ARTIKELS OOR orkane

Rusland: Orkaan laat 7 500 sonder elektrisiteit

2012-02-08 10:07

‘n Orkaan in die suide van Rusland het 74 mense beseer en 7 500 mense in ysige weersomstandighede sonder elektrisiteit gelaat.

Orkaan tref Faroe-eilande

2011-11-25 14:30

‘n Orkaan met winde van bykans 200 km/h het oornag die Faroe-eilande getref en grootskaalse skade veroorsaak, het die polisie gesê.

Polisiebeamptes vrygespreek in orkaan Katrina-saak

2011-10-20 23:05

‘n Regter het jurielede se uitspraak teen vyf polisiebeamptes wat betrokke was by ‘n noodlottige skietery ná Orkaan Katrina, omgekeer.

Orkaan in Brittanje eis een

2011-09-13 11:57

‘n Motoris is dood toe die oorblyfsels van die orkaan Katia groot dele van Brittanje met sterk winde geteister het.

Dodetal van orkaan Irene styg

2011-08-30 12:26

Orkaan Irene het 40 mense se lewens in die VSA geëis en owerhede waarsku dat oorstromings moontlik sal voortduur.

Irene: skade beloop miljarde rande

2011-08-29 22:56

Volgens ‘n rampbestuurfirma het orkaan Irene die afgelope naweek tot $7 biljoen se skade aan die ooskus van Amerika aangerig.

'Só het ons vir orkaan Irene voorberei'

2011-08-29 07:09

Inwoners van New York wat gevlug het om die massiewe orkaan Irene te ontkom, het die stad oornag in ’n spookdorp verander.

Orkaan Irene bring New York tot 'n stilstand

2011-08-26 23:13

Vir die eerste keer in die geskiedenis van New York het die burgemeester sekere areas van die stad verplig om te ontruim.

Kragtige orkaan kan New York bedreig

2011-08-26 10:05

Weervoorspellers sê die orkaan Irene kan teen die naweek die VSA se dig bevolkte noordooste, insluitend New York, bedreig.

Noodtoestand in Noord-Carolina aangekondig

2011-08-25 20:06

Noord-Carolina het ‘n noodtoestand aangekondig ter voorbereiding vir die orkaan Irene, wat vinnig op pad is na die ooskus van Amerika.

Talle vlugpassasiers Orkaan Irene gestrand

2011-08-24 20:28

Vlugte na en van die Bahamas, die Turks- en Caicos-eilande, die Dominikaanse Republiek en Haïti is gekanselleer as gevolg van Orkaan Irene.

Haïti in orkaan se visier

2011-08-22 16:59

Haïti, waar honderdduisende mense steeds in tente ná verlede jaar se aardbewing woon, is vatbaar vir reënbuie wat ‘n orkaan kan bring.

Orkaan Richard tref Sentraal Amerika

2010-10-25 04:16

Orkaan Richard het die klein Sentraal-Amerikaanse nasie in die suide van Sentraal Amerika, met mening getref.

Orkaan Karl dood 2 in Mexiko

2010-09-18 03:19

Orkaan Karl het die Mexikaanse kus getref en minstens twee mense gedood, terwyl die land sy enigste kernkragstasie moes sluit.

Orkaan Earl bederf vakansieplanne

2010-09-01 11:16

Vakansiegangers aan die ooskus van Noord-Amerika is bekommerd dat Orkaan Earl die tradisionele laaste week van somer langs die see gaan bederf.

Orkaan Alex eis eerste slagoffer

2010-07-01 11:17

Die orkaan Alex het die kus van die Golf van Mexiko getref en sy eerste slagoffer geëis terwyl hy voort woed, sê owerhede.

 

Orkaan-sterkte winde tref Kalifornië

2011-12-02 10:04

Honderdduisende mense in die suide van Kalifornië is sonder elektrisiteit nadat sterk winde grootskaalse skade veroorsaak het.

Tropiese storm binnekort 'n orkaan

2011-10-24 20:55

Die tropiese storm Rina, wat naby die kuslyn van Sentraal-Amerika in die Karibiese see woed, is vinnig op pad om orkaan-sterkte bereik.

Orkaan op pad na Kanada

2011-09-16 13:08

Die tropiese storm Maria het ver van die Amerikaanse kus in ‘n orkaan ontaard en is nou op koers na die suidooste van Newfoundland, Kanada.

Nuwe storm dreig in VSA

2011-09-02 09:06

Oliemaatskappye het werkers by hul oliebore in die Golf van Mexiko ontruim met die aankondiging dat ‘n reuse-storm in dié rigting beweeg.

'Probleme nie verby' ná Irene ooskus tref

2011-08-30 09:05

Orkaan Irene het deur Manhattan beweeg, maar het die grootste skade aangerig in gebiede aan die noordoostelike kus van die VSA.

Irene strand talle passasiers in Chicago

2011-08-29 17:39

Alhoewel die tropiese storm Irene besig is om in die rigting van Kanada te beweeg, is talle vlugte by Chicago se lughawens gekanselleer.

Orkaan Irene het N-Carolina in visier

2011-08-27 13:23

Die Amerikaanse staat Noord-Carolina loop deur onder sterk wind en reën in aanloop tot die orkaan Irene wat besig is om al hoe nader te beweeg.

Orkaan Irene: Minstens 750 000 reeds ontruim

2011-08-26 17:36

Miljoene mense kan deur Orkaan Irene geraak word wanneer dit verby die kuste van Florida, Georgia en Suid-Carolina beweeg.

New York maak gereed vir orkaan

2011-08-25 21:04

Orkaan Irene peil op New York af en vir die eerste keer in etlike dekades maak New Yorkers hulself gereed om te ontruim.

Orkaan Irene teister Bahamas

2011-08-25 11:02

Die Bahamas het grootskaalse skade opgedoen toe Orkaan Irene in die rigting van die VSA beweeg het, het die BBC berig.

Orkaan op pad na VSA

2011-08-24 13:00

Volgens die nasionale orkaansentrum in Miami is Orkaan Irene, wat reeds die suidoostelike Bahamas geteister het, op pad na die VSA.

Orkaanskade in VSA 'is ergste sedert 80's'

2011-04-19 08:14

Amerikaanse owerhede het hulle na die suidelike deelstate gehaas om hulp te verleen nadat kragtige orkane dood en verwoesting gesaai het.

Nuwe storm tref Mexiko

2010-09-22 14:31

‘n Nuwe storm, kort op die hakke van die verwoestende Orkaan Karl en daaropvolgende vloede, dra nou by tot die ellende in Mexiko.

Julia word orkaan in Atlantiese Oseaan

2010-09-15 01:53

Die tropiese storm Julia het die sterkte van 'n orkaan oor die ver oostelike Atlantiese Oseaan bereik, sê die nasionale orkaansentrum.

Orkaan Earl woed steeds

2010-08-31 08:42

Orkaan Earl is tot 'n katagorie 4 storm aangepas te midde van waarskuwings dat groot skade aangerig sal word indien die orkaan die Amerikaanse kus bereik.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.