ARTIKELS OOR midde-ooste

Israel gereed vir hernude praatjies oor grense

2011-08-02 16:30

Israel is gereed om samesprekings oor ‘n voorgestelde pakket vir grense met Palestinië te hervat om die Weste se vredespraatjies aan te help.

Vuurpyl ontplof naby kleuterskool

2010-12-22 07:37

’n Palestynse vuurpyl het naby ’n Israelse kleuterskool ontplof uit reaksie op “die slagting deur die Sionistiese vyand”.

Sigarette met varkbloed in Iran gesmokkel

2010-07-30 13:01

'n Beampte in Iran sê sigarette wat in die land gesmokkel is, is besmet met varkbloed en kernmateriaal as deel van 'n Westerse sameswering.

Egiptiese polisie skiet 2 dood

2010-05-03 13:33

Egiptiese owerhede het nog twee emigrante uit Afrika doodgeskiet toe hulle die grens na Israel probeer oorsteek het.

Twee ontploffings ruk Lahore, dood vyf

2010-03-12 11:41

Sowat vyf mense is dood en 25 is Vrydag gewond nadat twee bomontploffings by ’n bushalte in Lahore plaasgevind het.

Ayatollah voorspel Israel se einde

2010-01-28 09:19

Iran se topleier het die vernietiging van Israel op sy webblad voorspel – die mees radikale kommentaar oor die Joodse staat in jare.

Iran vuur missiele af

2009-12-16 10:10

Iranse televsieberigte het Woensdag aangedui dat dié land nuwe langafstand, Sejil 2-missiele gelanseer het tydens 'n toetslopie.

 

Bahreiners hoopvol draaipunt is bereik

2011-02-20 08:11

Talle inwoners van Bahrein is optimisties dat die gety nou in dié land ook verander het nadat die weermag van hul strate verdwyn het.

Omstrede wêreldleiers breek saam brood

2010-09-02 12:01

Die eerste direkte vredesgesprekke tussen Israel en Palestinië in byna twee jaar is met 'n uitsondelike ete in Washington afgeskop.

Pous spreek hom uit oor Midde-Ooste

2010-06-06 19:54

Die Vatikaan het Sondag gesê die internasionale gemeenskap ignoreer die lot van Christene in die konflik-geteisterde Midde-Ooste.

Video wys glo aanval op burgers

2010-04-06 15:40

Die WikiLeaks-groep het onthul dat hulle ’n video van die Bagdad-aanval deur militêre fluitjieblasers wat in 2007 plaasgevind het, bekom het.

Internet in Iran vou voor protesaksies

2010-02-09 01:34

Internet-konneksies in Iran is besonder stadig en sms-boodskappe is ontrwrig op die vooraand van beplande protesaksies teen die huidige regering.

Israelse minister met dood gedreig

2010-01-06 13:19

Israel se minister van verdediging het ’n reeks doodsdreigemente ontvang ná die afskaal van konstruksie in die Wesoewer.

'Wis Israel uit'

2009-08-04 10:30

Osama bin Laden se regterhandman, Ayman al Zawahiri, het Barack Obama daarvan beskuldig dat hy baie Moslems se dood veroorsaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.