Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR ouerskap

Internet gons oor borsvoed op Time-voorblad

2012-05-11 11:30

'n Omstrede voorblad van Time-tydskrif wat wys hoe 'n ma haar vierjarige seun borsvoed, het die internet behoorlik aan die gons.

Paartjie skuldig van aanranding ná baba se dood

2011-11-21 21:08

‘n Man en vrou wie se baba oorlede is, is op 'n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer skuldig bevind.

Pa’s pleeg minder misdaad, drink minder

2011-11-11 14:46

Mans is minder geneig om te drink, te rook of om misdaad te pleeg ná hulle pa geword het, het ‘n studie bevind.

Ouer as 40? Moenie wag om pa te word

2011-10-20 10:20

Mans in hul vroeë 40’s wat graag ‘n familie wil begin moet dit nie verder uitstel nie, want ouderdom beïnvloed hul kanse op vaderskap.

Ongesonde mans 'nie geskik om pa’s te word'

2011-09-28 13:06

'n Groot persentasie mans wat graag kinders wil hê leef nie gesond genoeg om hul maats swanger te maak nie, het 'n nuwe studie bewys.

Pa’s sterf minder aan hartprobleme

2011-09-27 11:28

Pa’s is minder geneig om aan hartprobleme te sterf as hul eweknieë wat nie kinders kan kan kry nie, het navorsers van Amerika bevind.

Mans kry ook babakoors

2011-09-12 13:17

Wetenskaplikes het bevind vroue wat met verlange aan babaklere ruik aan babakoors ly en dat mans boonop nie daarteen immuun is nie.

Ouers wat kinders verloor, sterf vroeër

2011-09-08 17:52

Ouers wat ‘n baba tydens die eerste lewensjaar aan die dood afstaan is meer geneig om vroeër te sterf, het navorsers onlangs bevind.

Wiegdood gevaar vir kleiner babas

2011-08-17 14:19

Ouers van babas wat ondergewig gebore is moet ingelig word hoe om hul babas se kanse op 'n wiegdood te verklein, meen navorsers.

Duitsland wettig toets van embrios

2011-07-07 22:10

Duitse wetgewers het ‘n behandeling wat embrios vir genetiese afwykings toets voor hulle in die uterus ingeplant word, wettig gemaak.

Koop 'n lottokaartjie en 'wen ‘n baba'

2011-07-06 15:37

‘n Lotery wat toekomstige ouers die kans sal gee om ‘n “baba te wen” sal vandeesmaand in Brittanje bekendgestel word.

Man wat moord op FB aankondig kry lewenslank

2011-07-01 23:05

‘n Australiese man wat op Facebook aangekondig het dat hy sy kind gaan vermoor, is ‘n lewenslange tronkstraf opgelê.

Ma’s sal weet oor Down-sindroom vóór boepie

2011-06-13 12:19

‘n Alternatiewe voorgeboortetoets sal teen 2012 beskikbaar wees om Down-sindroom teen die negende week van swangerskap op te merk.

Ma’s wat borsvoed het soet kinders

2011-05-10 18:01

Kinders wat op die bottel grootword is glo heelwat meer angstig, hiperaktief en geneig om te jok en te steel, het 'n studie bevind.

Lady Gaga se ma speel ‘oppasser’

2011-04-04 13:45

Die popster Lady Gaga se ma gaan haar op haar opkomende toer vergesel om seker te maak sy drink nie te veel nie en eet genoeg.

Kinderoppasser gooi gif in baas se sop

2011-03-04 23:00

‘n Kinderoppasser is tronk toe nadat sy gif in haar werkgewer, ‘n vroulike miljoenêr en eienaar van ‘n ketting sekswinkels, se sop gegooi het.

Sheen se kinders van hom af weggevat

2011-03-02 20:00

Charlie Sheen, wat saam met twee blondines in ‘n huis bly en elke aand kan kies saam met wie hy slaap, mag nie meer sy kinders sien nie.

Kinders van werkende ma's meer siek

2011-02-17 22:30

Kinders van ma’s wat werk se kanse om sekere gesondheidsprobleme op te doen is aansienlik groter as dié van ma’s wat tuis kan bly.

Miley se pa bekommerd oor haar

2011-02-15 22:00

Miley Cyrus is ‘n rolmodel vir miljoene tieners, maar haar onverantwoordelike gedrag die afgelope ruk kwel dié 18-jarige se pa.

Kinder-martelaars kry 10 jaar

2011-02-11 21:22

Vier mense wat ‘n groep kinders so erg mishandel het dat hulle breine weens wanvoeding gekrimp het, is vir tien jaar tronk toe gestuur.

Ouers gewaarsku oor sosiale netwerke

2011-01-13 21:42

Ouers gewaarsku dat baie min programme wat internetgebruik kontroleer, webblaaie soos Facebook en Twitter in ag neem.

Sir Elton John word pa

2010-12-28 22:34

Sir Elton John en sy lewensmaat, David Furnish, het op Kersdag die trotse ouers van ‘n babaseuntjie geword.

Video wys tydsverloop van 10-jarige se groei

2010-12-12 05:37

'n Video wat die tydsverloop van 'n dogtertjie se tien jare wys, trek tans baie aandag op die internet. Kyk dit hier.

Priesters help balju's met onderhoud-insameling

2010-11-26 05:33

Balju’s in Rusland maak gebruik van Orthodokse priesters om pa’s wat nie onderhoud te betaal nie aan te moedig om hul pligte na te kom.

Dromer-seun steek ouers dood

2010-10-13 05:22

‘n Man wat verlede jaar sy ouers doodgesteek het ná hulle hom berispe het oor sy babbelas, het dié week in die hof verskyn.

