ARTIKELS OOR nsri

Clifton-vistreiler: Sommige bemanningslede gered

2012-05-12 17:26

Van die bemanningslede op 'n 50 m lange vistreiler wat by Clifton, Kaapstad gestrand is, is van die vaartuig af gered.

Walviskarkas spoel uit in Buffelsbaai

2012-04-12 12:00

Die karkas van ‘n 14 m lange walvis het op die rotse by Buffelsbaai uitgespoel, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

Omstanders, lewensredders red 2 wat amper verdrink

2012-01-25 16:54

Die vinnige optrede van omstanders en lewensredders het die lewe van 'n tiener en 'n man gered wat in KZN deur die see meegesleur is.

22 verdrink in 8 dae aan kus

2012-01-09 10:00

Minstens 22 mense het sedert die begin van 2012 langs die Suid-Afrikaanse kuslyn verdrink, het die Nasionale seereddingsinstituut gesê.

Visserman sterf aan hartaanval

2011-10-30 17:14

‘n Visserman is op see naby Yzerfontein in die Wes-Kaap dood nadat hy ‘n hartaanval gekry het, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

2 klou toe hul seiljag omslaan

2011-10-17 09:11

’n Egpaar wie se seiljag omgeslaan het en ’n jong vrou wat van ’n waterponie afgegooi is, is die naweek uit die Vaaldam by Deneysville gered.

NSRI: Pasop vir Julie-springgety

2011-06-28 14:57

Die NSRI waarsku dat mense versigtig moet wees vir die komende springgety, met meer verdrinkings en bootongelukke wat kan plaasvind.

Twee verdrink in Kaap

2011-05-08 21:38

Die lyke van ‘n man en ‘n vrou wat blykbaar verdrink het, is by die Wolfgat-natuurreservaat op die kus in Valsbaai teruggevind.

Visserman sterf toe boot omslaan

2011-04-25 20:53

‘n Visserman is dood en twee mans word vermis nadat hul boot buite die Lambertsbaai-hawe omgeslaan het, het die NSRI gesê.

Seiljag aan Kaapse kus gered

2011-01-13 23:00

‘n Seiljag moes na veiligheid gesleep word nadat dit aan die kus van Simonstad probleme ervaar het, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

Jong dolfyn sorg vir opwinding op Oujaarsdag

2011-01-03 10:22

’n Jong dolfyn wat op Oujaarsdag lewend tussen die rotse givind is, het vir groot opgewondenheid in Heroldsbaai gesorg.

Gesin op roeiboot uit see gered

2010-12-29 22:26

‘n Gesin van agt het die dood nouliks vrygespring nadat hul roeibootjie in Amanzimtoti die see ingetrek is, het paramedici gesê.

Brandplankryer red skoolseuns uit see

2010-12-03 13:01

Twee seuns wat op ‘n skooltoer was, is in Port Alfred deur 'n branderplankryer en swemmer gered nadat hulle byna verdrink het.

Soektog na vermiste kleuter voortgesit

2010-11-15 13:54

Die soektog na ‘n vermiste Kaapse kleuter sal by die mond van die Steenbrasrivier naby Gordonsbaai voortgesit word.

Vragskip tref seiljag

2010-11-05 11:01

‘n Reuse-vragskip het sowat 50km noord van Port Alfred teen ‘n katamaran gebots, het die Herald Online berig.

Siek skeepskaptein gered

2010-10-24 20:18

Die kaptein van ‘n olietenkskip wie se niere ingegee het is volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) by die Kaapse kus gered.

'Valskermspringer' deur NSRI gered

2010-10-03 19:00

‘n Oproep na die NSRI oor ‘n valskermspringer wat naby Port Shepstone in die see geval het, het gelei tot die redding van ballonne.

Twee vanaf seiljag gered

2010-06-29 23:41

Twee mans is vanaf ‘n splinternuwe seiljag gered nadat hulle probeer het om vanaf Richardsbaai na Oos-Londen te vaar.

Speel-speel ramp voor WB

2010-04-26 09:56

Die NSRI het 'n spesiale oefening gehou om hom te vergewis van sy gereedheid vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Man steeds vermis na haai-aanval

2010-01-13 08:28

Die soektog na ‘n man wat in Vishoek deur ‘n haai aangeval is, duur voort, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Vier mans ná 10 ure op see gered

2009-12-27 10:29

Vier mans is na 10 ysige ure op die see gered nadat hulle vissersboot aan die kus van Oos-Londen omgeslaan het.

Britse toeris uit see gered

2009-08-25 16:43

Die NSRI, twee branderryers en 'n omstander het 'n 62-jarige Britse man by Keurboomsriviermond gered toe hy in die see ingetrek is.

