Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR oscars

Seth MacFarlane gaan Oscars met duet afsluit

2013-02-22 18:05

Die akteurs Kristin Chenoweth en Seth MacFarlane gaan ‘n spesiale duet sing tydens die einde van die Oscar-toekennings in Los Angeles.

Groot name gaan by Oscars optree

2013-02-21 17:16

Die akteurs Russell Crowe, Jennifer Hudson en Catherine Zeta-Jones gaan almal by vanjaar se Oscar-toekennings optree.

Argo kry nóg 'n topprys

2013-02-18 12:39

Amerikaanse rolprent- en televisieskrywers het hul twee toppryse aan die spanningsverhale Zero Dark Thirty en Argo toegeken.

Só lyk Oscar-benoemings

2013-01-10 17:04

Die 2013 Oscar-benoemings is tydens ‘n spoggeleentheid deur die akteurspaar Seth MacFarlane en Emma Stone bekend gemaak.

Billy Crystal weer gasheer by Oscars

2011-11-11 12:20

Die akteur Billy Crystal is as die nuwe gasheer aangewys om die Oscar-toekennings volgende jaar aan te bied in die plek van Eddie Murphy.

Skoonheid stel sy visier op Oscarglorie

2011-09-24 08:06

Die bekroonde rolprent Skoonheid is gekies om SA by die Oscars te verteenwoordig in die kategorie vir die beste rolprent in ’n ander taal.

Oscars: The King's Speech maak skoonskip

2011-02-28 07:07

The King's Speech het verskeie Oscar-toekennings tydens 'n swierige geleentheid in die Kodak-teater in Hollywood ingepalm.

The Hurt Locker ‘n gunsteling, blaps en al.

2010-03-02 11:08

Volgens analiste sal The Hurt Locker steeds die Oscar vir beste fliek wen, ten spyte van die omstredenheid wat die fliek oorstroom het.

Dit gons oor die Oscars

2010-02-02 05:45

Dit lyk of die kompetisie vir vanjaar se Oscars ‘n David en Goliat-situasie is, soos wat Avatar en The Hurt Locker meeding vir beste rolprent.

Twee flieks oor SA dalk op kortlys vir Oscars

2009-12-01 09:27

Stories en gerugte van Oscar-glorie vir twee flieks wat in Suid-Afrika afspeel, loop reeds dik in die buitelandse media.

Martin, Baldwin gashere vir Oscars 2010

2009-11-04 13:09

Komediant Steve Martin en die 30 Rock-ster Alec Baldwin is deur die organiseerders van die Oscars aangewys as gashere vir 2010.

 

Oscar-'verloorders' kry R400 000 se geskenksak

2013-02-21 17:48

Oscar-benoemdes wat nie ‘n toekenning by die geleentheid in Los Angeles wen nie sal steeds ‘n "troosprys" ter waarde van R400 000 ontvang.

Oscar-benoemde by lughawe aangehou

2013-02-21 16:01

‘n Palestynese Oscar-benoemde regisseur is met sy aankoms by Los Angeles se internasionale lughawe aangehou, het Michael Moore gesê.

Affleck steeds aanbieder by Oscars

2013-02-15 12:50

Die Argo-ster Ben Affleck sal wel ‘n aanbieder by die Oscars wees, al is hy nie as beste regisseur benoem nie.

Brangelina se kinders in die donker oor Oscars

2012-02-28 19:59

Angelina Jolie en Brad Pitt se kinders het nie geweet hul ouers gaan na die Oscars nie en daar is slegs aan die kinders gesê hulle gaan "werk".

Man agter Apollo 13 nou regisseur by Oscars

2011-11-10 12:28

Brian Grazer, vervaardiger van Apollo 13 en A Beautiful Mind, het die regisseur Brett Ratner vervang as vervaardiger van die Oscar-toekennings.

Eddie Murphy speel gasheer by Oscars

2011-09-07 09:06

Die akteur en komediant Eddie Murphy is gekies om die gasheer vir die 84ste Oscars te wees, en sal die aand alleen aanbied.

Disney-prente vir 12 Oscars benoem

2011-01-27 11:12

Disney het 12 Oscar-benoemings in die kategorie vir die beste fliek gekry. Dit die derde keer dat 'n animasie-fliek in dié kategorie benoem word.

Geen 'beste fliek' vir Invictus

2010-02-04 02:06

Die akteur Morgan Freeman het gesê hy is teleurgesteld dat Invictus nie ’n Oscar-benoeming vir beste rolprent ontvang het nie.

District 9 kry 7 Bafta-nominasies

2010-01-21 13:48

Die Bafta-nominasies is aangekondig, en film-liefhebbers gons reeds oor wie sal wen (en wie moontlik weer by die Oscars te sien sal wees).

Honorêre Oscars oorhandig

2009-11-15 08:40

Die Oscar-toekennings word eers in Maart gehou, maar die eerste goue beeldjies is reeds by ‘n private, deftige geleentheid in Hollywood uitgedeel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.