ARTIKELS OOR mynwerkers

Onwettige mynwerkers sal aangekla word

2012-05-25 18:58

‘n Tweede groep van 12 onwettige mynwerkers wat uit ‘n ongebruikte myn in Welkom gered is, het in die Welkom-landdroshof verskyn.

Nege mynwerkers 'waarskynlik dood'

2012-05-23 15:57

Reddingswerkers wat by 'n verlate mynskag na 26 vasgekeerde mynwerkers soek, het deur die nag met hul reddingspoging voortgegaan.

Onwettige werkers in Noord-Kaap-myn vasgekeer

2012-05-22 13:31

Altesaam 19 onwettige mynwerkers is ondergrond in ‘n diamantmyn naby Kleinzee in die Noord-Kaap vasgekeer, het die polisie gesê.

Mynwerkers betoog in Burgersfort

2012-03-15 17:02

Stakende mynwerkers het paaie wat na die Modikwa Platinummyn naby Burgersfort lei versper, het die polisie in Limpopo gesê.

Onwettige mynwerkers se lyke sal ondergrond bly

2012-03-12 13:10

Die lyke van onwettige mynwerkers wat in die Gravelotte-goudmyn op die Oos-Rand vasgekeer is, sal waarskynlik ondergrond bly.

Mynwerker sterf in ongeluk naby Randfontein

2012-01-26 14:21

‘n Mynwerker het in ‘n ongeluk by die Harmony Gold's Doornkop-myn naby Randfontein gesterf, het die maatskappy gesê.

2 000 mynwerkers staak in Zambië

2011-10-06 18:59

Sowat 2 000 Zambiese mynwerkers staak vir die tweede opeenvolgende dag nadat die president belowe het hul werksomstandighede sal verbeter.

Vierde mynwerker dood gevind

2011-09-16 19:39

Nooddienswerkers het die vierde, en laaste mynwerker wat in die steenkoolmyn in die suide van Wallis vasgesit het, se liggaam gevind.

Vier mynwerkers vas in Wallis-steenkoolmyn

2011-09-15 20:03

Britse reddingswerkers spook om vier werkers wat in ‘n klein steenkoolmyn in die suide van Wallis vasgekeer is, te bevry.

150 000 mynwerkers sal begin staak

2011-07-24 16:59

Sowat 150 000 steenkoolmynwerkers van die vakbonde NUM en Solidariteit sal na verwagting vanaand begin staak weens 'n loongeskil.

Mynwerkers se klere tydens staking gesteel

2011-07-05 22:26

Vyf mans is naby Sun City in hegtenis geneem nadat hulle na bewering mynwerkers se klere by die Pilanesberg-platinummyn gesteel het.

Mynwerker sterf in rotsstorting

2011-03-31 20:00

‘n Mynwerker by Harmony Gold se Joel-myn in die Vrystaat is dood ná ‘n rotsstorting, het die maatskappy bekend gemaak.

'Mynmaatskappye moet hul lone aan werkers hersien'

2010-12-05 17:37

Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, het 'n beroep op mynmaatskappye gedoen om hul minimumlone aan werkers te hersien.

Sewe dood toe goudmyn ineenstort

2010-11-22 02:16

Sewe mans is dood en nog twee is ernstig beseer toe die sandmure van ‘n goudmyn in Suriname ineengestort het, het die polisie gesê.

Mynwerker sterf by myn buite Rustenburg

2010-11-19 01:50

'n Mynwerker is dood en 'n ander een is ernstig beseer by die Bafokeng Rasimone-platinum-myn buite Rustenburg, het die myn gesê.

400 Onwettige mynwerkers gearresteer

2010-11-05 16:01

Meer as 400 onwettige mynwerkers, ook bekend as zama-zamas, is by die St Helena-myn in Welkom in die Noord-Vrystaat in hegtenis geneem.

Mynwerkers gaan nie nou al hul harte uitstort nie

2010-10-16 06:48

Die wêreld moet vir eers geduldig wag om te hoor hoe die 33 vasgekeerde myners 69 dae ondergronds oorleef het.

Familielede wonder oor myners se toekoms

2010-10-15 08:03

Noudat die nagmerrie verby is, begin familielede wonder of en wanneer die bevryde mynwerkers van Chili weer sal terugkeer werk toe.

Myners in Chili dalk gou bevry

2010-10-11 10:02

As alles volgens plan verloop, gaan die eerste van die 33 vasgekeerde Chileense mynwerkers moontlik vandeesweek weer die daglig aanskou.

Chili-mynwerkers dalk vroeër gered

2010-10-05 10:00

Daar is nuwe hoop dat die 33 mynwerkers wat ondergrond in Chili vasgekeer is moontlik binne dae, eerder as weke, gered kan word.

2 aangerand wat nie as zamas wil werk

2010-09-10 12:00

Twee mans wat geweier het om as onwettige mynwerkers te werk, is kaal uitgetrek en grusaam met sambokke en knopkieries aangerand.

Pous bid vir vasgekeerde mynwerkers

2010-08-29 13:41

Pous Benedictus XVI sê hy bid gedurig vir die Chileense mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is en hy doen 'n beroep op hulle om kalm te bly.

