Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR nieu-seeland krieket

Kiwi-krieketkaptein laat vaar lastersaak

2013-04-23 12:11

Die Nieu-Seelandse krieketkaptein Brendon McCullum het sy lastersaak teen die voormalige toetsspeler John Parker laat vaar.

Amla, Peterson uit laaste eendagstryd teen Kiwi's

2013-01-23 09:20

Hashim Amla en Robin Peterson is aan die derde en laaste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland op Senwespark in Potchefstroom onttrek.

Amla onttrek uit eendagstryd in Kimberley

2013-01-22 14:21

Die Proteas se sterkolwer Hashim Amla moes weens 'n besering uit die tweede eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Kimberley onttrek.

Proteas boet oor boulwerk

2013-01-20 13:22

AB de Villiers is vir twee wedstryde geskors is omdat sy span in die eerste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland te stadig geboul het.

Proteas veg vir lopies

2013-01-19 14:52

Die Proteas moes veg vir elke lopie teen Nieu-Seeland, en het ná 46,2 boulbeurte in die Paarl op 208 te staan gekom.

Oud-Protea voorspel lopiefees in Paarl

2013-01-17 09:08

Die voormalige bouler Omar Henry sê hy verwag ‘n lopiefees in die eerste eendagstryd tussen SA en Nieu-Seeland op Bolandpark in die Paarl.

Proteas op rand van reuse-oorwinning

2013-01-14 09:32

Ten spyte van 'n beter tweedebeurt-vertoning deur die Kiwi's staan SA steeds op die rand van 'n reuse-oorwinning in die tweede toets in Port Elizabeth.

Proteas in beheer

2013-01-11 15:43

Suid-Afrika het kort na middagete twee belangrike paaltjies verloor, maar was teen die teepouse weer goed op dreef.

Proteas kolf eerste in PE

2013-01-11 10:15

Die Proteas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf op die eerste dag van die tweede toets teen Nieu-Seeland in Port Elizabeth.

Kiwi's roep oud-Suid-Afrikaner op

2013-01-09 14:55

Grant Elliott gaan die naweek na Suid-Afrika vlieg ná hy deur Nieu-Seeland opgeroep is om die beseerde Corey Anderson te vervang.

Kiwi's veg terug op Nuweland

2013-01-04 13:07

Nieu-Seeland het verwoed teen die Proteas teruggeveg om 'n telling van 232 vir die verlies van vyf paaltjies teen middagete te behaal.

Goeie voorsprong vir Proteas

2013-01-03 13:02

Die Proteas het teen middagete van dag twee in die eerste toets teen Nieu-Seeland op Nuweland gemaklik met 290 lopies voorgeloop.

Proteas stewig in beheer op Nuweland

2013-01-02 15:57

Die Proteas was gemaklik op 119 vir die verlies van twee paaltjies teen die teepouse op Nuweland – ‘n voorsprong van 74 lopies.

Steyn neem 300ste toetspaaltjie

2013-01-02 12:06

Dale Steyn het die derde vinnigste speler ooit geword om 300 toetspaaltjies te laat kantel toe hy Doug Bracewell uitgeboul het.

Nieu-Seeland kolf eerste

2013-01-02 10:30

Brendon McCullum van Nieu-Seeland het die loot gewen en besluit om te kolf teen die Proteas in die eerste toets op Nuweland.

Vrystater lei SA-elftal teen Kiwi's

2012-12-27 17:59

Die Vrystater Pite van Biljon sal 'n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in 'n driedaagse-oefenwedstryd in die Paarl teen Nieu-Seeland lei.

Proteas kolf eerste in PE

2012-12-26 15:00

Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf in die laaste t20-wedstryd teen Nieu-Seeland in Port Elizabeth.

Proteas slaggereed vir stryd in Oos-Londen

2012-12-23 11:15

Die Proteas is positief vir die tweede t20-wedstryd teen Nieu-Seeland op die Buffalopark-stadion in Oos-Londen.

