ARTIKELS OOR padongelukke

Twee sterf op Durbanse snelweg

21 minute gelede

Twee mense het gesterf en ‘n ander een is ernstig beseer in ‘n ongeluk op die N2 in Durban, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Angola: 42 sterf in ongeluk ná vergadering

2012-05-15 20:01

Meer as 40 Angolese opposisie-ondersteuners het gesterf en ses is beseer in ‘n padongeluk toe hulle van ‘n vergadering teruggekeer het.

Vrou sterf ná sy teen lamppaal vasry

2012-05-09 08:30

‘n Vrou het gesterf nadat die motor waarin sy gery het, teen ‘n lamppaal in Kingsway-weg in Springs vasgery het, het paramedici gesê.

50 plaaswerkers in ongeluk beseer

2012-05-08 13:01

Altesaam 50 plaaswerkers is beseer toe ‘n plaasvoertuig op ‘n pad in ‘n bosplantasie buite Richmond in KwaZulu-Natal gerol het.

Man in gru-ongeluk vergruis

2012-05-07 16:01

Die bestuurder van ‘n bakkie het gesterf nadat die voertuig in Fortstraat in Bloemfontein herhaaldelik gerol het, het paramedici gesê.

Man verkool in ongeluk buite Kaapstad

2012-05-06 09:09

‘n Man het gesterf toe sy bakkie ‘n motor getref en teen ‘n boom op die Tygervallei-pad in Contermanskloof gebots het.

Man verongeluk in Paarden Eiland

2012-05-04 11:00

‘n Motorfietsryer het gesterf nadat hy teen ‘n vragmotor op die N1 in Paarden Eiland vasgery het, het paramedici gesê.

Vyf sterf in Bloem-botsing

2012-04-15 10:09

Vyf mense het gesterf en twee ander is ernstig beseer toe twee motors trompop op die N8 naby Bloemfontein gebots het.

Mans sterf, vrou beseer in trompop-botsing

2012-03-26 12:10

Twee mans het gesterf en ‘n vrou is ernstig beseer toe twee motors teen mekaar in Beyers Naudé-rylaan in Johannesburg gebots het.

Pa en dogter sterf in ongeluk by Muizenberg

2012-02-27 08:02

Wat ’n gesinsuitstappie strand toe sou wees, het tragies geëindig vir ’n Moslem-geestelike van Scarborough se gesin.

8 motors, vragmotor bots op snelweg

2012-02-23 13:05

‘n Aantal voertuie het op die N1 in die rigting van Fourways net verby die 14de laan-afrit teen mekaar gebots, het paramedici gesê.

Man sterf toe hy insleepvoertuig tref

2012-02-20 16:28

‘n Man van Roodepoort het gesterf toe hy beheer oor sy motor verloor en teen ‘n insleepvoertuig op die N1-noord in vasgery het.

Noue ontkoming vir 2 wat onder trok beland

2012-02-09 16:03

Twee mense het ‘n noue ontkoming in Benoni gehad toe ‘n vragmotor oor hul motor geploeg het, het paramedici van ER24 gesê.

Man sterf in Muldersdrift-ongeluk

2012-02-03 18:33

‘n Man het gesterf nadat hy beheer oor sy motor verloor en teen ‘n boom naby die Beyers Naudé-afrit na Muldersdrift gebots het.

Man beseer toe motor koedoe tref

2012-01-25 16:54

‘n Man is beseer en sy familielede is ongedeerd nadat hul voertuig ‘n koedoe tussen Viljoenskroon en Kroonstad getref het.

Man dood ná drie bakkies bots

2012-01-25 11:15

‘n Man is dood en drie ander mense beseer toe drie bakkies in Ivory Park aan die Oos-Rand gebots het, het nooddienste gesê.

Matie in tref-en-trap-ongeluk

2012-01-24 09:00

’n Saak van roekelose en nalatige bestuur word ondersoek nadat ’n Matie-student die naweek voor die poskantoor raakgery is.

Een sterf, 15 beseer op N1 buite Kroonstad

2012-01-20 23:00

‘n Taxibestuurder het gesterf en 15 passasiers is beseer toe hul minibustaxi op die N1 buite Kroonstad gerol het, het paramedici gesê.

Vragmotor ry voetganger dood op N2

2012-01-16 15:06

‘n Vrou het gesterf en ‘n man is ernstig beseer toe ‘n vragmotor hulle op die N2 by George raakgery het, het paramedici gesê.

Man, seun (4) sterf in Springs-ongeluk

2012-01-16 11:31

‘n Man en ‘n vierjarige seun het gesterf en vyf ander is beseer toe drie voertuie op die N17 naby Springs opeengehoop het.

