ARTIKELS OOR motors

BMW waardevolste motorhandelsmerk

2012-05-24 11:36

BMW het die Japannese motorvervaardiger Toyota verbygesteek as die wêreld se waardevolste motorhandelsmerk.

Verkeersoortreders gaan rybewyse verloor

2012-05-23 13:00

Voertuigbestuurders wat aan sekere verkeersoortredings skuldig is, sal binnekort weer aansoek moet doen vir hul leerlinglisensies en rybewyse.

Video: Lego-Landy soos die ware Jakob

2012-05-21 18:55

Die Lego-Landy is op ‘n skaal van 1:85 gebou en spog met indrukwekkende meganiese detail, insluitende ‘n werkende rathefboom.

Ferrari gaan groen

2012-05-17 11:53

Ferrari gaan by groen motorvervaardigers aansluit en sy eerste hibriede voertuig aan die einde van die jaar bekendstel.

Toyota Etios in SA bekendgestel

2012-05-16 12:31

Die Toyota Etios, die nuwe motor wat spesifiek vir derdewêreld-markte geloods is, is pas aan die Suid-Afrikaanse media bekendgestel.

Oorgewig? Dra maar daai veiligheidsgordel

2012-05-03 13:46

‘n Nuwe studie het getoon dat mense wat aan vetsug ly baie meer geneig is om sonder hul veiligheidsgordel te bestuur.

E-tol: Cosatu gereed vir massa-optog

2012-04-23 13:39

Cosatu is gereed om vandeesweek met sy massa-protesoptrede te begin teen die omstrede e-tolstelsel wat oor 'n week in werking tree.

’n Lekker ryding om die boendoes aan te durf

2012-04-12 15:06

In die plaaslike mark vir hardebaard-4x4’s is die Toyota Fortuner koning. Maar kort op sy hakke is daar ’n ander Japan­ner.

Padtoets: ‘Ou’ Kuga steeds slim kopie

2012-04-12 13:00

Die Kuga is indrukwekkend genoeg om selfs as ’n uitgaande model steeds ’n blywende indruk te laat en is ’n aptytwekker vir die nuwe geslag.

R21 miljoen vir metropolisie se spogmotors

2012-04-03 11:30

Nuwe voertuie, insluitend BMW's, word vir die metropolisie in die Tshwane-munisipaliteit aangekoop en dít gaan die belastingbetaler se sak ruk.

Dié toeters gaan jou ore laat tuit

2012-03-26 12:24

Die Duitse motorvervaardiger Audi maak spesiale toeters vir sy voertuie wat in Indië verkoop word, aangesien bestuurders daar veel meer toet.

Geen e-tolskyfie; geen lisensie

2012-03-14 13:09

Motoriste wat nie hul e-tolheffings betaal nie, sal voortaan nie toegelaat word om hul voertuie se lisensieskyfies te hernu nie.

Evoque verloor dak op skou

2012-03-08 14:25

Jip, glo dit of nie, maar die pragtige Land Rover Evoque, wat ’n sportnutsvoertuig is, gaan sy staaldak vir ’n lapdak verruil.

Luikrug-Volvo moet A3, Golf pak

2012-03-08 13:00

Volvo se nuwe V40 het sy visier deeglik op die premium-luikrugklas ingestel en sal te staan kom teen hardebaarde soos die Audi A3.

Byna onherkenbaar laer

2012-03-08 10:00

Ver verwyder van die A-klas wat omgeval het toe daar vir ’n takbok uitgeswaai is, is die nuutste generasie van Mercedes-Benz se A-klas.

Nuwe i20 se 1,1-diesel groenste kragbron

2012-03-08 00:00

Hyundai se opgeknapte i20 het ook in Switserland gesig gewys. Dié Fiesta-en-Polo-mededinger lyk aansienlik varser as voorheen.

Mazda se nuwe leuse is volhoubare zoom-zoom

2012-03-01 14:24

Net toe ’n mens hoop dat Mazda dalk van sy zoom-zoom-slagspreuk ontslae gaan raak, laat weet dié vervaardiger dis nou “volhoubare zoom-zoom”.

