ARTIKELS OOR miv/vigs

Elton John skryf boek oor vigskrisis

2012-01-10 14:26

Die Britse sanger Elton John skryf sy eerste boek – 'n eerstehandse ervaring van die vigskrisis. Die boek word in Julie publiseer.

Nuwe plan teen vigs

2011-12-02 09:00

Die nuwe Nasionale Strategiese Plan teen MIV/vigs sal ook op tuberkulose fokus, het Jacob Zuma hier op Wêreldvigsdag aangekondig.

Film oor vigs maak debuut in SA

2011-12-01 14:00

'n Film wat kykers inlig oor hoe 'n mens MIV/vigs kry en hoe die virus versprei, is op Wêreldvigsdag in Suid-Afrika bekendgestel.

MIV-probleem erger in China

2011-12-01 10:00

Die aantal nuwe MIV-infeksies styg in China en veral ouer mans en universiteitstudente word met die virus besmet, berig staatsmedia.

Tafelberg skyn rooi vir Wêreldvigsdag

2011-11-30 11:15

Tafelberg sal rooi verlig word om Wêreldvigsdag te gedenk as deel van ‘n internasionale veldtog om die wêreld rooi te maak.

Laat jou toets vir MIV en wen baie

2011-11-28 09:00

In dié kompetisie wen almal, al wen jy nie die R50 000-prys nie, het die premier, Helen Zille, gesê, want dan weet jy wat jou status is.

Meeste weeskinders is in KwaZulu Natal

2011-11-24 22:01

Weens ‘n kombinasie van politieke geweld en die verspreiding van MIV/Vigs is KwaZulu Natal die provinsie met die meeste weeskinders.

Zille: Seksuele praktyke moet verander

2011-11-20 22:01

Suid-Afrikaners moet hul seksuele praktyke verander en verantwoordelikheid aanvaar deur die verspreiding van MIV die voorkom.

'Gaddafi het gekry wat hy verdien'

2011-10-20 20:59

Die Verpleegsters wat daarvan beskuldig is dat hulle 438 kinders in Benghazi met MIV besmet het, het Muammar Gaddafi se dood verwelkom.

Gloeiende katte help Vigs beveg

2011-09-12 09:02

Katte wat weens genetiese modifisering in die donker gloei kan wetenskaplikes help in die stryd teen Vigs, het navorsers gesê.

Mugabe: Rondslapende ministers versprei MIV

2011-09-07 17:58

Robert Mugabe van Zimbabwe het manlike regeringsbeamptes daarvan beskuldig dat hulle “van een vrou na ‘n ander hardloop” en MIV versprei.

Taiwan-hospitaal plant MIV-positiewe organe oor

2011-08-29 16:31

Een van Taiwan se beste hospitale het weens 'n misverstand organe van ‘n MIV-draer in vyf pasiënte oorgeplant en behandel nou die ontvangers.

Goeie nuus oor vigs in Afrika

2011-07-21 08:41

Die lewensduur van MIV-positiewe mense wat in Afrika met vigsmiddels behandel word, is nou “byna gelyk aan normaal," het 'n studie bevind.

Kondome dalk in SA skole uitgedeel

2011-06-26 08:23

Gratis kondome kan dalk in Suid-Afrikaanse skole aan selfs 12-jariges uitgedeel word om MIV/vigs te voorkom en te bestry.

'Kinders moet leer hoe om kondome te hanteer'

2011-06-09 08:32

Kenners sê seksvoorligting moet klasse insluit waar kinders deur middel van rolspel oefen om seks te weier en hoe om kondome te hanteer.

Vroeë behandeling verlaag MIV-risiko met 96%

2011-05-13 09:54

Navorsers sê mense wat vroeg met MIV-behandeling begin is aansienlik beter daaraan toe as diegene wat standaardterapie ontvang.

70 000 kinders in SA het MIV/vigs

2011-03-17 14:10

Sowat 70 000 Suid-Afrikaanse kinders het MIV/vigs en benodig antiretrovirale behandeling, het die minister van gesondheid gesê.

Swaziland wil MIV-infeksies met besnyding bekamp

2011-02-25 23:03

Swaziland het ’n massa veldtog ten gunste van besnyding geloods om teen die wêreld se hoogste MIV infeksiekoers te veg.

MIV-lyers mag nie trou in Tsjetsjnië

2011-01-20 07:32

Aktiviste is ontstoke nadat geestelike Moslem-leiers hier gelas het dat paartjies wat wil trou, moet bewys hulle is MIV-negatief.

