Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR nasionalisering

Nasionalisering nie 'n opsie, benadruk Shabangu

2013-02-05 12:04

Minerale ontwikkeling kan nie plaasvind as kapitaal nie deur die privaatsektor belê word nie, het Susan Shabangu gesê.

'ANC moet van nasionalisering vergeet'

2012-10-16 10:45

Die minister van minerale hulpbronne het ‘n beroep op die regerende party gedoen om die nasionalisering van myne te laat vaar.

ANC gekap oor grondhervorming

2012-07-28 17:01

'n Gebrek aan duidelikheid oor nasionalisering en grondhervorming is 'n struikelblok vir ekonomiese groei, het die ACDP gesê.

ANC in KZN sê nee vir nasionalisering

2012-06-18 17:02

Die ANC in KwaZulu-Natal ondersteun nie die beroep op die nasionalisering van myne nie, het die provinsiale sekretaris, Sihle Zikalala, gesê.

Nasionalisering 'sal ramp wees'

2012-02-19 10:08

Die nasionalisering van myne sal ’n enorme ekonomiese ramp vir Suid-Afrika en ál sy inwoners wees, lui 'n navorsingsverslag.

'Nasionalisering nie lewensvatbaar' - Shabangu

2012-02-07 13:25

Die ANC sal nie myne nasionaliseer nie, aangesien dit nie lewensvatbaar vir Suid-Afrika is nie, het Susan Shabangu gesê.

ANC in Limpopo steun nasionalisering

2011-12-20 22:55

Die ANC in Limpopo het sy oproep om nasionalisering van myne en onteiening van grond sonder vergoeding benadruk.

Debat oor Nasionalisering 'nie gesond nie'

2011-09-22 22:03

Die kies van kante in die debat oor nasionalisering is, gegewe die land se geskiedenis, nie gesond nie, het Mathews Phosa gesê.

Chavez nasionaliseer Venezuela se goudbedryf

2011-08-24 11:01

Pres. Hugo Chavez van Venezuela het amptelik die land se goudmynbedryf genasionaliseer om te keer dat “mafias” die hulpbronne uitbuit.

Simposium oor nasionalisering vir eers af

2011-08-13 16:10

Die ANC-simposium oor die nasionalisering van myne in die Noordwes is uitgestel as gevolg van swak bywoning.

ANC lieg toe openlik, sê TLU SA

2011-08-05 08:09

Die ANC het blatant gelieg oor sy versekering dat nasionalisering nie oorweeg word nie, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

Malema sê daar’s ’n prys van R1 miljoen op sy kop

2011-08-03 07:19
187 menings

Julius Malema, ANC-jeugleier, beweer iemand binne die ANC is R1 miljoen aangebied om hom dood te maak.

Nzimande: Hitler het ook genasionaliseer

2011-06-28 12:53

Blade Nzimande meen die ANCYL poog om "swart bemagtigingselemente in krisis" te red, en dat nasionalisering niks vir armes sal beteken nie.

'Staak uitvoer van minerale' – Malema

2011-05-05 21:32

Die regering moet ophou om rou materiaal uit te voer sodat "die totstandkoming van industrieë om dit plaaslik te verwerk, geskep kan word".

‘Speel vir tyd met mynnasionalisering’

2010-11-21 08:56

Myne in Suid-Afrika hoef nie genasionaliseer te word nie omdat ’n staatsbeheerde mynmaatskappy reeds om prospekteerregte aansoek gedoen het.

Malema sal aanhou veg vir staatsbeheerde myne

2010-10-03 14:17

ANC-jeugliga leier, Julius Malema, het beloof om ANC leiers uit die weg te ruim wat gekant is teen sy pogings om myne te nasionaliseer.

Kwessie van myne is nou op ANC-sakelys

2010-09-25 06:47

Julius Malema en die ANC-jeugliga het daarin geslaag om die nasionalisering van myne amptelik op die party se sakelys te kry.

Terugvoer oor ANC se beleid verwag

2010-09-23 15:55

Terugvoer oor die ANC se beleidsvergadering word Donderdag verwag. Die nasionalisering van myne asook die mediatribunaal sal bespreek word.

Regering stel weer gerus oor grondplan

2010-04-01 08:00

Die versekering dat nasionalisering van grond nie op die kaarte is nie is wéér gegee ná teenstrydige uitsprake verwarring veroorsaak het.

Boere soek sekerheid oor toekoms

2010-03-16 06:09

“Ons het hom reguit in die oë gekyk en direk gevra: ‘Is die nasionalisering van landbougrond te wagte?’ en hy’t ‘nee’ geantwoord.”

ANC-jeugliga wil gesels oor nasionalisering

2009-12-31 14:46

Die ANC-jeugliga wil in Januarie 'n besprekingsdokument voorlê met voorstelle vir die nasionalisering van Suid-Afrika se myne.

