ARTIKELS OOR motorfietse

Motorfietsryer sterf op N1

2011-11-26 18:29

Die flinke optrede van paramedici was nie genoeg om 'n motorfietsryer wat op die N1 in 'n motor vasgeploeg het se lewe te red nie.

Harley herroep 308 000 motorfietse

2011-10-25 10:09

Harley-Davidson het bekendgemaak dat 308 000 van sy motorfietse herroep sal word weens probleme met remligte.

Italiaanse motorfietskoning sterf

2011-08-26 10:04

Die Italiaanse motorfietsmagnaat en die hoof van MV Agusta, Claudio Castiglioni, is in Varese, Italië dood na ‘n stryd teen kanker.

BMW GS 'n swaargewigkampioen

2011-08-16 13:27

BMW se R1200 GS Adventure 30 Year Anniversary Edition is groot, het ’n bloedrooi saal en vier dié maatskappy se 30 jaar van dubbeldoelmotorfietse.

Kriminele motorfietsbende vasgetrek

2011-07-12 22:19

Agttien lede van ‘n motorfietsbende staar verskeie aanklagte van onder meer afpersery, ontvoering en moord in die gesig.

Motorfietsryer en voetganger op N2 dood

2011-06-24 19:12

'n Vrou is dood toe 'n motorfiets haar op die N2 in HluHluwe, KwaZulu Natal, tref. Die motorfietsryer is ook op die toneel dood.

Duisende Harley Davidsons dreun na Margate

2011-04-29 20:40

Margate het nie net van die beste strande nie, maar bied ook een van die land se grootste en opwindendste motorfiets-byeenkomste aan.

Groot name te sien by motorfietsveldren

2011-02-03 06:00

Opwindende aksie word in vanjaar se Suid-Afrikaanse Nasionale Veldrenmotorfiets-en-vierwielmotorfietskampioenskap voorspel.

Paris Hilton stel haar jaagduiwels bekend

2010-12-22 13:29

Diê wêreld-motorfietskampioenskappe sal in 2011 ongetwyfeld meer aandag trek omdat Paris Hilton se span daaraan gaan deelneem.

Mercedes AMG en Ducati span saam

2010-11-29 16:21

Mercedes-Benz se AMG-eenheid en Ducati het aangekondig hulle gaan in die nabye toekoms kragte saamspan met hul bemarking.

Renne op Kyalami het dreun van Italië

2010-11-25 12:30

Die laaste ren in die nasionale baanrenreeks het ’n internasionale angel vanweë die Italiaanse Superstar-reeks wat ook op Kyalami beslis word.

BMW maak skoonskip

2010-11-24 08:15

Twee van BMW se beste ysterperde - die S1000 RR en R1200 RT - het drie Motorcycle News 2010-toekennings in Engeland gewen.

Dié nuwe fietse brul in Milaan

2010-11-09 14:29

By vanjaar se EICMA-motorfietsskou in Milaan is al die groot perde nader getrek - Ducati, Aprilla, Honda ens. En hul fietse is o, so mooi.

Motorfietsyer sterf in liefdadigheidskonvooi

2010-09-24 20:01

n Man is dood toe hy met sy motorfiets teen 'n bakkie in Eldorado Park gebots het, het Johannesburgse nooddienste gesê.

Man, vrou van superfiets geslinger

2010-09-02 11:05

‘n Man is dood en ‘n vrou in ‘n kritieke toestand nadat hulle van ‘n motorfiets geslinger is op die M7 in Durban, het paramedici gesê.

Motorfietsryer sterf in ongeluk

2010-07-08 01:21

‘n 31-jarige motorfietsryer is in Ennerdale dood toe hy teen ‘n motor in Provincial-weg gebots het, het die Sebokeng-polisie gesê.

Harley-Davidson Sportster beïndruk

2010-06-08 22:05

Motorcycle.com het die nuwe 2010 Harley-Davidson Sportster vir ‘n toetsrit gevat en was baie tevrede met die tweewiel se vertoning.

18-jarige motorfietsryer sterf

2010-06-03 13:00

'n Geskokte pa het by die ongelukstoneel opgedaag waar sy 18-jarige seun dood verklaar is nadat hy met sy motorfiets teen 'n motor gebots het.

Max Biaggi droëbek gelaat

2010-05-20 17:01

Die Wêreldsupermotorfiets-stryd op Kyalami was maar ’n teleurstelling vir Aprilia se groot hoop, Max Biaggi.

Dis Aprilla teen Ducati!

2010-05-17 11:25

As jy hou van jou motorfietse rof en onbeskof, lees hier hoe die 2010 Aprilia Dorsoduro 750 teen die Ducati Hypermotard 796 vaar.

Dink mooi oor die roete wat jy kies

2010-05-13 00:00

Pieter Oosthuizen en ’n kêrel met Europese gelaatstrekke het saam by ’n Tanzaniese vulstasie gestaan toe die man oorstap en hom laat voel soos die ô in fanagalô.

Top-10 motorfiets produkte

2010-02-25 08:37

Die grootste Amerikaanse motorfietshandelaar-skou is onlangs aangebied - hier is ‘n lys van die top-10 produkte van die jaar.

Suzuki se nuwe gromperd bekend

2009-12-16 07:47

Suzuki het sopas hul jongste ysterperd - die Hyaky B-King - bekend gestel. En dié bielie van 'n motorfiets gaan behoorlik grom.