Vier sterf, 16 beseer in ongeluk in Polokwane

2012-01-13 19:14

Vier mense het gesterf en sowat 16 ander is beseer toe twee minibus-taxi’s in Polokwane gebots het, het paramedici gesê.

Agt sterf, 11 ernstig beseer naby Aberdeen

2012-01-13 11:45

Minstens agt mense, waaronder twee kinders, het in ‘n ongeluk naby Aberdeen gesterf, het die departement van vervoer gesê.

Vier sterf, 11 kritiek in NK-ongeluk

2012-01-11 16:20

Vier mense het gesterf en 11 is beseer toe ‘n taxi en ‘n vragmotor in Kimberley in die Noord-Kaap gebots het, het paramedici gesê.

KZN: Twee sterf, 14 beseer in ongeluk

2012-01-10 16:16

Twee mense is dood en 14 beseer toe ‘n taxi en ‘n ander voertuig teen mekaar in Pinetown, KwaZulu-Natal, gebots het, het paramedici gesê.

Egpaar sterf, kinders beseer in ongeluk

2012-01-09 12:00

‘n Egpaar het gesterf en hul twee kinders is ernstig beseer toe hul motor teen ‘n boom op die N4 buite Swartruggens gebots het.

Bakkie, bus bots in Tshwane; ontwrig verkeer

2012-01-09 10:00

Een persoon is dood en ‘n ander een het kritieke beserings opgedoen toe hul bakkie teen ‘n Putco-bus in Molotoweg gebots het.

Twee mans sterf in Kemptonpark-botsing

2012-01-07 14:09

Twee mans is dood en twee mense het ernstige beserings opgedoen in ‘n trompop-botsing op die Zuurfontein-pad naby Kemptonpark.

Kleuter sterf toe motor haar tref

2012-01-05 19:11

‘n Driejarige meisie is dood toe ‘n motor haar in Honeydew, wes van Johannesburg, raakgery het, het paramedici gesê.

China: 13 sterf, 41 beseer in ongeluk

2012-01-03 16:00

Altesaam 13 mense is dood en 41 ander het beserings opgedoen toe ‘n vragmotor teen ‘n bus in China gebots het.

Baba sterf in motorongeluk

2012-01-03 07:46

Wat die begin van ’n droomvakansie sou wees, het in ’n nagmerrie verander toe ’n egpaar in ’n motorongeluk was en hul baba dood is.

Twee sterf in Mpumalanga-ongeluk

2011-12-28 14:46

Twee mense is in 'n trompop-botsing tussen 'n motor en 'n vragmotor op die N4-tolpad by Machadodorp in Mpumalanga dood.

Gru-ongeluk eis 18

2011-12-26 23:00
75 menings

Daar word gevrees dat tot 18 mense dood kan wees ná 'n ongeluk tussen Frankfort en Tweeling in die Oos-Vrystaat.

Vier mans verongeluk naby begraafplaas

2011-12-04 17:49

Vier mans het in die vroeë oggendure in ‘n gru-ongeluk op die R102 in Phoenix, Durban, gesterf, het paramedici gesê.

Partytjie eindig tragies; 4 sterf

2011-12-01 08:00

‘n Verjaardagpartytjie het tragies geëindig toe vier jong mense in ’n grusame motorongeluk op die N8-hoofweg by Bloemfontein dood is.

Jong mense beseer in botsing

2011-11-29 09:02

’n Jong vrou van Bloemfontein is in die intensiewe-sorgeenheid nadat sy en ’n vriendin in ’n ongeluk van ’n bakkie af geslinger is.

Busongeluk dood sokkerspeler, spanpersoneel

2011-11-27 21:56

Togo se sokkerfederasie het gesê ‘n voormalige doelwagter van die nasionale span is onder andere dood toe ‘n spanbus by ‘n kloof afgery het.

Vrou sterf in Johannesburg-ongeluk

2011-11-20 12:52

‘n Vrou is dood en ‘n man het beserings opgedoen in ‘n ongeluk in Rosettenville, Johannesburg, het paramedici gesê.

Bestuurder, passasier kritiek ná motor rol

2011-11-13 14:50

‘n Man en vrou is in ‘n kritieke toestand nadat hul motor in die vroeë oggendure in Vereeniging gerol het, het paramedici gesê.

Twee SA soldate dood toe pantserwa omslaan

2011-11-12 22:27

Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is in ‘n padongeluk in Noordwes dood toe 'n pantserwa na 'n botsing omgeslaan het.

