ARTIKELS OOR olierampe

BP hoes steeds ná olieramp

2012-03-03 20:49

Die oliereus BP sal $7,8 miljard betaal om duisende eise te skik wat spruit uit die oliestorting in die Golf van Mexiko in 2010.

Laaste olie word van Rena gepomp

2011-11-10 12:12

Ná ‘n week se vertragings het opruimingspanne begin om die laaste 360 ton olie van die vragskip wat in Nieu-Seeland gestrand is te pomp.

Oliebevlekte strande in NS word toerisme-kopseer

2011-10-14 12:49

Toeroperateurs in Nieu-Seeland is bekommerd dat oliebevlekte strande en seelewe skade berokken het aan die land se “skoon, groen” beeld.

BP-olielek laat toerisme steeds ly

2011-04-20 12:14

Ten spyte van opruimingswerk ná die BP-olielek is toeriste se persepsies nog nie verander nie en ly die toerisme-bedryf steeds na die ramp.

Duisende pikkewyne met olie besmeer

2011-03-24 08:55

’n Span kundiges gaan na die Tristan da Cunha-eilandgroep vertrek, waar duisende oliebesmeerde seevoëls rehabilitasie nodig het.

Nóg ‘n olieboor ontplof

2010-09-02 19:12

n Olieboor het in die Golf van Mexiko ontplof, sowat 80 km van die kus van Louisiana en wes van waar die olieboor in April ontplof het.

Bakterieë ingespan ná Chinese oliestorting

2010-07-23 10:34

China gebruik sowat 23 ton olie-vretende bakterieë om die olie-storting in die Geel See wat deur ’n ontploffing veroorsaak is, op te ruim.

Tropiese storm kan BP se planne kniehalter

2010-07-22 14:10

‘n Moontlike tropiese storm kan daartoe lei dat planne om die olielek in die Golf van Mexiko te herstel, uitgestel moet word.

BP-baas sal nie bedank

2010-07-21 14:24

Ten spyte van gerugte dat die BP-baas Tony Hayward gaan bedank, het die maatskappy bevestig dat hy in sy posisie sal bly.

BP-olieprop lek dalk wéér

2010-07-19 14:41

Ingenieurs wat BP se beskadigde olieput monitor het olie op die seebodem gevind, wat beteken dat daar probleme is met die deksel.

BP stel nuwe datum vir olielek herstel

2010-07-08 15:48

Die energiereus BP beoog nou om die olielek in die Golf van Mexiko meer as twee weke vroeër te herstel as wat aanvanklik beplan is.

BP-baas voor stok gekry

2010-06-18 10:30

Die BP-hoof Tony Hayward is aangevat nadat hy die intelligensie van ‘n kongres-komitee wat die olielek ondersoek “beledig” het.

BP wil nou fonds stig vir omgewing

2010-06-10 12:15

BP gaan al die olie wat hy (tydens die skoonmaakproses) uit die Golf van Mexiko terugkry, verkoop en die geld in ’n omgewingsfonds stort.

Regstappe sal druk op BP verhoog

2010-06-03 14:48

Die Amerikaanse regering het begin met ’n onafhanklike strafregtelike en siviele ondersoek na BP se olieramp in die Golf van Mexiko.

Olielek duur dalk tot Augustus

2010-05-31 19:11

Die Amerikaanse regering en amptenare van BP waarsku dat die lek in die olieboor moontlik nie voor Augustus gestop gaan word nie.

Olieramp is die grootste nog

2010-05-30 21:45

Die lek in die olieboor in die Golf van Mexiko is heel waarskynlik die grootse omgewingsramp in die geskiedenis van die VSA, sê die Withuis.

Sewe werkers siek van olie-opruiming

2010-05-28 10:26

Sewe werkers wat help met die opruiming van ‘n oliestoring in Louisiana is gehospitaliseer nadat hulle begin kla het van newe-effekte.

Obama moet noù ingryp, sê senator.

2010-05-27 03:36

Senator Bill Nelson is van mening dat Obama onmiddelik sal moet ingryp as BP se pogings om die lek te stop, aanhou misluk.

Wetenskaplikes: oliestrome vererger ramp

2010-05-17 07:34

Wetenskaplikes het reuse ondersese oliestrome ontdek wat uit die lekkende olieboorgat op die seebodem in die Golf van Mexiko kom.

Chemiese oplossing vir oliestorting ondersoek

2010-05-05 16:00

Wetenskaplikes oorweeg ‘n unieke chemiese oplossing vir die olieramp in die Golf van Mexiko om die gevaarlike olielek in die area op te los.

Olieramp vererger spoedig

2010-05-02 04:51

Die reuse-oliestorting in die Golf van Mexiko het in grootte verdriedubbel en diere wat met olie bedek is word reeds behandel.

Olieramp dreig op VSA-kus

2010-04-30 11:46

Olie uit 'n lek in 'n olieboor in die Golf van Mexiko begin die kus van Louisiana nader en dreig om die VSA se ergste omgewingsramp in dekades te begin.

Olielekke kan maande duur

2010-04-28 06:37

Pogings om ’n stroom ruolie langs die Amerikaanse ooskus met afstandbeheerde duikbote te keer was tot dusver nog onsuksesvol.

Ontploffing op olieplatform, 11 vermis

2010-04-22 05:04

Reddingswerkers soek steeds in die Golf van Mexiko na 11 werkers wat vermis geraak het ná 'n ontploffing 'n olieplatform geruk het.

