ARTIKELS OOR omgewingsake

Kabinet steun plan om koolstofdioksied te berg

2012-05-04 21:00

'n Plan om koolstofdioksied op te vang en in diep geologiese rotsformasies te berg is deur die kabinet goedgekeur.

Robbeneiland se kragrekening onder soeklig

2012-04-23 09:15

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energie-ontwikkelingsinstituut (Sanedi) besin oor maniere om Robbeneiland se kragverbruik te verminder.

Hoë risiko’s van rampe as Noordpool ontwikkel

2012-04-12 20:00

‘n Britse verslag waarsku dat nuwe geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling in die Noordpool belaai is met hoë risiko’s vir omgewingsrampe.

Myn moet opdok oor skade aan omgewing

2012-04-03 11:30

'n Myn in Mpumalanga het die land se eerste myn geword om beboet te word vir die oortreding van omgewingswette.

Oerangoetangs in Sumatra dié jaar uitgewis

2012-03-29 11:04

Honderde bedreigde oerangoetangs in die weste van Indonesië kan teen die einde van die jaar al uitgewis wees.

Water van Fukushima dalk binnekort in die see

2011-12-08 10:51

Die operateur van Japan se Fukushima-kernaanleg sê hy oorweeg om water wat vir bestraling behandel is so vroeg as Maart in die see te stort.

SA word leier in 'groen' toerisme

2011-12-06 14:16

Suid-Afrika se toerismebedryf wil sy grootste bate – die natuur – bewaar en terselfdertyd klimaatverandering probeer beveg.

Kaapstad kry Afrika se groenste hotel

2011-12-02 12:42

Plaaslike en Internasionale besoekers aan die Kaapstad Internasionale Lughawe kan binnekort by die groenste hotel op die kontinent inboek.

Aarde kan nie byhou, waarsku Prins Charles

2011-11-05 22:06

Brittanje se Prins Charles het op sy laaste dag in Suid-Afrika die aandag op 'n rits kommerwekkende omgewingsuitdagings gevestig.

Reuse-bewaringsgebied vir haaie geskep

2011-10-05 12:21

Die Marshall-eilande het ‘n bewaringsgebied vir haaie geskep wat oor meer as twee miljoen vierkante kilometer strek.

Departement ’n doring in wildtuin-vlees

2011-07-07 09:48

Die departement van mynwese is ’n groot probleem vir die bestuur van biodiversiteit en waterbronne in die Krugerwildtuin.

Kinders kan omgewing help tydens skoolvakansie

2011-06-21 15:28

Drie natuurreservate wat deel uitmaak van die Stad Kaapstad bied ‘n opwindende vakansieprogram vir kinders tydens die Junie/Julie skoolvakansie.

Groen hotel amptelik ingewy

2011-06-07 08:30

Die Golden Gate-hotel (ou Brandwag-hotel) het die groen weg gevolg. Dit is nie bloot opgeknap nie, maar ook meer omgewingsvriendelik.

Vroue 'groener' as mans

2011-05-05 22:21

‘n Opname waaraan 22 000 verbruikers uit verskeie lande deelgeneem het, toon dat vroue en ouer mense meer omgewingsbewus is as ander.

See by Melkbosstrand giftig

2011-04-19 22:17

Honderde dooie perlemoene het op Melkbosstrand uitgespoel wat moontlik aandui dat die see in daardie area giftig is.

R25 miljard vir groen ekonomie

2011-04-12 22:08

Suid-Afrika wil R25 biljoen belê in ‘n plan om hernubare energie en die groen ekonomie ‘n hupstoot te gee, het Ebrahim Patel gesê.

Nedbank span windenergie in

2011-03-29 22:24

Nedbank het die land se eerste bank wat met windenergie werk in die hartjie van Du Noon, net buite Kaapstad, oopgemaak.

Steun Aarde-uur, pleit Tutu

2011-03-24 14:29

Terwyl mense om die wêreld heen gereedmaak om Aarde-uur te vier, het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu sy steun vir die inisiatief gegee.

Wildreservate skakel ligte af vir Aarde-uur

2011-03-22 15:28

Singita-wildreservate sal by elk van sy nege lodges oor Oos- en Suidelike-Afrika sy ligte afskakel ter ondersteuning van Aarde-uur.

'Maak Aarde-uur deel van elke dag'

2011-03-22 11:11

Die Wêreld­natuurfonds (WWF) se jaarlikse Aarde-uur-veldtog het nou 'n iPhone-program om mense meer bewus te maak van omgewingsake.

