ARTIKELS OOR oostelike provinsie-kings

Bismarck lei Sharks

2012-02-15 08:00

Bismarck du Plessis voer die Sharks in Port Elizabeth die eerste keer aan in die oefenwedstryd teen die Oostelike Provinsie-Kings.

Earl Rose kry nog 'n kans

2012-01-25 13:30

Earl Rose het 'n nuwe rugbytuiste in Port Elizabeth gevind waar hy tans saam met die Oostelike Provinsie Kings vir 'n proeftydperk oefen.

Force-breier help Kings slyp

2011-07-06 13:22

Die afrigter van die Western Force, Richard Graham, kuier tans in Port Elizabeth waar hy die Oostelike Provinsie-Kings met slypsessies help.

Luke Watson speel weer in SA

2010-12-06 14:36

Die Bath-kaptein en omstrede Springbok-agsteman Luke Watson, gaan by die OP Kings vir die opkomende rugbyseisoen aansluit.

Ronnie Uys oorgehaal vir dié een

2010-10-19 08:30

Die Pumas se grootste speler is gerat vir sy span se grootste tweestryd van die jaar wanneer hul promosie-relegasiestryd teen die OP Kings posvat.

 

Habana op senter teen Kings

2012-02-08 15:14

Die Stormers-vleuel Bryan Habana sal op buitesenter uitdraf in die opwarmwedstryd teen die Southern Kings in Port Elizabeth.

Jongi se loopbaan dalk weer op koers

2011-10-27 13:01

Die Bok-vleuel Jongi Nokwe se rugbyloopbaan kan straks binnekort ’n tweede asem in die Baai by die Oostelike Provinsie-Kings kry.

Bokkies klop Kings XV op drafstap

2011-05-20 09:35

Suid-Afrika se o.20-rugbyspan het in die Nelson Mandelabaai-stadion ’n gemaklike oorwinning oor ’n OP Kings-uitnodigingspan behaal.

Kings verras met kaptein

2010-10-20 09:14

Mzwandile Stick is, tot party waarnemers se verbasing, as die Kings se kaptein vir die promosie-relegasie-wedstryd teen die Pumas aangewys.

Kings katrol nog groot visse in

2010-09-07 07:58

Die voormalige Lions- en Leeus-slot Willem Stoltz sal binnekort vir die rugbyspan van die Oostelike Provinsie-Kings speel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.