ARTIKELS OOR nelson mandela

Mandela woon self geleentheid by

2011-06-17 12:33

Oudpres. Nelson Mandela sal self die geleentheid by die Groot Drakenstein gevangenis bywoon, om sy vrylating, 20 jaar gelede te vier.

Zenani se begrafnis oop vir publiek

2010-06-17 05:20

Die begrafnis van Madiba se agterkleinkind, Zenani Mandela, sal vir die publiek oopgestel word, het die Nelson Mandela-stigting gesê.

'Mandela het nasionalisering ondersteun'

2010-02-11 15:44

Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema by 'n ANC-ontbyt gesê.

Groot vieringe vir Madiba

2010-02-11 10:42

Gaste het by die Drakenstein-gevangenis naby die Paarl aangekom vir ‘n viering van die 20ste herdenking van Madiba se vrylating.

VIDEO: Nelson Mandela-vrylating

2010-02-11 07:52

Kyk hier na beeldmateriaal van die eerste internasionale mediakonferensie ná Nelson Mandela se historiese vrylating op 11 Februarie 1990.

Duisende herdenk ikoon se vryheid

2010-02-11 07:36

Sowat 20 000 mense word by die destydse Victor Verster-gevangenis verwag om oudpres. Nelson Mandela se vrylating, 20 jaar gelede te herdenk.

Mandela-vrylating: Deel jou storie

2010-02-11 07:15

Vandag is die 20ste herdenking van Nelson Mandela se vrylating. Wat kan jy onthou van dié historiese gebeurtenis? Deel jou storie hier.

Mandela sal staatsrede bywoon

2010-02-09 15:12

Die parlement het bevestig dat Nelson Mandela president Jacob Zuma se staatsrede Donderdag sal bywoon.

Mandela klag laat vaar

2009-12-12 04:59

Die aanklagte teen die hoof uitvoerende beampte van Falcon Sekuriteit, is laat vaar, nadat hy glo oudpres. Nelson Mandela beledig het.

VN verklaar Mandela-Dag

2009-11-11 11:43

Die Verenigde Nasies het 18 Julie as die "Internasionale Nelson Mandela Dag” verklaar vir sy bydrae tot wêreldvrede.

'Madiba g'n siek'

2009-10-30 14:38

Oudpres. Nelson Mandela se gesondheid is goed ten spyte van gerugte wat die ronde doen dat hy nie so gesond is nie.

Selfmoord by Mandela-huis

2009-08-01 15:53

'n Polisielid wat deel uitmaak van Nelson Mandela se BBP-verdedigingspan het selfmoord by Madiba se huis gepleeg.

 

Zenani-begrafnis: Supermodel stuur video-boodskap

2010-06-17 10:19

Roubeklaers het reeds opgedaag by die St. Stithians College se kapel op die skoolgronde vir die begrafnisdiens van Zenani Mandela.

Mandela loop WB-opening mis

2010-04-28 22:49

Die voormalige president Nelson Mandela gaan moontlik nie die openingseremonie van die Wêreldbeker-sokkertoernooi bywoon nie.

Zuma daag nie op vir Mandela-viering

2010-02-11 14:02

Talle van die land se mees invloedryke leiers het die vieringe by die Drakenstein-gevangenis bygewoon, maar nie Jacob Zuma nie.

Madiba bly ’n vryheidsvegter

2010-02-11 07:57

Wat hy bereik het was deur samewerking en met behulp van verskeie ander en binne die konteks van die organisasie waaraan hy behoort.

‘En hoe gaan dit met jou?’

2010-02-11 07:41

Toe ek die eerste keer verby die huis in Soweto loop waar Mandela is, spring ’n groot swart hond teen die draadhek en blaf verwoed.

Die dag toe hulle Madiba verloor het

2010-02-11 07:22

Trevor Manuel was moeg toe sy telefoon Maandag 12 Februarie net ná 05:00 lui. Die vorige paar dae was chaoties.

Victor Verster nou erfenisgebou

2010-02-10 17:10

Die Victor Vester gevangenis waaruit Nelson Mandela sy eerste tree na vryheid gegee het, is as ‘n erfenisgebou verklaar.

Historiese SA-vlag word opgeveil

2010-02-03 22:19

Die Suid-Afrikaanse vlag wat tydens oudpres. Nelson Mandela se inhuldiging in 1994 met ‘n helikopter oorgevlieg was, gaan opgeveil word.

Kinders stem vir Madiba

2009-11-21 04:54

Oudpres. Nelson Mandela en Graça Machel, is as wenners van ’n kinderregteprys aangewys nadat sewe miljoen kinders gestem het.

Charlize erken Mandela-flater

2009-11-01 01:28

Charlize Theron het erken sy het die ontmoeting met oudpres. Nelson Mandela sonder sy medewete of toestemming opgeveil.

Van Mandela tot...Malema

2009-08-27 06:58

Oudpres. Nelson Mandela het sport gebruik om Suid-Afrikaners te versoen, nou gebruik die ANC dit om rassisme aan te blaas.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.