Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR paaie

Nóg 'n tol-skok op pad

2013-04-22 07:11

Die sogenaamde e-tol-wet sal dit vir die departement van vervoer moontlik maak om tolpaaie te bou sonder om die publiek te raadpleeg.

Regering doen te min oor padsterftes – AA

2013-04-11 16:33

Daar is nog nie veel daadwerklike aksie geneem om padsterftes in Suid-Afrika te verminder nie, het die Automobiel-Assosiasie gesê.

Pensioenarisse spring self in om pad reg te maak

2013-01-22 09:25

Pensioenarisse van die Zola- informele nedersetting in Oos-Londen het self ingespring om ‘n beskadigde pad in hul woongebied reg te maak.

Bouwerk op N1 gou weer op dreef

2013-01-04 09:21

Bouwerk aan die N1-hoofweg tussen die N4 en die Zambesi-afrit in Pretoria sal waarskynlik binnekort hervat word.

Hooggeregshof sê oor e-tol

2012-12-13 07:16

Gautengse motoriste sal binnekort hoor of die e-tolstelsel wel voortgaan, wanneer uitspraak in die Pretoria-hoggeregshof gelewer word.

Paaie in JHB onder water

2012-09-07 09:33

Sommige strate moet vermy word nadat paaie in Johannesburg weens swaar neerslae oorstroom het, het die stad se metro-polisie gesê.

2 000 slaggate word in Vrystaat herstel

2012-07-23 22:49

‘n Kontrakteur is aangestel om minstens 2 000 slaggate op die R26 tussen Wepener en Zastron op te vul, het ‘n beampte in die Vrystaat gesê.

Verkeer swaar ná ysweer

2012-07-15 21:02

Suid-Afrika se Padbestuurskorporasie het ‘n beroep op motoriste gedoen om “onsettend versigtig” op die land se paaie te wees.

Massa-betoging teen toestand van SA paaie

2012-05-29 07:31

'n Groot groep inwoners van dorpe in die Suid-Vrystaat gaan voort met hul massa-aksie om hul misnoeë met die stukkende paaie te wys.

Busa tevrede met e-tol-taakspan

2012-05-05 19:15

Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) het gesê hy verwelkom die feit dat die e-tolstelsel nou ondersoek word deur 'n taakspan topministers.

'Swak paaie benadeel ook landbou'

2012-05-01 15:39

Paaie in die Vrystaat veroorsaak steeds yslike probleme, met grootskaalse verval wat ook die landbou nadelig raak, sê Vrystaat Landbou.

Interdik teen e-tolstelsel toegestaan

2012-04-28 12:15

Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die e-tolstelsel se implementering is toegestaan.

Tolpadplan ‘nie finaal geskrap’

2012-03-29 10:05

Stellings dat die regering se tolpadplanne in die Kaapse metropool nie voortgaan nie, beteken nie die planne is finaal van die tafel nie.

Buitelanders maak sakke vol geld uit SA tolpaaie

2012-03-20 10:10

'n Oostenrykse maatskappy wat die kontrak gekry het om Gauteng se e-tolpadstelsel te bou het in 'n enkele jaar R1,2 miljard hier gemaak.

Groot sinkgat sluit Noordwes-pad

2012-02-27 18:51

Die pad tussen Marikana en Rustenburg moes oor die naweek gesluit word as gevolg van ‘n sinkgat wat na verwagting al groter gaan word.

LUR skuld R44,7 miljoen

2012-02-13 07:00

'n Bestuurder van padbouprojekte het die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer vir R44,7 miljoen se agterstallige betalings gedagvaar.

Boere help pad regmaak

2012-02-03 08:01

'n Groep boere het hul plaaswerkers gratis tot die departement van paaie se beskikking gestel om duisende slaggate te help regmaak.

Kuspad in Kalifornië val inmekaar

2011-11-22 20:01

Swaar reën in die suide van Kalifornië het veroorsaak dat ‘n groot gedeelte van ‘n kuspad suid van Los Angeles inmekaargeval het.

Eerste fase van tolstelsel begin Februarie

2011-11-15 09:14

Die openbare sittings oor die Gauteng tolstelsel het niks opgelewer nie. Die eerste fase sal vanaf Februarie in werking tree.

DA: Motoriste moet nié e-skyfie koop

2011-11-09 14:21

Die Demokratiese Alliansie het 'n beroep op motoriste gedoen om nié die elektroniese tolskyfie vir Gauteng se hoofweë aan te skaf nie.

‘Tolgeld raak ’n politieke kwessie’

2011-11-04 07:00

Suid-Afrika het infrastruktuur nodig om die ekonomie te laat groei en iemand moet betaal vir die bou en opgradering van paaie.

SA paaie se onderhoud 'moeilik om te finansier'

2011-10-18 08:01

Die agterstand aan onderhoudswerk aan paaie draai al by R149 miljard en dit raak algaande moeiliker om die onderhoud te finansier.

Rybewys gaan dalk 4 jaar vat

2011-10-15 08:16

Vier jaar om jou rybewys te kry. Dit is die nuwe plan van S’bu Ndebele, minister van vervoer, om padsterftes te verminder.

Gautengse owerhede tevrede met toltariewe

2011-08-13 15:04

Die Gautengse provinsiale regering sê hy is tevrede dat baie taxi's en busse in die provinsie nie die nuwe toltariewe sal betaal nie.

Slegte nuus oor padkrisis

2011-08-05 07:04

Die Vrystaatse paaiedepartement het die afgelope vyf jaar nie behoorlik boekgehou oor die agteruitgang van die paaie in die provinsie nie.

