ARTIKELS OOR nigerië

Obasanjo verlaat Ivoorkus

2011-01-11 12:44

Voormalige Nigeriese president, Olusegun Obasanjo, het die Ivoorkus verlaat na ‘n mislukte poging om pres. Laurent Gbagbo te oorreed om uit te tree.

Bomaanval: Verdagte se broer vas

2010-10-18 15:52

Veiligheidsmagte het Charles Okah, die broer van ‘n voormalige militante leier Henry Okah en verdagte in die onlangse bomaanvalle, vasgetrek.

Nigerië sal in Januarie stem

2010-09-08 14:22

Nigerië se presidensiële verkiesing sal in Januarie 2011 plaasvind, wat dié land se burgers slegs vier maande gee om te registreer.

Senator met 13-jarige vrou verwerp kinderwet

2010-05-19 11:32

‘n Nigeriese senator wat in die sop is nadat hy met ‘n dertienjarige Egiptiese meisie getrou het, beweer nou die wet op kindertroues is verkeerd.

Politikus sluk 2kg kokaïne om stemme te werf

2010-05-18 11:00

‘n Nigeriese politikus is in hegtenis geneem nadat hy sowat 2kg se kokaïne by 'n lughawe ingesluk het om sy verkiesingsveldtog te finansier.

Nigerië kry nuwe adjunk-president

2010-05-14 01:52

Die Nigeriese president het die goewerneur van die noordelike staat van Kaduna, Namadi Sambo, as sy adjunk-president genomineer.

Nigerië: Twee Duitse mans ontvoer

2010-04-19 13:27

Twee Duitse mans, tussen die ouderdomme van 45 en 55, is in die staat Abia, Nigerië deur gewapende mans ontvoer, het mediaberigte gelui.

Jonathan nog nie met Yar’Adua gepraat nie

2010-04-15 05:12

Goodluck Jonathan, Nigerië se waarnemende president het gesê hy het nog nie vir pres. Umaru Yar'Adua gesien of met hom gepraat nie.

Nigerië: Bendes steek huise aan die brand

2010-04-12 19:47

Moslem-bendes wat drie hoë beamptes geteiken het, het huise in ‘n Christen-dorp, naby die Nigeriese stad Jos aan die brand gesteek.

Eks-ministers agter tralies oor sameswering

2010-03-30 01:43

Nigerië se militêre junta het twaalf assistente van oudpres. Mamadou Tandja in hegtenis geneem oor ‘n sameswering teen nuwe owerhede.

Nigerië: Jonathan ontbind kabinet

2010-03-18 11:10

Goodluck Jonathan, Nigerië se waarnemende president, het die land se kabinet ontbind - ‘n maand nadat hy die land se leisels oorgeneem het.

Nigerië: Motorbomme ontplof gedurende amnestie gesprekke

2010-03-16 00:04

Twee motorbomme het die regeringsgebou in Nigerië getref, slegs ‘n paar minute nadat ‘n millitante groep belowe het om amnestie gesprekke in die wiele te ry.

Politici raak onrustig in Nigerië

2010-02-05 00:25

Nigeriese ministers is besig om onrustig te raak nadat hul president nou al twee maande lank gehospitaaliseer is vir 'n hartkwaal.

Dodetal in Nigerië styg

2010-01-24 22:46

Nóg liggame is Sondag in die Nigeriese myndorp gevind, nadat gevegte tussen Moslems en Christene losgebars het en talle se lewens geëis het.

Moet die Nigeriese pres. waai?

2010-01-22 20:00

Die Nigeriese kabinet is deur die hof versoek om binne 14 dae te besluit, of hul siek pres. Umaru Yar'Adua, in staat is om die land te lei.

Nigerië: Moslem-Christen geweld versprei

2010-01-20 13:02

Botsings tussen Moslems en Christene in Nigerië het vanuit Jos na buurgemeenskappe in ander dele van die staat uitgebrei.

Shell-werkers vrygelaat

2010-01-19 12:04

Die drie Britse Shell-werkers en hul Colombiaanse kollega wat in die Niger-delta ontvoer is, is ongedeerd vrygelaat.

Laaste leier lê wapens neer

2009-10-05 00:40

Nigerië se laaste rebelleleier het sy wapens neergelê en staan nou terug in ruil vir onvoorwaardelike amnestie.

