ARTIKELS OOR ongelukke

Man sterf in Pmb-ongeluk

2012-02-07 22:59

‘n Man het gesterf en twee ander is beseer toe hul motor omgeslaan het op die N3 naby Pietermaritzburg, het paramedici gesê.

Tien sterf in gru-ongeluk

2012-02-07 11:07
77 menings

Tien mense is dood en vyftien is beseer nadat 'n vragmotor en 'n taxi naby Makhado in Limpopo, het die polisie gesê.

Brandbestryder sterf ná rots op hom val

2012-02-06 13:01

'n Brandbestryder is dood terwyl sy span gesukkel het om 'n veldbrand tussen Piketberg en Velddrif aan die Kaapse Weskus onder beheer te kry.

Kenia: 25 sterf ná trok oorlaaide minibus tref

2012-02-04 23:00

Vyf-en-twintig mense is in die weste van Kenia dood toe 'n vragmotor teen 'n minibus-taxi gebots het, het 'n beampte van die Rooikruis gesê.

Trein dood bruidegom op troudag

2012-02-04 14:44

'n Bruidegom, sy ma en sy neef is onderweg na 'n troupartytjie dood nadat hulle deur 'n trein in noordelike Viëtnam getref is.

Thomas: ‘Hy vorder goed’

2012-02-04 07:15

Hoewel Thomas Ferreira goeie vordering toon, gaan dit twee jaar duur voordat die langtermyneffek van sy breinbesering vasgestel kan word.

Een dood, twee beseer in ongeluk in Wes-Kaap

2012-02-02 20:54

Een persoon het gesterf en twee is beseer toe ‘n motor en ‘n bakkie teen mekaar gebots het op die N2 naby Sir Lowry’s Pass.

Bestuurder in hof ná ses sterf

2012-02-02 16:59

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy die lewens van ses mense geëis het toe hy beheer oor sy motor verloor het, het in die hof verskyn.

Shoprite moes hoes ná bokse op vrou val

2012-02-02 13:55

'n Oos-Kaapse vrou het R100 000 van Shoprite/Checkers ontvang nadat ‘n boks gevriesde groente op haar geval het.

Drie dood, 28 beseer in NK-ongeluk

2012-02-01 21:58

Drie mense het gesterf en 28 mense is beseer in ‘n kettingbotsing waarby vyf voertuie betrokke was buite Kathu in die Noord-Kaap.

Padongelukfonds moet opdok vir oudatleet

2012-02-01 09:07

Die Padongelukfonds (POF) moet R300 000 aan die voormalige Vrystaatse 100 m-hekkiesatleet Madré Janse van Rensburg (23) betaal.

Rekspronge by Victoria-waterval dalk binnekort hervat

2012-01-30 19:00

Rekspronge by die Victoria-waterval sal glo binnekort weer hervat word ná 'n ongeluk waartydens ’n toeris in die Zambezirivier geval het.

Agt plaaswerkers dood, talle beseer in gru-ongeluk

2012-01-30 12:05

Agt mense is dood en tientalle is beseer nadat ‘n vragmotor, wat 56 plaaswerkers vervoer het,op ‘n brug in die Wes-Kaap omgeslaan het.

Vyf dood in ongeluk op N1

2012-01-30 07:10

Vyf mense is dood nadat 'n taxi teen 'n stilstaande vragmotor op die N1 in Kraaifontein gebots het, het paramedici in die Wes-Kaap gesê.

Rio: Dodetal styg na 6

2012-01-27 22:11

Die dodetal in Rio de Janeiro het tot ses gestyg nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het.

Man dood, vier beseer in KZN-ongeluk

2012-01-27 18:56

‘n Man is dood en vier ander mense is beseer toe hul bakkie omgeslaan het in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het paramedici gesê.

