‘n Gesin van agt burgerlikes, insluitende ses kinders, het in ‘n Navo-lugaanval op hul huis in die ooste van Afganistan gesterf.
Die Navo-hoof, Anders Fogh Rasmussen, het sy kommer uitgespreek oor die geweld in Sirië, maar sê die alliansie beplan nie 'n ingryping nie.
Twee Navo-soldate is deur ‘n man wat in ‘n Afgaanse weermaguniform geklee was by ‘n basis in die suide van Afganistan doodgeskiet.
Nege skoolmeisies is in 'n Navo-lugaanval in Afganistan se oostelike Nangarhar-provinsie beseer, het 'n Afgaanse beampte gesê.
Vier soldate van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie het in bomaanvalle in die suide van Afganistan gesterf, het die weermag gesê.
'n Navo-vliegtuig moes 'n ná 'n aanval in die Helmand-provinsie 'n noodlanding in suidelike Afganistan uitvoer. Niemand is beseer nie.
Die Withuis gaan nie om verskoning vra vir die onlangse Navo-lugaanval in Pakistan wat die dood van 24 soldate veroorsaak het nie.
Pakistan heroorweeg sy alliansie met Amerika en Navo nadat 28 soldate in oorgrens-lugaanvalle deur Navo dood is.
Navo sê ‘n rebelse aanval en ‘n bomontploffing het twee van die koalisie se lede in die suide van Afganistan geëis.
Minstens 14 mense is dood in 'n Taliban-selfmoordbomaanval op 'n Amerikaanse Navo-konvooi wat deur Kaboel beweeg het.
Daar bestaan 'n hele aantal onbeantwoorde vrae rondom Navo se optrede tydens die aanval op Muammar Gaddafi se konvooi, sê Rusland.
Luidens ‘n getekende ooreenkoms tussen die NOR en Navo, is dit weer veilig vir kommersiële vlugte om die land se lugruimte te gebruik.
Navo het erken dat ‘n soldaat van die internasionale veiligheidsbystandsmag (Isaf) ‘n Afgaanse joernalis doodgeskiet het.
Die bewind van die Libiese leier is “besig om te verkrummel”, het Navo gesê terwyl rebelle in Libië ‘n groot aanval op Tripoli geloods het.
Julius Malema het Amerika as “bloeddorstige imperialiste” bestempel omdat dié land bomaanvalle saam met sy Navo-vennote op Libië uitvoer.
President Jacob Zuma het van Moskou teruggekeer en gesê hy het ‘n “suksesvolle” vergadering met die Russiese president gehad oor Libië.
Navo se sogenaamde “teen-Ghaddafi-veldtog” kan geknou word te midde van aanduidings dat Italië sy betrokkenheid daaraan heroorweeg.
Navo het erken dat hy verantwoordelik is vir die dood van burgerlikes ná 'n bomaanval in 'n woonbuurt buite Tripoli.
Ten minste sewe tenkwaens wat olie na Navo-troepe in Afganistan vervoer, het in vlamme opgegaan ná een deur ‘n bom opgeblaas is.
Vier mense is dood en 24 ander is beseer nadat twee Taliban-aanvalle in Herat, Afganistan, plaasgevind het, het beamptes gesê.
Een skip in Tripoli, Libië, is steeds aan die brand nadat Navo op agt oorlogskepe van Muammar Gaddafi se magte geskiet het.
Afgaanse en Navo-magte het minstens 25 Taliban-rebelle, wat buitelandse vegters insluit, in die noordooste van Afganistan doodgemaak.
‘n Navo-lugaanval het 12 rebelle in die beleërde stad Misrata dood gelaat in die jongste só ‘n geval in die chaotiese slagveld van Libië.
Die Russiese president Dimitri Medvedev het die Navo-geleide lugaanvalle op Libiese militêre teikens ten sterkste veroordeel.
Die rebelle in Libië sê Navo-lugaanvalle het hul magte getref in nóg ‘n blykbare fout deur dié militêre vereniging se magte.
Navo het Sondag ten volle beheer oor die militêre operasies in Libië geneem nadat die koalisie aanvanklik deur die VSA beheer is.
Nege jong kinders, wat glo vir rebelle misgis is, is tydens ‘n Navo-lugaanval in die noordooste van Afganistan doodgeskiet.
Die brandweer in Pakistan het geswoeg om ‘n brand te blus wat 54 vragmotors, wat voorrade vir Navo-troepe vervoer het, verswelg het.
Nege Navo-soldate in Afganistan is dood toe hulle helikopter in die suide van die land neergestort het.
Drie internasionale dienslede is dood tydens 'n aanval deur rebelle in suidelike Afganistan, het Navo Dinsdag aangekondig.
Minstens sewe mense is dood tydens ‘n aanval op Navo-troepe in Afghanistan waartydens menigte weermagsvoertuie vernietig is.
Twee Navo-soldate het gesterf en talle is gewond nadat ’n selfmoordbomaanval by hul basis teen die Afgaanse grens plaasgevind het.
Navo sê al sy lede sal troepe stuur om die nuwe Amerikaanse stukrag van 30 000 soldate in Afganistan te ondersteun.
Die terroristegroep Taliban sê hulle het drie helikopters wat verongeluk het afgeskiet alhoewel Navo sê dit is nie die geval nie.
