ARTIKELS OOR nobel-vredesprys

231 kandidate benoem vir Nobel-vredesprys

2012-02-27 16:43

Die Nobel-instituut het bekendgemaak dat daar 231 benoemings vir die Nobel-vredesprys is, met Bill Clinton wat ook die lys gehaal het.

WikiLeaks vir Nobel-vredesprys benoem

2011-02-02 13:46

WikiLeaks, 'n webtuiste wat inligting bekend maak om staats- en korporatiewe korrupsie bloot te lê, is vir 'n Nobel-vredesprys benoem.

Chinese man by lughawe aangehou

2010-12-08 02:11

Owerhede het 'n Chinese man vir 24-uur by Sjanghai-lughawe aangehou in 'n poging om hom van die Nobel-vredesprys seremonie af weg te hou.

Obama: 'Liu Xiaobo moet vrygelaat word'

2010-10-09 05:17

Pres. Barack Obama van Amerika het ’n beroep op die Chinese regering gedoen om Liu Xiaobo so spoedig moontlik vry te laat.

Internet vir vredesprys benoem

2010-03-11 13:56

Die internet is vir die Nobel-vredesprys, wat verlede jaar aan Obama toegeken is, benoem. Die vraag is, as die internet wen, kry ons almal ‘n prys?

Nobel-prys vir Obama 'te gou'

2009-10-09 14:26

Lech Walesa, Nobel-pryswenner en eerste demokratiese president van Pole, sê pres. Barack Obama se verering met dié prys is te gou.

 

Nobel-vredesprys plaas fokus op lot van vroue

2011-12-10 16:45

Die Liberiese president, 'n Liberiese aktivis en 'n Jemeense joernalis het die Nobel-vredesprys by 'n spoggeleentheid in Oslo ontvang.

Nobel-prys op Liu se leë stoel geplaas

2010-12-10 19:14

Die hoof van die Nobel-komitee het die Vredesprys-diploma en goue medalje op die pryswenner, Liu Xiaobo, se leë stoel geplaas.

Nobel-vredespryswenner se vrou vermis

2010-10-10 09:21

Liu Xiaobo, wenner van die 2010 Nobel-vredesprys, se vrou is steeds vermis nadat sy haar man in die tronk oor sy toekenning wou inlig.

Liu Xiaobo wen Nobel-vredesprys

2010-10-08 11:21

Liu Xiaobo, 'n skrywer en aktivis vir demokrasie in China, het die Nobel-vredesprys gewen, het die Nobel-komitee aangekondig.

Obama na Noorweë vir Nobel-vredesprys

2009-12-10 05:02

Die Amerikaanse president Barack Obama en sy vrou Michelle, het na Oslo vetrek om sy Nobel-vredesprys in ontvangs te neem.

Obama wen Nobel-vredesprys

2009-10-09 11:24

Die Nobel-komitee het die uitgesproke Amerikaanse president, Barack Obama, in Oslo met die Nobel-vredesprys bekroon.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.