Vigsmiddels se prys 53% laer

2010-12-15 10:08

Die minister van gesondheid het in Pretoria ’n drastiese afname van 53,1% in die pryse van antiretrovirale middels aangekondig.

Uganda begin met besnydenis-program

2010-12-01 05:25

Uganda het ‘n program geloods waarin hulle beoog om jaarliks meer as ‘n miljoen mans te besny, in ‘n poging om MIV/vigs infeksies stop te sit.

SADC beplan mobiele MIV-kliniek

2010-11-17 13:39

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) beplan glo om mobiele MIV/Vigs-klinieke in verskeie lande op te rig.

KZN-kriminele besny teen MIV

2010-10-29 11:00

Die KwaZulu-Natalse regering sal binnekort begin om gevangenes te besny om sodoende MIV-infeksies onder hulle te verminder.

Mbeki ‘stel reg’ oor MIV/vigs

2010-10-17 10:56

Oudpres. Thabo Mbeki het ’n onderhoud aan Rapport toegestaan ter bekendstelling van die Thabo Mbeki-stigting en die Thabo Mbeki-Afrika-leierskapinstituut.

Porno-akteur toets MIV-positief

2010-10-14 02:24

‘n Porno-akteur het positief getoets vir MIV, wat daartoe gelei het dat al die persoon se bedmaats getoets moet word.

MIV-positiewe vroue eis ná sterilisasie

2010-09-07 08:48

Minstens 16 MIV-positiewe vroue eis elk R1 miljoen van die Namibiese regering nadat hulle glo gedwing is om hulle te laat steriliseer.

Vigs-advertensie uit SA met gesogte prys vereer

2010-08-01 16:05

TV-kykers wêreldwyd kon in hul sitkamers beleef hoe Phungwayo se gesondheid en lewensgehalte dramaties verbeter danksy antiretrovirale middels.

Oos-Europa kort hulp met MIV-gevalle

2010-07-21 23:44

Oos-Europeërs met MIV het hulle regerings en die internasionale gemeenskap gesmeek om teen Vigs in hulle omgewing op te tree.

Kabinet verwelkom deurbraak in MIV-jel

2010-07-21 02:47

Die aankondiging van ‘n deurbraak-jel wat vroue help om hulself teen MIV en ander infeksies te beskerm, is deur die kabinet verwelkom.

Taxidrywers: Ons soek geld, nie seks

2010-07-19 10:25

Taxi-bestuurders in Malawi het by die internasionale vigskonferensie gesê hulle wil hê passasiers moet met geld betaal, nie seks nie.

Waar toeriste is, móét ook kondome wees

2010-06-07 08:26

Alle gastehuise en hotelle in Bloemfontein móét vir die duur van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gratis kondome aanhou en aan toeriste versprei.

'Zim-akrobaat het doelbewus MIV versprei'

2010-05-25 14:02

'n Sirkusakrobaat in Australië wat in Zimbabwe gebore is, het doelbewus MIV versprei deur onbeskermde seks met verskeie vroue te hê.

Numsa prys Zuma oor MIV-toets

2010-04-26 15:28

Die National Union of Metalworkers (Numsa) het president Jacob Zuma geprys nadat hy die afgelope naweek sy MIV-status bekend gemaak het.

Fone ingespan in stryd teen MIV/vigs

2010-03-08 14:28

Selfone kan dalk ‘n belangrike wapen word in die bevegting van MIV/Vigs virus deurdat beraders nog meer mense sal kan bereik.

Kinders speel met gebruikte naalde

2009-12-21 18:40

Gesondheidsinspekteurs is besig om uit te vind waar twee kinders van Musina gebruikte naalde in die hande gekry het.

‘Hulle het nog nooit kondome gesien’

2009-12-08 21:14

‘n Kliniek wat sowat 40 000 mense behandel het bekendgemaak dat ongeveer 70% van hulle pasiënte MIV-positief is.

Aktiviste ontwrig vigsprojek

2009-12-01 15:55

Aktiviste wat kwaad is omdat mense Vigs kry via bloedoortappings het verrigtinge tydens ‘n Wêreldvigsdag-projek ontwrig.

VN: Zuma argitek vir Afrika Vigs-strategie

2009-12-01 12:38

Die Verenigde Nasies (VN) sê pres. Jacob Zuma is die argitek wat die toekoms van MIV/Vigs in Afrika kan bepaal.

