Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR mynwese

Fosfaatsrots dalk by Mosselbaai gemyn

2013-04-12 07:39

Daar is na raming sowat 5,5 miljard ton fosfaatrots in die diepsee naby Mosselbaai, en 'n Kanadese groep wil dié bron benut.

Amplats ly reuseverlies

2013-02-04 11:46

Amplats, die wêreld se grootste leweraar van edelmetaal, het aangekondig dat hy 'n jaarverlies van R6,3 miljard gely het.

Amplats-afdankings 'regering se skuld'

2013-01-15 15:13

Die regering en vakbonde kan die skuld kry vir die beplande afdanking van ongeveer 14 000 werknemers van Amplats, het die DA gesê.

Myne blink uit op eerste handelsdag

2013-01-03 11:39

Die JSE se indeks van alle aandele het tot ’n nuwe rekord geklim, en veral mynmaatskappye het uitgeblink op die eerste handelsdag.

Oë nou op Zim vir platinum

2012-11-19 13:21

Met die produktiwiteit van Suid-Afrikaanse platinummyne op 'n rekord-laagtepunt kyk myne met nuwe oë na hulle belange in ZImbabwe.

Kommer oor impak van stakings op Gauteng

2012-10-18 11:57

Groot kommer heers oor die potensiële impak van die onlangse loongeskille en voortslepende stakings in die mynsektor.

Myne 'ruggraat van die ekonomie' – Zuma

2012-10-06 08:50

Pres. Jacob Zuma het gesê alles moet in die stryd gewerp word om die lewensomstandighede van mynwerkers dringend te verbeter.

Minister gekap oor waterlisensies vir myne

2012-03-22 09:00

Altesaam 53 myne in die land het nie waterlisensies nie, het die minister van waterwese in die parlement erken.

Vroue moet merk maak in mynwese, sê minister

2011-08-20 12:19

Meer vroue word in topposisies in die mynwese benodig, het die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu, gesê.

Myn wil 300 bome verskuif

2011-03-24 06:58

300 kremetartbome en 48 beskermde spesies staan in die pad van ’n nuwe steenkoolmyn aan die voet van die Soutpansberg.

Oud-minister sterf

2010-09-04 18:30

Fanie Botha, 'n voormalige minister van mynwese, is Saterdagoggend in die ouderdom van 88 in Pretoria oorlede, het sy familie gesê.

Myn by erfenisgebied kry wind van voor

2010-03-30 15:09

Die nuus dat ’n mynmaatskappy mynbouregte langs die Mapungubwe-wêrelderfenisterrein gekry het, word met groot teenkanting begroet.

 

Ramphele waarsku oor 'mynbou-tydbom'

2013-02-06 14:28

Die mynwese in Suid-Afrika het ‘n nuwe era betree en die ongelyke manier waarop geld verdeel word, werk nie meer nie, meen Mamphela Ramphele.

Gold One probeer weer ná rillerjaar

2013-02-01 11:08

Die goudmyngroep Gold One sal ná verlede jaar se arbeidsonrus in die mynsektor weer probeer om sy produksie op te stoot.

Vakbond-konflik dreig by Rustenburg-myn

2013-01-14 07:16

Nóg 'n konfrontasie tussen die mededingende vakbonde NUM en AMCU dreig by die Impala Platinummyn in Rustenburg.

Arbeidsonrus is apartheid se skuld, sê mynbaas

2012-12-05 07:01
149 menings

Die geweld wat vanjaar in die mynwese geheers het is 'n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American gesê.

Anglo American-baas pak haar tasse

2012-10-26 10:10

Die uitvoerende hoof van die mynreus Anglo American, wat onder druk is weens stakings in die Suid-Afrikaanse mynbedryf, het bedank.

'Ons is nie bang vir bloed nie' – Malema

2012-10-16 08:37
222 menings

Julius Malema het in 'n toespraak in Zimbabwe gesê wit mense se grond moet sonder vergoeding afgeneem word.

Minister vra vir 'stabiliteit' in platinumsektor

2012-10-05 14:25

Daar is steeds 'n kommerwekkende aantal werkers in die platinumsektor wat staak, het die minister van arbeid gesê.

SA lok minder myn-beleggers

2012-01-24 16:56

SA se mynbedryf was in 2006 die 37ste gewildste beleggingsmoontlikheid uit 64 lande. Die land het nou afgeskuif tot die 67ste plek uit 79 lande.

Suur mynwater in vier provinsies

2011-03-25 09:55

Die suur mynwater-probleem is nie net in Gauteng nie. Die Noordwes-provinsie, Vrystaat én die Noord-Kaap word ook hierdeur geraak.

Chili: Families wil myn en regering hof toe sleep

2010-10-01 01:30

Die families van 27 van die 33 mynwerkers wat in Chili vasgekeer is, het ‘n hofsaak teen die regering en die San Esteban-mynmaatskappy beplan.

Mynwerkers lewendig gevind

2010-08-23 01:59

Die 33 mynwerkers wat sedert 'n ineenstorting 17 dae gelede in 'n myn in Chili vasgekeer is, het met 'n nota laat weet hulle is almal veilig.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.