ARTIKELS OOR moorde

Twee vas vir kaping, moord

2012-02-06 22:25

Twee mans is in Empangeni in hegtenis geneem in verband met ‘n kaping en die moord op ‘n vrou, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Twee deur gemeenskap doodgeslaan oor diefstal

2012-02-06 16:07

Twee mans is dood en twee is kritiek beseer nadat hulle deur gemeenskapslede in Diepsloot, noord van Johannesburg, aangeval is.

Man vermoor broer oor geld

2012-02-05 21:56

‘n Man is in hegtenis geneem vir die moord op sy jonger broer in Mdantsane naby Oos-Londen, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Noordwes-man vas vir moord

2012-02-04 23:00

'n 19-jarige verdagte is in hegtenis geneem nadat hy en sy vriend 'n 43-jarige man tydens 'n rusie in Zeerust doodgeslaan het.

Lyk met swaard in die bors in huis gekry

2012-02-04 10:13

Die polisie het in Johannesburg op die lyk van ’n man afgekom wat op die vloer van ’n huis met ’n swaard in sy bors gelê het.

Vyfde verdagte in hof vir moord op Cope-LP

2012-02-03 18:33

'n Vyfde man wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die Cope-LP Jack Tolo sal in die Sekhukhune-landdroshof verskyn.

'Moodley het 2 kanse op appèl'

2012-02-03 07:00

Die moordenaar van Leigh Matthews het ingevolge wetgewing nog twee kanse om teen sy skuldigbevinding te appelleer.

Getuie in ET-verhoor 'pateties'

2012-02-02 12:55

‘n Polisiekonstabel se vaardigheid om te lees is tydens die die moordverhoor van die mans wat Eugene Terre'Blanche vermoor het bevraagteken.

'Ons dink nog elke dag aan Leigh'

2012-02-01 16:34

Die ouers van die vermoorde student Leigh Matthews sê hul dogter se moord spook steeds by hulle en hulle het steeds baie onbeantwoorde vrae.

ET-saak: Jeugdige ontken handtekening is syne

2012-02-01 13:25

Die jeugdige wat aangekla word van die moord op Eugene Terre’Blanche ontken dat 'n handtekening op ‘n polisieverklaring syne is.

Foto's van Sondagverkragter mág gepubliseer word

2012-02-01 12:10

Die Krugersdorp-streekhof het beslis dat die media foto’s van die vermeende Sondagverkragter, Johannes Jacobus Steyn, mag publiseer.

Sondagverkragter weer in die hof

2012-02-01 10:11

Die man wat daarvan aangekla word dat hy Louise de Waal van Roodepoort vermoor het, sal weer in die Krugersdorp-landdroshof verskyn.

Samaritaan vermoor

2012-02-01 07:09
76 menings

’n Barmhartige Samaritaan is in Centurion vermoor, vermoedelik deur ’n Zimbabwiese man oor wie se gesin hy hom ontferm het.

Man beskuldig van moord op vriend

2012-01-31 20:49

Die saak teen ‘n man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vriend doodgesteek het, is in die Zeerust-landdroshof uitgestel.

ET-betogers: 'AWB is dood'

2012-01-31 17:26

'n Groep betogers met plakkate waarop negatiewe slagspreuke oor Eugene Terre'Blanche geskryf is het buite die hof in Ventersdorp saamgekom.

ET se vrou het gedreig om te skei

2012-01-31 14:15
96 menings

Martie Terre’Blanche het haar man glo met egskeiding gedreig, is in die hooggeregshof in Ventersdorp in die Noordwes gehoor.

Man erken hy het 75 mense vermoor

2012-01-31 13:05

Die polisie het 'n beweerde lid van die Zetas dwelmbende in hegtenis geneem nadat hy erken het hy het minstens 75 mense doodgemaak.

Houe en kopskoot vir boer

2012-01-31 07:01
104 menings

Die lyk van ’n 77-jarige boer vasgebind aan ’n boom en met ’n koeëlwond in die voorkop op sy plaas naby Stella in Noordwes gevind.

Vrystaatse man naby taverne vermoor

2012-01-30 19:57

‘n Vrystaatse man is vermoor tydens ‘n argument buite ‘n taverne naby Ficksburg, het die polisie in die provinsie gesê.

Familie skuldig aan 'eermoorde'

2012-01-30 16:10

'n Kanadese hof het drie lede van 'n familie skuldig bevind aan die moorde op vier vroulike familielede en gesê dit was barbaars.

