ARTIKELS OOR mode

Ontwerper van Soweto maak debuut by Londen-modeweek

2011-09-19 10:00

Lesego Malatsi, ‘n jong mode-ontwerper van Soweto in Johannesburg, het sy debuut by die Londense modeweek gemaak.

Kaapstadse modeweek skop af op hoë noot

2011-07-15 10:42

Gavin Rajah, het die kollig gesteel op die Kaapstadse modeweek wat by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum gehou word.

SA kry nuwe aanlyn-modetydskrif

2011-04-05 14:06

'n Splinternuwe modetydskrif sal aanlyn-lesers voortaan inlig oor wat op die modeplanke van die wêreld gebeur en hoe dit by Suid-Afrika inpas.

Ontwerper sê jammer oor uitlatings

2011-03-02 23:00

Die Britse modeontwerper John Galliano wat sy pos kwyt is weens anti-Semitiese uitlatings, het om verskoning gevra vir sy gedrag.

Galliano kry die trekpas

2011-03-01 19:00

Dior het gesê hulle gaan hul hoof-ontwerper John Galliano, wat skandes gemaak het met sy anti-Semitiese uitlatings, in die pad steek.

SA-ontwerper se rok deur Kardashian opgeveil

2011-02-07 08:18

’n Rok wat die ontwerper Gert-Johan Coetzee spesiaal vir Khloe Kardashian ontwerp het, sal ’n nuwe baas kry na Khloe Kardashian dit verkoop.

Yolandi se klere is zef, sê modekenner

2011-01-09 11:28

Yolandi Vi$$er van Die Antwoord het allermins die antwoord op vrae oor goeie kleresmaak, sê die modeontwerper Simon Rademan.

Foto's: Die vele gestaltes van Lady Gaga

2010-12-10 12:40

Dit sou onmoontlik wees om net eén van Lady Gaga se vele onkonvensionele uitrustings te kies, so Madame Tussauds besluit toe op agt.

Afrika-modes op die planke

2010-06-30 15:59

Die Afrika-modeweek begin Woensdag en ontwerpe van meer as 30 ontwerpers van verskeie lande sal tentoongestel word.

7de Laan-aktrise loods babaklere-reeks

2010-05-06 14:34

Die 7de Laan-aktrise Bertha le Roux (Emma) het pas 'n baba- en kleuter-klerereeks, genaamd BabyB, op die mark geplaas.

Hollywood se ligte wink vir Lindie

2010-03-28 16:17

Die groenoog- Lindie Jansen (22) van Alberton is die jongste weekwenner in die sesde been van die Rapport-model 2010-kompetisie.

Kirsten draai die tyd terug

2010-03-17 10:50

Kirsten Dunst het ‘n wandeling in Hollywood se geskiedenis geneem vir ‘n fotosessie waartydens sy die mode van die 1930’s aangeneem het.

Simone 'n wenner!

2010-03-14 06:52

Lesers het Simone Graaff met ’n oorweldigende meerderheid per SMS gekies as die jongste maandwenner in die 2010 Rapport-modelkompetisie.

‘Ugly Betty" kry styl

2010-03-10 14:11

Met Ugly Betty wat tot ‘n einde kom wys die aktrise America Ferrera dat, anders as haar karakter, sy met ‘n stylvolle voorkoms kan spog.

Victoria verdedig ondergewig modelle

2010-02-19 01:27

Victoria Beckham het die gebruik van maer modelle op die loopplank verdedig en sê daar moet nie teen hulle gediskrimineer word nie.

Supermodel wys been

2010-02-12 02:40

Die supermodel Miranda Kerr en haar oneindigende bene is voor die lens betrap tydens 'n uitstappie in Australië.

Grammy’s se mees buitensporige uitrustings

2010-02-02 00:09

Die sterre het in als van stylvolle tot gewaagde uitrustings by die Grammy’s verskyn maar dit is die ongewone uitrustings wat aandag getrek het.

Mamma Obama pronk op Glamour-voorblad

2009-10-29 12:37

Michelle Obama wys eersdaags haar staal as voorbladmodel vir die tydskrif Glamour, wat in Desember op die rakke verskyn.

Project Runway pronk nou op Wii

2009-10-09 10:28

‘n Wii-videospeletjie wat op die gewilde mode-­realiteitsprogram Project Runway gebaseer is, word binnekort bekendgestel.

Crocs moet dalk loop

2009-07-16 13:15

Die crocs maatskappy moet ligloop, anders mag hulle dalk binnekort bankrot speel.