Padongeluk in Springs dood polisielid

2011-11-12 18:27

‘n Polisieman is dood en twee ander is beseer in ‘n motorongeluk in Springs op die Oosrand in Gauteng, het die polisie gesê.

Talle sterf toe vragmotor, bus in Hongarye bots

2011-10-31 15:29

Altesaam 14 mense is dood en twee ander het ernstige beserings opgedoen nadat ‘n vragmotor en ‘n klein bus teen mekaar gebots het.

Man sterf toe motor teen vragmotor vasjaag

2011-10-29 22:36

‘n Man is dood en ‘n ander een het ernstige beserings opgedoen toe hul motor teen ‘n vragmotor in Durban vasgejaag het.

Familie beseer toe hul vir bok uitswaai

2011-10-25 16:45

Drie familielede is beseer toe hulle op pad na ‘n hospitaal vir ‘n bok in die pad uitgeswaai het, het paramedici gesê.

Tragiese verwikkeling in moord op drawwers

2011-10-25 09:06

Terwyl die beskuldigde in die hof verskyn het, moes een van die hof se aanklaers een van die drawwers, sy vrou, by die lykhuis gaan uitken.

Gesin sterf in ongeluk in PE

2011-10-24 17:26

‘n Adjudant-offisier, sy vrou en hul tienerdogter het in ‘n ongeluk in Uitenhage-weg in Port Elizabeth gesterf, het die polisie gesê.

Minister vra moordklag ná Midrand-ongeluk

2011-10-24 09:06

Sibusiso Ndebele, minister van vervoer, het gevra dat die meganiese ingenieur wat vyf drawwers doodgery het, van moord aangekla word.

Twee sterf toe motor deur groep mans ploeg

2011-10-09 15:59

Twee mense is dood en vyf ander het beserings opgedoen toe ‘n motor deur hulle in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, geploeg het.

Mali: 18 dood toe bus en vragmotor bots

2011-09-30 14:18

Ten minste 18 mense, insluitend ‘n kind, is dood en 27 beseer toe ‘n bus en ‘n vragmotor op ‘n hoofpad in Mali gebots het.

Vrou naby Rivonia doodgery

2011-09-23 14:18

‘n Voetganger het op die N1 naby Rivonia gesterf nadat ‘n motor haar raakgery het, het die Gautengse paramedici gesê.

Twee verkool in Vereeniging-ongeluk

2011-09-23 12:17

Twee mense het doodgebrand toe hul motor trompop teen ‘n vragmotor in Vereeniging, suid van Johannesburg, gebots het.

 

Fietsryer sterf tydens swaar reën in Knysna

2012-05-18 12:31

Die bestuurder van ‘n Volkswagen Polo het tydens swaar reënval beheer oor die motor verloor en teen 'n fietsryer vasgery, het paramedici gesê.

Bus ry kind dood

2012-05-11 09:30

‘n Tienjarige seun het gesterf toe ‘n bus hom vroegoggend omgery het, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Talle beseer toe taxi, bus bots

2012-05-08 15:09

Altesaam 22 mense is beseer toe ‘n minibus-taxi en ‘n bus in Mitchells Plain in die Moederstad teen mekaar gebots het, het nooddienste gesê.

Man sterf in Durban-ongeluk

2012-05-08 07:15

‘n Man het gesterf en twee ander is beseer in ‘n ongeluk op die N3-snelweg in Cato Ridge naby Durban, het paramedici gesê.

Vrou sterf in Secunda-botsing

2012-05-07 14:35

‘n Vrou het gesterf toe haar motor op die N17 in Secunda, Mpumalanga, gebots het, het paramedici van ER24 gesê.

Twee mans op slag dood in Pretoria-ongeluk

2012-05-04 15:00

Twee mans het in ‘n trompop-botsing in Hans Strijdom-weg in Mamelodi, oos van Pretoria, gesterf, het paramedici gesê.

Kind sterf, vier beseer in ongeluk

2012-05-01 14:34

‘n Kind het gesterf en vier mense is beseer in ‘n ongeluk naby Bizana in die Oos-Kaap, het 'n woordvoerder vir Arrive Alive gesê.

Man sterf in Vereeniging-botsing

2012-04-15 07:13

‘n Man het gesterf en vier ander mense is beseer toe twee motors in Unitaspark in Vereeniging teen mekaar gebots het.

Twee mans sterf in botsing in Roodepoort

2012-02-27 17:54

Twee mans het gesterf en nog een is kritiek beseer toe ‘n motor en ‘n sportnutsvoertuig trompop in Roodepoort gebots het.