Baanreeks begin en bekendes tree aan

2012-03-01 12:00

Ná ’n goeie blaaskans begin die nasionale baanren-seisoen binnekort met die eerste van nege byeenkomste.

Toyota se Etios binnekort in SA beskikbaar

2012-02-29 11:03

Toyota SA Motors het aangekondig dat die langverwagte Etios-reeks op 21 Mei 2012 in Suid-Afrika bekendgestel sal word.

Jou motor se binneruim stel giftige gasse vry

2012-02-21 13:52

‘n Amerikaanse studie het die beste en swakste binneruimtes van motors, in terme van giftige chemikalieë, geïdentifiseer.

Chev se toekoms strek ver

2012-02-16 14:01

General Motors Suid-Afrika het besluit om hierdie jaar bestaande reekse aan te vul met modelle wat mens werklik wíl bestuur.

SA se nr. 1-skedonk

2012-02-16 07:06

’n Toyota-bakkie van 1976 waarvan “net die voorruit nog padwaardig was” is van die pad getrek. Die man is beboet en die bakkie geskrap.

BMW R23 m beboet vir herroepe

2012-02-14 13:22

BMW gaan $3 miljoen (sowat R23 miljoen) moet opdok nadat die maatskappy motors herroep het en aanmelding van foute uitgestel het.

Klassieke motors verkoop vir £12 miljoen

2012-02-07 13:25

Meer as £12 miljoen (sowat R143 miljoen) is tussen 1 en 5 Februarie by die jaarlikse Retromobile-skou in Parys, Frankryk, ingesamel.

Finaliste vir Motor van die Jaar bekend

2012-02-01 13:25

Die tien finaliste vir die internasionale Motor van die Jaar-toekenning is aangekondig. Die wenners word by die New York-motorskou aangekondig.

Besonderhede oor volgende Audi A3 bekend

2012-01-31 12:38

Teen die tyd wat Audi se volgende A3 in Maart by die motorskou in Genève onthul word, gaan daar min of geen verrassings wees nie.

Boewe vertel hoe hulle motors steel

2012-01-30 12:08

Twee anonieme motordiewe van Soweto het met 'n koerant gepraat en die geheime van dié diefstalbedryf ontbloot.

Sportkonsep wys pad vir Lexus aan

2012-01-19 14:01

Een vervaardiger wat wel die oog op die Detroit-motorskou gevang het, is Lexus met sy beeldskone hibried-2+2-sportkoepee.

Diesel Jeep Grand Cherokee nou in SA

2012-01-18 14:01

Jeep se groot en gespierde Grand Cherokee met ‘n nuwe 3 liter V6 turbodieselenjin is nou in Suid-Afrika beskikbaar.

James Bond-motors op skou te sien

2012-01-17 15:00

Die grootste versameling van James Bond-voertuie in die wêreld is op die National Motor Museum in Beaulieu, Engeland, te sien.

Seun (10) vas ná pretrit in pa se Maserati

2012-01-11 15:17

‘n Tienjarige Amerikaanse seun van Hongkong is in hegtenis geneem ná hy met sy pa se Maserati GranTurismo-koepee rondgerits het.

Kyk: Nuwe Chevrolet vat 'n duik

2011-10-28 13:31

Die nuwe Sonic-luikrugmodel is pas in Suid-Afrika bekendgestel en sal met die Suzuki Swift en Ford Fiesta meeding.

Man vas wat 100 luukse motors verbrand

2011-10-24 16:36

‘n Duitse man wat meer as 100 motors verbrand het, se optrede is deur afguns aangevuur, het polisielede wat hom vasgetrek het gesê.

Motors hoofsaaklik 'vir mans ontwerp'

2011-10-21 11:10

Vroue is meer geneig om in motorongelukke beserings op te doen omdat veiligheidstoestelle hoofsaaklik vir mans se liggame ontwerp word.