ANC misluk in stryd teen Vigs in KZN

2009-11-30 19:13

Die ANC in KwaZulu-Natal erken dat die party besig is om te misluk in hul stryd teen MIV/Vigs en sê hulle moet oorgaan tot aksie.

Sowat 32% kinders teen 2015 wees

2009-11-21 06:29

Sowat 5,7 miljoen van alle Suid-Afrikaanse kinders sal teen 2015 een of beide ouers weens MIV/vigs aan die dood afgestaan het.

'Bring jou eie kondome na WB'

2009-11-18 14:25

Nederlandse sokkerondersteuners is gevra om hul eie kondome saam te bring wanneer hulle Suid-Afrika toe kom vir die Wêreldbeker.

'SABC het nie Mbeki-dokkie geweier'

2009-11-17 16:25

Die SABC het nie geweier om 'n omstrede dokumentêre program oor die Thabo Mbeki-era en MIV-sterftes uit te saai nie.

Gays binnekort in Kenia-studie

2009-10-30 05:54

Kenia gaan ‘n studie onder gays doen waarvan die bevindinge gebruik sal word om die verspreiding van MIV/vigs te help beheer.

Malawi kry R221 milj vir MIV

2009-09-22 18:53

Malawi het sowat R221 miljoen van die Wêreldbank gekry om nuwe MIV-infeksies te voorkom en gratis behandeling te versprei.

Wetenskaplikes ontsyfer MIV-genoom

2009-08-06 21:53

Wetenskaplikes in die VSA het daarin geslaag om die algehele struktuur van die MIV-virus se genoom te dekodeer.

'SA kort meer Vigs-navorsing'

2009-08-05 10:20

Die minister van gesondheid het navorsers gevra om meer te fokus op die langtermyn newe-effekte van antiretrovirale behandeling.

SA toets nou entstof op mense

2009-07-23 10:43

Suid-Afrika het pas begin om die nuwe MIV-entstof op mense te toets.

 

Jesus gloei rooi op Vigsdag

2011-12-02 10:57

Die Brasiliaanse stad Rio de Janeiro het op Wêreldvigsdag 10 van sy monumente rooi laat skyn om mense van die stryd teen MIV/vigs bewus te maak.

Ons het alles, sê Tutu

2011-12-02 07:01

Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu het op Wêreldvigsdag gesê hy wil graag in vrede na sy graf gaan, maar hy kan nie.

Nuwe vigsplan binnekort bekend gestel

2011-12-01 11:02

Pres. Jacob Zuma sal die nuwe nasionale strategiese plan om MIV te beveg, op 'n Wêreldvigsdag-geleentheid in Port Elizabeth bekend stel.

Vigs-syfers ’n probleem

2011-12-01 08:01

Vigsverwante siektes is waarskynlik die grootste oorsaak van sterftes in SA, maar die aantal sterftes bly steeds moeilik om te meet.

Vigs al hoe meer onder ouer mense

2011-11-30 09:05

Die styging in die voorkoms van MIV onder mense bo 35 beteken dalk die regering moet sy bewusmakingsprogramme op getroude paartjies fokus.

Mans, laat julle besny, sê minister

2011-11-25 08:02

Alle Suid-Afrikaanse mans wat nog nie besny is nie, móét die prosedure ondergaan omdat die kanse te verminder om die MI-virus op te doen.

Vigs-sterftes daal met 21%

2011-11-22 11:38

Vigs-verwante sterftes en infeksies het beide met 21% geval – die laagste getalle sedert die hoogtepunte in 2005 en 1997 onderskeidelik.

Huishulp kla oor onthulling van MIV-status

2011-10-24 12:04

‘n Huishulp het by die Suid-Afrikaanse MRK gaan aanklop nadat hospitaalpersoneellede haar werkgewer vertel het sy is MIV-positief.

Speletjie op web help met MIV-vrae

2011-09-21 07:04

’n 15 jaar oue probleem wat met MIV verband hou, is onlangs opgelos deur ’n aanlynspeletjie wat ingewikkelde pro­teïene dekodeer.

Chinese MIV-lyer dagvaar staat

2011-09-08 10:11

‘n Chinese man dagvaar plaaslike owerhede wat hom na bewering nie by ‘n laerskool wou aanstel nie weens die feit dat hy MIV-positief is.