Motorfietsryer sterf in Vanderbijlpark-ongeluk

2012-02-23 15:58

‘n Man in sy laat 40’s het gesterf en ‘n 23-jarige man het ernstige beserings opgedoen in ‘n ongeluk in Vanderbijlpark, het ER24 gesê.

Tien mense beseer toe bakkie rol

2012-02-21 13:04

Tien mense is beseer toe hul bakkie op die N12 naby Ritchie in die Noord-Kaap gerol het, het paramedici van Netcare 911 gesê.

Man en vrou sterf in Kemptonpark-ongeluk

2012-02-17 11:03

Twee mense in 'n bakkie het gesterf en agt ander is beseer in ‘n ongeluk in Pomona-weg in Kemptonpark, het paramedici gesê.

18 kinders in De Deur-ongeluk beseer

2012-02-08 17:02

Altesaam 18 skoolkinders is beseer toe hul minibus-taxi deur ‘n bakkie in De Deur, suid van Johannesburg, getref is, het paramedici gesê.

Mans beseer toe bakkie met chemikalieë rol

2012-01-25 17:57

Twee mense het ernstige beserings opgedoen in ‘n ongeluk in Hilton in KwaZulu-Natal, het paramedici van Netcare 911 gesê.

Seun (5) sterf in ongeluk

2012-01-25 14:30

‘n Vyfjarige seun het gesterf nadat ‘n voertuig kom in Kwa-Mashu, noord van Durban, raak gery het, het paramedici gesê.

60 beseer in Pretoria-ongelukke

2012-01-24 14:00

Altesaam 60 mense moes behandeling vir verskeie beserings kry ná twee ongelukke in Proesstraat in Pretoria, het paramedici gesê.

Twee sterf in Riebeeckstad-ongeluk

2012-01-22 15:54

Twee mense het gesterf en twee ander is beseer in ‘n padongeluk in Riebeeckstad in die Vrystaat, het paramedici gesê.

Feesseisoen eis 1 475 lewens op paaie

2012-01-16 19:07

Minstens 1 475 mense het tydens die feesseisoen in padongelukke gesterf, het Sbu Ndebele, minister van vervoer, gesê.

Drie sterf in Krugersdorp-ongeluk

2012-01-16 12:40

Drie mense is in die vroeë oggendure dood toe hul taxi ‘n vragmotor in Krugersdorp getref het, het paramedici gesê.

Drie raadslede sterf in ongeluk

2012-01-16 10:22

Drie raadslede van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het gesterf toe hul voertuig omgeslaan het ná hulle vir ‘n koei uitgeswaai het.

Vragmotor tref voetganger tydens betoging

2012-01-13 17:06

‘n Man het gesterf en ‘n ander een is beseer in twee botsings tydens ‘n protesoptog in Bapong, in die Noordwes, het polisie gesê.

Vrou verloor man, kinders in botsing

2012-01-12 06:51

In ’n tragiese ongeluk is ’n vrou se gesin van haar weggeruk en ’n ander gesin sonder ’n ma gelaat toe hul voertuie gebots het.

Sesjarige sterf toe motor hom langs pad tref

2012-01-11 15:16

‘n Sesjarige seun se lyk is op 'n sypaadjie gevind nadat 'n motor hom raakgery het, het Gautengse paramedici gesê.

Twee sterf in ongeluk naby Warden

2012-01-10 13:25

Twee mans is dood en sewe mense beseer toe ‘n vragmotor van agter af teen ‘n bakkie naby Warden in die Vrystaat gebots het.

Twee mans sterf in opeenhoping

2012-01-09 11:02

Twee mans het gesterf en vyf mense is kritiek beseer toe drie voertuie naby Nkomazi, Mpumalanga, opeengehoop het.

Man sterf toe ambulans hom tref

2012-01-09 08:00

’n Voetganger is buite Bloemfontein deur ’n ambulans doodgery toe die voertuig ’n motor verbygesteek en vir ’n vragmotor uitgeswaai het.

Kleuter doodgery in Grahamstad

2012-01-05 23:03

‘n Kleuter het op die toneel gesterf toe ‘n motor haar in Vukani, Grahamstad, getref het, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Man verongeluk buite Louis Trichardt

2012-01-04 22:31

‘n Man het in ‘n padongeluk buite Louis Trichardt gesterf nadat hy teen ‘n vragmotor vasgery het, het paramedici gesê.

Sakeman sterf toe vragmotor hom tref

2012-01-03 09:46

’n Bekende sakeman en oudpolisieman is op die N1 deur ’n vragmotor doodgery nadat sy bakkie langs die pad gebreek het.

