ARTIKELS OOR olieramp bp

BP verkoop Golf-velde vir R4,5 miljard

2010-10-25 14:33

Die oliereus BP het sy aandeel in vier olie- en gasvelde in die Golf van Mexiko aan Marubeni Oil and Gas vir sowat R4,5 miljard verkoop.

BP: Verskeie faktore het olieramp veroorsaak

2010-09-08 16:06

Die oliereus BP sê in 'n interne verslag verskeie maatskappye en werkspanne het bygedra tot die reuse-olielek in die Golf van Mexiko.

Kenners: Olieramp-skade kan dekades bly

2010-08-08 14:51

Terwyl die VSA-regering sê 75% van die olie wat in die Golf van Mexiko gelek het, verdamp, opgelos of skoongemaak is, is wetenskaplikes skepties.

BP begin met poging om olielek te seel

2010-08-04 02:33

BP het begin om die lek van die olieput in die Golf van Mexiko permanent te seel deur modder en sement in die put te pomp.

BP-baas bedank glo voor Dinsdag

2010-07-25 11:39

Die BP-baas Tony Hayward gaan glo binne dae bedank, het die Sunday Telegraph berig.

Olielek-werkers ontruim vir storm

2010-07-23 12:26

Die spanne wat op die olielek in die Golf van Mexiko werk is beveel om die area te ontruim te midde ‘n naderende tropiese storm.

Tropiese storm kan BP se planne kniehalter

2010-07-22 14:10

‘n Moontlike tropiese storm kan daartoe lei dat planne om die olielek in die Golf van Mexiko te herstel, uitgestel moet word.

BP erken olie-foto is gedokter

2010-07-21 13:00

BP het erken dat die maatskappy ‘n gewysigde foto op sy webwerf geplaas het wat die aktiwiteite by die Golf-olielekbevelsentrum oordryf het.

Olielek stort miljoene vate olie in see

2010-07-13 13:49

Die internasionale agentskap vir energie skat dat die olieramp in die Golf van Mexiko sover 2,3 - 4,5 miljoen vate olie in die see gestort het.

Deksel van olieput verwyder

2010-07-10 20:31

Werkers het begin om onderwater-robotte te stuur om die deksel op die gietende olieput in die Golf van Mexiko te vervang.

Verlate olieputte wek kommer

2010-07-08 00:29

Meer as 27 000 verlate olieputte lê in die rotslaag onder die Golf van Mexiko met niemand wat dié potensiële omgewingsrampe monitor nie.

Midde-Ooste wil glo in BP belê

2010-07-05 04:12

Beleggers in die Midde-Ooste oorweeg om in BP te belê ten spyte van die stygende koste van die olieramp in die Golf van Mexiko.

BP bereken koste van olieramp

2010-06-25 11:44

BP het meer as $2,35 miljard spandeer in reaksie op die reuse-olielek in die Golf van Mexiko, het dié maatskappy gesê.

Olieramp: VK gaan voort met eksplorasie

2010-06-24 17:39

Brittanje se minister van energie sê die VK gaan voort met diepsee-eksplorasie ten spyte van die olieramp by die Golf van Mexiko.

IEA: Olieramp kon vermy word

2010-06-23 23:56

Die olieramp in die Golf van Mexiko is 'n katastrofe wat deur 'n menslike fout veroorsaak is, het die Internasionale Energie-agentskap gesê.

Olieramp: Nuwe bevel kom oor diepwater boor

2010-06-23 09:07

Die Amerikaanse minister van binnelandse sake sê hy gaan binnekort 'n nuwe bevel uitreik om diepwater boor in die Golf van Mexiko te staak.

BP-baas onttrek aan oliekonferensie

2010-06-22 10:19

Tony Hayward het hom aan 'n oliekonferensie onttrek en sê hy gaan eerder konsentreer op die skoonmaakoperasie in die Golf van Mexiko.

BP-hoof sal nuwe rol inneem

2010-06-19 10:32

Die hoof van BP, Tony Hayward, sal ‘n nuwe rol inneem in terme van die hantering van die olielek en hy word vervang deur Bob Dudley.

Minister: BP het genoeg geld vir ramp

2010-06-17 11:19

Die Britse minister van finansies sê BP "is 'n baie sterk maatskappy" en het die hulpbronne om die koste van die olieramp te dek.

Kuba berei voor vir olieramp

2010-06-16 05:17

Owerhede in Kuba berei kusbewoners voor vir die aankoms van die oliebesoedeling wat tans die Golf van Mexiko ontsier.

BP-voorsitter na Withuis ontbied

2010-06-11 11:52

President Barack Obama het die voorsitter van die oliereus BP na die Withuis ontbied om die olieramp in die Golf van Mexiko te bespreek.

Olieramp kos BP miljarde

2010-06-10 10:47

Die oliemaatskaappy BP sê dit het reeds miljarde bestee aan pogings om die olielek in die Golf van Mexiko onder beheer te bring.