Om baba se kos vooraf te kou, hou MIV-risiko

2011-08-31 18:28

‘n Nuwe Suid-Afrikaanse studie het bevind ma’s wat kos kou voor hulle dit aan hul kleuters voer, kan die MIV-virus aan die kind oordra.

‘Minder SA'ners sterf aan Vigs’

2011-08-26 11:00

Die aantal mense wat in Suid Afrika met die MIV-virus leef het effens tot 5.38 miljoen gedaal, het die adjunkpresident Kgalema Motlanthe gesê.

Indiese minister blameer Weste vir homoseksualiteit

2011-07-05 22:27

Ghulam Nabi Azad, Indië se minister van gesondheid, het homoseksualiteit as ‘n “siekte” bestempel wat van die Weste af ingevoer is.

Nuwe plan om vigs te demp

2011-06-17 15:29

'n Ooreenkoms is tussen die Namibiese regering, die Verenigde Nasies en die Europese Unie (EU) aangegaan om MIV- en SHRH-programme en dienste te verbind.

MIV onder jeugdiges minder

2011-06-01 21:01

Die hoeveelheid jeugdiges wat MIV-positief is, het die afgelope dekade wêreldwyd met 12% gedaal, het UNICEF in ‘n verslag gesê.

Miljoene kondome vir Kenia bestel

2011-03-24 11:37

Kenia het ‘n reusetekort aan kondome as gevolg van ‘n groot aanvraag sowel as verskaffingsprobleme, het amptenare in dié land gesê.

Vigs-sterftes neem af in SA

2011-03-14 12:42

Suid-Afrika se Vigs-sterftes het met byna 25% afgeneem as gevolg van verbeterde toegang tot medikasie, het nuwe navorsing getoon.

Wiskunde help teen MIV

2011-02-08 10:28

Princeton-navorsers het ’n metode ontwikkel om nuwe geneesmiddels vir ’n verskeidenheid van siektes te help ontdek.

Facebook-Vigs-verklikker vry

2011-01-12 11:44

Die saak teen 'n Namibiese man wat na bewering die MIV-status van ses mense in Namibië op Facebook uitgelap het, is teruggetrek.

4,6 milj. het sedert April vir MIV/Vigs getoets

2010-12-02 02:30

Meer as 4,6 miljoen Suid-Afrikaners het sedert April vanjaar hulleself vir MIV/Vigs laat toets, waarvan 17% MIV-positief getoets het.

Vigs halveer lewensverwagting in Swaziland

2010-11-19 15:00

‘n Dubbele klap van ‘n Vigs- en tuberkulose-epidemie veroorsaak dat die gemiddelde lewensverwagting in Swaziland nou 31 jaar is.

Rwanda begin projek om vigs te bekamp

2010-11-14 05:50

Rwanda beplan om oor die volgende twee jaar twee-miljoen mans te besny in 'n reuse poging om vigs te bekamp.

Man pleeg glo selfmoord ná MIV-toets

2010-10-25 16:09

‘n 36-jarige man van Mpumalanga het na bewering selfmoord gepleeg nadat hy en sy 33-jarige vrou positief getoets het vir MIV/vigs.

Porno-akteur se MIV-status ruk bedryf

2010-10-15 12:35

Nog Amerikaanse volwasse-film-maatskappye het verfilming gestaak nadat ‘n porno-akteur positief vir MIV getoets het.

Verpleegsters vlug ná skiet-dreigement

2010-09-29 14:00

Verpleegsters het by ‘n landelike kliniek gevlug nadat die vriend van ‘n HIV-positiewe vrou gedreig het om hulle te skiet.

Pastoor: “Jesus was MIV-positief”

2010-09-03 13:48

‘n Kerkman in Kaapstad het Christene in sy gemeenskap woedend ná 'n preek getiteld "Jesus was MIV-positief".

Tronke 'broeiplekke vir vigs'

2010-07-23 12:18

Die Verenigde Nasies se hoof- ondersoekbeampte oor marteling en straf het gewaarsku dat oorvol tronke broeiplekke vir vigs is.

Vigsdeurbraak vir SA navorsers

2010-07-21 06:58

Suid-Afrikaanse vigsnavorsers is staande toegejuig toe ’n deurbraak bekend gemaak is met ’n jel wat MIV-oordrag onder vroue kan halveer.

