ARTIKELS OOR michael jackson

Michael se pa dagvaar dokter

2010-03-29 21:24

Michael Jackson se pa dagvaar nou die ‘koning van pop’ se dokter en beweer dat hy Michael se dood veroorsaak het.

Jackson se dogter wil popster wees

2010-02-15 18:33

Michael Jackson se kinders lei nou “meer normale” lewens vandat hulle by hul ouma bly en sy dogter wil in sy voetspore volg.

Jackson-dokter sal aan polisie oorgee

2010-02-03 18:28

Die dokter van Michael Jackson sal hom aan die polisie oorgee, sou owerhede besluit om ’n klag van manslag teen hom in te dien.

Jackson konsert gekanselleer

2009-12-18 19:04

Michael Jackson se gedenkkonsert wat vir Junie 2010 in Londen geskeduleer was, is gekanselleer omdat die organiseerder gelikwideer word.

Jackson dokter het nie inkomste

2009-11-23 12:45

Dr. Conrad Murray, persoonlike geneesheer van Michael Jackson, het die afgelope sewe maande nie ‘n inkomste verdien nie.

Jackson se eksekuteurs aangewys

2009-11-11 11:06

Michael Jackson, Koning van Pop, se boedeleksekuteurs is deur 'n regter aangekondig ten spyte van teenkanting van sy pa.

Rykste pa toe nie Michael Jackson

2009-10-29 04:07

Die rykste pa in die vermaaklikheidsbedryf is toe nie Michael Jackson nie, maar 'n mode-ontwerper van Frankryk.

Jackson-fliek - "This Is Not It"

2009-10-24 01:36

Woedende Michael Jackson aanhangers voer aan dat die "This is IT"-fliek die waarheid oor die Koning van pop se laaste dae wegsteek.

Jackson dalk beste, selfs ná sy dood.

2009-10-14 11:49

Dit blyk Michael Jackson se dood het sy loopbaan ’n hupstoot gegee, ná hy vir vyf American Music Awards benoem is.

MJ-handskoen en nóg verkoop

2009-10-11 00:59

Die twee konings van rock en pop se kitaar en berugte handskoen verkoop saam met ander items soos soetkoek tydens 'n veiling.

Jackson-rolprent gaan China toe

2009-10-06 13:03

Rolprentsensors in China het net betyds hul goedkeuring gegee vir ‘n nuwe rolprent oor Michael Jackson om by lokette daar te open.

Nóg ‘n boek oor Jackson

2009-09-25 15:55

‘n Nuwe boek deur Michael Jackson se voormalige spirituele leier ontbloot glo nuwe geheime agter die popster se vreemde lewe.

Jackson konsert val uitmekaar

2009-09-11 15:21

Dit lyk of die huldeblykkonsert vir Michael Jackson uitmekaar val nadat drie bekende sangers besluit het om kop uit te trek.

Jackson-handskoen vir reuse bedrag opgeveil

2009-09-06 13:53

'n Kristal-bedekte wit handskoen wat Michael Jackson in 'n skare ingegooi het die dag toe hy in Australië getrou het, is vir $47 000 opgeveil.

Jackson-video maak amok

2009-09-02 09:04

’n Fopvideo wat wys hoe Michael Jackson uit ’n lykskouer se wa klim, het heftige kritiek en nuuskierigheid op die internet ontlok.

Lykskouer: Jackson-dood is manslag

2009-08-25 06:38

'n Giftige dwelmkelkie het Michael Jackson se lewe geëis, wat dit 'n geval van manslag maak, het die Los Angeles-lykskouer beslis.

Jackson portret na 17 jaar te koop

2009-08-04 17:27

‘n Portret van die oorlede superster Michael Jackson, wat vir 17 jaar in ‘n stoorkamer gestaan het, word nou uitgestal en kan moontlik verkoop word.

Jackson dalk deur assistent gedood

2009-08-03 21:02

Michael Jackson is moontlik dood omdat ‘n assistent voortydig medikasie aan hom toegedien het terwyl sy persoonlike dokter geslaap het.

Jackson wou nie eet

2009-07-31 10:35

Luidens berigte wou Michael Jackson glo nie vaste kosse eet nie en het hy verkies om van vloeistowwe soos koffie te leef.

Jackson had liefdeskind

2009-07-23 13:01

'n 25-jarige danser wat glo Michael Jackson se liefdeskind is, het tydens sy roudiens in die voorste ry langs sy broers en susters gesit.