Regstappe sal druk op BP verhoog

2010-06-03 14:48

Die Amerikaanse regering het begin met ’n onafhanklike strafregtelike en siviele ondersoek na BP se olieramp in die Golf van Mexiko.

Olielek duur dalk tot Augustus

2010-05-31 19:11

Die Amerikaanse regering en amptenare van BP waarsku dat die lek in die olieboor moontlik nie voor Augustus gestop gaan word nie.

Olieramp is die grootste nog

2010-05-30 21:45

Die lek in die olieboor in die Golf van Mexiko is heel waarskynlik die grootse omgewingsramp in die geskiedenis van die VSA, sê die Withuis.

Sewe werkers siek van olie-opruiming

2010-05-28 10:26

Sewe werkers wat help met die opruiming van ‘n oliestoring in Louisiana is gehospitaliseer nadat hulle begin kla het van newe-effekte.

Obama moet noù ingryp, sê senator.

2010-05-27 03:36

Senator Bill Nelson is van mening dat Obama onmiddelik sal moet ingryp as BP se pogings om die lek te stop, aanhou misluk.

Wetenskaplikes: oliestrome vererger ramp

2010-05-17 07:34

Wetenskaplikes het reuse ondersese oliestrome ontdek wat uit die lekkende olieboorgat op die seebodem in die Golf van Mexiko kom.

Chemiese oplossing vir oliestorting ondersoek

2010-05-05 16:00

Wetenskaplikes oorweeg ‘n unieke chemiese oplossing vir die olieramp in die Golf van Mexiko om die gevaarlike olielek in die area op te los.

Olieramp vererger spoedig

2010-05-02 04:51

Die reuse-oliestorting in die Golf van Mexiko het in grootte verdriedubbel en diere wat met olie bedek is word reeds behandel.

Olieramp dreig op VSA-kus

2010-04-30 11:46

Olie uit 'n lek in 'n olieboor in die Golf van Mexiko begin die kus van Louisiana nader en dreig om die VSA se ergste omgewingsramp in dekades te begin.

Olielekke kan maande duur

2010-04-28 06:37

Pogings om ’n stroom ruolie langs die Amerikaanse ooskus met afstandbeheerde duikbote te keer was tot dusver nog onsuksesvol.

Ontploffing op olieplatform, 11 vermis

2010-04-22 05:04

Reddingswerkers soek steeds in die Golf van Mexiko na 11 werkers wat vermis geraak het ná 'n ontploffing 'n olieplatform geruk het.

 

BP-olieramp: Gholfspelers help

2010-09-14 14:56

Drie legendariese gholfspelers gaan kragte saamspan in ‘n poging om die Golf van Mexiko se natuurlewe te help beskerm.

Mikrobe help olieramp skoonmaak

2010-08-25 12:06

‘n Nuut ontdekte tipe mikrobe wat floreer in die olie-besmette Golf van Mexiko is onlangs deur wetenskaplikes ontdek.

BP pomp modder in olieput

2010-08-04 14:49

BP sê hy het die “gewensde uitkoms” bereik in ‘n prosedure waar hulle modder in die put wat olie in die Golf van Mexiko lek, gepomp het.

BP-baas bly dalk nog in maatskappy

2010-07-27 05:05

Die BP-hoof, Tony Hayward, se bedanking sal na verwagting vroegoggend voor die opening van die aandelemark aangekondig word.

Oliebore gee pad voor tropiese storm

2010-07-24 10:17

Die tropiese storm Bonnie kan teen Saterdagmiddag die terrein van BP Plc se reuse-oliestorting in die Golf van Mexiko bereik.

Oliewerkers het kommer uitgespreek voor ontploffing

2010-07-23 02:37

Werkers van die Deepwater Horizon olieboor het slegs weke voordat dit ontplof het kommer oor veiligheid daarop uitgespreek.

BP-baas sal nie bedank

2010-07-21 14:24

Ten spyte van gerugte dat die BP-baas Tony Hayward gaan bedank, het die maatskappy bevestig dat hy in sy posisie sal bly.

BP-olieprop lek dalk wéér

2010-07-19 14:41

Ingenieurs wat BP se beskadigde olieput monitor het olie op die seebodem gevind, wat beteken dat daar probleme is met die deksel.

BP tevrede met jongste poging

2010-07-11 23:05

BP maak glo goeie vordering in sy jongste poging om die olielek wat die Golf van Mexiko al weke lank besoedel, heeltemal toe te stop.

BP stel nuwe datum vir olielek herstel

2010-07-08 15:48

Die energiereus BP beoog nou om die olielek in die Golf van Mexiko meer as twee weke vroeër te herstel as wat aanvanklik beplan is.

Olieramp kos BP sover R23 miljard

2010-07-05 16:59

Die oliereus BP sê hy het nou al meer as $3 miljard spandeer in 'n poging om 'n olielek in die Golf van Mexiko te stop.