Suzuki ‘Splash’ lekker met luukser kleinding

2011-10-20 14:42

Suzuki ondersoek die moontlikheid daarvan om twee modelle na Suid-Afrika te bring wat sy bestaande reekse aansienlik meer trefkrag kan bied

Etios grom vir opposisie

2011-10-20 12:36

Toyota gaan vroeg volgende jaar ’n kat in die duiwehok loslaat wanneer sy nuwe intreevlak-reeks, die Etios, plaaslik bekend gestel word.

Ekwatoriaal-Guinee: President se seun 16 spogmotors kwyt

2011-09-30 11:43

Regsbeamptes in Frankryk het op 16 luukse voertuie wat glo aan die seun van die president van Ekwatoriaal-Guinee behoort, beslag gelê.

BMW eksperimenteer met lasers vir kopligte

2011-09-07 16:42

Die Duitse motorvervaardiger BMW ontwikkel tans nuwe tegnologie wat hul motors se kopligte in die toekoms met lasers kan vervang.

Stelsel hou staatskarre goed dop

2011-09-01 09:13

Die Mpumalanga-regering is besig om ’n omvangryke elektroniese stelsel te ontwikkel om die misbruik van staatsvoertuie hok te slaan.

Italiaanse motorfietskoning sterf

2011-08-26 10:04

Die Italiaanse motorfietsmagnaat en die hoof van MV Agusta, Claudio Castiglioni, is in Varese, Italië dood na ‘n stryd teen kanker.

Só maak jy met onklaar voertuig op hoofweg

2011-08-12 15:51

Onthou dié belangrike wenke indien jy ooit in ‘n situasie beland waar jou voertuig op ‘n besige hoofweg onklaar raak.

Breingolwe kan remafstande verkort

2011-07-30 14:38

Navorsers het bevind motoriste se breingolwe gee ‘n voortydige waarskuwing wanneer hulle skielik rem wil trap.

Volkswagen oorweeg Formule 1

2011-07-29 12:05

Volkswagen oorweeg ‘n toekoms myle ver weg van hul geskiedenis as die volk se motor – die elite motorsportwêreld van Formule 1.

Man gevonnis wat op sukkelende kar skiet

2011-07-07 22:06

‘n Man is ‘n vonnis van drie maande opgeskorte tronkstraf opgelê ná hy op sy motor, wat nie aan die gang wou kom nie, geskiet het.

Wat word alles in jou motorhuis gestoor?

2011-06-14 09:24

Is jou motorhuis dalk vol fietse, verfblikke en 'n grassnyer? Enigiets behalwe jou voertuig? Dan is hierdie artikel net vir jou.

Google-werknemers ry groen

2011-06-10 10:44

Google het groen vingers gekry ná die internetreus 30 elektriese motors tot sy Gfleet gevoeg het, en hulle sal sommer op kantoor gelaai word.

Lumina en Ute subtiel verander

2011-05-26 15:18

Dis amper so subtiel soos die wiskunde-klub se jaareindpartytjie, maar tog, as jy werklik mooi kyk, sal jy sien General Motors het ’n paar veranderinge aan sy Chev Lumina en Ute aangebring.

Schreyer se Picanto beïndruk woes

2011-05-26 11:50

Kia se nuwe Picanto – met vyf deure – is pas in Istanboel, Turkye, bekend gestel, en is in alle opsigte beter en mooier as sy voorganger.

'Swak skokbrekers lei tot padsterftes'

2011-05-25 09:11

Afgematte bande, swak remme en pap skokbrekers vorm deel van die redes vir hoë sterftesyfers op Suid-Afrikaanse paaie, meen 'n kenner.

Foto’s: So sou klassieke BMW 328 vandag lyk

2011-05-23 13:51

In die 1930’s het BMW geskiedenis gemaak met sy splinternuwe model, die 328. Hoe sou die motor met vandag se tegnologie kon lyk?

 

Dís waarna nuwe motorkopers kyk

2012-05-23 15:00

Volgens ‘n nuwe opname sê 37% van motoriste hul grootste oorweging wanneer hulle ‘n nuwe motor koop, is brandstofverbruik.

