Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR nasa

Nasa wil asteroïdes vinniger opspoor

2013-02-19 15:34

Die ruimteverkenningsagentskap Nasa werk aan 'n nuwe stelsel wat dit makliker sal maak om asteroïdes vinniger op te spoor.

Verwondering oor reuse-sonvlam op video

2012-10-17 14:24

'n Nuwe video van Nasa se Sondinamika-observatorium bevat indrukwekkende beeldmateriaal van 'n unieke sonvlam.

Curiosity kry foto's van sonsverduistering op Mars

2012-09-18 17:25

Nasa se Curiosity Rover het daarin geslaag om honderde foto’s te neem van ‘n gedeeltelike sonsverduistering op Mars.

Curiosity keer ooswaarts

2012-08-30 19:41

Nasa se Curiosity het met sy eerste groot reis op Mars begin en hanteer dit glo “lieflik” terwyl dit voorberei op ernstige wetenskaplike werk.

Nasa se Curiosity land op Mars

2012-08-06 07:57

Die Curiosity – die grootste en beste ruimte-verkenningstuig wat nog ooit gebou is – het op die Rooi Planeet geland.

Nasa skrap teleskoopprojek

2012-06-08 15:31

Die Amerikaanse ruimteagentskap, Nasa, het twee jaar voor die beplande bekendstelling 'n nuwe teleskoopprojek gekanselleer.

Nuwe teleskoop volgende maand lanseer

2012-05-31 08:45

'n Nuwe teleskoop, wat ontwerp is om swartgate en die son te bestudeer, sal 'n "nuwe venster in die heelal oopmaak".

'2de aarde' dalk gevind

2011-12-07 07:00

’n Moontlike tweeling-planeet vir die aarde is ontdek. Die planeet is in ’n bewoonbare sone van sy son af en het moontlik water op sy oppervlak.

Kongres vereer die eerste mense op die maan

2011-11-18 10:08

40 jaar na hulle die maan betree het, het die ruimtevaarders van Apollo 11 die hoogste burgerlike eerbewys van die VSA kongres ontvang.

Asteroïde skuur vanaand verby die Aarde

2011-11-08 17:41

‘n Groot asteroïde sal binne die volgende paar uur by die Aarde verbyskuur, maar daar is geen kans dat dié ruimteliggaam ons sal tref nie.

Nasa weet nie waar satelliet neergestort het

2011-09-26 07:00

’n Wetenskaplike satelliet van Nasa wat ses ton weeg het neergestort, maar dit bly ’n raaisel waar dié yslike stuk ruimterommel geval het.

Ruimtevaarder reik uit na meisies in SA

2011-09-19 07:58

Die ruimtevaarder Ellen Baker van New York is tans in Suid-Afrika op ’n opvoedkundige besoek waar sy veral na jonger meisies wil uitreik.

Om te vlieg waar niemand nog was

2011-09-16 08:00

Nasa het ’n splinternuwe vuurpyl-ontwerp aangekondig om “mense dieper as ooit tevore die ruimte in te stuur – na waar geen mens nog was nie”.

Ruimtevaarders na Mars 'moet boere wees'

2011-08-30 10:56

Die eerste ruimtevaarders op Mars sal waarskynlik boere met groen vingers en ‘n slag in die kombuis moet wees, het Nasa gesê.

Kyk regstreeks hoe Juno na Jupiter lanseer

2011-08-05 15:27

Kyk hier regstreeks na die lansering van die Juno-ruimtetuig na Jupiter vanaf die Cape Canaveral-lugmagbasis in Florida.

Atlantis maak agter morsjorse skoon doer bo

2011-07-18 14:35

Ruimtevaarders van die pendeltuig Atlantis sal meer as twee ton se rommel van die Internasionale Ruimtestasie bymekaargemaak.

Reën vertraag dalk lansering van Atlantis

2011-07-06 12:44

Die hemele huil lang trane oor die pendeltuig Atlantis se swanesang en weervoorspellers sê reën mag dalk haar vlug vertraag.