Indiese staat aanvaar wetsontwerp teen Coca-Cola

2011-02-25 23:03

'n Indiese staat het ’n wetsontwerp goedgekeur wat vergoedingseise teen Coca-Cola oor beweerde omgewingskade aanvaar.

Foto: Japan se waterfilter op 'n fiets

2011-02-17 11:18

Trap trap, sluk sluk. Só lyk die eerste filtreringstelsel wat met die trap van 'n fiets vuil water in drinkwater kan verander.

Broodbome bedreig

2010-10-28 15:30

Broodbome het langer as dinosourusse gehou, maar gaan uitsterf as die mens nie ophou om hulle uit die natuur te haal vir hul tuine nie.

Gifmodder-ramp: Danube gespaar

2010-10-08 14:14

Dit wil voorkom of besoedelingsvlakke afgeneem het en dat die Danube-rivier nie deur die toksiese modder in Hongarye geraak is nie.

SA-man bou top-groen motor

2010-09-29 14:05

’n Golf groen motors spoel oor die wêreld heen en ‘n Suid-Afrikaner ry voor in die koor in die ontwikkeling van dié ekovriendelike karre.

Sasol maak geskiedenis met sintetiese brandstof

2010-09-21 23:08

Sasol het Dinsdag naam in die geskiedenisboeke verseker tydens die wêreld se eerste vlug wat slegs sintetiese brandstof gebruik het.

Regering reageer om ramp te verhoed

2010-08-25 00:16

Die departement van waterwese sal ‘n nuwe pompstasie oprig om ‘n reuse-omgewingskrisis in die groter Witwatersrand-gebied te keer.

Die Noag van die Golf van Mexiko

2010-08-03 19:14

Die naturalis, Jack Rudloe, het dit op homself geneem om die seediere van die Golf van Mexiko, te beskerm. Nes Noag.

Eko-vriendelike taxi hou Kaapstad groen

2010-03-31 14:16

‘n Eko-vriendelike taxi-diens is in Kaapstad geloods, wat die natuurlike skoonheid van dié stad probeer behou.

120 lande sit ligte af vir Aarde-uur

2010-03-28 06:29

Miljoene mense het gisteraand wêreldwyd vir ’n uur lank hul ligte afgeskakel as simbool in die jaarlikse Aarde-uur.

Tandeborsel-tegnologie in motors

2010-03-11 02:44

Suid-Korea het 'n manier gevind om die tegnologie in elektriese tandeborsels, vir omgewingsvriendelike vervoer te gebruik.

Wilddiewe dood mak olifant

2010-03-04 10:26

Wilddiewe het blykbaar ‘n mak olifant twee keer in die gesig en een keer in die kop geskiet om die dier se stert en tande te steel.

Avatar-regisseur wil planeet red

2010-03-01 09:36

James Cameron, regisseur van Avatar, gaan saam met die voormalige Amerikaanse vise-president Al Gore probeer om die planeet te red.

Mynwese kan Mapungubwe bedreig

2010-02-19 13:50

Buyelwa Sonjica is bekommerd oor berigte wat sê dat Coal of Africa nuwe mynregte naby Mapungubwe in Limpopo toegeken is.

Bill Gates vra vir wonderwerke

2010-02-15 12:43

Bill Gates het die noodsaaklike ontwikkeling van omgewingsvriendelike energie by 'n TED-konferensie in Kalifornië beklemtoon.

Vier lande byeen om front te vorm

2010-01-22 10:40

Afgevaardigdes van vier snelgroeiende ontwikkelende lande vergader dié naweek om ’n verenigde front te vorm.

Olielaag bedreig nie

2010-01-17 02:01

‘n Olielaag op die see van ‘n tenk wat tien jaar gelede naby die Koeberg-kragsentrale gesink het, is nie ‘n bedreiging nie.

Minister gekap oor haar koolstofvoetspoor

2009-12-30 07:23

As al die lugreise wat Buyelwa Sonjica, minister van waterwese en omgewingsake, onderneem het in ag geneem word, is haar koolstofvoetspoor reusagtig.

Indië sê ja vir klimaatsooreenkoms

2009-11-28 11:46

Indië is vir die eerste keer gereed om 'n ooreenkoms rondom die vermindering van koolstofproduksie te onderteken.

SAner nuwe hoof van Greenpeace

2009-11-16 12:09

Die Suid-Afrikaner Kumi Naidoo is aangewys as die nuwe hoof- uitvoerende direkteur van die wêreldwye omgewingsorganisasie Greenpeace.

