Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR numsa

Kommer oor arbeidsonrus by Eskom se Kusile-perseel

2013-04-10 12:59

Kommer heers oor protesoptrede by Eskom se Kusile-bouperseel in Mpumalanga ná werkers glo gewelddadig geraak het.

'Grond sonder vergoeding' – Numsa

2012-06-12 19:02

Die Grondwet moet hersien word om toe te laat vir die onteiening van grond sonder vergoeding, het die algemene sekretaris van Numsa gesê.

Loonsubsidie nie oplossing vir werkloosheid - Numsa

2012-05-26 17:36

Die probleem van jongmense wat werkloos is, is te groot om deur 'n loonsubsidie opgelos te word, het Cedric Gina, president van Numsa, gesê.

ANC kap terug oor Numsa-wantrou

2012-02-25 22:10

Die ANC het sy ongelukkigheid uitgespreek ná die metaalwerkersvakbond Numsa gesê het die regerende party se leierskap moet verander.

Numsa-lede vasgetrek weens geweld

2011-07-08 16:38

Nege lede van die nasionale vakbond vir metaalwerkers is in Germiston aan die Oos-Rand in verband met openbare geweld in hegtenis geneem.

Numsa-eise 'redelik'

2011-07-06 14:32

Die nasionale metaalwerkersvakbond, Numsa, hou vol dat sy eise in die ingenieursbedryf redelik is. Werkers eis 'n verhoging van 13%.

Vakbonde verwerp Patel se voorstel

2010-11-29 09:10

Cosatu se twee grootste geaffilieerde vakbonde het ’n integrale voorstel van die regering se nuwe ekonomiese groeiplan verwerp.

Buiteband- en rubberwerkers gaan staak

2010-08-30 01:23

Sekere werkers in die buiteband- en rubberindustrie sal Maandag staak, het die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa) gesê.

Swak opkoms by Cosatu staking

2009-07-31 17:02

Die optog wat deur die vakbond Cosatu buite die Parlement beplan is het ‘n swak opkoms opgelewer.

 

Massa-optog kom oor kragtariewe

2013-02-25 11:40

Die metaalwerkersvakbond Numsa sal vandeesweek 'n massa-optog hou oor Eskom se voorgestelde tariefverhoging van 16%.

'ANC het die massas leierloos gelaat' – Numsa

2012-06-05 12:47

Die ANC is in die moeilikheid en het die land leierloos gelaat, lui 'n verslag van die National Union of Metalworkers of South Africa.

Numsa eis uitvoerbelasting

2012-05-06 07:10

Die metaalwerkersvakbond Numsa vra vir die instelling van 'n uitvoerbelasting op ál Suid-Afrika se minerale, het 'n radiostasie berig.

Mthethwa reël nié vir beskerming van Numsa-hoof

2011-08-13 12:44

Die minister van polisie het berigte ontken dat hy gevra is om veiligheidsdienste aan Irvin Jim, sekretaris-generaal van Numsa, te verskaf.

Tyd vir antwoord raak min, waarsku vakbond

2011-07-07 11:06

Stakende werkers in die ingenieursbedryf het hul werkgewers gewaarsku dat die tyd min raak om op hulle eise te reageer.

Hofaansoek 'sal nie staking keer'

2011-07-03 20:15

Metaalwerkers sal steeds Maandag hul gereedskap neersit, het Numsa gesê nadat die arbeidshof ‘n aansoek vir ‘n interdik verwerp het.

Numsa-werkers by vulstasies gaan staak

2010-09-01 03:55

Lede van die Union of Metalworkers of SA (Numsa) wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, sal staak.

Cosatu, Numsa dreig met staking oor begroting

2010-02-19 08:07

Werkers van Numsa en Cosatu het gedreig met ’n massastaking teen die begroting van Pravin Gordhan, minister van finansies.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Senior Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.