Atlantis gereed vir swanesang

2011-06-29 15:15

Die Amerikaanse pendeltuig Atlantis sal vir oulaas op pad na die Internasionale Ruimtesentrum op 8 Julie lanseer word, het Nasa gesê.

Nasa-kapsule sal mense diep die ruimte instuur

2011-05-27 10:56

Nasa het vandeesweek sy planne bekend gemaak om ruimtevaarders in ’n nuwe ruimtekapsule diep die ruimte in – en moontlik na Mars – te stuur.

Ruimtetuie nader einde van sonnestelsel

2011-05-06 08:41

“Verwag die onverwagte,” lui ’n boodskap wat Voyager 1 en 2 daagliks versend om te laat weet dat hulle steeds onderweg is.

Nasa se pendeltuig vertraag

2011-04-30 10:00

Die laaste sending van die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa se pendeltuig Endeavour is vir minstens 72 uur vertraag weens tegniese probleme.

Kokaïen by Nasa-ruimtesentrum gevind

2011-03-17 07:55

‘n Voorval waarin 'n sakkie met sowat 4.2 gram kokaïen by die Kennedy-ruimtesentrum in Cape Canaveral gevind is, word ondersoek.

Die son nou in 3D te sien

2011-02-08 23:00

Nasa is nou in staat om die son van voor en agter af te neem. Die foto's laat wetenskaplikes toe om die son in 3D te bestudeer.

Nasa gewaar kleinste planeet

2011-01-11 15:23

Nasa se Kepler-teleskoop het die kleinste planeet nóg buite ons sonnestelsel gewaar, 1.4 keer so groot soos die Aarde.

Nasa bekyk komeet van naderby

2010-11-05 10:57

Die Deep Impact-ruimtevaartuig het minder as 700 km weg, teen ‘n spoed van 43 000 km/h, van die komeet Hartley 2 beweeg.

 

Wetenskaplikes opgewonde oor ys op Mercurius

2012-11-30 15:08

Wetenskaplikes van Nasa het tekens van tot 100 miljard metrieke ton ys in kraters naby Mercurius se pole ontdek.

Kos, toerusting op pad na ruimtestasie

2012-10-08 12:26

'n Vragkapsule met voedsel en toerusting is vinnig op pad na die Internasionale Ruimtestasie ná 'n suksesvolle lansering by Cape Canaveral.

Endeavour-ruimtetuig bly vir eers in Florida

2012-09-17 10:48

Gure weer vertraag die vervoer van die Endeavour-ruimtetuig vanaf Florida na Kalifornië, waar dit uitgestal sal word.

Curiosity spring weg

2012-08-20 08:56

Nasa se Curiosity-verkenningstuig het met sy eerste ernstige werk op die rooi planeet begin ná dit vroeër die maand op Mars geland het.

Tragiese ongeluk eis ruimtevaarder

2012-07-03 09:45

'n Tragiese ongeluk met 'n waterponie het 'n Amerikaanse ruimtevaarder wat twee sendings vir Nasa voltooi het, se lewe geëis.

Dragon-pendeltuig op pad terug Aarde toe

2012-05-31 10:45

Die wêreld se eerste kommersiële pendeltuig is gereed om na die Aarde terug te keer met 'n waardevolle vrag wetenskaplike toerusting.

Nuwe eiland 'gebore'

2011-12-30 23:00

'n Nasa-sateliet het die ontstaan van 'n nuwe eiland aan die kus van Jemen waargeneem, het die Amerikaanse ruimte-agentskap gesê.

Marstuig: SA doen deel

2011-11-28 07:00

“Die senuwees het erg geknaag”, maar Suid-Afrika het die kommunikasie van die nuutste Nasa-sending na Mars “foutloos” oorgeneem.