Italianer jaag 239 kim/h in Maserati

2012-05-21 19:01

Die polisie in Oostenryk het ‘n Italiaanse man vasgetrek wat sowat 40 km noordoos van Wene teen 239 km/h in sy Maserati gejaag het.

Sjiek Civic nou in SA

2012-05-17 13:26

Honda se splinternuwe Civic is vandeesweek aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel en begin by R248 000 vir die 1.8 i-VTEC Elegance.

Peugeot 107 kry nuwe neus, hou ou prys

2012-05-16 14:27

Peugeot se astrante kleine 107 is binne, buite en selfs onder die enjinkap opgekikker. Die een ding wat nie verander het nie, is die prys.

Vinnigste Mini binnekort in SA

2012-05-14 13:16

BMW gaan binnekort die vinnigste Mini bekendstel, maar slegs ‘n handjievol sal vroeg aanstaande jaar in Suid-Afrika beskikbaar wees.

Nuwe tegnologie om die draai vir bejaarde motoriste

2012-04-24 15:14

Ouer bestuurders kan nou langer en veiliger op die pad bly weens nuwe tegnologie wat deur wetenskaplikes ontwikkel word.

Vroue se beste motors vir 2012 bekend

2012-04-18 12:55

Die Vroue se Wêreldmotor van die Jaar-paneel, wat uit vroulike motorskrywers bestaan, het hul keuse vir die beste motors vir 2012 bekendgemaak.

Nuwe gesigte te sien in verskeie kategorieë

2012-04-12 14:00

Die Toyota Handelaars 400, die tweede ronde in die Absa-veldrenkampioenskap wat in Mpumalanga plaasvind, het interessante verwikkelings opgelewer.

Wenke om minder brandstof te verbruik

2012-04-12 12:06

Die duur voggies noop ’n mens om weer te kyk na maniere om brandstof te bespaar. Hier volg ’n paar wenke van BP.

12 000 BMW's in SA herroep

2012-03-27 07:02

BMW wil byna 12 000 voertuie in SA herroep. Die batterykabel-omhulsel in die bagasiebakke van sekere BMW's is moontlik foutief geïnstalleer.

Richard Hammond verwoes motors in nuwe reeks

2012-03-19 12:13

Die Top Gear-aanbieder Richard Hammond gaan binnekort in ‘n nuwe BBC America-reeks verskyn, het iafrica.com berig.

Man in sop oor video van vinnige Ferrari

2012-03-12 13:12

‘n Man wat ‘n video geneem het van hom wat sy Ferrari drie keer oor die wettige spoedperk in Japan bestuur, gaan dalk tronk toe.

’n Stasiewa vir háástige gesinsman

2012-03-08 13:30

Die benaming RS is vir Audi wat AMG vir Mercedes en M vir BMW beteken – heelwat woema, ’n brullende uitlaatpyp en dinamiese verrigting.

VW se kruising nog groener

2012-03-08 11:00

Vir die Volkswagen-groep is dit ’n besige tydjie op die Geneefse motorskou.Audi wys sy langverwagte nuwe A3 en Bentley het ’n nuwe oopdak-model.

Derde weergawe van A3 boet sjoe!-faktor in

2012-03-08 08:50

Benewens Mercedes-Benz se nuwe A-klas is Audi se nuwe A3 die groot verkoper in die premiumsegment wat op die skou uitgestal word.

Nissan nooi homself om B-segment te pak

2012-03-01 14:25

Die Invitation-konsepmodel sal die basis wees vir ’n splinternuwe mededinger wat onder andere die Volkswagen Polo die stryd moet aansê.

Zagato se 50 jaar eksklusief gevier

2012-03-01 13:36

Aston Martin gaan eindelik weer ’n Zagato-weergawe van sy V12-Vantage bou; ’n ryding wat Monaco-eksklusief en James Bond-swierig is.

