ARTIKELS OOR ng kerk

NGK-lidmate 20 000 minder in een jaar

2012-02-19 10:08

Sekularisasie van stedelike Afrikaanssprekendes is die hoofrede vir 'n snelle afname in die NG Kerk se lidmaattal, sê kerkleiers.

‘Mans wel die hoof’

2011-05-14 10:24
94 menings

Die NG Kerk van Wes- en Suid-Kaapland het sy vorige besluit so geïnterpreteer dat mans wel die hoofde van hul huishoudings kan wees.

Honderde vroue dalk teen dán NG leraars

2010-09-21 08:07

Tien jaar gelede was hulle enkelinge, maar oor ’n dekade of twee kan daar honderde vrouepredikante in die NG Kerk wees.

Talle NG kuddes herderloos

2010-06-13 07:30

Meer as die helfte van die NG Kerk se dominees gaan binne die volgende 15 jaar emeriteer (aftree) – ’n gedagte wat tot kommer lei.

NG Kerk: Huwelik is hier om te bly

2009-12-13 11:34

Te midde van ’n heftige gesprek in die NG Kerk oor die huwelik en saamwoon, is daar bevestig dat die tradisionele beleid nog stewig staan.

NG Kerk kan saamwoon dalk toelaat

2009-11-29 11:04

Die NG Kerk gaan herbesin oor saamwoon en die vraag of die wetlike huwelik die enigste model vir seksuele verhoudings hoef te wees.

Dominee en man in bos-seks betrap

2009-09-20 14:00

’n Dominee van ’n NG gemeente in Coligny bevind hom in ’n smerige liefdesdriehoek met twee ander mans.

 

Emosies in NG Kerk hoog oor doop

2011-08-07 09:59

Dit blyk die vraag of die kerk ’n vorm van grootdoop moet toelaat een van die besprekingspunte van die NG kerk se algemene sinode kan word.

NG Kerk 'sal kiesers aanraai' ná ANC-uitsprake

2011-05-04 19:49

Die NG Kerk het hul bekommernis uitgespreek oor ‘n pastoor wat gesê het die ANC, Cosatu en die SAKP is die heilige Drie-eenheid.

Bekende kerkman en stryder teen apartheid oorlede

2010-06-20 07:19

Dr. Nico Smith, een van die bekendste Afrikaanse teoloë, het gisteroggend aan ’n hartaanval beswyk.

Kerke kap Zuma oor Malema

2010-04-06 07:48

Die NG Kerk en Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het pres. Jacob Zuma aangevat oor sy jakkalsdraaie om die ANC-jeugleier vas te vat.

Saambly ís uit, sê dié kerke

2009-12-12 06:45

Saamwoon is steeds verkeerd en is steeds nie ’n aanvaarbare alternatief vir die Christelike huwelik nie, sê die NG Kerk.

Seks in bos: Leraar gestuit

2009-09-23 07:33

Ds. Danie van Niekerk is formeel in sy amp gestuit ná hy afgeneem is terwyl hy orale seks met ’n jong man gehad het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.