ARTIKELS OOR moslems

Minder SA Moslems sal Mekka kan besoek vir hadj

2012-03-13 16:03

‘n Groot aantal plaaslike Moslems sal nie toegelaat word om die Mekka-pelgrimstog in Saoedi-Arabië aan te pak nie.

Motorbom in Irak eis 16 pelgrims

2011-12-05 18:59

Sestien mense is dood en 45 gewond toe ‘n motorbom Sjiïtiese pelgrims in sentraal-Irak geteiken het, het ‘n polisiebeampte gesê.

Tunisië: Trek maar jou bikini aan

2011-10-28 16:59

Die Islamitiese Ennahda Party in Tunisië sê daar sal nie beperkings wees op hoe buitelandse toeriste op strande moet aantrek nie.

26 Sjiïtiese Moslems in Pakistan doodgeskiet

2011-09-20 23:14

Gewapende mans het ses-en-twintig lewens geëis toe hulle op ‘n bus vol Sjiïtiese Moslem-pelgrims onderweg na Iran losgebrand het.

Nigerië: Moslems kap Christen-familie dood

2011-09-05 15:05

‘n Groep Moslems in Nigerië het ‘n Christenfamilie doodgekap nadat daar verlede week erge geweld tussen dié twee groepe uitgebreek het.

Moslems van Amerikaanse vlugte gehaal

2011-05-09 14:05

Drie imams wat onderweg was na ‘n konferensie oor Islam-fobie, is van Amerikaanse vlugte geskop oor sekuriteitsvrese.

Franse vrou dra burka ten spyte van nuwe wet

2011-04-11 14:25

‘n Jong vrou het ‘n burka gedra om ‘n verbod, wat vandag in werking tree, op dié Islamitiese gesigsluiers in die openbaar uit te daag.

Moslems en Christene veg in Egipte se strate

2011-03-10 13:06

Botsings tussen Moslems en Christene saai chaos in Egipte, met 13 mense dood en polisie wat sukkel om beheer oor die geweld te hou.

Video van aanval op Moslemgroep noop ondersoek

2011-02-07 19:00

‘n Ondersoek is geloods nadat ‘n grusame video, waarin lede van ‘n Moslem-sekte met pangas en klippe doodgeslaan word, die lig gesien het.

Christene val Moslems aan - 7 dood

2011-01-08 21:06

Sewe mense is dood toe ‘n groep Christene in sentraal Nigerië ‘n motor vol Moslems, wat oppad huis toe was na ‘n troue, aangeval het.

Miljoene Moslems na Saoedi-Arabië vir Hadj

2010-11-15 12:30

Die jaarlikse Moslem pelgrimstog het in Saoedi-Arabië begin, met miljoene Moslems wêreldwyd wat die tog na Mekka meemaak.

Fox-aanbieder jammer oor Moslem-opmerking

2010-10-19 12:12

‘n Aanbieder van Fox se nuuskanaal, Brian Kilmeade, is nou jammer omdat hy tydens ‘n uitsending gesê het “alle terroriste is Moslems".

Burka mag nog in Spanje gedra word

2010-07-21 20:51

Spanje se parlement het ‘n voorstel van die opposisie party om vroue te verban om die burka in publieke plekke te dra verwerp.

Moslem-mans beveel om baard te groei

2010-06-21 14:49

Die Moslemgroep Hezb al-Islam het mans in Somalië opdrag gegee om hul baarde te groei en hul snorre netjies te knip.

Vrou ruk Moslem se burka af

2010-05-18 13:24
89 menings

‘n Franse vrou het glo ‘n Moslem-vrou se burka afgeruk terwyl rassespanning in die land oor die verbod op die kledingstuk verhoog.

Moslems gedwing om vark te eet

2010-05-11 05:31

Drie Moslem-vroue is oor 'n tydperk van sewe maande gedwing om varkvleis te eet, anders sal hul salarisse gesny word.

Burka verban uit Bangladesj-hospitaal

2010-03-22 22:44

Bangladesj se grootse staatshospitaal het werkers verban om burkas wat die hele gesig bedek te dra nadat diefstal toegeneem het.

Moslems, Britte pak mekaar oor Afganistan

2010-01-07 10:24

Die nuwe jaar het in Brittanje met ’n vuurwarm rusie tussen radikale Moslems en die res van die land begin.

Moslems verban van konsert

2009-08-27 08:24

Moslems in Maleisië word verban om 'n musiekkonsert deur die Amerikaanse hip-hop groep, Black Eyed Peas, by te woon.