19 Vermis ná gebou ineenstort

2012-01-26 16:31

Negentien mense word vermis en vyf is beseer nadat drie geboue, waarvan een 20 vloere hoog was, in Rio de Janeiro ineengestort het.

Stop padslagting in SA só

2012-01-25 09:05

Onlangse voorstelle om die spoedperk te verlaag om verkeersongelukke te verminder, toon dat die regering “na strooihalms gryp”.

Tiener doodgeskok op trein se dak

2012-01-24 19:58

'n Sewentienjarige tiener is dood nadat hy in Melbourne op 'n trein se dak doodgeskok het, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

Vrou sterf toe vragmotor deur winkelsentrum ploeg

2012-01-24 10:00

Een persoon het gesterf en drie ander is beseer toe ‘n vragmotor teen ‘n winkelsentrum in Pietermaritzburg vasgery het.

Trekker val arts dood

2012-01-23 09:00

Dr. Emile Welgemoed (41), ’n narkotiseur by ’n private hospitaal op Knysna, is dood toe ’n trekker op hom beland het terwyl hy geploeg het.

Man sterf in PE-ongeluk

2012-01-21 23:00

‘n Man is dood nadat hy beheer verloor het oor sy voertuig terwyl hy die John Tallant-afrit van die N2 in Port Elizabeth geneem het.

Man sterf in KZN-ongeluk

2012-01-21 17:40

'n Man is dood nadat hy deur 'n voertuig op die R56 naby Pietermaritzburg getref is. Die bestuurder van die voertuig het van die toneel weggejaag.

Epileptiese aanval laat man glo deur muur ploeg

2012-01-20 12:36

Die bestuurder van die motor, wat vyf minute voor pouse deur die hek van 'n laerskool geploeg het, het vermoedelik 'n epileptiese aanval gehad.

Man sterf in gru-ongeluk

2012-01-18 22:51

‘n Agt-en-twintig-jarige man het gesterf toe sy motor omgeslaan het op die Polokwane-Jane Furse-pad, het die polisie in Limpopo gesê.

Taxi’s nié dodelikste voertuie op die pad

2012-01-18 12:00

Padgebruikers kan net so maklik in fietsongelukke as in taxi-ongelukke sterf, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge gesê.

'Kaptein van skande' wou glo in taxi vlug

2012-01-18 07:01

Die “kaptein van skande” van die Costa Concordia het glo probeer om in ’n taxi weg te kom van die toneel waar sy skip op die rotse geloop het.

Haïti: 23 dood nadat vragmotor se remme ingee

2012-01-17 17:57

Altesaam 23 mense is in Haïti dood en 67 ander is beseer nadat ‘n vragmotor se remme ingegee het en dit in 'n klein bus vasgery het.

18 beseer in taxi-ongeluk in PMB

2012-01-17 11:01

Agttien mense, waaronder nege skoolkinders, is beseer toe die taxi waarin hulle gery het in Edendale, Pietermaritzburg, omgeslaan het.

Ma, seun sterf in ongeluk

2012-01-16 22:50

‘n Vrou en haar vierjarige seun het gesterf toe hul motor naby Mahikeng gerol het, het die regering in Noordwes gesê.

Kind op N3-snelweg doodgery

2012-01-16 19:58

‘n Kind het gesterf nadat ‘n motor haar op die N3 naby die Marian Hill-tolplaza in Pietermaritzburg raakgery het, het paramedici gesê.

Twee sterf in Gauteng-ongeluk

2012-01-15 18:49

Twee mense het gesterf toe hulle van die agterkant van ‘n bakkie af geslinger is naby Vereeniging in Gauteng, het paramedici gesê.

Skeepsramp: Nóg 'n oorlewende gevind

2012-01-15 14:45

Nóg 'n oorlewende is uit die halfgesinkte luukse skip Costa Concordia bevry, het 'n woordvoerder van die hawe-owerheid gesê.