Olieboor-krisis in Australië

2009-11-02 20:43

‘n Lekkende olie boor wat aan die brand is in die Timor See kan enige oomblik inmekaar stort, het die olie-boor bestuurder gesê.

Omgewingsvriendelike waaier

2009-10-14 03:28

‘n Nuwe waaier sonder lemme word bemark as ‘n omgewingsvriendelike alternatief vir lugverkoeling.

Minister wil dié wat besoedel erg straf

2009-10-07 10:23

Die minister van water­wese en omgewingsake gaan haar daarvoor be­ywer om besoedelaars en waterdiewe “behoorlik” te straf.

Clinton spreek voedselkrisis aan

2009-09-27 03:10

Ban Ki-moon en Hillary Rodham Clinton het ‘n beroep gedoen dat daar aksie geneem moet word om te verseker dat alle mense kos het.

Nuwe hoop vir klimaatsberaad

2009-09-23 04:09

Die VN sê daar is optimisme en hoop onder wêreldleiers om die uitlating van gifgasse wat aardverhitting bespoedig, te verminder.

Daar is te veel mense op aarde

2009-09-18 05:05

Daar is reeds te veel mense op aarde en volgehoue bevolkingsgroei tesame met klimaatsverandering sal tot ’n humanitêre katastrofe lei.

Franse wil gas belas

2009-09-03 11:14

Frankryk se premier het in ‘n onderhoud aangekondig die regering beplan om huise se koolsuurgasvrystelling te belas.

Afrika vra R626 bilj vir omgewingskade

2009-08-25 10:42

Afrika-leiers wil R626 biljoen van ontwikkelde lande eis om vir die uitwerking van klimaatsverandering op die kontinent te vergoed.

Voetslaner op waterponie gered

2009-08-20 11:10

‘n Voetslaner is weggeneem op ‘n lewensredder se waterponie nadat sy ‘n been op die Umtamvuna Rivier staproete gebreek het.

Permitte vir walvis- en haaikyk

2009-08-17 16:17

Besighede wat haai- en walviskyk-aktiwiteite doen sal van hierdie maand af permitte by die departement van omgewingssake moet koop.

 

R800 milj. vir Groenfonds - Molewa

2012-05-02 22:01

Die tesourie het R800 miljoen oor die volgende twee jaar beskikbaar gemaak vir sy Groenfonds, het Edna Molewa bekendgemaak.

Tegnologiereuse geraps oor energieverbruik

2012-04-18 11:30

Amazon, Apple en Twitter het swak gevaar in ‘n Greenpeace-studie van tegnologiereuse se gebruik van skoon energie.

Die groen lewe van Kopenhagen

2012-04-10 12:40

Kopenhagen is een van Europa se groenste stede en dit is nie verbasend dat hy beplan om teen 2025 'n koolstof-neutrale stad te wees nie.

Skakel af en wys jy gee om

2012-03-31 10:09

Miljoene mense in 5 200 stede oor die wêreld heen sal tussen 20:30 en 21:30 die krag in hul huise en kantore afskakel.

Hof vir omgewingsake nodig, sê Gorbachev

2012-03-14 14:15

Die voormalige Sowjet-leier Mikhail Gorbachev het gevra dat 'n internasionale hof wat omgewingsake hanteer in die lewe geroep word.

Bindende ooreenkoms by COP17 onwaarskynlik

2011-12-08 09:43

Die sekretaris-generaal van die VN het erken daar sal waarskynlik nie 'n bindende ooreenkoms oor klimaatverandering in Durban bereik word nie.

Lugrederye kry dalk gouer 'groen'-brandstof

2011-12-05 16:51

Die wêreld se 7 000 lugrederye kan moontlik baie vinniger as ander vervoerstelsels oorskakel na lae-koolstof brandstof.

Johannesburg is groener as wat hy voorkom

2011-11-20 23:00

Johannesburg het ‘n reputasie as die wêreld se grootste, mensgemaakte woud, met meer as 10 miljoen bome.

Air France voltooi wêreld se 'groenste' vlug

2011-10-19 12:36

Air France beweer hy het ‘n vlug met die laagste koolstofdioksied-uitlating ooit voltooi deur ‘n spesiale brandstof te gebruik.

‘Koeëls gaan begin spat’ oor dié myne

2011-09-02 06:59

Die stryd om mynregte in Mapungubwe, ’n Wêrelderfenisgebied, begin al hoe warmer word met “baie mynmaatskappye” wat die gebied teiken.