 

Agt dood toe motorfietse ontplof

2011-11-02 21:59

Minstens agt mense is dood toe drie ploftoestelle wat aan motorfietse geheg was, in die middestad van Basra in Irak ontplof het.

Charley smag na vryheid, avontuur in Afrika

2011-09-23 07:41

Dis nie sommer enige reisiger wat die 5 000 km van Kaapstad na die Victoria-watervalle op die rug van 'n ysterperd aandurf nie.

Koelboks-poegie bring man in die moeilikheid

2011-08-17 22:54

'n Australiese man wat met 'n koelboks wat in 'n poegie omskep is gery het, is 'n boete opgelê en mag vir 10 maande nie bestuur nie.

Jaagduiwel dood een, beseer beampte

2011-08-08 21:54

‘n Motorfietsryer is dood en ‘n verkeersbeampte beseer toe ‘n motor wat tussen Potchefstroom en Klerksdorp gejaag het in hulle vasgery het.

Bekendes vat die pad vir Mandela se verjaarsdag

2011-07-05 23:10

Sakemanne en bekendes gaan Nelson Mandela se 81ste verjaarsdag vier deur op hul motorfietse te klim en deur Suid-Afrika te ry.

Opvou-motorfiets laat koppe draai

2011-05-23 10:23

Dis klein genoeg om in 'n hysbak te pas – maar BPG Motors se nuwe Uno III-motorfiets is beslis nie die soort voertuig wat jy miskyk nie.

Britse raadslid blykbaar 'n 'Outlaw'

2011-02-18 22:04

‘n Britse raadslid en voormalige burgermeester ontken dat hy ‘n lid is van die 'Outlaws', ‘n berugte motorfietsbende.

FOTO: Die vinnigste elektriese motorfiets

2010-12-23 12:54

'n Voormalige werknemer van 'n vervaardiger van elektriese motors het wat hy noem die wêreld se vinnigste elektriese motorfiets bekendgestel.

Yamaha gee BMW opdraand

2010-12-07 08:13

Die Yamaha Super Ténéré krap die mark van groot avontuurfietse, wat tans deur BMW se GS-reeks oorheers word, lelik om.

Nuwe Kawasaki Ninja ZX10 getoets

2010-11-29 12:25

Sewe jaar het verbygevlieg sedert Kawasaki sy 1000cc Ninja bekendgestel het - 'n fiets om te respekteer op beide die pad en die renbaan.

Gutzeit pak wêreld se beste op die Dak

2010-11-25 06:00

Dit is een van die wêreld se moeilikstes, sê dié wat weet. Dis nou die 2010 Baboons Lesotho Sun Dak van Afrika-motorfiets-uithouren.

Honda VT1300CX - klein tenk, groot skop

2010-11-16 11:48

Honda se poging om 'n behoorlike, rowwe chopper-styl motorfiets te bou het die Amerikaanse tweewielliefhebbers in ekstase. Maar in SA?

Battery-fiets belowe (bietjie) meer

2010-10-26 10:08

Motorfietsvervaardiger Brammo se nuwe batterygedrewe baba, die Enertia Plus, belowe meer batterykrag, maar ook maar net 'n bietjie meer.

Motorfietsrenjaer sterf tydens wedren

2010-09-05 16:00

Die professionele motorfietsrenjaer Shoya Tomizawa is dood nadat hy tydens ‘n wedren in die San Marino Moto2 Grand Prix beseer is.

Honda kondig groot groei aan

2010-08-03 15:09

Honda het ‘n groei in hul motorfiets- en ATV-verkope vir die eerste kwart van die boekjaar, vergeleke met verlede jaar, aangekondig.

Pad na Soedan oplaas oop

2010-06-22 17:05

Lodie de Jager, wat met sy motorfiets van Duitsland na Kaapstad ry, vertel dat hy weer op dreef is ná 'n onbeplande besoek aan Israel.

Biaggi se jagtog kry vaart

2010-06-04 05:58

Kyalami was ’n minder suksesvolle jagterrein vir Aprilia se Max Biaggi, maar sy jagtog in die VSA het nuwe momentum opgetel.

Van AK-47 na motorfiets

2010-05-24 11:50

Die Russiese maatskappy verantwoordelik vir die AK-47 het nou besluit om 'n motorfiets gebaseer op die bekende vuurwapen te ontwerp.

BMW motorfietse herroep

2010-05-19 10:00

BMW moet 122 000 van sy luukse motorfietse wêreldwyd herroep ná probleme met hul voorremme aan die lig gekom het.

Biaggi laat Haslam met 2 uit 2 skrik

2010-05-13 11:53

Max Biaggi het op Monza gewys hy is ernstig daaroor om die titel Wêreld-supermotorfietskampioen agter sy naam te skryf.

Motorfietsryers sal minder tolgeld betaal

2010-05-12 13:57

Motorfietsryers sal vanaf April 2011 ‘n kategorie op hulle eie wees wat betref tolpaaie en sal dan minder tolgelde hoef te betaal.

'n Blik op 2009 se top-motorfietsnuus

2010-01-19 10:14

Met 2010 wat aangebreek het, is dit net reg om ‘n blik te gooi op 2009 se hoogtepunte in die wêreld van motorfietse.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.