ARTIKELS OOR optogte

Christene in Kaïro met bottels en klippe bestook

2011-11-17 18:46

Deelnemers aan ‘n optog deur Koptiese Christene is beseer toe ondersteuners van 'n Islamitiese politikus hulle met klippe bestook het.

ANCYL mag nie nagwaak hou

2011-10-25 21:09

Die Tshwane-metropolisie het nie toestemming gegee vir die ANC-Jeugliga om ‘n nagwaak buite die Uniegebou in Pretoria te hou nie.

Vier vas vir geweld by myn

2011-10-07 21:01

Vier mans is op aanklag van openbare geweld by die Dilokong Chroom-myn in Mecklenburg naby Sekhukhune in Limpopo in hegtenis geneem.

Aktiviste bly in aanhouding

2011-09-23 23:02

Twee aktivistiese leiers moet in aanhouding bly nadat hulle tydens ‘n optog ter herdenking van Vredesdag in hegtenis geneem is.

Uganda: Besigye wéér gearresteer

2011-04-28 21:49

Polisie in Uganda het vir die vyfde keer in meer as 'n maand die land se top-opposisie leier in hegtenis geneem tydens ‘n protesmars.

Nigerië - Skote veroorsaak stormloop, 4 dood

2011-03-30 17:04

Nadat lede van ‘n Islamitiese sekte skote afgevuur het langs ‘n politiese samekoms is ‘n stormloop veroorsaak en vier mense dood.

Nissan hervat produksie in Egipte

2011-02-14 15:13

Die Japanese motovervaardiger Nissan Co. het produksie by sy aanleg in Egipte hervat nadat hulle vir twee weke moes sluit weens protesoptogte.

Leerlinge beplan opmars oor biblioteke

2010-03-25 07:10

Wanneer die skole sluit, sal sowat 1 500 Gautengse leerlinge na die Uniegebou in Pretoria opruk om vreedsaam vir skoolbiblioteke te betoog.

Studente met rubberkoeëls geskiet

2010-01-26 12:43

Rubberkoeëls is by die Durban Universiteit van Tegbologie (DUT) gevuur, nadat studente probeer het om registrasies te ontwrig.

Swak diens betogings: 6 vas

2009-10-12 12:33

Ses mense is in hegtenis geneem nadat hulle oor die gebrek aan elektrisiteit, toilette en water in hul buurt betoog het.

Betogers slaan man dood, brand bakkie

2009-09-21 17:40

Oproerige betogers het 'n sekerheidswag doodgeslaan en sy bakkie uitgebrand nadat hy iemand tydens dié optog omgery het.

Kabinet veroordeel soldate

2009-08-27 11:42

Die kabinet het die optrede van soldate wat aan ’n gewelddadige optog by die Uniegebou in Pretoria deelgeneem het, veroordeel.

 

ANC-jeugliga se nagwaak skuif na stadion

2011-10-26 20:09

Die ANC-jeugliga sal hul nagwaak op die vooraand van ‘n optog na die Uniegebou by die Caledonian-stadion in Pretoria hou.

Malema kla oor 'intimidasie'

2011-10-24 18:40

Staatsinstellings word gebruik om mense te intimideer wat wil deelneem aan die ANC-Jeugliga se optogte, het Julius Malema gesê.

32 Betogers in Bahrein verhoor

2011-09-26 22:01

Twee-en-dertig mense wat vroeër vanjaar aan opstande in dié land deelgeneem het, is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir “terreurdade” .

Onluste duur voort in Noord-Ierland

2011-07-13 14:23

Polisiebeamptes is aangeval en talle mense is in hegtenis geneem toe onluste vir ‘n tweede aand in Noord-Ierland uitgebreek het.

Polisie gryp in by DA-byeenkoms

2011-04-27 17:00

Polisielede moes ingryp toe 'n groep ANC-ondersteuners probeer het om 'n byeenkoms van die DA in Mamelodi, Pretoria stop te sit.

Tunisiese kuswag sink migrante vaartuig

2011-02-15 18:01

Tunisiese migrante het Tunisië se kuswag daarvan beskuldig dat dit mense gedood het toe dit in hulle boot in vasgery het

Jeugliga verkla Kaapse burgemeester

2010-06-08 10:05

Die ANC-jeugliga het strafregtelike klagte teen die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, by die polisie ingedien.

Ongelukkige betogers vaar Durban se strate in

2010-01-30 12:52

Sowat 800 inwoners het vroeg Saterdagoggend die strate ingevaar om hulle ongelukkigheid teenoor die munisipaliteit uit te spreek.

Polisie brand los op plakkers

2009-10-28 14:19

Die metropolisie het rubberkoeëls op inwoners van Eldoradopark gevuur tydens 'n betoging teen die sloping van hul plakkershutte.

70 vas vir openbare geweld

2009-09-28 17:13

Minstens 70 mense is in hegtenis geneem vir openbare geweld ná betogers 'n biblioteek en gemeenskapsaal aan die brand gesteek het.

Weermag waarsku soldate

2009-09-04 15:05

Die weermag sal nie gyselaar gehou word deur oproerige soldate nie, het lt.genl. Solly Shoke, hoof van die leër, gesê.

Soldate sal geskors word

2009-08-27 08:56

Soldate wat deur rubberkoeëls en traangas uitmekaar gejaag is tydens ‘n optog sal summier sonder betaling geskors word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.