Nóg 'n slag tref Kiwi's voor SA-reeks

2012-12-20 14:47

Die snelbouler Tim Southee sal die toetsreeks teen Suid-Afrika misloop nadat hy sy duim tydens 'n veldwerksessie beseer het.

Kiwi's klop SA A-span

2012-12-19 07:47

Nieu-Seeland het 'n gemaklike t20-oorwinning oor die Suid-Afrikaanse A-span in die openingstoerwedstryd in Pietermaritzburg behaal.

Proteas opgewonde om voor tuisskares te speel

2012-12-12 17:50

AB de Villiers het gesê hoewel daar ‘n mate van druk is om voor hul tuisskare te speel, sal sy span dié uitdaging geniet.

Smith fiks vir toetsreeks teen Kiwi's

2012-12-11 08:13

Die Proteas se kaptein, Graeme Smith, behoort fiks te wees vir die toetsreeks teen Nieu-Seeland nadat hy vroeër 'n hou teen die elmboog gekry het.

Kiwi-kaptein onder valbyl voor SA-toer

2012-12-04 10:07

Ross Taylor sal na verwagting as krieketkaptein ontslaan word wanneer Nieu-Seeland se toergroep na Suid-Afrika aangekondig word.

Brendon McCullum moker rekord-honderdtal

2012-09-21 15:43

Nieu-Seeland se Brendon McCullum het ‘n wêreldrekord T20-honderdtal aangeteken toe hy 123 van 58 balle teen Bangladesj gemoker het.

Jesse Ryder swaai gou weer kolf

2012-06-14 07:41

Die kolwer Jesse Ryder sê hy gaan binnekort weer krieket speel ten spyte dat hy vroeër 'n kontrak met Nieu-Seeland van die hand gewys het.

 

Dean Elgar vervang Amla in eendagspan

2013-01-23 14:10

Die kolwer Dean Elgar is ingesluit in die Proteas se span vir die derde en laaste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in Potchefstroom.

Kiwi's klop SA in Kimberley, beklink reeks

2013-01-23 06:00

Nieu-Seeland het die eendagreeks teen SA gewen nadat die besoekers die tuisspan in die tweede eendagwedstryd in Kimberley geklop het.

Proteas moet inspring ná slaplê-nederlaag

2013-01-22 07:10

Faf du Plessis het erken dat die Proteas in die twee oorblywende wedstryde met mag en mening sal moet inspring ná hulle onlangse nederlaag.

Proteas kom tweede in Paarl

2013-01-19 18:27

Die Proteas het in die eerste van drie eendagwedstryde teen Nieu-Seeland in die Paarl die onderspit gedelf.

Wankelrige begin vir Proteas

2013-01-19 11:24

Die Proteas was in die vroeë stadium van hulle eerste eendagwedstryd teen Nieu-Seeland in die moeilikheid ná drie paaltjies geval het.

SA beklink reeks teen Kiwi's

2013-01-14 12:25

Suid-Afrika het skoonskip gemaak in die toetsreeks teen Nieu-Seeland deur ook die tweede en laaste toets in Port Elizabeth te wen.

Proteas mik vir reusetelling

2013-01-12 07:53

Die Proteas sal hul bes probeer om 'n reusetelling in hulle eerste kolfbeurt op te stel, het AB de Villiers oor die tuisspan se strategie gesê.

Smith, Amla hou Proteas op koers

2013-01-11 13:05

Die Proteas se telling het teen middagete op 99/1 te staan gekom op die eerste dag van die tweede toets teen Nieu-Seeland.

Proteas slaggereed vir PE-stryd

2013-01-11 07:11

Graeme Smith het gesê die Proteas is gereed om 'n uitklophou teen die Kiwi's te plant, al durf hulle die besoekers sonder Vernon Philander aan.

Proteas kraai koning op Nuweland

2013-01-04 15:17

Die Proteas het na middagete die Kiwi's vir 275 lopies uitgehaal en sodoende in die eerste toets geseëvier.