ET-moord: Vrae oor polisie-opleiding

2012-01-30 13:05

Opleiding in die toepassing van die Kindergeregtigheidswet is tydens die Eugene Terre'Blanche-moordverhoor opgebring.

'Ek’s op pad,' sê man kort voor skietdood

2012-01-30 07:01

’n Dermatoloog wat koelbloedig deur kapers doodgeskiet is, het minute voor sy dood oor die foon aan sy vrou gesê hy is op pad huis toe.

Dokter se moordenaars steeds op vrye voet

2012-01-29 17:55

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n dokter wat in ‘n motorkaping in Pretoria doodgeskiet is nie.

Bejaarde met elektriese koord verwurg

2012-01-29 12:15

'n Bejaarde vrou is in Parkview, Johannesburg verwurg ná sy by haar huis aangekom het terwyl inbrekers daarin besig was.

Drie vas vir moord in KZN

2012-01-26 18:54

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n taverne-eienaar doodgemaak en sy neef geskiet het tydens ‘n rooftog

'Twee jok' oor moord op Henning

2012-01-25 07:05

Die saak teen Chanélle Henning se vermeende moordenaars is op die getuienis van twee selferkende dwelmverslaafdes gegrond.

Angs in hangkas

2012-01-24 09:00

'n Swanger voornemende bruid en haar verloofde het op ’n hoewe buite Brits weggekruip en gehoor hoe twee rowers haar ma aanrand en haar pa skiet.

Drie vas ná moord by moskee

2012-01-23 20:54

Drie mense is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n aanbidder buite ‘n moskee in Bayview, Durban, op 20 Januarie, het die polisie gesê.

Lid van SANW skiet meisie, self

2012-01-23 15:58

‘n Lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het glo sy meisie doodgeskiet, waarna hy die vuurwapen op homself gedraai het.

Drie sit lewenslank vir moord

2012-01-20 19:41

Drie mans is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir hul betrokkenheid in ‘n huisbraak, ontvoering en moord in 2009.

Eks nie 'betrokke' by moord op Chanelle

2012-01-20 10:10

Die man van die vermoorde ma van Pretoria, Chanelle Henning, het ontken dat hy betrokke was in die moord op sy vervreemde vrou.

Vier jeugdiges vas vir moord

2012-01-19 17:55

Vier jeugdiges is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 26-jarige man in ‘n taverne in Jabulani verlede jaar.

Kotzé praat met sielkundiges

2012-01-19 13:01

Johan Kotzé, die sakeman wat as die “Modimolle-monster" bekend staan, het met polisie-sielkundiges in Pretoria gepraat.

Vergewe Kotzé pleit Tutu

2012-01-19 07:01
110 menings

Hou op om na Johan Kotzé as die “monster van Modimolle” te verwys. Dié pleidooi is gedoen deur emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu.

Onderwyser by huis doodgeskiet

2012-01-18 20:01

‘n Twee-en-veertig-jarige onderwyser is by sy huis in Marapyane, Mpumalanga, deur rowers doodgeskiet, het die polisie gesê.

Twee in KZN vas vir moord

2012-01-18 17:58

Twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle die eienaar van ‘n winkel beroof en vermoor het, is by hul huise in hegtenis geneem.

Goldin-moord: beskuldigde kry nie parool

2012-01-18 16:05

Een van die mans wat betrokke was by die ontvoering en moord van die akteur Brett Goldin en Richard Bloom is parool geweier.

Henning se man geïmpliseer

2012-01-18 07:01

Nico Henning is in die streekhof ten tyde van die getuienis in die saak as ’n moontlike verdagte in die moord op Chanelle Henning geïmpliseer.

Sataniese ritueel: saak uitgestel

2012-01-17 16:01

Ses jeugdiges wat twee meisies glo tydens ‘n sataniese ritueel aan die brand gesteek het, sal op 2 Februarie weer in die hof verskyn.

Polisieman by sy huis doodgeskiet

2012-01-17 14:03

'n Polisieman is deur drie mans by sy huis in die KwaSwesi-informele nedersetting in Port Elizabeth doodgeskiet, het die polisie gesê.

Polisie soek na onderwyser se moordenaar

2012-01-16 18:03

‘n Soektog na die moordenaar van ‘n onderwyser, wie se lyk op ‘n rivierwal in Matatiele in die Oos-Kaap gevind is, is van stapel gestuur.