 

Pa sit 3-jarige in wasmasjien

2011-11-28 19:04

Die polisie in Frankryk het ‘n pa van moord aangekla ná hy sy driejarige seun in ‘n wasmasjien gesit en die masjien aangeskakel het.

Seun kla by polisie oor ma se daggarook

2011-11-16 22:01

‘n Elfjarige seun van Minnesota wat genoeg gehad het van daggarook het sy ouers se marijuana-gewoonte by die polisie aangegee.

Ondergewig vroue sukkel ook om ma te word

2011-10-21 09:40

'n Wanbalans van hormone by ondergewig vroue kan die kans om ma te word net soveel verminder soos by oorgewig vroue.

Chemo vir swanger vroue benadeel nie babas

2011-09-28 14:39

Die babas van swanger kankerpasiënte ly nie onder die sterk chemoterapiebehandeling wat hul ma’s ontvang nie, het navorsers bevind.

Navorsers vind rede vir herhaaldelike miskrame

2011-09-28 10:42

Kenners glo die verwydering van veselagtige gewasse in die uterus kan tot 'n gesonde geboorte lei vir vroue wat herhaalde miskrame gely het.

‘n Baba maak pappa minder macho

2011-09-13 12:57

Mans wat pa word ervaar ‘n biologiese oorgang wat hulle minder macho en meer soos ‘n besorgde pa laat optree, het navorsers bevind.

Ma se drukkie beter vir baba as pa s’n

2011-09-08 18:56

Navorsers wat by babas bloed trek, het bevind babas ervaar minder pyn as hul ma’s hulle vashou teenoor wanneer pa die drukkies uitdeel.

Swak ouerskap dryf kinders tot drank

2011-08-29 09:20

Die manier hou ouers hul kinders grootmaak het 'n groot invloed op hoeveel drank wat tieners inneem, het navorsers bevind.

1 Friend Request – Jou ongebore kind

2011-08-02 22:00

Ouers wat binnekort ‘n nuwe paar pienk voete in die gesin gaan verwelkom kan nou die goeie nuus met hul vriende op Facebook deel.

Dié formulemelk keer toe nié allergieë

2011-07-07 08:32

’n Soort formulemelk wat bemark word as “allergie-vriendelik” keer glo nie babas met ’n familiegeskiedenis van allergieë se simptome nie.

Studie: Oorgewig mans is minder vrugbaar

2011-07-05 10:56

Oorgewig mans het ‘n kleiner kans om pa te word – hoe vetter, hoe skraler die kans, het ‘n nuwe studie oor spermtelling bevind.

Studie: Tieners in SA stede sien pa’s die minste

2011-06-16 07:15

Suid-Afrikaanse tieners in stedelike gebiede sien hul pa’s heelwat minder as jonges van soortgelyke areas oorsee.

Ouers vas wat kind vir seks wil uitverhuur

2011-06-09 18:48

Die Nederlandse polisie het ‘n agtjarige meisie se ouers, wat haar aan ‘n man wou uitverhuur vir seks, in hegtenis geneem.

Strengste Kaap-ouers word dalk net beroemd

2011-04-07 09:32

Die BBC dokumentêre TV-reeks, World’s Stricktest Parents, het ouers van Kaapstad gevra om aan hulle nuwe reeks in Suid-Afrika deel te neem.

Veertienjarige in hof vir ouers se moord

2011-03-10 23:00

‘n Veertienjarige seun, wat sy ouers glo in Desember verlede jaar doodgeskiet het, sal as ‘n volwassene verhoor word.

Johnny dink Angie is 'n goeie ma

2011-03-03 18:00

Sedert Johnny Depp saam met Angelina Jolie op ‘n filmstel gewerk het sien hy haar in ‘n ander lig en dink hy sy is ‘n uitstekende ma.

Baba dood weens aanlyn-speletjies

2011-02-25 12:44

’n Taiwannese egpaar word daarvan beskuldig dat hulle hul baba laat sterf het omdat té besig was met aanlyn-speletjies.

Rod Stewart (66) word weer pa

2011-02-17 22:00

Die veteraan-rocker Rod Stewart (66), en sy vrou Penny Lancaster (39) is 'n babaseuntjie ryker. Stewart is nou die pa van sewe.

Ashlee en Pete saam op Valentynsdag

2011-02-15 20:24

Skaars ‘n week nadat Ashlee Simpson aansoek gedoen het om van haar man, Pete Wentz, te skei, is dié paartjie saam gesien op Valentynsdag.

Halle Berry se eks soek erkenning as pa van hul kind

2011-01-19 21:00

Gabriel Aubrey het amptelik aansoek gedoem om as die pa van sy dogtertjie saam met Halle Berry, Nahla (2), erken te word.

Pa amper twee keer kind kwyt

2011-01-04 10:11

’n Kleutermeisie van Bloemfontein het amper twee maal die slagoffer van waarskynlik mensehandel in Margate geword.

Twee skoolkinders is Brittanje se jongste ouers

2010-12-18 13:46

Twee 14-jarige skoolkinder het sopas Brittanje se jongste ouers ooit geword en hul beplan om 'n goeie werk te doen.

16-jarige: 'Robbie Klay is my seun se pa'

2010-12-01 06:38

Die sanger Robbie Klay gaan binnekort volgens ’n 16-jarige meisie van Pretoria die tweede keer pa word – dié keer van ’n seun.

Al hoe meer swanger tieners

2010-11-23 14:18

Choices Krisis Swangerskapsentrum sê 50% van hul kliënte is tieners en dat hulle vrees vroue word vir 'n tweede of derde keer swanger voor 20.

Is jy en jou kind vriende... op Facebook?

2010-08-26 10:15

Is dit ‘n goeie of ‘n slegte idee vir ouers om vriende met hul tieners te wees op sosiale netwerke soos Facebook?

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.