Videokamera op kar dalk verpligtend vir veiligheid

2012-02-29 20:51

‘n Amerikaanse wet wat daarop gemik is om te verhoed dat kinders raakgery word deur motors wat agteruit ry, is tot die einde van 2012 uitgestel.

Nuwe hardebaard in Fortuner se kryt

2012-02-23 10:00

Chev is besig om spoed te vang in Suid-Afrika en die volgende witoog-bokkie in sy visier is die gewilde Toyota Fortuner.

Koop nóú jou nuwe motor

2012-02-16 15:02

Weens die Eurosone-krisis is dit nou die beste tyd om 'n motor in Suid-Afrika te koop, toon die jongste voertuigverkoopsyfers.

Hope plek in Avanza-wa

2012-02-16 11:42

Toyota se jongste Avanza kombineer die gemak en gehalte van ’n veeldoelvoertuig en die gehardheid van ’n handelsvoertuig.

Voorskou van Genève-motorskou

2012-02-14 20:58

Hier is die tien nuwe motors wat beslis die kollig by vanjaar se spoggerige Genève-motorskou in Switserland gaan steel.

Seun ry met pa se Capri in die see in

2012-02-10 19:30

‘n Jong tydrenjaer is toegelaat om met sy pa se 1970 Ford Capri Perana te ry, maar 'n foutjie om 'n draai het om in die see laat beland.

Motors ruk beursies al hoe meer

2012-02-06 14:00

‘n Kwart van motoriste sukkel met die uitgawes om hul motors op die pad te hou en hul voertuie in stand te hou, lui ‘n nuwe studie.

Top-10 versamelmotors vir die toekoms

2012-02-01 09:30

Kenners van 'n versekeringsmaatskappy vir versamelmotors het 'n lys saamgestel van 10 motors wat dalk in die toekoms versamelstukke kan word.

Op 'n drafstap saam met die ou bulle

2012-01-30 12:45

Dertig mans, twaalf ou motors en die ooppad. Nog voor die begin van die eerste Suid-Afrikaanse Bullrun kon jy maar weet hier kom ’n ding.

Elektriese motors besig om vonk te verloor?

2012-01-24 08:00

Die verkope van elektriese motors het só agteruitgegaan, dat daar deesdae omtrent meer laai-punte as voertuie op paaie is.

Elegante, slank volbloed-BMW

2012-01-19 12:02

Die nuwe Gran Coupé of “vierdeur-koepee” van BMW is lank, slank, elegant en ‘n lieflik gestileerde ryding gelaai met tegnologie.

Opel stel Mini Corsa bekend

2012-01-18 12:03

Wheels24 het ‘n paar foto’s geneem van Opel se stylvolle Mini Corsa wat met BMW se Mini en die Fiat 500 sal meeding.

Spring nóú vir 'n Audi R8 GT Spyder

2012-01-17 13:01

As jy in ‘n Audi R8 GT Spyder belangstel, sal jy vinnig voet in die hoek moet sit, aangesien slegs vyf van hulle in SA beskikbaar sal wees.

Ry ’n wit kar, spaar petrol

2011-10-31 07:00

Navorsers van die afdeling vir omgewing en energie in Amerika het ’n verband gevind tussen die gebruik van lugverkoeling en die kleur van motors.

VW bult spiere as voertuigvervaardiger

2011-10-28 09:41

Volkswagen AG is 'n treetjie nader om meer as 8 miljoen voertuie vir 2011 te verkoop en die voorste voertuigvervaardiger ter wêreld te word.

Beamptes omgekoop om voertuie padwaardig te maak

2011-10-24 12:04

Beamptes by toetsstasies aanvaar na bewering omkoopgeld om onpadwaardige, gevaarlike voertuie as padwaardig te registreer.

Sharp-Sharp, dis Mazda-moeilikheid

2011-10-20 14:42

Wanneer ’n model effe lank in die tand raak, is dit tyd om die verfkwas en slim bemarking in te span om nuwe lewe in die reeks te blaas.