BP-baas vergader met Russiese adjunkpremier

2010-06-28 12:49

BP se uitvoerende hoof, Tony Hayward, is op pad Moskou toe om met Igor Sechin, adjunkpremier van Rusland, te vergader.

Storm bedreig BP-skoonmaakwerk

2010-06-25 09:55

Weervoorspellers hou 'n wakende oog oor 'n tropiese storm en die streek wat deur die olieramp geteister is, kan affekteer.

Appèl kom teen olieramp-uitspraak

2010-06-24 09:14

Die Obama-administrasie het 'n regter gevra om 'n beslissing wat 'n moratorium op diepwater boor in die Golf van Mexiko omkeer, uit te stel.

Obama en Cameron vergader oor olieramp

2010-06-23 14:34

Die Britse premier David Cameron gaan BP en die Golf van Mexiko-olieramp tydens 'n vergadering met pres. Barack Obama bespreek.

BP-beampte geroskam by oliekonferensie

2010-06-22 17:39

'n Beampte van BP is geroskam by 'n oliekonferensie in Londen terwyl hy ingestaan het vir die uitvoerende hoof van dié maatskappy.

Olieramp: Koste staan op R15 miljard

2010-06-21 13:24

BP het sowat R15 miljard spandeer in reaksie op die olieramp in die Golf van Mexiko, het die maatskappy in 'n verklaring gesê.

BP-baas voor stok gekry

2010-06-18 10:30

Die BP-hoof Tony Hayward is aangevat nadat hy die intelligensie van ‘n kongres-komitee wat die olielek ondersoek “beledig” het.

Palin: “Roep die Nederlanders in”

2010-06-17 04:20

Sarah Palin, die voormalige goewerneur van Alaska, het haar eie oplossing vir die olieramp in die Golf van Mexiko; die Nederlanders.

Obama sal eise aan BP stel

2010-06-13 23:39

President Barack Obama sal Woensdag aandring dat BP ‘n aparte rekening open om eise weens die olieramp in die Golf van Mexiko te betaal.

BP wil nou fonds stig vir omgewing

2010-06-10 12:15

BP gaan al die olie wat hy (tydens die skoonmaakproses) uit die Golf van Mexiko terugkry, verkoop en die geld in ’n omgewingsfonds stort.

Olieramp kan sensitiewe ekostelsel eis

2010-06-09 11:08

Wetenskaplikes vrees dat korale en ’n ekostelsel met minstens 1 300 spesies binnekort weens die olieramp in die Golf van Mexiko kan begin doodgaan.

Oliekrisis strek dieper as gedink

2010-06-01 15:17

Navorsers in die Golf van Mexiko het gesê dat hulle minstens twee onderwatermassas ontdek het wat voorkom asof dit olie is.

Olieramp vererger ná Operasie Top Kill misluk

2010-05-31 08:24

BP se poging om die oopgeboorde gat in die Golf van Mexiko met 30 000 vate “swaar modder” toe te stop, het misluk.

‘BP het ekostelsel heeltemal vernietig’

2010-05-29 10:29

Die brandstofreus BP gaan hof toe gesleep word omdat die olieramp in die Golf van Mexiko die habitat van bedreigde spesies verwoes het.

Werkers word siek ná hulle met oliestorting help

2010-05-27 22:23

Altesaam 125 kommersiële vissersbote wat help met die opruiming van ‘n oliestoring is teruggeroep nadat vier werkers oor hul gesondheid gekla het.

Obama - Paneel om olieramp te ondersoek

2010-05-18 14:29

Die president van die VSA, Barack Obama, sal glo ‘n paneel aanstel om die reuse-olieramp in die Golf van Mexiko te ondersoek.

BP hoop verdieping hoë ‘tregter’ stuit olielek

2010-05-09 14:24

Die hoop is nou gevestig op ’n massiewe koepel wat as tregter sal dien vir die verskriklike oliestorting op die bodem in die Golf van Mexiko.

Obama kyk self hoe olie uit boorgat in see lek

2010-05-03 08:22

Barack Obama het die naweek self die Golf van Mexiko besoek om te kyk na die omvang van die olieramp.

VSA verklaar nasionale ramp

2010-04-30 15:49

Die Amerikaanse regering het 'n nasionale ramp aangekondig nadat olie op die strand in Louisiana uitgespoel het en die kuslyn bedreig.

Olielek 'vyf keer erger'

2010-04-30 03:24

'n Beampte van BP het gesê die olielek in die Golf van Mexiko pomp daagliks sowat 5000 vate ru-olie in die oseaan.

Olie-ramp dreig in Golf van Mexiko

2010-04-28 00:03

Indien die lek in die olieboor in die Golf van Mexiko nie geseel word nie, kan dit tot die ergste olieramp in Amerikaanse geskiedenis lei.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.