 

AfriForum weier om vir e-tol te registreer

2013-04-12 14:05

AfriForum het herbevestig dat sy personeel en verteenwoordigers nié vir die beplande e-tolstelsel sal registreer nie.

Padsterftes oor Paasnaweek toe nié minder

2013-04-08 14:20

Voorlopige data dui daarop dat minstens 241 mense oor die Paasnaweek in padongelukke dood is, het die minister van vervoer gesê.

Nóg mense oor padreëls vasgetrek

2013-01-06 14:26

Die padverkeerbestuurkorporasie sê meer as 2 300 mense is gedurende die afgelope feesseisoen vir verskeie oortredings vasgetrek.

Protesaksie oor tolgeld uitgestel

2012-12-31 17:54

'n Protesaksie teen die tolstelsel by die Swartruggens-tolhek op die N4 is vir eers uitgestel, het Cosatu gesê.

Laaste gesprekke oor e-tol kom

2012-09-25 07:33

Die regering sal hierdie week met verskillende belangegroepe vergader vir samesprekings oor die Gautengse Snelwegverbeteringsprojek.

'Motoriste moet Van Reenenspas vermy'

2012-08-08 07:35

Motoriste is gemaan om die N3 by die Van Reenenspas tussen die Vrystaat en KZN te vermy en aangeraai om hul reisplanne uit te stel.

Swartbergpas gesluit weens sneeu

2012-07-16 11:50

Die Swartbergpas tussen Prince Albert en Oudtshoorn was steeds gesluit weens sneeu, het Kenny Africa, die Wes-Kaapse verkeershoof, gesê.

14 000 sterftes op SA paaie 'nie normaal' - minister

2012-07-04 23:01

Die syfer van 14 000 mense wat jaarliks in Suid-Afrikaanse padongelukke sterf is nie normaal nie, het die minister van vervoer gesê.

Jong seuns verander slaggate in kontant

2012-05-22 14:31

Twee werklose seuns wat gekies het om 'n bydrae in hul gemeenskap te maak, sorg daagliks dat paaie in 'n deel van Freedom Park opgeknap word.

Sanral steeds grafstil oor e-tol-uitspraak

2012-05-01 19:11

Sanral was op Werkersdag steeds grafstil oor die hofuitspraak wat die Gautengse e-tolstelsel tot stilstand gedwing het.

Stryd oor e-tolstelsel lank nie verby

2012-04-28 23:03

Die volgende stap in die regstryd teen die e-tolstelsel sal wees om 'n volledige rekord saam te stel van presies hoe op dié projek besluit is.

Besluit oor e-tolstelsel binnekort verwag

2012-04-28 10:48

Gautengers sal na verwagting binnekort weet of die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie wel volgende maand in werking gestel gaan word.

Vrystaatse paaie: 70%+ vrot

2012-03-26 09:01

Die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer sê korrupsie met 23 tenders vir die herstel van paaie het die provinsie duur te staan gekom.

JHB se gevaarlikste pad

2012-03-13 13:32

Die N1-snelweg is die Goudstad se gevaarlikste pad; met meer as 16 000 ongelukke en 116 sterftes op dié pad in die afgelope vier jaar.

Hoë van paaie se kop waai

2012-02-15 09:03

Een van die Vrystaatse paaiedepartement se senior amptenare is in die regeringsondersoek na die padkrisis in die provinsie afgedank.

Padkrisis: Vinger wys na Dladla

2012-02-09 08:03

Die omstrede tenderpreneur Jacob Dladla, wat MRD Consulting Engineers besit, staan in die middel van die Vrystaatse padkrisis.

Debat oor tolstelsel duur voort

2011-11-29 13:13

Die Gautengse wetgewer se staande komitee wat tans openbare sittings oor die omstrede Gauteng tolstelsel hou sal glo later terugvoering gee.

Petisie teen beplande tolpadstelsel in Gauteng opgestel

2011-11-15 11:03

'n Petisie deur die georganiseerde arbeid teen die beplande Gautengse tolpadstelsel, gaan aan die minister van vervoer oorhandig word.

Openbare sittings oor Gauteng-tolstelsel gehou

2011-11-11 09:25

Die Gautengse wetgewer se staande komitee oor petisies gaan openbare sittings oor die omstrede Gauteng tolstelsel hou.

Só kan die tolpaaie jou sak ruk

2011-11-08 07:05

Tolgeld kan Kaapse pendelaars tussen R400 en R800 per maand uit die sak jaag as die Wynland-tolpadprojek op die N1 en N2 voortgaan.

Halveer toltariewe, eis DA

2011-10-22 13:56

DA-lede het by 'n winkelsentrum in Alexandra byeengekom om teen die voorgestelde toltariewe in Gauteng protes aan te teken.

Taakspan sal na tolpaaie kyk

2011-10-15 15:11

Die kabinet het 'n taakspan aangestel om die omstrede Gautengse tolpadstelsel te ondersoek, het die departement van vervoer gesê.

'Moordkruising' kry dalk spoedkameras

2011-09-07 09:07

Spoedhobbels is uit, maar die moontlikheid van spoedkameras by die “moordkruising” in Bloemfontein word ondersoek.

N12 tussen Oudtshoorn en George gesluit

2011-08-05 13:20

Die N12 tussen Oudtshoorn en George in die Wes-Kaap is gesluit nadat rotse geval het en die alternatiewe roete is óók toe.

Chapmanspiek weer oop

2011-07-29 17:35

Die Chapmanspiek-pad het Vrydag weer oopgemaak ná dit sedert Donderdag weens ‘n rotsstorting gesluit was.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.