Vergeet van voorkoms en rý hom

2011-10-20 12:36

Die nuwe Toyota Innova, wat pas in bekendgestel is, gaan dalk nie dadelik die oog vang nie, want daar te veel soortgelyke veeldoelvoertuie.

Slinkse motorhandelaar vas oor bedrog

2011-10-19 14:30

‘n Handelaar in luukse motors is in hegtenis geneem na hy kliënte bedrieg het en hul geld geneem het sonder om hul motors af te lewer.

Saoedi-Arabiese vrou kry 10 houe vir bestuur

2011-09-27 19:00

Volgens aktiviste in Saoedi-Arabië is 'n vrou is tot 10 houe lyfstraf gevonnis nadat sy 'n verbod op vroulike motorbestuurders oortree het.

Taxibestuurder doodgeskiet

2011-09-06 19:54

‘n Taxibestuurder het gesterf nadat hy verskeie kere deur 'n aanvaller in Elsiesrivier in Kaapstad geskiet is, het die polisie gesê.

Siemens, Volvo werk saam aan elektriese motors

2011-08-31 14:24

Die tegnologiefirma Siemens gaan sy kragte aan die motorvervaardiger Volvo leen en tegnologie vir sy elektriese motors vervaardig.

Voëlhuis flous spoedvrate

2011-08-23 09:25

‘n Pensionaris, wat keelvol geraak het vir spoedvrate wat verby sy huis jaag, het ‘n voëlhuis omskep om dit soos ‘n spoedkamera te laat lyk.

Dubbelkajuit so in die kol

2011-08-01 13:51

Die gewildste dubbelkajuitbakkies wat hoofsaaklik vir plesier eerder as werk gebruik word, sluit die Hilux Raider en ander staatmakers in.

Fiat 500 dra sy skelmpie se nuwe jas

2011-07-29 13:26

Mopar, die onderdele-afdeling wat Chrysler se motors gewoonlik meer woema te gee, werk aan ‘n nuwe reeks bykomstighede vir die Fiat 500.

Studie: Kinders veiliger in motor met oumas as ouers

2011-07-18 12:46

Kinders mag dalk veiliger in die motor wees wanneer ouma of oupa in plaas van mamma of pappa bestuur, het navorsers tot hul eie skok bevind.

Sigaret agter die wiel erger as rook uit uitlaatpyp

2011-06-30 11:42

Om ‘n sigaret te rook terwyl 'n mens bestuur is meer ongesond as om aan ‘n uitlaatpyp te suig, meen ‘n vooraanstaande dokter.

Minister: Padwerke skep 68 000 werke

2011-06-10 15:21

Die minister van vervoer, S'bu Ndebele, het gesê sy departement het 'n program ontwikkel wat 68 000 geskoolde en halfgeskoolde werke sal skep.

Kyk: Bakkie vlieg 100 m ver

2011-05-30 14:09

Top Gear-sensasie Tanner Foust het sy Pro 2-bakkie ‘n hele 101 m ver laat vlieg uit ‘n baan wat soos 'n Hot Wheels-speelgoedbaan lyk.

Toyota Hilux-span wen stryd en oorlog

2011-05-26 14:00

Die Castrol-Toyota Hilux-span het die stryd én die oorlog gewen toe hulle in die Atlas Copco 400, die derde ronde van die Absa-veldrenkampioenskap, geseëvier het.

Net 600 van Porsche se wit blits gebou

2011-05-26 10:31

Porsche het besluit om ’n straatweergawe van een van sy renbaan-reekswenners, die 911 GT3 RS 4.0, op die pad los te laat.

Jou Toyota ‘tweet’ binnekort

2011-05-24 11:13

Die motorreus Toyota timmer aan ‘n sosiale netwerk waarmee bestuurders met hul motors kan ‘kommunikeer,’ amper soos op Twitter en Facebook.

Hier’s die goedkoopste motors om te besit

2011-05-20 11:41

Jou nuwe ryding se prys is maar net die begin van sy totale koste. Kyk hier na 'n paar van die mees ekonomiese motors op die mark.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.