ARTIKELS OOR oos-kaap

Twee mans buite Butterworth doodgeskiet

2010-08-04 13:11

Die liggame van twee mans, met koeëlwonde aan hul bolywe, is onderskeidelik langs die pad en in 'n motor naby Butterworth gevind, sê die Oos-Kaapse polisie.

Die Strandloperroete

2010-07-10 02:15

Die Strandloperroete aan die Wildekus is ideaal vir beginners en mense wat nie lief is vir swaardra nie. Jy kan dit rustig in vyf dae aflê.

Inbreker vas aan die slaap

2009-10-17 12:14

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy in die huis wat hy wou beroof het, aan die slaap geraak en deur die eienaar betrap is.

Ma slaan driejarige glo met besem dood

2009-10-11 10:48

'n Driejarige meisie van Mthatha is dood en haar vierjarige suster ernstig beseer toe hul ma hulle glo met 'n besemstok geslaan het.

Vermeende rower dood in Oos-Kaap

2009-09-20 10:22

'n Man (20) is dood toe hy glo probeer het om 'n kliënt in 'n kroeg in Oos-Londen van sy selfoon en kontant te beroof.

 

Twee buitelanders in Oos-Kaap verkrag

2010-07-25 14:59

'n Duitse tiener en Nederlandse vrou (22) is in twee aparte voorvalle in die Oos-Kaap verkrag, het die polisie gesê.

Matrikulant vas vir R1.8m dagga

2009-11-16 08:49

’n Matrikulant van Oos-Londen en drie ander is gedurende die naweek in hegtenis geneem vir die besit van R1.8 miljoen se dagga.

Man vermoor in sokker-bakleiery

2009-10-11 13:07

Vyf mans is Sondag gearresteer vir die moord op 'n man in 'n bakleiery oor 'n sokkerwedstryd, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Bendelede skiet glo tiener

2009-09-30 12:31

'n 17-jarige Seun van Port Elizabeth is na bewering deur bendelede geskiet nadat hy en vyf mans deur twee aanvallers genader is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.