Ses dood toe motor deur winkel ploeg

2012-01-15 11:30

Ses mense, waarvan vyf in hul 20's, is dood toe 'n Honda Ballade deur 'n winkel in Plumstead, Kaapstad, geploeg het, het paramedici gesê.

Kaptein in hegtenis ná skeepsramp

2012-01-15 07:00

Die kaptein van die Italiaanse passasierskip Costa Concordia, wat naby die eiland Giglio ’n rotslys getref het, is in hegtenis geneem.

Twee sterf in ongeluk

2012-01-14 18:09

Twee mense is dood nadat die motor waarin hulle gery het buite Kimberley op die R31 omgeslaan en verskeie kere gerol het.

Rekspronge opgeskort ná vrou in rivier beland

2012-01-13 06:52

’n Zimbabwiese toerismemaatskappy het rekspronge by die Victoria-waterval opgeskort terwyl hy ’n ongeluk ondersoek.

Meisie sterf in Durban-ongeluk

2012-01-10 20:59

‘n Agtjarige meisie het gesterf toe sy getref is deur ‘n bakkie terwyl sy Spineweg in Westville, Durban, oorsteek het, het paramedici gesê.

Polisievrou beseer toe gesteelde bakkie haar tref

2012-01-09 17:01

‘n Metropolisiebeampte is beseer toe ‘n gesteelde voertuig haar by ‘n padblokkade raakgery het, het ‘n woordvoerder gesê.

Reksprong loop skeef vir Aussie

2012-01-09 07:00

’n Australiese vrou het ’n reksprong in Zimbabwe oorleef toe die koord gebreek en sy in die Zambesi-rivier geval het.

Man kritiek ná hy tieners uit see probeer red

2012-01-07 22:45

‘n Man is in ‘n kritieke toestand nadat hy probeer het om drie tieners by die Maitland-strand, 30 km van Port Elizabeth, te red.

Gautengse man sterf in opeenhoping

2012-01-07 15:16

‘n Man is dood en talle ander het beserings opgedoen toe drie motors op die R23 tussen Heidelberg en Standerton gebots het.

Motoris vas ná tref-en-trap

2012-01-06 17:02

‘n Bestuurder is in Pietermaritzburg in hegtenis geneem nadat hy ‘n ongeluk veroorsaak het en weggery het, het die polisie in KZN gesê.

Nege sterf toe bestuurder beheer oor voertuig verloor

2012-01-05 17:08

Nege mense is dood toe die afleweringsvoertuig waarin hulle gery het buite Clanwilliam in ‘n ongeluk betrokke was.

Thomas kry fyn koek op sy 19de

2012-01-05 07:42

Presies twee maande ná die ongeluk wat hom in ’n koma gelaat het, bring Thomas Ferreira sy 19de verjaardag in ’n rehabilitasiesentrum deur.

Vyf sterf toe gebou in Nieu-Delhi inmekaar stort

2012-01-04 12:13

Minstens vyf mense, insluitende twee kinders, is dood toe ‘n gebou in Nieu-Delhi inmekaar gestort het, het die polisie gesê.

Feestyd eis 1 232 op SA se paaie

2012-01-04 07:28

Volgens voorlopige syfers van die RTMC is minder mense in Desember in padongelukke dood as in dieselfde tydperk die afgelope twee jaar.

Kalfie enigste slagoffer in taxi-ongeluk

2012-01-03 21:49

Paramedici het probeer om ‘n kalfie se lewe te red wat deur ‘n minibustaxi getref is, maar die dier is dood nadat dit na 'n veearts geneem is.

Toename in taxi-ongelukke kommerwekkend

2012-01-03 14:54

Daar was ‘n toename in die hoeveelheid dodelike taxi-ongelukke in die Wes-Kaap in Desember in vergelyking met dieselfde tydperk in 2010.

Baba sterf in motorongeluk

2012-01-03 07:46

Wat die begin van ’n droomvakansie sou wees, het in ’n nagmerrie verander toe ’n egpaar in ’n motorongeluk was en hul baba dood is.