‘n Joernalis van die New York Times en sy Afghaanse tolk is ontvoer nadat hulle die terrein van die Navo lugaanval besoek het.
Bomontploffings in die suide van Afganistan het vier Navo-soldate se lewens geëis, het die internasionale veiligheidsbystandsmag gesê.
‘n Bom wat ontplof het, het tot die dood van drie Navo-lede in die ooste van Afganistan gelei, het die koalisie in ‘n verklaring gesê.
Tien mense is dood nadat 'n Turkse militêre helikopter op 'n huis in Kaboel neergestort het, het die plaaslike polisie gesê.
Agt kinders is tydens 'n Navo-lugaanval in Afganistan se Kapisa-provinsie dood, het pres. Hamid Karzai in 'n verklaring gesê.
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) sê ‘n padlangse bom in die suide van Afganistan het een van sy lede geëis.
Drie lede van Navo se Internasionale Sekerheidsbystandsmag is dood toe 'n bom langs 'n pad in die ooste van Afganistan ontplof het.
’n Oorgrens-aanval deur Navo was ’n opsetlike, blatante daad van aggressie, het ’n senior Pakistanse weermagbeampte gesê.
Sewe burgerlikes, waaronder ses kinders was, is dood in ‘n Navo-lugaanval in die suide van Afganistan, het plaaslike beamptes gesê.
Navo oorweeg dit om moontlik 'n interne regsondersoek te doen oor van sy aanvalle in Libië waarin burgerlikes dood is.
Die Verenigde Nasies se sekuriteitsraad het hul bemagtiging vir Navo se militêre onderneming in Libië amptelik beëindig.
Navo sê minstens 115 rebelle is die afgelope paar dae in voortdurende sendings in Kunar in die noordooste van Afganistan doodgemaak.
Navo-lugaanvalle in Libië is “so te sê verby”, het die Italiaanse minister van verdediging, Ignazio La Russa, in Brussels gesê.
‘n Franse Navo-straler het teen ‘n vliegtuig van Litaue vasgevlieg, het die Litause departement van verdediging gesê.
Navo se sekretaris-generaal, Anders Fogh Rasmussen, het gesê soldate doen alles in hul vermoë om burgerlike ongevalle in Libië te vermy.
Meer as 1 000 Suid-Afrikaners het by die Amerikaanse ambassade in Pretoria saamgetrek om te betoog teen Navo se bomaanvalle op Libië.
Gaddafi het gedreig om aanvalle op Europa te loods indien NAVO nié die lugaanvalle teen sy regime in Libië stopsit nie.
Die hoof van Britse lugmagoperasies het gewaarsku dat die toekoms van veldtogte in Libië in gedrang kan kom as dit vir baie lank moet aanhou.
‘n Navo-soldaat is dood in ‘n bomaanval in suidelike Afganistan, het die alliansie Vrydag gesê, en is die 30ste om vandeesmaand te sterf.
Navo het sy veldtog teen die regime van kol. Muammar Gaddafi in Libië formeel met nog 90 dae verleng, het die organisasie gesê.
Altesaam veertien burgers, waaronder vroue en kinders, is dood in ‘n Navo-lugaanval in die suide van Afganistan.
Navo en Frankryk is in ’n groot verleentheid gedompel nadat passassiers van ’n boot vol Afrika-vlugtelinge aan hul lot oorgelaat is.
Die Libiese leier Muammar Gaddafi sê hy is bereid om met Navo te onderhandel om ‘n einde aan lugaanvalle op sy land te bring.
Navo het aangekondig dat hulle nie lugaanvalle in Libië sal stop totdat Libië se regeringsmagte ophou om burgers te teiken nie
Die Franse minister van verdediging het gekla dat slegs Parys en Londen die grootste deel van Navo se militêre operasie in Libië uitvoer.
Vegvliegtuie van Navo het 'n lugaanval op die Libiese leier, Muammar Gaddafi, se magte naby die oostelike dorp Brega geloods.
Navo-magte het om verskoning gevra vir die dood van nege jong seuns in die Kunar-provinsie, ‘n broeines vir oproerigheid in Afganistan.
Navo sê twee prominente Taliban-leiers is in die ooste van Afganistan dood tydens een van dié militêre organisasie se lugaanvalle.
'n Groep vermeende militante vegters het 'n depot in Pakistan, waar talle brandstoftenkers geberg word, aangeval en 27 vernietig.
‘n Selfmoord-bomaanval met ‘n motor het ‘n konvooi van Navo-troepe en die Afghaanse polisie in die Noorde van Afganistan getref.
Twee soldate is beseer nadat ses Taliban selfmoordbomaanvallers ‘n aanval op een van die grootste Navo-basisse in Afghanistan geloods het.
Vulkaniese as begin nou ook om ‘n impak op die weermag te maak nadat 'n opbou van glas in 'n Navo-vegvliegtuig gekry is.
Drie Amerikaanse soldate is tydens gevegte in Afghanistan oorlede en het die dodetal tot dusver vanjaar in dié land na 10 gebring.
Die Nederlandse regering ondersoek die moontlikheid om weermageenhede vir vredesoperasies na Afrika te stuur.
Ses Navo-soldate en 10 burgerlikes is dood tydens een van die ergste bomaanvalle nòg op Westerse troepe in Afganistan.