het.

Welsynorganisasie aangeval, vyf sterf

2010-03-11 03:42

Sowat vyf mense het gesterf en sewe mense is gewond nadat ’n terreurgroep ’n welsynsorganisasie in Pakistan aangeval het.

Pa en vyf kinders in nag opgeblaas

2009-12-27 09:37

’n Ongeïdentifiseerde groep het die huis van ’n amptenaar en waarin hy en sy kinders geslaap het, in die nag opgeblaas.

8 dood in selfmoordbomaanval

2009-11-08 07:33

Altesaam 8 mense is dood toe 'n selfmoordbommer 'n bokmark in die noord-weste van Pakistan aangeval het.

Ontploffing in Pakistan na Clinton se aankoms

2009-10-28 11:00

‘n Ontploffing het ‘n markplein in Pesghawar, Pakistan tot stilstand geruk kort na Hillary Clinton se aankoms in die land.

Pakistan veg terug

2009-10-17 11:41

Die oorlog-geteisterde Pakistan het ‘n lang verwagte aanval op die Al-Kaïda en- Taliban-vesting aan die Afgaanse grens geloods.

Pakistan-gyselaars bevry

2009-10-11 04:47

Sowat sewe mense is dood nadat Pakistan-troepe die gebou waarin 25 gyselaars deur militante aangehou is, bestorm het.

Meer as 700 polisielede geskors

2009-09-14 13:07

Owerhede het meer as 700 polisielede geskors omdat hulle nie by die werk opgedaag het nie ná dreigemente deur ’n militante leier.

Verwarring oor Taliban-leierskap

2009-08-09 08:50

Pakistan se Taliban is glo in verwarring ná gerugte van ’n dodelike skietgeveg tussen lede van dié beweging se leierskap.

Christene uitgelewer aan Moslem-ekstremiste

2009-08-03 21:40

Die Wêreldraad van Kerke sê Pakistan doen nie genoeg om Christene te beskerm nie ná sewe kerklede Saterdag lewend verbrand is.

 

Krieketspeler se aansoek om asiel ondersoek

2010-12-24 15:38

'n Komitee van die Pakistanse krieketraad is ingelig dat die paaltjiewagter Zulqarnain Haider, wat asiel in Engeland soek, aan 'swak senuwees' lei.

Proteas se hoop rus op draaiers

2010-11-16 08:33

Suid-Afrika se wenhoop in die eerste kriekettoets teen Pakistan rus vierkant op die skouers van Johan Botha en Paul Harris, glo Hashim Amla.

Pakistan-paaltjiewagter tree uit

2010-11-09 12:39

Zulqarnain Haider, die Pakistanse paaltjiewagter wat uit Doebai gevlug het nadat hy dreigemente ontvang het, het sy uittrede uit krieket aangekondig.

Nóg Pakistanse militante sterf in VSA-aanval

2010-09-09 04:34

‘n Aanval deur Amerika in die noordwestelike stammestrook van Pakistan het minstens vier militante naby die grens met Afganistan gedood.

Vloedmoeë Pakistan draai al meer teen president

2010-08-07 09:49

Gebiede in Pakistan wat reeds swaar getref is deur die ergste vloede in dekades kan nóg swaar reën verwag en die ramp kan vererger.

Mans skiet 12 in hospitaal dood

2010-06-01 04:10

Drie gewapende mans het die Jinnah-hospitaal in Lahore, Pakistan, binnegestorm en mense doodgeskiet, het ‘n senior dokter gesê.

Aardbewing tref Pakistan, Afganistan

2010-02-28 10:28

‘n Matige aardbewing het die noorde van Pakistan en Afganistan geskud, maar daar is geen berigte van beserings of skade nie.

Khan terug by Pakistan

2009-12-19 05:52

Younus Khan, Pakistan se voormalige krieketkaptein het sy hoop uitgespreek om dalk weer internasionaal krieket te speel.

Amerika skenk miljoene aan Pakistan

2009-10-28 18:56

Hillary Clinton, het tydens 'n besoek in Pakistan bekendgemaak dat Amerika miljoene dollars aan dié land sal skenk.

Taliban-leier se dorp beset

2009-10-24 13:57

Die Pakistanse leër het saam met Amerika die dorp waarin die leier van die Taliban woonagtig is, suksesvol beset.

39 sterf in bomaanvalle

2009-10-16 01:14

Motorbomaanvalle in Pakistan deur die terroristegroep, Taliban, het die lewens van sowat 39 mense in verskeie stede geëis.

Pakistan ontstig oor beweerde knoeiery

2009-10-07 10:22

Die Pakistanse krieketspan en sy bestuur is warm onder die kraag oor 'n politikus se uitlatings oor beweerde knoeiery.

Militante skiet skoolseuns dood

2009-09-08 10:18

Talibanlede het vier skoolkinders doodgeskiet en ses ander gewond tydens 'n aanval in die noordweste van Pakistan.

6 beseer in ontploffing

2009-08-08 14:59

Ses persone in Pakistan is beseer nadat ‘n bom in ‘n parkeerarea buite ‘n skool afgegaan het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.