 

Vrou sterf in Pretoria-ongeluk

2012-02-07 18:00

‘n Vrou is dood en vier mense is beseer nadat ‘n taxi teen ‘n bus vasgery het in Pretoria se middestad , het paramedici gesê.

Obama se ouma in ongeluk beseer

2012-02-06 21:01

Pres. Barack Obama se 91-jarige stiefouma het kneusplekke en skok opgedoen nadat die motor waarin sy gereis het omgeslaan het.

Drie sterf in Vereeniging-ongeluk

2012-02-05 20:53

Drie mense is dood en drie ander is beseer toe hul motor teen ‘n wipbak-vragmotor gebots het naby Vereeniging, het paramedici gesê.

Trein tref man op platform

2012-02-04 17:01

'n Sekuriteitswag is dood nadat hy by die Tooronga-treinstasie deur 'n trein getref is, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

13 beseer ná taxi op pad na kerkdiens rol

2012-02-04 11:45

Dertien mense, waarvan twee kritiek, is beseer in 'n taxi-ongeluk naby Potchefstroom in die Noordwes, het paramedici gesê.

Passasiers dalk nog in veerboot vasgekeer

2012-02-03 10:03

Daar word gevrees dat meer as 100 vermiste passasiers vasgekeer is in die veerboot wat aan die kus van Papoea-Nieu-Guinee gesink het.

Tienermeisie sterf in ongeluk

2012-02-02 17:56

‘n Vyftienjarige skoolmeisie het gesterf nadat sy deur ‘n motor getref is in Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

OB se seun in ongeluk met staatsvoertuig

2012-02-02 14:55

Die seun van die openbare beskermer, Thuli Madonsela, het ‘n ongeluk met haar staatsvoertuig in Pretoria gemaak, het haar kantoor gesê.

Vier Sweedse toeriste sterf in ongeluk

2012-02-02 11:55

Vier jong Sweedse toeriste en hul bestuurder is dood nadat hulle in 'n kop-aan-kop botsing met hul gehuurde motor betrokke was.

Man sterf ná hy van bakkie af val

2012-02-01 19:55

‘n Man het gesterf nadat hy van die agterkant van ‘n bakkie af geval het in Ballito in KwaZulu-Natal, het paramedici gesê.

Moordklagte kom dalk ná gru-ongeluk

2012-01-31 10:00

Die Wes-Kaap se LUR vir vervoer, Robin Carlisle, het versoek dat aanklagte van moord teen die eienaar van ‘n stootskraper gebring moet word.

30 Skoolkinders beseer in botsing

2012-01-30 13:05

Dertig laerskoolkinders is beseer toe die twee taxi’s waarin hulle gery het in Nasrec gebots het, het nooddienswerkers gesê.

Tragedie tref SA-motorsport

2012-01-30 11:01

Suid-Afrikaanse motorsport het 'n swart naweek beleef toe twee renjaers in aparte ongelukke in Port Elizabeth en Pretoria dood is.

Man verkool ná bakkie rol

2012-01-28 16:02

'n Man het verkool nadat sy bakkie op die N4 naby die Witbank-afrit gerol en in vlamme uitgebars het, het paramedici gesê.

11 Beseer ná struktuur van casino meegee

2012-01-27 21:08

Elf mense het ligte beserings opgedoen nadat die bouperseel van 'n Amerikaanse casino ineengestort het, het owerhede gesê.

Rio: Drie lyke in puin gevind

2012-01-27 07:00

Drie lyke is in die puin in Rio de Janeiro gevind nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het.

Meisie verloor tone ná roltrap-ongeluk

2012-01-25 15:57

‘n Meisie van Amanzimtoti aan die KwaZulu-Natalse suidkus het ‘n gedeelte van haar voet verloor nadat haar tone in ‘n roltrap vasgesit het.