 

Nigerië kla oor 'mans' in vrouesokker

2010-11-26 15:12

Afrika se sokkerbeheerliggaam het bevestig dat dit ‘n klagte van Nigerië ontvang het oor die geslag van ‘n speler in Ekwatoriaal-Guinee se vrouespan.

Russiese matrose vrygelaat

2010-09-11 10:00

Owerhede het bekend gemaak dat twee ontvoerde Russiese matrose vrygelaat is nadat hulle in Nigerië se suidelike delta aangehou is.

Nigeriese sokkerspan gehok

2010-06-30 19:42

Die Nigeriese president het sy land se sokkerspan vir twee jaar van internasionale kompetisies verban weens hul swak vertoning.

Nigerië stel nuwe adjunk-president aan

2010-05-19 04:50

Nigeriese wetgewers het ‘n nuwe adjunk-president bevestig, alhoewel sekere verteenwoordigers tydens dié proses begin skree het uit ontsteltenis.

Lebanese werkers in Nigerië ontvoer

2010-05-15 20:42

Vier Lebanese werkers wat vir ‘n Nigeriese konstruksiemaatskappy gewerk het, is Vrydag tydens ‘n aanval ontvoer.

Nigerië: Nuwe president onder druk

2010-05-10 19:47

Nigerië se hoof-opposisieparty sê die nuwe president Goodluck Jonathan moet die verkiesingstelsel hervorm en teen korrupsie veg.

Nigerië: 163 Gearresteer in verband met massamoord

2010-04-15 14:25

Meer as 160 mense is in hegtenis geneem in verband met die massamoord vroeër vandeesmaand in sentraal Nigerië, het ‘n nasionale polisiewoordvoerder gesê.

Babangida 'sal nie sy presidentskap koop'

2010-04-14 16:17

Die gewese Nigeriese leier, genl. Ibrahim Babangida, een van die land se rykste mans, het gesê hy sal nie sy presidentskap koop nie.

Nigerië: Sekuriteitsmagte gereed ná dreigemente

2010-03-30 05:12

Die polisie en immigrasie agente in Nigerië is op ‘n gereedheidsgrondslag nadat sms-boodskappe gedreig het dat geweld kan uitbreek, het owerhede gesê.

Jonathan kies nuwe kabinet

2010-03-18 13:40

Goodluck Jonathan, Nigerië se waarnemende president gaan teen vroeg volgende week ‘n lys van genomineerdes vir die Senaat se goedkeuring stuur.

Jeugdiges in Nigerië betoog

2010-03-18 00:44

Duisende jeugdiges in Nigerië het hulself na die strate gewend uit protes teen onvoldoende infrastruktuur, petrol tekorte en ook kragonderbrekings.

Kalmte heers in Nigerië ná aanvalle

2010-03-09 12:36

Nigeriese magte het die strate van dorpe naby die stad van Jos gepatrolleer nadat meer as 500 Christene in 'n bloedbad vermoor is.

Polisie stem nie saam oor dodetal in Jos

2010-01-26 14:12

Nigeriese polisie sê die dodetal ná Moslem-Christen geweld in die sentrale dele van die land is nader aan 300, en nie soveel as 500 nie.

Nóg liggame in Nigerië gevind

2010-01-22 20:00

Vrywillige werkers het nóg liggame in strate, huise asook in waterputte in Nigerië se sentrale provinsie Plateau gevind.

Honderde begrawe ná geweld in Jos

2010-01-21 15:24

‘n Millitêre tenkwa het ‘n sleepwa vol liggame deur die Nigeriese stad Jos gesleep, terwyl kerkleiers gereed gemaak het vir ‘n massabegrafnis.

Religieuse geweld ontplof in N-Nigerië

2010-01-19 23:05

Religieuse geweld tussen Christene en Moslems het op nuut in noord-Nigerië vlam gevat en die dorp, Jos in chaos gedompel.

Internet-‘liefde’ loop skeef

2009-11-24 20:31

‘n Vrou wat oor die internet verlief geraak het, is uit R374 000 gekul deur ‘n man wat haar oortuig het hy is dié man vir haar.

Rebelle lê wapens neer

2009-10-04 03:44

Drie top- Nigeriese rebelleleiers in die Niger-delta het hulle wapens neergelê nadat die regering amnestie aan hulle verleen het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.