ARTIKELS OOR nuwejaar

Zuma optimisties oor 2012

2011-12-30 13:59

Die jaar het beter geëindig as wat dit begin het en die regering het baie voortuigang gemaak, het pres. Jacob Zuma gesê.

Hasidiese Jood verdrink in die Oekraïne

2011-09-29 21:13

‘n Jong Hasidiese pelgrim het in die Oekraïne verdrink terwyl hy homself seremonieel as deel van die Joodse nuwejaarsvieringe gewas het.

Lyk op Oujaarsaand in rivier gevind

2011-01-03 22:43

‘n Lyk is op Oukersaand gevind nadat dit in die Keirivier gedryf het. Dit is nie bekend hoe die persoon dood is nie.

Dokter red tweejarige, man by Langebaan

2011-01-03 09:13

'n Dokter wat op 'n huisboot in Kraalbaai met vakansie was, het ’n tweejarige seun en ’n man uit die Langebaan-strandmeer gered.

Tien kaalbas-mans op Kaapstad-strande vas

2011-01-02 20:57

Tien mans is op twee afsonderlike strande in Kaapstad in hegtenis geneem omdat hulle van hul klere ontslae geraak het.

Kroegstormloop – Eienaar in hegtenis geneem

2011-01-01 22:48

Die eienaar van ‘n Noordwes-kroeg waar 10 mense op Oujaarsaand in ‘n stormloop dood is, is in hegtenis geneem.

Kroegstormloop – Talle slagoffers glo minderjarig

2011-01-01 16:28

Meeste van die tien partytjiegangers wat op Oujaarsaand in ‘n kroegstormloop dood is, was minderjarig, meen ‘n staatswoordvoerder.

Tien sterf in stormloop by kroeg

2011-01-01 14:10

Tien mense is dood in ‘n stormloop tydens Nuwejaarsvieringe in Ipelegeng, het die Noordwes se departement van openbare veiligheid gesê.

Oorlog sal 'kernramp' bring, sê N-Korea

2011-01-01 10:33

Noord-Korea het in 'n Nuwejaarsboodskap gewaarsku dat oorlog met die Suide op "niks anders as 'n kernramp" sal uitloop nie.

Nuwejaars-aanval in Egipte eis 21

2011-01-01 08:31

'n Motorbom wat in die Egiptiese stad Alexandrië voor 'n Koptiese kerk ontplof het, het die lewens van minstens 21 mense geëis.

New York verwelkom Nuwejaar in styl

2011-01-01 07:39

'n Skare van sowat een miljoen mense het, te midde van 'n groot polisieteenwoordigheid, die Nuwejaar in styl in New York begroet.

Zuma, Zille en De Lille sê wat hulle wens vir ’11

2010-12-31 07:47

Suid-Afrikaners moet in die komende jaar op die positiewe gees, samehorigheid en patriotisme wat tydens die WB 2010 geheers het, voortbou.

Padsterftesyfers glo verkeerd

2010-01-04 12:39

Die padsterftesyfers vir Desember 2009 is glo heeltemal verkeerd en is dalk baie meer as in 2008, beweer ‘n kundige.

Noord-Korea soek vrede met VSA

2010-01-01 14:54

Noord-Korea het die hoop uitgespreek dat sy verhouding met die VSA in die toekoms nie een van vyandigheid sal wees nie.

Baksteen tref baba teen kop

2010-01-01 10:56

'n Baba wat deur 'n baksteen teen die kop getref is tel onder die beseerdes ná Nuwejaarsvierings in Hillbrow.

Pa en seun geskiet

2010-01-01 06:55

'n 83-jarige man is doodgeskiet en sy seun gewond ná 'n onbekende persoon op hulle losgebrand het op hul kleinhoewe.

Vrese voor 2010

2009-12-31 16:41

Partytjiegangers het begin om die nuwe jaar te vier, maar ‘n terrorisme-waarskuwing en skietery is besig om die gees te demp.