Jackson blaas in Bok van Blerk se nek

2009-07-22 11:50

Michael Jackson het vandeesweek iets uit sy graf reggekry wat geen ander sanger van oorsee nog kon vermag nie.

 

Jackson se ‘dood’ op die kassie

2010-02-28 04:10

‘n Kontroversiële program wat die dood van Michael Jackson gedramatiseer het vir ‘n televisiekanaal het heelwat kritiek ontlok.

Regter sal beslis oor Jackson dagvaardiging

2010-02-11 20:02

‘n Regter sal beslis of die oorlede superster Michael Jackson se pa, Joe, sy hande op Jackson se mediese dokumente sal kan kry.

Jackson weer postuum vereer

2010-01-31 07:58

Michael Jackson is Saterdag saam met ses ander musikante, insluitend Leonard Cohen en Loretta Lynn, vereer met Grammy-toekennings vir lewenslange bydrae.

China kry Jackson-heiligdom

2009-11-24 15:48

Macau gaan Asië se eerste Michael Jackson-heiligdom huisves nadat eienaars sy ikoniese wit handskoen op 'n veiling gekoop het.

Wacko dr werk te midde dreigemente

2009-11-23 05:35

Dr. Conrad Murray, wat by Michael Jackson was toe hy oorlede is, het teruggekeer werk toe ten spyte van doodsdreigemente.

Film breek die rekord met R155 M

2009-10-29 22:44

Michael Jackson se dokumentêre film "This Is It" het sy merk gemaak met ‘n wêreldwye inkomste van R155 miljoen.

Michael Jackson vermaak, steeds

2009-10-28 12:01

Die wêreldwye bekendstelling van die oorlede superster Michael Jackson se rolprent het reeds aanhangers en kritici beïndruk.

Jackson TV-reeks oppad

2009-10-15 02:19

"n Realiteitsprogram oor Michael Jackson se broers is oppad, maar daar is nog nie sekerheid of die Jackson-kinders 'n rol gaan kry nie.

Jackson se treffer toe nie so nuut

2009-10-13 11:00

Die wêreld het gewag vir Michael Jackson se sogenaamde nuwe treffer, maar toe draai dit uit die lied is nie so nuut.

Jackson-spotstuk ontstel kykers

2009-10-08 14:48

‘n Australiese televisiestasie het om verskoning gevra oor‘n skets waarin akteurs met swart geverfde gesigte die Jackson Five uitbeeld.

Jackson se kinders pas goed aan

2009-10-03 21:50

Wyle Michael Jackson se drie kinders pas glo goed aan in die sorg van hulle ouma, het regter Mitchell Beckloff bevind.

Jackson se boedel betaal 'n fortuin

2009-09-18 08:08

Michael Jackson se ma kry $86 204 per maand (sowat R636 000) uit sy boedel om haarself en sy drie kinders te onderhou.

Jackson se handskoen peperduur

2009-09-07 15:03

Een van Michael Jackson se handelsmerke, sy wit handskoen, het bykans R400 000 behaal tydens ’n veiling in Australië.

Jackson laat vir eie begrafnis

2009-09-04 09:32

Die koning van pop Michael Jackson se geliefdes moes sowat 90 minute vir hom wag nadat hy laat was vir sy eie begrafnis.

Jackson se laaste “melkie”

2009-08-26 11:17

In sy laaste dae was Michael Jackson gevang in sy verslawing en het hy gesmeek vir sy “melkie”, 'n mengsel van dwelms.

Jackson-film sal voortgaan

2009-08-10 18:53

‘n Regter het ‘n film oor Michael Jackson, wat beeldmateriaal van oefensessies vir sy laaste konserte sal insluit, goedgekeur.

Petisie: Gee vredesprys vir Jackson

2009-08-04 14:36

Meer as 15 000 mense het ‘n aanlynpetisie onderteken wat vra dat Michael Jackson in 2010 die Nobel-vredesprys ontvang.

Jackson-dokter verdrink in skuld

2009-07-31 12:36

Dr. Conrad Muray het dringend geld nodig gehad toe hy Michael Jackson se persoonlike dokter geword het.

Geheime lêer op Jackson

2009-07-30 10:47

Die Oos-Duitse geheime polisie, Stasi, het ‘n lêer gehad met die koning van pop se naam daarop.

Jackson-doodsertifikaat 300 keer gesien

2009-07-23 10:45

Die koning van Pop Michael Jackson se doodsertifikaat is al meer as 300 keer gesien.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.