Model vra publieke straf

2009-08-20 11:21

‘n Moslemse model wat geslaan sal word omdat sy bier gedrink het, het versoek dat haar straf in die publiek uitgedien word.

 

Aus stel nuwe wette in oor hoofbedekkings vir Moslems

2012-03-05 18:51

Moslemvroue in Nieu-Suid-Wallis in Australië sal hul kopstukke moet verwyder sodat hul handtekeninge amptelik waargeneem kan word.

Beweging eis sharia-wet in buurte met baie Moslems

2011-11-01 08:02

’n Groep genaamd Kaldet til Islam het by die Deense owerheid geëis dat die sharia ingevoer word in 'n woonbuurt waar baie Moslems woon.

Franse vroue beboet ná hul gesigsluiers dra

2011-09-22 15:15

‘n Franse hof het twee vroue veroordeel en beboet nadat hulle met Islamitiese gesigsluiers in die openbaar betrap is.

Man vra Facebook-lesers om Moslems op feesdag te vermoor

2011-09-09 20:08

Die polisie is opsoek na ‘n man wat op Facebook gesê het "Moslems in plaas van skape", moet tydens Eid al-Adha keelaf gesny word.

Bly onafhanklik van die Weste, sê Hezbollah-leier

2011-08-26 21:03

Hezbollah-leier Hassan Nasrallah het ‘n beroep op die rebelle in Libië gedoen om die land se soewereiniteit te verseker.

Vroue met burkas in hegtenis geneem

2011-04-11 17:00

Twee vroue, wat gesigsluiers gedra het, en talle ander mense is in Parys, Frankryk, tydens ‘n betoging in hegtenis geneem.

Vier dood tydens betogings in Sirië

2011-04-01 19:00

Ten minste vier mense is dood en talle beseer toe veiligheidsmagte in Sirië op betogers in Douma, noord van Damaskus, losgebrand het.

New York betoog teen Islam-verhoor

2011-03-07 14:54

Sowat 300 mense het op New York se Times-plein bymekaar gekom om teen ‘n beplande kongresverhoor oor Moslem-terrorisme te betoog.

Vier dood ná bakleiery oor snoekertafel

2011-01-27 22:46

Vier mense is dood en vyf moskees is verbrand ná ‘n groep Moslems en ‘n groep Christene oor ‘n snoekertafel begin baklei het.

Christene in Afrika loop deur

2011-01-02 07:26

Bloed wat in Afrika-kerke en -moskees gevloei het op Oujaarsaand is dalk die eerste in ’n jaar van toenemende godsdienskonflik op die kontinent.

Dene laat minder Moslems in

2010-11-15 07:25

Die Deense regering gaan dit moeiliker maak vir mense van buite die Europese Unie (lees: Moslems) om hulle in Denemarke te vestig.

Pastoor kry kar present ná Koran-herrie

2010-10-18 09:19

’n Pastoor se besluit om af te sien van sy plan om die Koran te verbrand ter herdenking aan die 9/11-aanvalle, het hom ’n motor ryker gemaak.

Sivetkat-koffie 'nié onrein'

2010-07-20 14:56

'n Aansoek om Moslems te verban om van die wêreld se duurste koffie, wat van die sivetkat se feses gemaak word, te drink, is verwerp.

Sex and the City te gewaagd vir Abu Dhabi

2010-05-25 21:30

Die fliek speel af in Abu Dhabi, maar in werklikheid, moes hulle in Marokko verfilm omdat Sex and the City veels te gewaagd is vir dié Moslem land.

Sigarette glo nie halaal

2010-05-14 17:00

Moslems is versoek om op te hou rook omdat daar varkekstrak en alkohol in sigaretfilters kan voorkom, meen Suid-Afrika se halaal-liggaam.

Skote by Franse moskee afgevuur

2010-04-27 13:48

Skote is by ‘n moskee in die suide van Frankryk afgevuur. Niemand is in die voorval beseer nie, het Frankryk se premier gesê.

15 sterf in stormloop

2010-02-26 13:44

Sowat 15 Moslem-gelowiges is dood in 'n stormloop by 'n moskee tydens die herdenking van die geboorte van die profeet Muhammed.

Nazi-slagspreuke op Franse moskee gevind

2009-12-13 22:15

Aanvallers het ‘n Nazi-slagspreuk geverf en vark-voete opgehang by ‘n moskee in die suide van Frankryk, het polisie gesê.

Swanger vrou in hof doodgesteek

2009-08-25 15:45

'n Man het uit sy haat vir nie-Europeërs en Moslems die vrou wat teen hom sou getuig in die hof doodgesteek en haar man beseer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.