ARTIKELS OOR minister

Minister ‘moet metropolisie ondersoek’

2010-11-27 07:28

Ingryping van die hoogste gesag by vermeende ongerymdhede in die Kaapstadse metropolisiediens is vandeesweek gevra.

Minister se peperduur verblyf ontstel

2010-07-19 14:48

Die studente-organisasie Sasco is ontsteld ná dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, glo R40 000 in 'n hotel spandeer het.

Nóg ’n hoë mors hope op verblyf

2009-11-20 08:24

Die adjunkminister van toerisme, Thokozile Xasa, het oor ’n tydperk van 34 dae altesaam R116 907 aan hotelverblyf bestee.

Kwartmiljoen vir minister se hotel

2009-10-08 06:22

Belastingbetalers moes sowat ’n kwartmiljoen rand opdok sodat die minister van polisie in swierige vyfsterhotelle kon tuisgaan.

R1.2m se motors vir minister

2009-09-11 19:08

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, is besig om vir hom twee splinternuwe motors ter waarde van R1.2 miljoen aan te skaf.

 

Minister Sisulu se adviseur was verkeerd

2010-08-29 08:14

Die advies van minister Lindiwe Sisulu se omstrede regsadviseur Paul Ngobeni, 'n voortvlugtende voor die VSA gereg, is verkeerd bewys.

Zim-minister in motorongeluk

2010-03-25 13:00

Zimbabwe se minister van finansies, Tendai Biti, was in ‘n ernstige botsing met ‘n vragmotor betrokke, het die plaaslike media berig.

Minister bestee duisende vir gefuif

2009-10-16 07:31

Onderwysminister Angie Motshekga het meer as R250 000 bestee aan ’n partytjie om haar begrotingstoespraak in die parlement te vier.

Onnies se admin dae verby

2009-10-02 19:55

Onderwysers se dae van administratiewe en portefeulje take sal teen die begin van volgende jaar iets van die verlede wees.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.