ARTIKELS OOR oscars 2010

Oscar-benoemdes kom safari in SA

2010-03-10 10:16

Die Lion Sands wildreservaat sal binnekort op almal se lippe wees omdat al Hollywood se grootste name genooi is om hier vakansie te kom hou.

Charlize se flater op die rooi tapyt

2010-03-09 09:27

Suid-Afrika se Oscar-wenner, Charlize Theron, was glo een van die sterre met die lelikste uitrustings by vanjaar se Oscars.

Bigelow maak geskiedenis by Oscars

2010-03-08 10:55

Kathryn Bigelow is die eerste vrou wat in die 82-jaar geskiedenis van die Oscars die toekenning vir die beste regisseur gewen het.

Bullock wen toekenning vir slegste aktrise

2010-03-07 16:01

Op die vooraand van die gesogte Oscar-toekennings het Sandra Bullock ‘n prys ontvang vir haar ‘slegte vertoning’ in 'n ander film.

Borat-ster uit Oscar-program geskop

2010-03-04 09:43

Die akteur van Borat gaan nie meer ‘n aanbieder by die Oscars wees nie, aangesien hy glo die Avatar-regisseur sou kwaad maak.

 

Oscars meeste gekyk in 5 jaar

2010-03-09 14:01

Vanjaar se Oscars het die meeste kykers van dié vertoning in vyf jaar gelok met 41.3 miljoen Amerikaners wat voor die kassie vasgenael was.

Wie't wat ge'tweet' by die Oscars?

2010-03-09 01:17

Die Oscar-toekennings kan 'n uitgerekte affêre wees, maar nie as jy die pittige aanmerkings oor die seremonie op Twitter volg nie.

Wenners by die 82ste Oscar-toekennings

2010-03-08 06:52

Die rooi tapyt is uitgerol vir die 82ste jaarlikse Oscar-toekennings wat in Los Angeles aangebied is. Hier is die root wenners van die aand.

Terugflits: Die laaste vyf Oscarwenners

2010-03-06 18:41

Die jaarlikse Oscar- seremonie is weer op hande en André Crous kyk na die Beste Film-wenners van die afgelope vyf jaar.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.