ARTIKELS OOR mishandeling

Keniaanse magte mishandel Somaliërs naby grens

2012-05-04 13:06

'n Internasionale menseregtegroep het gesê Keniaanse sekerheidsmagte het etniese Somaliërs in Kenia se grensstreek mishandel.

Mishandelde baba 'vaak, rustig' voor dood

2012-04-23 23:00

‘n Twee maande oue baba wat blykbaar weens mishandeling gesterf het, was “vaak en rustig” voordat hy na ‘n hospitaal geneem is.

Pasiënte in Siriese hospitale glo erg gemartel

2012-03-05 16:46

Gruwelbeelde van gevangenes wat deur mediese werkers by ‘n militêre hospitaal in Sirië gemartel is, is uit die land gesmokkel.

Kinders in kar: Ouma en oupa sien om

2011-12-10 11:04

Die twee kinders wat uit ’n BMW in ’n parkeerterrein van ’n winkelsentrum in Vereeniging gered is, is in die sorg van hul oupa en ouma geplaas.

Slagoffers van geweld se 'geboortereg ontneem'

2011-11-26 17:11

Vroue en kinders wat slagoffers van mishandeling en geweld is, word van hulle geboortereg ontneem, het 'n minister gesê.

Verdagte in kelder-saak veroordeelde moordenaar

2011-10-19 11:07

Een van die verdagtes wat na bewering vier verstandelik gestremde mense in ‘n kelder toegesluit het, het voorheen tronkstraf uitgedien.

Tunisiese tronke martel steeds

2011-09-27 10:16

'n Tunisiese prokureur reken gevangenes in tronke word steeds mishandel ondanks die pro-demokratiese opstand wat die regime omvergewerp het.

Studie: Mishandelde vroue meer geneig tot selfmoord

2011-08-03 12:18

Mishandelde vroue is veel meer geneig om geestesversteurings te hê en is sowat 20 keer meer geneig om selfmoord te probeer pleeg.

Meer as 800 in Oostenryk mishandel

2011-04-13 23:00

Meer as 800 gevalle van mishandeling by Katolieke instellings in Oostenryk is tot dusver aangemeld, het ‘n komissie bekend gemaak.

Mickey Rooney kry interdik teen sy stiefseun

2011-02-16 21:00

Mickey Rooney is ‘n interdik teen sy stiefseun toegestaan wat stipuleer dat hy nie meer naby hom mag kom nie, het Huffington Post berig.

Herrie ná polisierekrute glo mishandel word

2011-02-02 09:00

’n Debakel het losgebars rondom die polisie se opleidingsmetodes nadat vroulike studentekonstabels se hare afgeskeer is.

Papegaai 'verklik' dogter se mishandeling

2010-12-09 13:44

‘n Papegaai wat in ‘n dooie vrou se huis gevind is, het ‘getuig’ van die mishandeling waaronder sy gelei het in haar dogter se sorg.

2 weer in hof wat werker glo sleep

2010-09-29 07:41

Die bortogaansoek van twee mans wat ’n werker glo kaal vasgebind en hom agter hul bakkie aangesleep het, duur vandag voort.

SKOKVIDEO: Ouma erg aangerand by tehuis

2010-09-16 14:17

'n Vrou van New Jersey het 'n kamera in haar 91-jarige ma se kamer geplaas, en wat die toestel opgeneem het, het die familie diep geskok.

19 spykers uit bediende getrek

2010-08-27 14:33

‘n Sri Lankaanse bediende het Vrydag in die hospitaal herstel nadat dokters 19 spykers in ‘n lang operasie uit haar liggaam getrek het.

Seun (2) se tong, penis afgesny

2010-07-19 11:55

‘n Tweejarige seun van KwaZulu-Natal is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal nadat sy tong en penis afgesny is.

Vrou elke dag in kamer toegesluit

2010-05-29 12:51

Daar was 'n matras, ’n emmer om in te urineer en ’n klomp kondome op die vloer in 'n kamer waarin 'n jong vrou heeldag lank toegesluit is.

Meisie deur 23 klasmaats mishandel

2010-04-02 05:41

‘n Skok-onthulling van ‘n sesjarige meisie wat fisies en seksueel deur 23 van haar klasmaats mishandel is, is bekendgemaak.

2 gestraf wat bejaarde mishandel

2010-02-19 07:28

Twee versorgers van ’n 84-jarige vrou wat aan Alzheimer se siekte ly is skuldig bevind dat hulle die bejaarde mishandel het.

Baba wreed mishandel

2010-02-08 10:27

‘n Agt maande oue seuntjie is gered nadat hy tussen die gemors van skottelgoed, elektriese kabels en vuil doeke moes oorleef.

Tjoekie vir vrou wat huishulp martel

2009-11-04 13:38

’n Hof in Singapoer het ’n vrou tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir haar aandeel in die marteling van ’n Indonesiese huishulp.

Man moor glo bediende

2009-10-30 16:32

'n Maleisiese man word aangekla van moord na sy erg mishandelde bediende, wat vir drie dae in 'n koma was, dood is.