Deurbraak-jel verminder MIV/vigs oordrag met 39%

2010-07-20 10:36

n Beskermende jel wat deur 'n Suid-Afrikaanse navorsingspan ontwikkel is, het die oordrag van MIV/vigs by vroue met 39% verminder.

Hospitaal weier om vrou met MIV te behandel

2010-07-16 10:27

‘n Chinese hospitaal het geweier om ‘n erg beseerde vrou te behandel nadat dokters uitgevind het sy is MIV-positief.

Hoe jonges met MIV ly

2010-06-03 08:46

Die aantal adolessente met MIV word al hoe meer soos kinders met dié virus oorleef omdat hulle toegang kry tot antiretrovirale medisyne in Suider-Afrika.

China skrap MIV-reisverbod

2010-04-28 11:17

China het 'n 20 jaar lange streng reisverbod, wat mense met MIV/Vigs verhoed om in die land in te kom, geskrap voor 'n reuse besigheidsekspo.

Zuma is MIV-negatief

2010-04-25 16:14

President Jacob Zuma, wat erken het hy het onbeskermde seks met 'n MIV-positiewe vrou gehad, is MIV-negatief, het 'n toets getoon.

Besnydenisring knip Vigs dalk kort

2010-02-16 05:23

'n Besnydenisring wat deur Chinese wetenskaplikes ontwerp is, is dalk 'n nuwe wapen in Afrika se stryd teen MIV/Vigs.

Jel stuit nie MIV

2009-12-15 09:50

Die finale fase van dié vier jaar lange kliniese studie toon dat die jel nie suksesvol is om die oordrag van MIV te stuit nie.

Man steek eie vrou met Vigs-naald

2009-12-06 08:40

'n Nieu-Seelandse man met Vigs het sy vrou met 'n naald vol van sy bloed geprik en haar die MI-virus gegee sodat sy by hom sou bly.

Zuma se nuwe MIV/Vigs-maatreëls

2009-12-01 13:41

Pres. Jacob Zuma sê alle pasiënte met TB of MIV/Vigs met CD4-telling wat 350 of minder is sal voortaan antiretrovirale behandeling kry.

Driepunt-plan in stryd teen MIV/vigs

2009-12-01 08:10

MIV/vigs in die Wes-Kaap word na ’n hoër vlak geneem met drie nuwe inisiatiewe om mense met die siekte gouer op te spoor en te behandel.

Mbeki-klagtes nie MIV-oplossing

2009-11-24 11:24

Oproepe dat Thabo Mbeki en Manto Tshabalala Msimang aangekla moet word van volksmoord is nutteloos, het ‘n MIV/Vigs vereniging gesê.

Vreemde 'vigskuur' onder soeklig

2009-11-20 09:26

'n Termiese masseerbed wat glo vigspasiënte ná 40 minute genees, word deur die ministerie van gesondheid ondersoek.

SA sterftes styg nié oor vigs

2009-11-18 07:48

Pres. Jacob Zuma en dr. Aaron Motsoaledi het ’n fout gemaak: Sterftes het nie die hoogte in geskiet weens MIV/vigs nie.

MIV-sterftes Mbeki se skuld, sê dokkie

2009-11-17 06:37

Oudpres. Thabo Mbeki is verantwoordelik vir die dood van honderdduisende mense omdat hy gesloer het om antiretrovirale medisyne beskikbaar te maak.

Crack-kokaïne versprei glo MIV

2009-10-20 21:18

'n Studie toon die risiko van die verspreiding van MIV vergroot glo wanneer die dwelm, crack-kokaïne gerook word.

Vigsraad bekyk manlike besnydenis

2009-09-10 07:32

Adj.pres. Kgalema Motlanthe maan dat mans wat besny is, nie sommer moet aanvaar dat dit hulle teen MIV/vigs beskerm is nie.

Clinton ooreenkoms - ARVs nou goedkoper

2009-08-06 19:57

Bill Clinton, voormalige VSA-president, het ‘n ooreenkoms gesluit wat MIV-behandeling in arm lande goedkoper sal maak.

Meer MIV, minder mense

2009-07-27 14:32

Die aantal persone wat MIV-positief is in Suid-Afrika het gestyg, terwyl die bevolkingsgroei gedaal het.

Afrika steeds die hardste getref deur MIV

2009-07-22 17:06

Afrika suid van die Sahara is steeds dié wêrelddeel met die meeste MIV- en VIGS-verwante siektes en sterftes.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Plant Cost Accountant

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.