Proteas verklaar op 347/8

2013-01-03 13:54

Die Proteas het op 347 vir die verlies van agt paaltjies besluit om te verklaar met ‘n voorsprong van 302 lopies teen Nieu-Seeland .

Kiwi's gekritiseer ná 'skandalige' vertoning

2013-01-03 09:03

Nieu-Seeland is skerp gekritiseer nadat hulle vir net 45 lopies op dag een van die eerste toets teen die Proteas op Nuweland uitgeboul is.

Nieu-Seeland almal uit vir 45

2013-01-02 12:38

Die Proteas se snelboulers het amok gemaak op Nuweland deur Nieu-Seeland in hulle eerste kolfbeurt tot slegs 45 lopies te beperk.

Philander maak amok op Nuweland

2013-01-02 11:37

Vernon Philander het vyf paaltjies binne die eerste 45 minute van spel geneem op dag een van die eerste toets op Nuweland.

Kiwi-bouler nie in eendagspan teen SA

2012-12-28 17:56

Nieu-Seeland se krieketkeurders het Doug Bracewell weggelaat uit die eendagspan teen Suid-Afrika om die naatbouler se werklas te verminder.

Proteas beklink reeks teen Kiwi's

2012-12-27 07:40

Die Proteas het die t20-kitskrieketreeks teen Nieu-Seeland in Port Elizabeth beklink toe hulle die derde en beslissende wedstryd gewen het.

Guptill Kiwi's se held in Oos-Londen

2012-12-24 08:24

Martin Guptill het 'n 100-tal gemoker om Nieu-Seeland te help om 'n oorwinning van die laaste bal teen die Proteas in Oos-Londen te behaal.

Proteas karnuffel Kiwi's

2012-12-22 08:00

Suid-Afrika het die Nieu-Seelandse toerspan in Durban met 'n eensydige agtpaaltjie-oorwinning verneder in die eerste van drie t20-wedstryde.

SA-middelorde vasbeslote om goed te vaar

2012-12-19 10:31

Die Proteas se middelorde gaan die afwesigheid van AB de Villiers in die twintig20-span in 'n positiewe faktor omskep.

Oud-krieketspeler verbrand NS-baadjie

2012-12-13 13:43

Die Nieu-Seelandse legende Martin Crowe het glo sy krieketbaadjie aan die brand gesteek in protes teen die afdanking van Ross Taylor as kaptein.

NS-krieket vra Ross Taylor om verskoning

2012-12-12 09:59

Die Nieu-Seelandse krieketraad het om verskoning gevra vir die manier waarop Ross Taylor se afdanking as kaptein van die nasionale span hanteer is.

Kiwi-kaptein se kop rol

2012-12-07 07:00

Ross Taylor het hom onbeskikbaar gestel vir Nieu-Seeland se kriekettoer na Suid-Afrika nadat hy as kaptein afgedank is.

Kiwi-krieketspelers in hospitaal in Sri Lanka

2012-11-05 16:58

Die Nieu-Seelandse krieketkaptein Ross Taylor is in die hospitaal in Sri Lanka opgeneem nadat hy simptome van maaggriep begin toon het.

Kiwi's kry 5de breier in vier jaar

2012-07-20 10:00

Mike Hesson, wat onlangs bedank het as die breier van Kenia se nasionale krieketspan, is as die nuwe afrigter van Nieu-Seeland aangestel.

Stephen Fleming soek nie afrigterspos

2012-05-28 10:45

Die voormalige toetskaptein Stephen Fleming het gesê hy stel nie belang in die afrigterskap van die Nieu-Seelandse krieketspan nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Market Development Manager

Cape Town Southern Suburbs
DAV Professional Placement Group
Market Related

Senior Java Software Developer

Cape Town
Datafin Recruitment
Market Related

Warehouse Manager

Cape Winelands
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.