Motorfietsryer sterf in Benoni

2012-01-02 08:33

‘n Motorfietsryer het op Nuwejaarsdag in Benoni gesterf nadat hy om ‘n draai beheer oor sy voertuig verloor het, het Netcare 911 gesê.

Vat hul rybewyse af, sê minister

2011-12-28 09:02

Die minister van vervoer is van mening dat roekelose bestuurders se rybewyse afgevat moet word om verdere sterftes op die pad te verminder.

50 000 sterf op paaie in Nigerië

2011-12-15 17:29

Minstens 50 000 mense sterf jaarliks weens padongelukke op paaie in Nigerië, volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Negende ongeluk op berugte draai in Kby

2011-12-01 09:00

’n Berugte draai in die besige Madeliefiestraat in Square Hill Park het die afgelope week tot die negende ongeluk gelei.

Chaos ná Marmite-vragmotor omslaan

2011-11-29 16:13

‘n Skoonmaaksessie is aan die gang nadat ‘n vragmotor met meer as 20 ton se gis-ekstrak op 'n snelweg in Brittanje omgeslaan het.

China: 15 sterf, 54 beseer in busongeluk

2011-11-28 15:14

Minstens 15 mense is dood toe twee busse in die Indiese staat Maharashtra teen mekaar gebots het, het die polisie gesê.

Man sterf in opeenhoping in Alberton

2011-11-24 12:10

‘n Man is dood nadat twee motors teen twee minibustaxi’s wat trompop teen mekaar gebots het, in Alberton vasgery het.

China: 17 kleuters sterf in busongeluk

2011-11-16 10:09

Altesaam 19 mense, waarvan 17 kinders was, is dood in ‘n botsing tussen ‘n oorlaaide skoolbus en ‘n vragmotor in China.

Tref-en-trap dood man in Vereeniging

2011-11-12 23:01

‘n Voetganger is in ‘n tref-en-trap-ongeluk in Vereeniging dood en die polisie ondersoek die voorval, het paramedici op die toneel gesê.

Vragmotor rol, dood bestuurder

2011-11-12 20:28

‘n Vragmotorbestuurder is dood toe hy tussen Carltonville en Potchefstroom beheer van sy voertuig verloor het, het paramedici gesê

Jong sokkerspelers sterf in tragiese padongeluk

2011-11-04 10:06

Minstens agt mense, waaronder vyf lede van ‘n jong sokkerspan, is in ‘n padongeluk in Argentinië dood, het amptenare in die land gesê.

Man dood, vriendin beseer in botsing

2011-10-31 09:04

’n Jong man is die naweek dood nadat ’n vermeende dronkbestuurder reg van voor teen sy en sy vriendin se bromponie vasgery het.

Motorfietsryer sterf in Benoni

2011-10-29 18:41

‘n Motorfietsryer is dood nadat hy in die vroeë oggendure teen ‘n muur in Benoni vasgejaag het, het paramedici van ER24 gesê.

26 sterf toe bus 300 m by kloof af val

2011-10-25 13:24

Minstens 26 mense is in Indië dood en nog 30 is beseer toe ‘n oorlaaide bus 300 m ver by ‘n kloof af geval het, het die polisie gesê.

Man vas ná omry-voorval wat skok

2011-10-25 07:01

Die Chinese polisie het ’n man aangekla wat daarvan verdink word dat hy 'n kleuter raak gery en toe van die ongelukstoneel gevlug het.

Man in hof ná hy drawwers doodry

2011-10-24 14:12

‘n Man staan tereg op vyf aanklagte van moord en een van poging tot moord nadat hy ses drawwers in Midrand raakgery het.

Egpaar sterf in motorongeluk

2011-10-11 09:12

’n Familie en die UV is in rou ná die dood van dr. Luis Schwalbach, ’n internasionaal bekende veekundige, en sy vrou in ’n motorongeluk.

Gesin sterf in motorongeluk

2011-10-09 13:36

‘n Dokterspaartjie en hul twee maande oue baba het vroegoggend in ‘n ongeluk gesterf, het die polisie in Limpopo gesê.

Bakkie tref seun op pad skool toe

2011-09-27 15:55

‘n Tienjarige seun van Gordonsbaai het ernstige beserings opgedoen nadat ‘n bakkie hom raakgery het toe hy op pad skool toe was.

7 voertuie bots op N1 buite Kaapstad

2011-09-23 13:20

Sewe motors het op die N1-snelweg in die rigting van Kaapstad naby die Giel Basson-afrit opeengehoop en verkeer ontwrig.

16 skoolkinders beseer in ongeluk

2011-09-23 11:09

Altesaam 16 skoolkinders is beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n taxi en ‘n motor op Richmondweg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.