 

Omstrede tienerdrag gou in SA

2011-08-14 11:54

Abercrombie & Fitch, wat in die VSA groot omstredenheid veroorsaak weens sy waaghal­sige onderklere vir bloedjong meisies, is op pad na SA.

Kleurpalet by Kaapstadse modeweek te sien

2011-07-13 14:00

Die Kaapstadse modeweek, die African Fashion International, skop by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum af.

Galliano dalk agter tralies vir aanmerkings

2011-03-03 15:03

Die Britse mode-ontwerper John Galliano gaan vervolg word vir die anti-Semitiese aanmerkings wat hy in Parys gemaak het.

Natalie Portman ‘gewalg’ deur Galliano

2011-03-02 10:23

Die aktrise Natalie Portman het gesê sy is gewalg deur die mode-ontwerper John Galliano se anti-semitiese opmerkings in ‘n video.

Black Swan se balletrokkies uitgestal

2011-02-24 22:00

Terwyl Natalie ‘n glasie klink op haar Oscar-benoeming, sal die balletrokkies wat sy in Black Swan gedra het, ‘n paar blokke weg uitgestal word.

Kelly Osbourne is die nuwe Material Girl

2011-01-24 22:47

Kelly Osbourne, dogter van die rock-legende Ozzi Osbourne, gaan binnekort die nuwe model vir Madonna se Material Girl-handelsmerk word.

’n Kardashian dra ontwerper van SA se rok

2011-01-07 07:15

Een van die sterre van die gewilde reeks Keeping up with the Kardashians het ’n rok van ’n 23-jarige ontwerper van Melville gedra.

Cardin: 'Ontwerp is my dwelm'

2010-11-10 05:11

Die legendariese Franse modeontwerper Pierre Cardin het sy werk as ‘n “dwelm” beskryf wat die vreugdes van die lewe aan hom besorg.

Aus moet waarsku as foto’s gedokter is

2010-06-30 14:00

Onder ‘n nuwe gedragskode moet tydskrifte in Australië hulle daarvan weerhou om foto’s van modelle radikaal te dokter en erken wanneer dit gedoen is.

Madonna en kind betree modewêreld

2010-03-31 19:42

Madonna en Lourdes, haar 13-jarige dogter, se nuwe mode-etiket wat spesifiek op kinders gemik is, is so te sê gereed.

SA meisie jaag kwik goed op

2010-03-28 06:29

Candice Boucher, ’n model oorspronklik van Durban, jaag die kwik behoorlik op in die jongste uitgawe van die prikkeltydskrif Playboy.

Kate Moss(kiet) se vreemde rok

2010-03-16 10:36

Die model Kate Moss het onlangs vir 'n liefdadigheidsorganisasie ‘n rok gedra wat uit herwonne muskietnette gemaak is.

Madonna ontwerp vir kinders

2010-03-13 01:06

Madonna sal binnekort ‘n nuwe klerereeks op winkelrakke beskikbaar stel. Dit sal vir kinders wees en is glo deur haar dogter geïnspireer.

‘n Rok uit snesies gemaak

2010-02-27 01:24

Die ontwerper Ben de Lisi het ‘n rok uit snesies gemaak, wat volgens hom ‘n droomagtige matriaal is en 'n vrou se figuur vlei.

Ontwerper het homself gehang

2010-02-17 19:32

Die nadoodse ondersoek van die bekende modeontwerper Alexander McQueen toon dat hy versmoor het nadat hy homself gehang het.

Nóg ‘n Gaga-uitrusting vir Lady

2010-02-11 14:54

Lady Gaga, wat bekend is vir haar interessante uitrusting het besluit om haar eie weergawe van die klassieke pêrelhalssnoer uit te beeld.

Klum se lyf het gehoor gaande ná baba

2009-11-20 15:58

Heidi Klum het die gehoor aan haar voete gehad tydens 'n Victoria's Secret-modevertoning, selfs al het sy onlangs 'n baba gehad.

Ontwerpers eer Grace Kelly

2009-10-23 19:15

Sy is dalk 27 jaar reeds oorlede maar die aktrise en prinses Grace Kelly inspireer onwerpers steeds met haar styl en grasie.

Gucci kikker swart rok op

2009-09-26 23:37

Gucci het die klein swart rokkie teruggebring en pêrels en aandskoene vervang met platformskoene en metaalagtige krale.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.