ARTIKELS OOR netcare 911

Vier beseer in N2-ongeluk

2012-02-15 22:55

Twee mense veg om hul lewens en twee ander is ernstig beseer nadat hul motor gerol het op die N2 suid naby Durban, het paramedici gesê.

Botsing by kruising eis ma

2011-02-11 22:38

Een vrou is dood en drie ernstig beseer in ‘n botsing by die kruising tussen die R102 en Wicks-straat in Verulam, KwaZulu-Natal.

Heli-ongeluk: Top-polisie sterf

2010-07-23 10:30

Dit het intussen aan die lig gekom dat vyf top-polisiebeamptes en twee vlieëniers glo gesterf het toe ‘n helikopter neergestort het.

Vierjarige verdrink in swembad

2010-07-17 18:31

‘n Vierjarige seun is drywend in ‘n swembad aangetref by sy ouerhuis in Minnebron, Brakpan, het paramedici gesê.

Man brand dood op N3

2010-06-20 10:09

‘n Man het doodgebrand toe sy kar in vlamme ontplof het nadat hy teen ‘n trok gebots het in KwaZulu-Natal.

Seun (8) veg om sy lewe

2010-05-28 11:56

‘n Agtjarige seun veg om sy lewe in ‘n Johannesburgse hospitaal nadat hy op pad skool toe deur ‘n motor raakgery is.

Man beland in voerband-tregter

2010-05-02 10:09

’n Man van KwaZulu is ernstig beseer nadat hy vir etlike ure in ’n industriële vervoerband se tregter vasgesit het, het Netcare 911 gesê.

Seun (14) kritiek na botsing

2009-12-10 15:42

‘n 14-jarige seun is in ‘n kritieke toestand nadat hy ernstig beseer is in ‘n botsing in Kempton Park, het paramedici gesê.

Een dood, een beseer in ongeluk in Durban

2009-09-20 09:20

Een man is dood en nog 'n man ernstig beseer toe die motor waarin hulle gery het laat Saterdagaand teen twee lamppale in Sarniastraat gebots het.

1 dood, 13 beseer in M1-ongeluk

2009-08-23 10:20

Een persoon is dood toe hy uit 'n voertuig geslinger is, en 13 ander is beseer in ’n taxi-ongeluk op die M1-snelweg.

 

Vrou kritiek ná bejaarde in stilstaande motors vasjaag

2011-12-08 22:58

‘n Vrou is in ‘n kritieke toestand en haar man beseer nadat ‘n motoris beheer oor sy voertuig verloor en in nege ander voertuie vasgery het.

10-jarige kritiek ná swembad-voorval by vakansieoord

2010-11-06 12:23

‘n Tienjarige meisie is in ‘n kritieke toestand ná ‘n voorval by ‘n swembad by ‘n vakansieoord 30 km buite Potchefstroom.

Vyf sterf in trompop-botsing

2010-07-22 10:32

‘n Trompop-botsing tussen ‘n Ford Focus en Ford Fiesta op die Ondedalsrus-pad naby Welkom het die lewens van vyf persone geëis.

Bouwerkers onder beton begrawe

2010-07-01 19:12

Paramedici het op ‘n gru-toneel afgekom by die Carnival-winkelsentrum in Johannesburg nadat bouwerkers onder nat beton begrawe is.

3 dood, 13 beseer in gru-ongeluk

2010-06-06 09:34

Drie mense is dood en 13 ander beseer toe die taxi waarin hulle gery het Sondagoggend omgeslaan het op die pad tussen Virginia en Windburg.

Brandweermanne beseer toe gassilinder ontplof

2010-05-08 00:10

Vyf brandweerbeamptes is beseer toe ‘n brand by ‘n drankwinkel in Bronkhorstspruit uitgebreek het, het paramedici gesê.

Man se 'vriende' gooi hom glo van brug af

2010-04-28 15:00

‘n Man beweer hy was in 'n motor saam met vriende toe hulle "teen hom draai," hom beroof en van brug afgegooi het.

18 beseer in botsing

2009-09-28 10:52

Twee mense is ernstig beseer en nog 16 lig beseer toe twee minibusse in Durban trompop gebots het, sê nooddienste.

Twee beseer in brand in Johannesburg

2009-09-06 09:36

Twee mense is beseer nadat 'n gebou in Montrosestraat tussen Sunninghill en Kayalami Sondagoggend aan die brand geslaan het.

Taxi in ongeluk betrokke

2009-08-19 18:07

Drie mense is ernstig beseer toe ‘n taxi in ‘n ongeluk op die Jan Smuts-hoofweg betrokke was, berig nooddienspersoneel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.