ARTIKELS OOR new york

25 000 kragloos, 1 dood in NY-storm

2010-09-17 04:03

‘n Woeste storm het deur New York geskeur, met sterk winde en stortreën wat meer as 25 000 inwoners sonder krag gelaat het.

Drie gearresteer in New York-komplot

2009-09-20 09:01

Drie mans is in hegtenis geneem omdat hulle vals verklarings by federale agente ingedien het oor 'n moontlike aanval op New York.

Kaal model vasgetrek

2009-08-27 09:51

'n 26-jarige model is in hegtenis geneem nadat sy poedelnaak vir 'n fotograaf in 'n New Yorkse museum poseer het.

 

Times Square ontruim oor bom

2010-05-02 08:08

Duisende toeriste en inwoners moes Saterdag Times Square ontruim nadat die polisie vermoedelik 'n motorbom in die besige deel van New York gevind het.

Terreurnetwerk ondersoek

2009-09-14 22:26

Die New Yorkse polisiediens en Amerikaanse federale speurdiens ondersoek luidens berigte 'n moontlike terreurnetwerk in dié stad.

Musikant kry R4.9 milj viool terug

2009-08-18 10:19

‘n Musikant en sy viool is herenig nadat hy dié kosbare instrument, met 'n waarde van $600 000 (R4.9 miljoen) in ‘n New Yorkse taxi vergeet het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.