ARTIKELS OOR noord-korea

Korea se millitêre spanning neem toe

2010-12-20 22:44

Die Veiligheidsraad van die VN kon nie daarin slaag om eenstemmigheid te kry oor die Koreaanse militêre krisis nie, het RSG berig.

Baie by wêreldfees steun N-Korea

2010-12-18 10:03

Noord-Korea is op die Wêreldfees vir Jeug en Studente verseker jongmense en studente oor die wêreld heen deel in die stryd vir dié land.

N-Korea bedel rys by Suide

2010-09-07 05:08

Noord-Korea het gevra vir rys- en sementbystand by Suid-Korea, voordat die land die vrylating van ‘n Suid-Koreaanse boot aangekondig het.

Carter in N-Korea vir Amerikaner in tronk

2010-08-26 15:07

Jimmy Carter, voormalige president van die VSA, is in Noord-Korea om ‘n Amerikaner in die tronk terug by die huis te probeer kry.

N-Korea ook getref: 5 000 ontruim weens vloede

2010-08-22 04:55

Noord-Korea het ‘n militêre reddingspoging van stapel gestuur om duisende mense uit gebiede wat deur vloede getref is te skuif.

Fifa soek antwoorde oor N-Koreaanse spelers

2010-08-12 03:48

Sepp Blatter het gesê hy eis antwoorde by Noord-Korea ná berigte dat lede van die land se Wêreldbekerspan in die openbaar verneder is.

Clinton: ‘Noord-Korea moet gevolge dra’

2010-05-22 01:18

Hillary Clinton, Amerikaanse minister van buitelandse sake, het gewaarsku dat noord-Korea die gevolge moet dra nadat ‘n oorlogskip glo gesink het.

Lyke op oorlogskip gevind

2010-04-16 05:13

Die lyke van 32 bemanningslede is gevind nadat ‘n gedeelte van die oorlogskip, wat drie weke terug geskink het, uit die see gelig is.

VSA vra sanksies teen N-Korea

2009-08-24 10:07

‘n Senior diplomaat van die VSA het Suid-Korea se ondersteuning gevra om VN-sanksies teen Noord-Korea af te dwing.

Noord-Korea beloof samewerking met suide

2009-08-17 09:51

Noord-Korea het ingestem om die herenigingsproses vir families wat tussen Noord- en Suid-Korea verdeel is, te hervat.

Aanvalle op Christene neem toe

2009-07-24 10:27

Aanvalle op Christene in Noord-Korea het drasties toegeneem sedert die beroerte van die Koreaanse-leier Kim Jong-Il verlede jaar.

 

Noord-Korea maak reg vir Suide-skote

2010-12-20 07:39

Noord-Korea het sy eenhede aan sy weskus op bystand geplaas vir ’n beplande Suid-Koreaanse oefening waarin skerp ammunisie gebruik gaan word.

S-Korea, N-Korea ontmoet dalk oor twispunte

2010-09-16 05:39

Noord-Korea het voorgestel om militêre praatjies met Suid-Korea te hou om twispunte te bespreek, het die Suide se regering gesê.

Yank in N-Korea vry ná Carter-besoek

2010-08-27 11:40

Noord-Korea het amnestie toegestaan vir ‘n Amerikaner wat in aanhouding is nadat oudpres. Jimmy Carter vir sy vryheid onderhandel het.

Vloede in China: 250 000 ontruim

2010-08-23 04:02

Meer as 250 000 mense moes noodgedwonge uit die noorde van China ontruim word en vier mense is luidens berigte in die vloede dood.

Noord-Korea span Facebook in

2010-08-21 07:22

Noord-Korea het Facebook bygevoeg by die sosiale netwerk webwerwe wat dit onlangs by aangesluit het om die propaganda-oorlog teen Suid-Korea en Amerika te versterk.

S-Korea skop grootskaalse weermagoefening af

2010-08-05 13:27

Suid-Korea het sy grootste teenduikboot-oefening ooit van stapel gestuur, ondanks waarskuwings van weerwraak deur die Noorde.

Skip wat sink op menslike torpedo's geblameer

2010-04-23 03:47

'n Noord-Koreaanse span van menslike torpedo's word geblameer vir die Suid-Koreaanse skip wat raaiselagtig ontplof en daarna gesink het.

Noord-Korea gaan Amerikaner vrylaat

2010-02-05 11:22

Noord-Korea het aangekondig dat hulle die Amerikaner wat in die land aangehou word na hy dié land onwettig betree het, gaan vrylaat.

Toere in Noord-Korea hervat

2009-08-17 10:21

Noord-Korea en Hyundai het ooreengekom om toere na die Diamond Mountain-vakansieoord en antieke Kaesong-area te hervat.

N-Korea oorweeg nuwe kernwapen gesprekke

2009-07-27 11:11

Rusland het Noord-Korea se voorstel om dalk gesprekke oor hulle kernwapenprogram te heropen, verwelkom, berig ITAR-TASS.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.