 

Krisis dreig by Saartjie Baartman-sentrum

2012-05-02 12:30

Die Saartjie Baartman-sentrum vir mishandelde vroue en kinders sal dalk sy deure aan die einde van die maand moet sluit.

Bordeel-eienaar tot 15 jaar tronkstraf gevonnis

2012-03-20 14:05

Die eienaar van 'n bordeel is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy werknemers gedwing het om met kliënte seks te hê.

SA vrou gered van Pakistanse mishandelaar

2012-02-15 07:03

’n Suid-Afrikaanse vrou wat blykbaar sedert 2010 deur haar Pakistanse man in dié land aangehou en mishandel is, gaan terugkeer huis toe.

Kinders se breine toon letsels van mishandeling

2011-12-06 15:21

‘n Nuwe studie het bevind tieners wat as jonger kinders mishandel is, se breine kan tekens van dié mishandeling toon.

Verkragte vroue het meer hartsiekte

2011-11-15 08:15

Meisies wat erg fisies en seksueel aangerand is, het dalk ‘n groter kans om as volwassenes aan hartkwale te ly, het navorsers bevind.

'Gaddafi-soldate word mishandel deur NOR'

2011-10-13 19:53

Soldate en vermeende lojaliste van Muammar Gaddafi word onder die NOR gemartel om bekentenisse te maak, het Amnestie Internasionaal gesê.

Vrou ketting pa in agtertuin vas

2011-08-03 20:25

‘n Vrou en haar man is in hegtenis geneem ná hulle die vrou se bejaarde pa vir vier dae in hul agtertuin vasgeketting het.

Tronkstraf vir mans wat vrou se broek aftrek

2011-05-14 13:49

Twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n vrou se broek uitgetrek, haar geslaan en haar huis afgebrand het, het tronkstraf gekry.

Duitse biskoppe toon berou oor mishandeling

2011-03-14 23:00

Duitsland se Rooms-Katolieke biskoppe sê hulle is “diep beskaamd” oor die mishandeling van jong kinders deur heiliges en kerkbeamptes.

Instrukteur gepos wat rekrute se hare skeer

2011-02-03 10:04

Die instrukteur wat verantwoordelik is dat polisierekrute se hare by die Ulundi-polisiekollege afgeskeer is, is na die Ulundi-polisiekantoor verplaas.

Man hou vrou in kelder aan

2011-01-28 21:00

‘n Brasiliaanse man is in hegtenis geneem ná hy blykbaar sy vrou vir agt jaar agter slot en grendel in die kelder van hul huis aangehou het.

Polisie hou mishandeling-slagoffers weg van Vatikaan

2010-10-31 23:41

‘n Straat wat na die Vatikaan lei is afgesper om ‘n optog deur slagoffers van seksuele mishandeling deur predikante van die kerk te keer.

Hoof van pligte onthef ná ‘mishandeling’

2010-09-19 09:26

Ouers wat ’n video gesien het waarin hul kinders na bewering by ’n kleuterskool geslaan, mishandel en verwaarloos is, is geskok.

Kunsonnie rand kinders met rottang aan

2010-08-31 14:35

‘n Onderwyser is afgedank nadat hy in die geheim afgeneem is kinders met ‘n rottang slaan wat in elektriese drade toegedraai is.

Bure kla oor geraas, maar swyg oor ‘aanranding’

2010-08-08 13:30

In Suid-Afrika sterf 1400 vroue jaarliks weens mishandeling. Dit gebeur dikwels nie in die geheim nie, maar word nietemin telkens geïgnoreer.

Gibson: Oksana het dit 'verdien'

2010-07-09 05:06

Mel Gibson, die ster van Braveheart, het glo vir sy eks-meisie Oksana Grigorieva gesê dat sy dit “verdien” het om geslaan te word.

My vyf jaar van werkhel met Terre’Blanche

2010-04-18 14:08

Toe Eugène Terre’Blanche op 11 Junie 2004 by die tronk uitgestap het, het hy verklaar dat hy nou nader aan sy Skepper is.

'Pous het ons gefaal'

2010-03-20 19:19

Pous Benediktus XVI het gesê hy is "regtig jammer" vir die mishandeling wat slagoffers onder priesters in Ierland moes deurmaak.

Babameisie verkrag, 'erg mishandel'

2010-02-18 05:44

Die polisie ondersoek die moord van 'n vyf maande oue baba ná sy volgens 'n nadoodse ondersoek verkrag en "erg mishandel" was.

Twee in tronk ná aanranding van krokodil

2009-11-26 12:45

Twee mans is in Bangladesj tronkstraf opgelê nadat hulle ‘n swanger krokodil erg met bamboesstokke aangerand het.

Rihanna Glamour se vrou van die jaar

2009-11-04 12:18

Die popsanger Rihanna is as Glamour-tydskrif se vrou van die jaar aangewys en wil nou ander wat in verhoudings mishandel word, help.

Dogters vir 22 jaar vasgeketting

2009-10-27 18:38

‘n 70-jarige man het sy twee dogters vir 22 jaar vasgeketting omdat hulle “geestelik versteurd en aggressief” was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.