Twee vas vir moord in Oos-Kaap

2012-01-15 22:02

Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man vermoor het in Makanyeni naby Mthatha, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Boer vermoor op plaas oorkant dié van ET

2012-01-15 08:30

’n Boer en sakeman in die omgewing van Ventersdorp, Dries du Toit (56), is Saterdag in die vroeë oggendure in sy huis vermoor.

Despatch: 2 mans doodgeskiet

2012-01-14 12:51

Twee mans is in Despatch doodgeskiet en 'n ander gewond, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Kotzé-slagoffer vertel van seun se dood

2012-01-14 08:39

Niks sal ooit kan vergelyk met die pyn van haar kind se dood nie, het Ina Bonnette, ma van die vermoorde Conrad Bonnette, gesê.

Twee lyke langs pad in KZN gevind

2012-01-13 22:10

‘n Man en vrou se lyke is met skietwonde in die kop en been langs die pad in Inanda in KwaZulu-Natal gevind, het die polisie gesê.

Heksery-moord: 14 verskyn binnekort

2012-01-13 11:45

Altesaam 14 mense sal in die Ntuzuma-landdroshof verskyn ná hulle na bewering 'n bejaarde egpaar aan die brand gesteek het.

Skare daag op by 'Modimolle-monster' se hofverskyning

2012-01-13 09:45

Die ANC se vroueliga (ANCWL) het liedere buite die Modimolle-landdroshof voor Johan Kotzé se eerste hofverskyning gesing.

Man vas wat glo ma vermoor

2012-01-12 17:57

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy ma vermoor het in Ngqamakwe in die Oos-Kaap, het die polisie gesê.

47 000 sterf in dwelmgeweld in Mexiko

2012-01-11 21:55

Die Mexikaanse regering het bekendgemaak dat meer as 47 000 mense in dwelmgeweld dood is tussen Desember 2008 en September 2011.

 

Meer moorde as padsterftes in SA

2012-02-06 18:56

Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld waar ‘n mens ‘n groter kans het om vermoor te word as om in ‘n padongeluk te sterf.

Beskuldigdes in ET-saak 'mislei'

2012-02-06 15:00

Die beampte wat die moord op die regse leier Eugene Terre’Blanche ondersoek, is daarvan beskuldig dat hy die twee beskuldigdes mislei het.

Man steek meisie dood, hang homself

2012-02-05 20:53

‘n Vrou is doodgesteek in Dutywa, na bewering deur haar kêrel wat uitgevind het sy het 'n verhouding met 'n ander man gehad.

Polisieman skiet meisie, self

2012-02-04 14:44

'n Polisiebeampte het sy meisie in De Deur, 35 km suid van Johannesburg geskiet voor hy hom om die lewe gebring het.

Vermoorde vrou met koord om nek gevind

2012-02-03 21:02

Die Vrystaatse polisie is op soek na die moordenaars van 'n Bloemfonteinse vrou wat met 'n elektriese koord om haar nek gevind is.

Beampte het ET-verdagte met die dood gedreig

2012-02-03 12:20

Die ondersoekbeampte in die Eugene Terre’Blanche-moordsaak het glo gedreig om een van die beskuldigdes dood te maak.

'Heksery geen verskoning vir moord'

2012-02-02 16:01

Die regering in KwaZulu-Natal het die moorde op mense wat van heksery verdink word veroordeel en sê dis nie 'n verskoning vir moord nie.

'Talle vrae oor Leigh-moord nog onbeantwoord'

2012-02-02 06:56

Daar is steeds talle onbeantwoorde vrae oor die moord op die student Leigh Matthews, het haar ouers, Rob en Sharon, gesê.

Aanklagte laat vaar teen mans wat speaker glo skiet

2012-02-01 15:32

Aanklagte teen vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die speaker van die Mbombela-munisipaliteit doodgeskiet het, is teruggetrek.

Vier sit 18 jaar ná moord op lesbiër

2012-02-01 12:30

Vier mans is 18 jaar tronkstraf opgelê nadat hulle die 19-jarige lesbiër Zoliswa Nkonyana in 2006 met klippe doodgegooi het.

'Moenie Sondagverkragter se foto's publiseer'

2012-02-01 11:10

Die vermeende Sondagverkragter se prokureur het versoek dat 'n bevel weer ingestel word sodat sy kliënt se foto's nie gepubliseer word nie.

