ARTIKELS OOR michael jackson dood

Jackson-dokter gereed vir verhoor

2010-02-08 09:45

Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, kry moontlik vandag ‘n aanklag teen hom in verband met Jackson se dood.

Groot name by Jackson konsert

2009-09-08 12:58

Mary J. Blige, Natalie Cole en Sister Sledge is van die kunstenaars wat by die Jackson herdenkingskonsert gaan optree.

Jackson-handskoen vir reuse bedrag opgeveil

2009-09-06 13:53

'n Kristal-bedekte wit handskoen wat Michael Jackson in 'n skare ingegooi het die dag toe hy in Australië getrou het, is vir $47 000 opgeveil.

Wene maak reg vir Jackson-konsert

2009-09-02 05:05

'n Konsert ter nagedagtenis aan Michael Jackson is steeds in geheimsinnigheid gehul, maar die details sypel een-vir-een uit.

Jackson huldeblyk oppad

2009-08-11 21:00

'n Huldeblyk aan Michael Jackson gaan in Wene plaasvind, met bekendes wat 'n drie-uur lange vertoning gaan lewer.

Jackson se ma kry die kinders

2009-07-30 17:16

Katherine Jackson, Michael Jackson se ma, sal toesig oor sy drie kinders kry, terwyl sy eks-vrou besoekersregte sal kry.

Michael Jackson: Starfbare manslag

2009-07-15 13:00

Michael Jackson se dood word as 'n strafbare manslag-saak gehanteer en daar word op dr. Conrad Murray gefokus.

 

Jackson-dokter dalk in die sop

2009-10-02 14:06

Michael Jackson was glo in ‘n gesonde toestand en geen onwettige dwelmmiddels kon in sy sisteem opgespoor word nie.

Nuwe inwoner in Jackson huis

2009-09-06 21:50

Christian Audigier, die Franse ontwerper, gaan in die reuse gehuurde huis waarin Michael Jackson voor sy dood gebly het, intrek.

Jackson vandag begrawe

2009-09-03 09:04

Die koning van pop word vandag uiteindelik in 'n eregraf ter ruste gelê waar talle ander legendes ook begrawe is.

Sean Kingston geskok oor Jackson

2009-08-24 13:14

Sean Kingston is baie geskok oor Michael Jackson se dood en sê dat Jackson 'n groot invloed op sy eie musiek gehad het.

Jackson uiteindelik begrawe

2009-08-07 20:04

Ses weke nadat die popsanger Michael Jackson vermoedelik aan 'n hartaanval dood is, is daar besluit waar hy begrawe sal word.

Sjef: Jackson se laaste ure

2009-07-29 12:34

Michael Jackson se persoonlike sjef het tydens ‘n onderhoud vertel van die gebeure die oggend van sy dood.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.