ARTIKELS OOR ouderdom

Vandag se 20-jariges leef glo tot 100

2011-08-04 11:06

Vandag se jeug sal waarskynlik dubbel die kans van hul ouers hê om tot die ouderdom van 100 te leef, het ‘n Britse staatsdepartement gesê.

Studie: Arm mense word vinniger oud

2011-07-27 17:25

As jy gedink het die gebyt van naels oor duur paaiemente en agterstallige rekeninge gee jou plooie en grys hare, was jy ongelukkig reg.

Gehoorverlies kan lei tot dementia

2011-02-15 20:51

Bejaardes met geheueverlies het ‘n groter kans om dementia te onwikkel, het ‘n onlangse verslag verklaar.

Hormone bepaal lang lewe

2010-10-22 05:15

‘n Hormoon wat natuurlik deur die liggaam vervaardig word, is moontlik die geheim tot ‘n langer lewe, glo wetenskaplikes.

Ouderdom in die gene, meen navorsers

2010-07-02 13:38

Hoe oud jy eendag gaan word hang wel baie van lewenstyl af, maar, sê navorsers, jou gene speel dalk 'n groter rol.

Nuutste studie: Mense word al ouer

2009-07-20 09:54

Die populasie ouer mense in die wêreld word by dag meer. Binnekort sal hulle selfs meer as die jonger generasie wees.

 

Japanse vroue word die oudste

2011-07-28 14:20

Vroue van Japan behou steeds hulle jeug die beste – hulle lewensduur is die langste ter wêreld, het hul regering gesê.

Mans se seksdrang nie gepla deur ouderdom

2011-06-10 15:14

Die jare kan maar aanstap, die hare minder word en die plooie meer, maar mans se seksdrang bedaar nie, het navorsers bevind.

Wetenskaplikes laat muise jonger word

2010-11-30 05:21

‘n Groep wetenskaplikes by Harvard-universiteit het die verouderingsproses in muise omgekeerk, en dink hulle kan dit met mense ook doen.

Oudste man word 114

2010-09-22 16:23

‘n Amerikaanse burger wat na bewering die wêreld se oudste man is, het sy 114de verjaarsdag by ‘n ouetehuis in Great Falls, Montana, gevier.

Studie: Ouer is wel wyser

2010-04-06 16:27

Luister maar vir ouma. 'n Groep navorsers in die VSA het bevind dat ouer mense wyser is as jongmense as dit kom by sosiale probleme.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.