Vier vroue sterf in Vereeniging-ongeluk

2012-01-24 23:08

Vier vroue het gesterf en twee mans is beseer in ‘n kop-aan-kop-botsing in Vereeniging, het paramedici van Netcare 911 gesê.

60 beseer in Pretoria-ongelukke

2012-01-24 14:00

Altesaam 60 mense moes behandeling vir verskeie beserings kry ná twee ongelukke in Proesstraat in Pretoria, het paramedici gesê.

Bloulig-tiener maak goeie vordering

2012-01-23 10:00

Thomas Ferreira, die matriekleerder wat kritiek beseer is nadat hy deur ‘n bloulig-voertuig getref is, is besig om wonderbaarlik te herstel.

Perd skop tiener in gesig

2012-01-22 13:09

‘n Tienermeisie het beserings opgedoen toe ‘n perd in ‘n sloot beland en haar in die gesig geskop het, het paramedici gesê.

Een sterf, 18 beseer in taxi-ongelukke

2012-01-21 20:00

Een persoon is dood en 18 mense is beseer in twee aparte ongelukke waarby taxi’s in die Oos-Kaap betrokke was, het Arrive Alive gesê.

Vrou wat deur taxi gesleep is, trou in Mei

2012-01-21 10:28

Adv. Kim McCusker wat honderde meters ver deur ’n minibustaxi gesleep is, is weer in die hospitaal, waar sy nog ’n operasie ondergaan het.

Een sterf toe motor deur skool se muur ploeg

2012-01-20 12:30

Een persoon is dood toe ‘n motor deur 'n muur by die J. S. Kloppers Laerskool in Elsiesrivier, Kaapstad, geploeg het.

Man sterf, twee beseer in ongeluk

2012-01-18 13:00

Een man is dood en twee ander het beserings opgedoen in ‘n ongeluk op die Goue Hoofweg in Vanderbijlpark, het paramedici gesê.

39 beseer in kettingbotsing in KZN

2012-01-18 10:00

Nege-en-dertig mense is beseer toe twee taxi’s en vier motors op Edendale-weg naby Pietermaritzburg gebots het, het paramedici gesê.

Ses ernstig beseer in twee PMB-ongelukke

2012-01-17 19:56

Ses mense is ernstig beseer in twee ongelukke waarby vyf motors betrokke was in Pietermaritzburg, het paramedici van ER24 gesê.

Een dood, een beseer toe vragmotor omslaan

2012-01-17 13:01

'n Man is dood en ‘n ander een kritiek beseer toe hul vragmotor naby Peacevale in KwaZulu-Natal omgeslaan het, het paramedici gesê.

Strenger wette oor verkeer beplan

2012-01-17 09:01

Suid-Afrikaners het ’n kopskuif nodig om die slagting op die paaie stop te sit en strenger wetgewing word beplan om dit te help bewerkstellig.

Vrou sterf in Durban-ongeluk

2012-01-16 22:09

‘n Vrou het gesterf nadat twee voertuie getref is deur ‘n vragmotor wat buite beheer geraak het in Durban, het paramedici gesê.

Beiroet: 13 sterf, 20 vermis ná gebou ineenstort

2012-01-16 14:03

Minstens 13 mense is dood en 20 ander is moontlik vasgekeer in die puin van ‘n woonstelblok wat in Beiroet inmekaar gestort het.

300 Filippyne aan boord gestrande passasierskip

2012-01-15 16:54

Die Filippyne het gesê 300 Filippynse bemanningslede was aan boord 'n Italiaanse passasierskip wat 'n rotslys getref en omgeslaan het.

Kaptein het skip 'lank voor passasiers verlaat'

2012-01-15 12:15

Die kaptein van die Costa Concordia het die luukse skip verlaat "lank voor" die laaste passasiers uit die wrak ontruim is.