Toeriste kan dalk Venesië sink

2011-07-05 14:27

‘n Italiaanse omgewingsgroep het gewaarsku dat massa-toerisme en eiendomsontwikkeling die Venesiese strandmeer stadig laat agteruitgaan.

Verkoop van Blauwpan-dam onwettig

2011-06-16 20:54

Die verkoop van die Blaauwpan-dam in Kempton Park, Gauteng, is blykbaar onwettig en is aan die Publieke Aanklaer gerapporteer.

Duiwel los oor skaars fynbos

2011-05-26 08:04

Bewaringslui is ontsteld nadat een van die laaste oorblywende kolle van die skaarsste fynbostipe in die Kaapse metropool in die Strand omgedolwe is.

Regering se besluit teen ‘fracking’ verwelkom

2011-04-24 09:00

Die regering se besluit om ’n moratorium op die eksplorasie na skaliegas met behulp van die omstrede fracking-metorde te plaas, is verwelkom.

Skaliegas-ontginning: neem só aksie

2011-04-19 09:23

Sê jou sê oor die ontginning van skaliegas in die Karoo deur 'n e-pos aan die PASA en die Departement van Omgewingsake te stuur.

Natuurrampe kos SA R1 mjd. per jaar

2011-04-02 08:05

Natuurrampe het die Suid-Afrikaanse belastingbetaler sedert 2000 R1 miljard per jaar gekos, sê Edna Molewa, minister van omgewingsake.

Onthou om ligte af te skakel vir Aarde-uur

2011-03-26 08:00

Miljoene mense van oor die wêreld heen sal die uur wanneer dit tussen 20:30 en 21:30 by hulle is, hul huise en kantore se krag afskakel.

Peta sê nee vir krieket se leerbal

2011-03-24 10:40

Die diereregtegroep Peta het 'n versoek aan die Internasionale krieketraad gerig om leerkrieketballe by die 2015 Wêreldbeker-toernooi te verban.

SA se ekosisteme is 'skokkend'

2011-03-22 13:46

Suid-Afrika word bedreig, en as iets nie dringend gedoen word nie, sal die land ‘n waterkrisis in die gesig staar, meen 'n navorser.

EU verban dalk binnekort plasiek-winkelsakke

2011-03-14 22:54

Die EU oorweeg dit om plastiek-winkelsakke te verban, het Janez Potocnik, die unie se wetenskap- en navorsingskommissaris, aangekondig.

Foto: Sonkrag vir VN in Naïrobi

2011-02-23 18:07

Die grootste dak-sonkragstelsel in Afrika is vir die Verenigde Nasies (VN) se Omgewingsprogram (UNEP) in Kenia opgestel.

Suur mynwater: Stappe kom

2010-12-15 22:48

Stappe gaan geneem word om die suur mynwater wat tans mynkomme oorspoel, te behandel, sê Edna Molewa, Minister van Waterwese en Omgewingsake.

Modderramp byna so groot soos BP-olielek

2010-10-09 00:28

Vyf mense is dood as gevolg van die toksiese modderstorting in Hongarye en die ramp word beraam as die ekwivalent van die BP-olieramp.

Eskom ‘maak bespotting’ van omgewingswette

2010-10-05 20:36

Eskom het blykbaar met bouwerk by sy Safariland-substasie begin sonder ‘n goedgekeurde omgewingsbestuurplan, het die Groen Skerpioene gesê.

VN: Ons put die natuur uit

2010-09-23 20:04

Die wêreld se lande is besig om hul natuurlike hulpbronne uit te put en moet streng aksie neem om die skade te herstel, meen die VN.

Só hoes jy vir nuwe groen taks

2010-09-01 06:56

Die nuwe “groen” belasting, wat gehef word op voertuie wat meer as 120 g koolstofdioksied per kilometer vrystel, tree vandag in werking.

Ramp by myn ontduik

2010-08-05 20:49

Die Grootvlei myn naby Springs is besig om gereedskap te herstel wat hul kapasiteit om water te pomp sal verdubbel.

Groenes ruk weer op na Hoedspruit

2010-04-28 10:58

Hoedspruit, ’n rustige plek waar mense oor hul probleme met olifante praat, hou 'n fees waarna alle eko-bewuste siele genooi word.

Pearl Jam plant bome

2010-03-31 04:37

Stone Gossard, wat vir Pearl Jam kitaar speel, het dié groep se plan om duisende bome in Washington State te plant aangekondig.