 

Polisie, lugmag op soek na vermiste vissermanne

2012-04-20 13:00

Twee mans wat langs die kus van Elandsbaai, noord van Kaapstad, gaan visvang het, is steeds vermis, het die NSRI gesê.

Vrou in Port St. Johns vermis ná brander haar omslaan

2012-03-22 16:06

‘n Vrou het vermoedelik verdrink nadat sy en ‘n vriendin naby Tweede strand in Port St. Johns in die Oos-Kaap van die rotse gespoel is.

Twee vermis in see

2012-01-19 15:59

Soektogte is hervat vir twee mans wat vermoedelik in die Kaapstad-omgewing verdrink het, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

Man verdrink ná hy van seiljag afval

2012-01-01 15:50

‘n Man het in Port Elizabeth verdrink nadat hy oorboord ‘n seiljag geval het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

Drie van boot gered toe enjin brand

2011-10-29 14:45

Drie mense is naby Nahoon-punt van 'n boot gered ná die boot se enjin in vlamme uitgebars het, het die NSRI gesê.

Maer walvis ‘aan natuurlike oorsake’ dood

2011-08-18 08:19

Die jong walvis wat op Danger-strand by Kalkbaai uitgespoel het, is waarskynlik aan natuurlike oorsake dood.

Toeriste in Plettenbergbaai gered

2011-06-15 20:05

Twee Britse toeriste is gered nadat hulle in die Robberg-natuurreservaat in Plettenbergbaai verdwaal het, het die NSRI gesê.

Dolfyn in Struisbaai gered

2011-04-26 18:00

'n Beseerde dolfyn is aan die kus van Struisbaai in die Wes-Kaap deur die Nasionale Seereddingsinstituut gered.

Man sterf in boot-ongeluk

2011-02-07 23:00

‘n 55-jarige man het verdrink nadat hy nie daarin kon slaag om aan boord ‘n boot te klim nie, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

Man deur anker getref, van kreefboot gered

2011-01-11 22:00

‘n Man moes gered word nadat hy op ‘n kreefboot aan die kus by Port Elizabeth deur ‘n anker getref is, het die NSRI gesê.

Tiener verdwyn in see

2011-01-01 19:02

Volgens die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ‘n tiener vermoedelik in die see by Shelly-strand verdrink.

Toeris, lewensredder verdrink by Mosselbaai

2010-12-07 16:31

‘n Poolse toeris het verdrink en ‘n lewensredder het vermoedelik verdrink toe hulle by strande in Mosselbaai geswem het.

Man vermis ná boot by Hermanus omslaan

2010-11-25 17:00

‘n Twee-en-twintigjarige man word vermis nadat die boot waarop hy besig was om vis te vang naby Hermanus omgeslaan het.

Drie kinders verdrink in KZN

2010-11-14 02:31

‘n Tiener en twee jonger kinders het tydens ‘n familie-bootvaart aan KwaZulu-Natal se suidkus verdrink, het die NSRI gesê.

Twee verdrink glo by reservaat

2010-10-26 05:15

Twee mans het glo verdrink terwyl hul in die see geswem het by die Wolfgat-natuurreservaat naby Mitchells Plain, het die NSRI gesê.

Ses toeriste in Hermanus gered

2010-10-14 23:01

Ses toeriste moes gered word toe hulle uit hul kajakke geval het terwyl hulle walvisse gekyk het op die kus by Hermanus, het die NSRI gesê.

Roeiers naby Hermanus gered

2010-09-24 01:16

Vier roeiers wat met kajakke aan die kus van Hermanus gevaar het, is gered nadat sterk winde hul van koers gewaai het.

Vissermanne vermis op see

2010-05-20 14:10

Reddingswerkers is op soek na twee vissermanne wat op die see in Hondeklipbaai vermis geraak het, het die NSRI gesê.

Tweede lyk op strand uitgespoel

2010-04-23 06:25

Die lyk van ’n tweede persoon wat by Wildernis-strand verdrink het, is gevind, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

Seiljag sink in Durban

2009-12-28 09:21

Ses bemanningslede moes flink dink toe die seiljag waarin hulle gevaar het, onverwags aan die kus van Durban begin sink het.

Vissermanne deur haai vasgevang

2009-09-06 17:14

Twee vissermanne het ure aan die romp van hul boot geklou nadat dit gesink het en ‘n haai aanhoudend om hulle geswem het

Voetslaner op waterponie gered

2009-08-20 11:10

‘n Voetslaner is weggeneem op ‘n lewensredder se waterponie nadat sy ‘n been op die Umtamvuna Rivier staproete gebreek het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.