Moodley se toekoms in die weegskaal

2012-02-01 08:05

Die veroordeelde moordenaar Donovan Moodley sal hoor of die hooggeregshof in Johannesburg sy aansoek om 'n herverhoor sal toestaan.

‘Hy was nie ’n monster’

2012-02-01 07:03

Eugene Terre’Blanche se huwelik en karakter het onder skoot gekom in die verhoor van sy twee vermeende moordenaars.

Gesin in hegtenis vir moord

2012-01-31 19:46

‘n Pa en sy twee kinders is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n man vermoor en sy lyk in ‘n straat in Dikgale gelos het.

Bylmoorde: 'Oud-Bul nié geestelik onstabiel'

2012-01-31 14:15

Die voormalige Blou Bul-rugbyspeler wat daarvan aangekla word dat hy drie mans vermoor het, het met opset opgetree, het die hof gehoor.

Sodomie-bewerings 'absurd', sê ET se vrou

2012-01-31 13:05

Die vrou van die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre'Blanche, het bewerings dat hy een van die moordbeskuldigdes gesodomiseer het, verwerp.

Radiostasie sê haar van ET-moord

2012-01-31 08:00

Martie Terre’Blanche het die moordtyding oor haar man, Eugène, op 3 April 2010 gekry toe ’n radiostasie haar daaroor gebel het.

Mosambieker vermoor oor R100

2012-01-30 20:57

‘n Mosambieker is deur ‘n landgenoot vermoor in ‘n argument oor R100 in Ga-Phahla naby Marble Hall, het die polisie in Mpumalanga gesê.

Boer se moordsaak uitgestel

2012-01-30 19:57

‘n Boer wat daarvan beskuldig word dat hy twee tieners geskiet het, het volgens die polisie vlugtig in die Groblersdal-landdroshof verskyn.

Man vermoor ná hy eksmeisie met mes steek

2012-01-30 14:00

‘n Man is vermoor nadat hy sy eksmeisie verskeie kere tydens ‘n rusie in Seshego gesteek het, het die polisie in Limpopo gesê.

AWB-ondersteuners kom saam buite hof

2012-01-30 10:00

‘n Groep AWB-ondersteuners het buite die hooggeregshof op Ventersdorp saamgekom waar die moordverhoor van Eugene Terre'Blanche hervat word.

Regsman het planne om Derby-Lewis vry te kry

2012-01-30 07:01

Clive Derby-Lewis gaan een van twee weë volg in sy jongste poging om uit die Pretoria-Sentraal-gevangenis te kom, het sy prokureur gesê.

Tweede man vas vir moord op hoewe

2012-01-29 13:23

'n Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n man en die aanranding van sy vrou op 'n hoewe naby Brits.

Bejaarde vrou in haar huis vermoor

2012-01-28 15:00

'n 65-jarige vrou is in haar huis in Parkview vermoor nadat sy inbrekers in haar huis betrap het, het die polisie gesê.

Vredemaker doodgesteek

2012-01-25 19:56

‘n Man is doodgesteek toe hy tussenbeide probeer tree het by ‘n bakleiery tussen twee mense in George, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Man gee homself oor ná moord

2012-01-24 18:54

‘n Twee-en-twintig-jarige man het homself aan die owerhede oorgegee nadat hy na bewering ‘n tiener in Wentworth, Durban, vermoor het.

Man in hegtenis wat vriend vermoor

2012-01-23 21:56

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vriend doodgemaak het in ‘n stryery oor ‘n vrou in Mankweng, het die polisie gesê.

Vermeende moordenaar deur gemeenskap doodgebrand

2012-01-23 18:03

‘n Man van Thabanaswana in Sekgosese wat van die moord op 'n 14-jarige meisie beskuldig is, is deur lede van sy gemeenskap doodgebrand.

Mans gestenig ná hul glo meisies beroof

2012-01-23 13:00

Twee mans is gestenig nadat hulle twee meisies glo van hul selfone in die informele nedersetting Minitown naby Georgedale beroof het.

Wagte brand dood: 7 skuldig

2012-01-20 11:15

Sewe rowers is skuldig bevind aan moord ná 'n transitorooftog vyf jaar gelede waarin vier veiligheidswagte doodgebrand het.

Ma tronk toe vir moord op baba

2012-01-19 22:17

‘n Ma van Noordwes is agt jaar gevangenisstraf opgelê in die Mogwase-streekhof vir die moord op haar twee maande oue baba.