VN: Besoedelde water eis meer as oorlog

2010-03-23 10:36

Ban Ki-moon, die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, sê besoedelde water eis meer mense wêreldwyd as alle vorme van geweld.

Klimaatsverandering vererger storms

2010-03-10 15:47

Temperatuurveranderinge wat deur aardverwarming veroorsaak word, is aansienlik genoeg om erge storms te veroorsaak.

Eet vis met 'n skoon gewete in Singapoer

2010-03-04 04:01

Vis liefhebbers in Singapoer kan nou ‘n handleiding raadpleeg om seker te maak hul aptyt bedreig nie een van die wêreld se grootste mariene ekosisteme nie.

AC/DC konsert bedreig voëls

2010-02-21 04:38

Oostenrykse omgewingsbewaarders probeer ‘n AC/DC-konsert in Wels stop sit, omdat dit glo ’n bedreiging vir die omgewing inhou.

Ekologiese reis vir eers in die wiele gery

2010-02-15 20:32

‘n Reisiger wat regoor die wêreld met sy eko-vriendelike vragmotor wil ry, moet in die hof verskyn oor ‘n onwettige satellietfoon in sy besit.

Splashy Fen gaan groen

2010-02-05 14:27

Die hoogs gewilde Splashy Fen-musiekfees in die Drakensberge poog vanjaar om omgewingsvriendelike feesgangers te kweek.

Koop een tier, kry een verniet

2010-01-21 13:13

R750 000 is al wat dit jou sal kos om 'n tier-paartjie in Indonesië aan te skaf - 'n desperate poging om dié spesie te bewaar.

Omgewingsaktiviste vat 'n hou

2010-01-07 13:47

Omgewingsaktiviste het dwarsdeur die nag geswoeg om die Ady Gil-superboot te red na ‘n dramatiese botsing met ‘n Japanese sekuriteitsboot .

Botswana soek miljoene se 'groen' fondse

2009-12-09 18:57

Botswana se minister van omgewingssake sê die land benodig miljoene dollars se hulp om te help met die stryd teen klimaatsverandering.

Aardverhitting raak SA reeds

2009-11-17 14:25

Suid-Afrika se temperature het reeds toegeneem en gaan waarskynlik nog verhoog in die 21ste eeu.

Kaapse water veilig om te drink

2009-11-11 17:03

Water in talle woongebiede in Kaapstad mag dalk 'n "aardse smaak en reuk" het, maar dit is veilig om te drink.

83 koraal-spesies in gedrang

2009-10-21 05:16

Omgewings-aktiviste probeer die Amerikaanse regering oorreed om 83 koraal spesies op die lys van bedreigde spesies te plaas.

Hiér word jy betaal om vullis op te tel

2009-10-07 12:49

Owerhede in Taiwan bied geskenkbewyse aan dié wat honde-ontlasting en ander vullis optel in ‘n poging om die omgewing te bewaar.

Hoër temperature 'n kommer

2009-09-28 03:47

Indien kweekhuis gasuitlatingstendense voortduur, kan temperature wêreldwyd met 4 grade Celsius toeneem teen die 2050s.

Bottels water verban in Aus dorp

2009-09-27 01:47

‘n Australiese dorpie het alle gebotteleerde water van die winkelrakke gehaal en dit vervang met bottels wat hergebruik kan word.

'Omgewingsramp' dreig op Robbeneiland

2009-09-19 06:30

Net ’n woestyn sal oorbly van Robbeneiland as die sowat 25 000 indringerkonyne, takbokke, katte en rotte nie verminder word nie.

'SA se water is giftig'

2009-09-04 07:00

Louis Meintjies van die TLU sê SA-boere mag nie meer stilbly oor die gehalte van die water wat hulle vir besproeiing gebruik nie.

'Piepie' liefs in stort

2009-08-27 08:47

Die SOS Mata Atlantic-omgewingsgroep moedig Brasiliane aan om in die stort te urineer om sódoende water te spaar.

Skoon energiewet vir Aus

2009-08-20 12:26

Australië het ‘n skoon energiewet, wat vereis dat hulle teen 2020 20% van hul krag van hernubare bronne produseer, voorwaardelik goedgekeur.

Coca-Cola, Pepsi op Chinese morsjorslys

2009-08-19 12:42

Coca-Cola en PepsiCo se fabrieke in Beijing is as twee van die stad se 12 grootste waterbesoedelaars gelys.

Klimaatsverandering kwel Australië

2009-08-17 13:20

Klimaatsverandering is die grootste bedreiging vir die Groot Koraalrif in Australië, het owerhede in dié land onlangs bevind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.