SA speel groot rol in Nasa se Mars-sending

2011-11-18 07:02

Kort nadat die Mars-wetenskaplaboratorium van Kaap Canaveral gelanseer word, sal Sansa met die tuig begin kommunikeer.

Familie sê satelliet stort in agterplaas neer

2011-09-26 15:22

‘n Familie in die Kaukasiese republiek Georgië het gesê oorblyfsels van ‘n Amerikaanse satelliet het in hulle agterplaas geval.

Nasa-satelliet val, breek in stukke

2011-09-24 11:52

Die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa sê sy uitgediende navorsingsatelliet van ses ton het deur die atmosfeer geval en in stukke opgebreek.

SA 'veilig' wanneer satelliet die aarde tref

2011-09-19 07:00

Koes! Hier kom ’n satelliet! - ’n Satelliet van Nasa wat 20 jaar gelede die ruimte in is, gaan die aarde einde September of begin Oktober tref.

Juno neem seldsame foto van Aarde en maan

2011-08-31 19:58

‘n Nasa-ruimtetuig wat onderweg is na Jupiter het teruggekyk om ‘n seldsame foto van die Aarde en die maan te neem, byna 10 000 km weg.

Nasa ontdek dalk water op Mars

2011-08-05 15:52

Wetenskaplikes van die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa het nuwe bewyse ontdek dat souterige water tydens die warmste maande op Mars vloei.

Adios en goeienag, getroue dienskneg

2011-07-22 07:59

Toe die pendeltuig Atlantis gister geland het, het die laaste bevelvoerder van die pendelprogram roerende woorde uit die kajuit gespreek.

Ruimtetuig op koers ná reis van vier jaar

2011-07-16 23:07

Ná 'n reis van byna vier jaar het die ruimtetuig Dawn die wentelbaan van Vesta, een van die sonnestelsel se grootste asteroïdes, binnegegaan.

Ruimtevaarders gereed vir laaste pendelvlug

2011-07-05 08:48

Die vier Amerikaanse ruimtevaarders wat die pendeltuig Atlantis vir oulaas ruimte toe sal neem het in Florida opgedaag.

Ruimteman huil lang trane doer bo

2011-05-27 19:00

Die Amerikaanse ruimtevaarder Drew Fuestell het geleer niemand hoor mens in die ruimte huil nie - die trane loop nie eers by jou wange af nie.

Nasa ondersoek beskadigde hittepanele

2011-05-19 10:56

Nasa ondersoek sewe hittepanele, wat moontlik beskadig is tydens die Endeavour se ruimtesending, maar meen daar is geen rede tot kommer nie.

Endeavour dalk eers dán in ruimte

2011-05-03 07:02

Nasa se Endeavour-pendeltuig sal op die vroegste eers Sondag gelanseer kan word, weens 'n probleem met ’n skakelaarboks.

Rommel bedreig Internasionale Ruimtestasie

2011-04-05 23:00

Stukke rommel wat in die ruimte rondsweef is blykbaar besig om gevaarlik naby aan die Internasionale Ruimtestasie te dryf.

Die Discovery se laaste landing

2011-03-09 23:00

Die Discovery-pendeltuig het sy laaste vlug na die internasionale ruimtestasie voltooi en veilig by die Kennedy-ruimtesentrum geland.

Koue seewater veroorsaak Aussie-vloede

2011-01-14 10:00

Nasa het bevind dat Australië se swaar reënval en vloede aan ‘n verkoeling van die Stille Oseaan se oppervlak toegeskryf kan word.

'Jellievis-ster' laat sterrekundiges kopkrap

2010-11-22 17:15

'n Beeld van 'n vreemde ster met twee ongewone ringe wat afgeneem is deur 'n Nasa-teleskoop laat sterrekundiges kopkrap.

Manne op die maan teen 2030

2010-10-28 01:50

NASA staan op die drumpel daarvan om ander wêrelde te bevolk met planne van 'n sterskip wat ruimtevaarders op Mars sal aflaai en daar los.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.