Pasgetroude paartjie gered ná skeepsramp

2012-01-15 10:00

Reddingswerkers het 'n Suid-Koreaanse paartjie, wat op wittebrood was, uit die wrak van 'n Italiaanse passasierskip gered.

3 dood, 13 beseer in ongeluk

2012-01-14 20:06

Drie mense is dood en 13 ander is beseer in 'n ongeluk tussen 'n minibustaxi en 'n motor op die N6 naby Queenstown in die Oos-Kaap.

Twee beseer in Vrystaat-ontploffing

2012-01-13 22:10

Twee mense is in ‘n klein ontploffing by ‘n woonstelblok in Bloemfontein beseer, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Meisie dood, vyf beseer in Witbank-ongeluk

2012-01-12 16:57

‘n Meisie het gesterf en vyf mense is beseer toe ‘n bakkie van agter af teen ‘n stilstaande motor gebots het langs die N12 buite Witbank.

Jong man oorleef 80 m-val wonderbaarlik

2012-01-10 07:06

’n Groot wonderwerk en ’n getuienis van God se genade is hoe die redding van ’n jong man van Bultfontein beskryf word.

Russiese baba verdwyn in rioolstelsel

2012-01-09 14:05

Russiese reddingswerkers het ‘n rioolstelsel in Bryansk gefynkam opsoek na ‘n 18 maande oue baba wat daarin geval het saam met sy ma.

35 beseer in taxi-ongelukke in Vrystaat

2012-01-08 20:39

Vyf-en-dertig mense het in twee aparte taxi-ongelukke in die Vrystaat verskeie beserings opgedoen, het paramedici van ER24 gesê.

Vrou verongeluk in Jhb

2012-01-07 20:35

‘n Vrou is dood nadat sy in Ontdekkersrylaan naby die Corlettrylaan-kruising beheer oor haar voertuig verloor en teen ‘n motor gebots het.

Twee mans sterf in Kemptonpark-botsing

2012-01-07 14:09

Twee mans is dood en twee mense het ernstige beserings opgedoen in ‘n trompop-botsing op die Zuurfontein-pad naby Kemptonpark.

Kleuter doodgery in Grahamstad

2012-01-05 23:03

‘n Kleuter het op die toneel gesterf toe ‘n motor haar in Vukani, Grahamstad, getref het, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

12 beseer in ongeluk

2012-01-05 12:00

Twaalf mense is beseer, waaronder vier ernstig beseer is, tydens ‘n ongeluk tussen ‘n privaat sekuriteitvoertuig en ‘n motor.

Namibië: Gru-ongeluk eis 10

2012-01-04 15:29

Ten minste tien mense is op slag dood in een van die grusaamste padongelukke in onlangse tye in Namibië, het die Republikein berig.

Tweejarige verbrand erg by braai

2012-01-04 09:42

’n Tweejarige meisie het 80% derdegraadse brandwonde oor haar hele lyf opgedoen toe ’n bottel met ’n vuuraansteekmiddel ontplof het.

Meisie (4) val na haar dood in Hillbrow

2012-01-03 23:10

'n Vierjarige meisie het in Hillbrow na haar dood geval ná sy deur 'n venster op 'n hotel se sesde verdieping gebars het.

China: 13 sterf, 41 beseer in ongeluk

2012-01-03 16:00

Altesaam 13 mense is dood en 41 ander het beserings opgedoen toe ‘n vragmotor teen ‘n bus in China gebots het.

Sakeman sterf toe vragmotor hom tref

2012-01-03 09:46

’n Bekende sakeman en oudpolisieman is op die N1 deur ’n vragmotor doodgery nadat sy bakkie langs die pad gebreek het.

Motorfietsryer sterf in Benoni

2012-01-02 08:33

‘n Motorfietsryer het op Nuwejaarsdag in Benoni gesterf nadat hy om ‘n draai beheer oor sy voertuig verloor het, het Netcare 911 gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.