 

ANC handhaaf gemengde ekonomie

2012-12-21 11:11

Die ANC bly by sy beleidsbesluit om 'n gemengde ekonomie te handhaaf, het Zweli Mkhize, die nuutverkose tesourier-generaal, gesê.

Malema benadruk oproep vir nasionalisering

2012-09-19 10:45

Julius Malema het kritici van die nasionalisering van myne vergelyk met diegene wat die einde van apartheid teengestaan het.

'Grond kan nie vreedsaam teruggekry word'

2012-06-20 12:45
134 menings

Ronald Lamola het die jeug gemaan dat hulle nie moet glo dat grond op 'n vreedsame wyse teruggekry kan word nie.

Mynwerkers wag lank vir Malema

2012-02-28 13:00

Stakende mynwerkers van Implats het vryheidsliedere gesing terwyl hulle vir Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, gewag het.

Malema bevraagteken ANC se navorsing oor myne

2012-02-10 15:09

Julius Malema het die geloofwaardigheid van die regerende party se navorsing oor die nasionalisering van myne bevraagteken.

'Nasionalisering nie ‘n opsie' – Manuel

2012-02-06 21:58

Nasionalisering is nie ‘n opsie vir die mynsektor nie en vennootskappe moet eerder gebou word, het Trevor Manuel gesê.

Minister: 'Nasionalisering is nié beleid'

2011-11-02 22:00

Die minister van minerale hulpbronne het in 'n toespraak gesê die ANC se beleid oor nasionalisering sal seëvier en niemand anders s'n nie.

Malema verklaar 'ekonomiese oorlog' teen wittes

2011-09-10 16:45
226 menings

Julius Malema het by 'n byeenkoms van die ANC-jeugliga in Alexandra 'n "ekonomiese oorlog" teen die "wit minderheid" in die land verklaar.

Nasionalisering sal nie beleid word, sê Zille

2011-08-19 07:00

Die regering se mislukte benadering tot ekonomiese groei het ruimte geskep vir radikale standpunte soos dié van Julius Malema.

Cosatu: Nasionalisering die antwoord vir SA

2011-08-06 20:10

Nasionalisering is die enigste manier om Suid-Afrika van 'n "korrupte" kapitalistiese ekonomie te red, het Cosatu gesê.

Die ANC lieg oor nasionalisering, sê TLU-SA

2011-08-04 23:00
76 menings

Cosatu se erkenning dat 'n ANC-taakspan 'n nasionaliseringsplan bestudeer het, bewys dat hulle blatant lieg, het die TLU-SA gesê.

Malema: 'Grondhervorming sal eenheid bring'

2011-08-02 11:03
82 menings

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, het in 'n radio-onderhoud gesê grondhervorming sal eenheid in Suid-Afrika bewerkstellig.

VF+: ANC 'oneerlik' oor nasionalisering

2011-06-27 13:46

Die VF+ het die ANC daarvan beskuldig dat die party oneerlik is oor nasionalisering en dat die ANC 'n beleid van nasionalisering ondersteun.

Staat se diamant-mpy bankrot, sê VF+

2011-03-10 15:23

Die staat se diamant-mynmaatskappy is effektief bankrot, het die ouditeur-generaal se oudit uitkomste verslag vir 2009/2010 getoon.

'Nasionalisering van myne was nog nêrens suksesvol'

2010-11-02 21:04

Die nasionalisering van myne was nog nêrens ter wêreld suksesvol nie, het Sipho Nkosi, president van die Kamer van Mynwese gesê.

Zuma paai beleggers

2010-09-27 07:39

Pres. Jacob Zuma het in ’n poging om beleggers se vrese te besweer, ontken dat die ANC van voorneme is om myne te nasionaliseer.

Nasionalisering nie beleid, sê Zuma

2010-09-24 21:06

Die ANC het nie sy beleid oor nasionalisering verander nie, het pres. Zuma voor die afsluiting van die ANC se hoofraadsvergadering gesê.

ANC: Nasionaliseringbeleid lankal verander

2010-07-08 08:31

Die nasionalisering van myne was dalk in die 1950’s die ANC se mikpunt, maar dit is beslis nie meer só nie, het een van die party se denkers gesê.

Wildplase in staat se visier

2010-03-18 06:17

Wildplase in Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap is in die regering se nasionaliseringsvisier omdat súlke landboubedrywighede nie bydrae tot voedselsekerheid.

Staatsbeheer van myne ‘kan SA nóg tien jaar kos’

2010-02-15 10:00

Die debat oor die nasionalisering van myne is een wat Suid-Afrika – net soos die een oor onderwys – oor tien jaar met spyt kan laat.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 07:33 AM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Wednesday Centurion - 07:32 AM
    Road name: Hendrik Verwoerd Drive Eastbound
    DELAYS between Rooihuiskraal Road and Old Johannesburg Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.