 

Nóg olie lek uit Rena

2012-01-10 14:25

Nóg olie wat van die houerskip Rena op die kus van Nieu-Seeland gelek het, sal na verwagting oornag die kus bereik.

Gestrande skip in NS kan in stukke breek

2011-11-02 11:10

Die toestand van ‘n vragskip wat al vir byna ‘n maand op ‘n rif in Nieu-Seeland gestrand is het verswak en dit kan in stukke begin breek.

Vate olie lek in Yellowstone-rivier

2011-07-04 15:14

Honderde vate olie het in die Yellowstone-rivier in die VSA in gelek nadat ‘n pyplyn van ExxonMobil gebars het en inwoners is ontruim.

Span van SA help pikkewyne red

2011-03-29 08:44

’n Rehabilitasiespan is na die Tristan da Cunha-eilandgroep in die suidelike Atlantiese Oseaan om oliebesmeerde pikkewyne te help red.

Golf-kus kan teen 2012 herstel

2011-02-03 11:54

Die Golf van Mexico behoort teen einde 2012 te herstel na die BP oliestorting. Stortslagoffers begin hierdie maand finale vergoedingsuitbetalings ontvang.

Olielek-werkers ontruim vir storm

2010-07-23 12:26

Die spanne wat op die olielek in die Golf van Mexiko werk is beveel om die area te ontruim te midde ‘n naderende tropiese storm.

Oliewerkers het kommer uitgespreek voor ontploffing

2010-07-23 02:37

Werkers van die Deepwater Horizon olieboor het slegs weke voordat dit ontplof het kommer oor veiligheid daarop uitgespreek.

China spook om olie uit see te kry

2010-07-22 11:39

Chinese amptenare sukkel om ‘n olielek op die land se kus onder beheer te bring, met ru-olie wat tot 90km teen die kus op strek.

BP erken olie-foto is gedokter

2010-07-21 13:00

BP het erken dat die maatskappy ‘n gewysigde foto op sy webwerf geplaas het wat die aktiwiteite by die Golf-olielekbevelsentrum oordryf het.

BP tevrede met jongste poging

2010-07-11 23:05

BP maak glo goeie vordering in sy jongste poging om die olielek wat die Golf van Mexiko al weke lank besoedel, heeltemal toe te stop.

BP-hoof sal nuwe rol inneem

2010-06-19 10:32

Die hoof van BP, Tony Hayward, sal ‘n nuwe rol inneem in terme van die hantering van die olielek en hy word vervang deur Bob Dudley.

Kuba berei voor vir olieramp

2010-06-16 05:17

Owerhede in Kuba berei kusbewoners voor vir die aankoms van die oliebesoedeling wat tans die Golf van Mexiko ontsier.

Olieramp kan sensitiewe ekostelsel eis

2010-06-09 11:08

Wetenskaplikes vrees dat korale en ’n ekostelsel met minstens 1 300 spesies binnekort weens die olieramp in die Golf van Mexiko kan begin doodgaan.

Oliekrisis strek dieper as gedink

2010-06-01 15:17

Navorsers in die Golf van Mexiko het gesê dat hulle minstens twee onderwatermassas ontdek het wat voorkom asof dit olie is.

Olieramp vererger ná Operasie Top Kill misluk

2010-05-31 08:24

BP se poging om die oopgeboorde gat in die Golf van Mexiko met 30 000 vate “swaar modder” toe te stop, het misluk.

‘BP het ekostelsel heeltemal vernietig’

2010-05-29 10:29

Die brandstofreus BP gaan hof toe gesleep word omdat die olieramp in die Golf van Mexiko die habitat van bedreigde spesies verwoes het.

Werkers word siek ná hulle met oliestorting help

2010-05-27 22:23

Altesaam 125 kommersiële vissersbote wat help met die opruiming van ‘n oliestoring is teruggeroep nadat vier werkers oor hul gesondheid gekla het.

Obama - Paneel om olieramp te ondersoek

2010-05-18 14:29

Die president van die VSA, Barack Obama, sal glo ‘n paneel aanstel om die reuse-olieramp in die Golf van Mexiko te ondersoek.

BP hoop verdieping hoë ‘tregter’ stuit olielek

2010-05-09 14:24

Die hoop is nou gevestig op ’n massiewe koepel wat as tregter sal dien vir die verskriklike oliestorting op die bodem in die Golf van Mexiko.

Obama kyk self hoe olie uit boorgat in see lek

2010-05-03 08:22

Barack Obama het die naweek self die Golf van Mexiko besoek om te kyk na die omvang van die olieramp.

VSA verklaar nasionale ramp

2010-04-30 15:49

Die Amerikaanse regering het 'n nasionale ramp aangekondig nadat olie op die strand in Louisiana uitgespoel het en die kuslyn bedreig.

Olielek 'vyf keer erger'

2010-04-30 03:24

'n Beampte van BP het gesê die olielek in die Golf van Mexiko pomp daagliks sowat 5000 vate ru-olie in die oseaan.

Olie-ramp dreig in Golf van Mexiko

2010-04-28 00:03

Indien die lek in die olieboor in die Golf van Mexiko nie geseel word nie, kan dit tot die ergste olieramp in Amerikaanse geskiedenis lei.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.