 

Soektog na mynwerkers duur voort

2012-05-25 13:02

Pogings om twee onwettige mynwerkers te red, wat vasgekeer is in ‘n ongebruikte goudmyn in Johannesburg, sal voortgaan.

Vasgekeerde Zim-mynwerkers gered

2012-05-22 22:01

Tientalle mynwerkers wat ná ‘n brand ondergrond in ‘n platinummyn in die suide van Zimbabwe vasgekeer was, is almal veilig.

Oproer in Mali ‘raak nie SA werkers’

2012-04-09 09:17

Suid-Afrikaanse mynwerkers in Mali, wat tans in ’n staatsgreep is, word blykbaar die minste deur die oproer in dié Wes-Afrika-land geraak.

Stakende mynwerkers in hegtenis

2012-03-13 23:02

Vyftien betogers is in hegtenis geneem vir openbare geweld tydens ‘n staking by Samancor Westelike Myne by Mooinooi naby Brits.

Duisende mense dalk werkloos by Implats

2012-02-27 10:00

Sowat 2 200 mynwerkers by Implats se myn in Rustenburg kan werkloos gelaat word ná hulle aan 'n onwettige staking deelgeneem het.

Mynwerker gered wat onder klippe vas was

2011-10-14 21:13

Reddingswerkers het daarin geslaag om 'n mynwerker in die suide van Wallis, wat onder 'n hoop klippe vasgekeer was, te red.

Siek SA myners dagvaar Anglo American

2011-09-20 23:14

Tot 450 Suid-Afrikaanse goudmyners wat aan ‘n longsiekte ly, dagvaar Anglo American in Londen, moontlik vir honderde miljoene ponde.

Onwettige mynwerkers in Noord-Kaap vasgetrek

2011-09-16 18:59

Ten minste twee-en-twintig mense, wat ‘n onwettige myn naby die Oranjerivier in die Noordkaap bedryf het, is in hegtenis geneem.

22 mynwerkers ná 7 dae gered

2011-08-30 10:11

Altesaam 22 Chinese steenkoolmyners is uit ‘n oorstroomde put bevry nadat hulle ‘n week lank ondergrond vasgekeer was.

Oorstroming keer 21 in myn vas

2011-07-11 09:06

Die staatbeheerde Chinese media het gesê 21 mynwerkers is in ‘n oorstroomde myn in Weifang-stad in die ooste van die land vasgekeer.

Talle onwettige mynwerkers in VS vas

2011-06-22 19:58

Agt-en-dertig onwettige mynwerkers is in Allanridge, naby Welkom, in hegtenis geneem, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Vyf in myn vasgekeer ná ontploffing

2011-02-05 23:05

'n Groep van vyf elektrisiëns is ná 'n ontploffing by die Uricani-myn in die suid-weste van Roemenië vasgekeer, het nuusagentskappe berig.

Mynwerkers se oorskot sal ondergronds moet bly

2010-11-30 10:35

Die 29 mynwerkers wat dood is in 'n ontploffing by 'n steenkoolmyn in Nieu Seeland verloor, se oorskot sal tien teen een nié uitgehaal word nie

Chileense mynwerkers deur sterre toegejuig

2010-11-21 13:13

Rolprentsterre het ‘n staande toejuiging aan die 33 Chileense mynwerkers, wat twee maande lank vasgekeer in 'n myn oorleef het, gegee.

Vermiste mynwerker se lyk gevind

2010-11-16 20:00

‘n Mynwerker wat vermis geraak het by AngloGold Ashanti se Mponeng-myn naby Carletonville buite Johannesburg, se lyk is gevind.

Chinese mynbestuurders skiet betogers

2010-10-16 12:43

Bestuurders by ‘n Chinese steenkoolmyn in Zambië het 12 mynwerkers,wat besig was om te betoog oor swak werksomstandighede, geskiet.

Mynwerker wil skelmpie 'dae lank' bed toe vat

2010-10-15 15:00

Die mynwerker wie se owerspel op die lappe gekom het terwyl hy in 'n myn vasgekeer was, het glo sy skelmpie "dae" in die bed belowe.

4 000 mynwerkers gaan staak by Lonmin

2010-10-12 18:50

Meer as 4 000 mynwerkers sal hul gereedskap neersit by Lonmin se platinumwerke in Rustenburg, het die Nasionale Unie van Mynwerkers gesê.

Reddingskag binne ure voltooi

2010-10-09 10:48

Reddingswerkers is nou al baie naby daaraan om die 33 vasgekeerde mynwerkers in Chili, te bevry, berig CNN.

Chili: Families wil myn en regering hof toe sleep

2010-10-01 01:30

Die families van 27 van die 33 mynwerkers wat in Chili vasgekeer is, het ‘n hofsaak teen die regering en die San Esteban-mynmaatskappy beplan.

Chili: Myners moet 3 000 ton rots skuif

2010-09-02 16:47

Die 33 mynwerkers wat sowat 600m ondergronds vassit, sal meer as 3 000 ton rots moet skuif om die reddingspoging se sukses te verseker.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.