Polisieman skiet vrou, self

2012-01-19 15:59

‘n Polisiebeampte van KwaMhlanga het sy vrou doodgeskiet en ‘n buurman beseer voordat hy selfmoord gepleeg het, het die polisie gesê.

Henning-moord: Nico is nié in aanhouding

2012-01-19 11:01

Chanelle Henning se vervreemde man is nog nie in hegtenis geneem nie, maar die polisie wou geen verdere inligting bekend maak nie.

Valke swyg oor Nico Henning

2012-01-19 07:01

Die Valke wou nie enige inligting bekend maak oor Nico Henning wat die hoofverdagte in die moord op sy vervreemde vrou, Chanelle, is nie.

Ma wat glo kinders vermoor se saak uitgestel

2012-01-18 18:56

Die saak teen ‘n vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar vyf kinders vermoor het, is in die Pampierstad-landdroshof uitgestel.

Paartjie se lyke in George-woonstel gevind

2012-01-18 16:57

Die polisie in George ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n paartjie se lyke in ‘n vakansiewoonstel in die dorp gevind is.

Pa drink gif ná hy ma, kinders vermoor

2012-01-18 15:00

‘n Pa van Brits het sy twee jong seuns en hul ma vermoor voordat hy sy eie lewe geneem het, het die polisie in Noordwes gesê.

Vermeende veedief se lyk langs pad gevind

2012-01-17 16:01

‘n Man wat daarvan aangekla is dat hy beeste gesteel het, se lyk is met koeëlwonde in die kop in Giyani, Limpopo, gevind.

Saak teen Henning-moordbeskuldigde uitgestel

2012-01-17 14:03

Die verhoor van ‘n 24-jarige man wat glo betrokke was in die moord op Chanelle Henning is tot 16 Februarie uitgestel.

Kotzé-saak: Vrou hoef nie mans uit te ken

2012-01-17 07:01

Die vrou wat glo deur drie mans verkrag en na bewering deur Johan Kotzé aangerand is, sal nie blootgestel word aan ’n uitkenningsparade nie.

Viëtnam: Man erken moord op skoonsuster

2012-01-16 12:37

‘n Man in Viëtnam het erken dat hy ‘n bom op ‘n motorfiets geplant het wat die lewens van sy skoonsuster en haar vierjarige dogter geëis het.

Vrou van vermoorde boer ontslaan

2012-01-15 14:45

Lettie du Toit, ’n prokureur, wie se man in 'n plaasaanval op Klipplaatdrift naby Ventersdorp dood is, is uit die hospitaal ontslaan.

Polisie vind glo Kotzé-moordlys

2012-01-15 07:00

In hul landwye soektog na die sakeman Johan Kotzé het die polisie meer as een keer op die verkeerde persoon toegesak.

Kotzé-saak: Derde werker vas

2012-01-14 09:15

Die derde van die drie werkers wat na bewering op Johan Kotzé se aandrang sy vervreemde vrou verkrag het, is vasgetrek.

Man kry 20 jaar ná hy verloofde lewendig begrawe

2012-01-13 23:09

‘n Poolse man is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy probeer het om sy verloofde te vermoor deur haar lewendig in ‘n boks te begrawe.

Vyf in hof vir moord op KZN-paartjie

2012-01-13 20:16

Vyf mans, wat beskuldig word van die moord op ‘n paartjie van Tongaat, het in die Verulam-landdroshof verskyn

Kotzé-saak: Tweede medebeskuldigde vas

2012-01-13 10:25

Die tweede van drie plaaswerkers wat na bewering op Johan Kotzé se aandrang sy vervreemde vrou verkrag het, is deur die polisie vasgetrek.

Rowers skiet man by huis dood

2012-01-12 18:58

‘n Man is deur rowers by sy huis in Thabong in die Vrystaat doodgeskiet terwyl sy familie in die huis was, het die polisie gesê.

GALERY: Só is Johan Kotzé vasgetrek

2012-01-12 07:48

Terwyl die hele land na hom gesoek het, het Johan Kotzé skaars 2 km buite Modimolle in sy Toyota gebly. Kyk hier na foto's.

Tien vas vir moorde in Oos-Kaap

2012-01-11 21:54

Tien mense is in hegtenis geneem in verband met twee moorde in die Bityi-gebied naby Mthatha, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.