 

Salma Hayek en Will Smith in Kaap

2011-12-28 09:39

Salma Hayek en Will Smith is skynbaar tans in Kaapstad op vakansie en sal waarskynlik êrens in die Moederstad Nuwejaaar vier.

Talle kuier nog in Kaap

2011-01-04 09:11

Dit lyk of die groot trek huis toe eerskomende naweek én die een daarna die meeste vakansiegangers se voorland is.

Reën van swart voëls verbyster inwoners

2011-01-03 18:24

Inwoners van ‘n klein dorpie in Arkansas was uit die veld geslaan toe duisende swart voëls Oujaarsaand uit die lug uit begin val.

Nuwejaarsvieringe in Kaapstad ruk handuit

2011-01-03 07:46

Nuwejaarsvieringe in Langstraat het erg handuit geruk toe partytjiegangers in Kaapstad bo-op bewegende voertuie gespring het.

Nuwejaarsbom was waarkynlik selfmoord-aanval

2011-01-02 15:26

'n Selfmoord-bomaanvaller was waarskynlik verantwoordelik vir die bomaanval op 'n kerk in Egipte wat die lewens van 21 mense geëis het.

Walvis besoek Seepunt op Nuwejaarsdag

2011-01-01 20:37

‘n Suidelike noorkapperwalvis is glo Saterdag in die water by Rocklandsstrand, Seepunt gesien, het die Stad Kaapstad gesê.

Polisieman dood drie in bisarre Nuwejaars-skiettog

2011-01-01 15:12

‘n Polisiebeampte, wat nie op diens was nie, het glo drie mense doodgeskiet en twee gewond in ‘n bisarre Nuwejaars-skietvoorval.

46 Nuwejaarsbabas vir Oos-Kaap

2011-01-01 11:53

'n Totaal van 46 Nuwejaarsbabas is in die Oos-Kaap gebore, het die provinsiale departement van gesondheid gesê.

Dwaalkoeël eis vrou tydens Nuwejaarsvieringe

2011-01-01 09:26

'n Vrou is dood en meer as 200 ander mense is beseer toe Nuwejaarsvieringe in die Filippyne handuit geruk het.

Almal moet help in 2011, vra Zuma

2011-01-01 07:59

Pres. Zuma het sy Nuwejaarsboodskap gebruik om Suid-Afrikaners te vra om almal te help om te werk vir voorspoed en sukses in 2011.

Gesond leef heel bo aan lys vir nuwe jaar

2010-12-31 08:47

Hou op rook en drink, verloor gewig en word fiks. Dit is die vier gewildste Nuwejaarsvoornemens van mense wêreldwyd.

Bekendes se partytjieplanne

2010-12-31 07:40

Emo Adams het aanvanklik ’n “rustige” aandjie vir vanaand beplan. Net agt mense. Maar toe word die lysie net langer en die planne net groter.

1050 het reeds op paaie gesterf

2010-01-02 11:13

Luidens ‘n verklaring wat deur die minister van vervoer uitgereik is het daar reeds sowat 1050 mense op die land se paaie gesterf.

Spanje neem EU-presidentskap oor

2010-01-01 14:10

Swede het Donderdag om middernag die presidentskap van die Europese Unie vir die volgende ses maande aan Spanje oorhandig.

Obama gee boodskap van hoop

2010-01-01 08:51

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het in 'n Nuwejaarsboodskap die hoop uitgespreek dat 2010 "beter dae" inhou.

2010 is SA se jaar

2009-12-31 23:40

President Jacob Zuma meen dat Suid-Afrika in 2010 moet poog om eenheid in die nasie te skep voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Kontantinspuiting vir JFO

2009-12-31 07:57

Volgende jaar sal vir die Johannesburgse Filharmoniese Orkes op 'n hoë noot begin danksy 'n kontantinspuiting van R36 miljoen.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.