Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR metrorail

Betogers wil toilette in treine hê

2013-03-13 13:25

‘n Groep betogers het buite die Bosman-treinstasie in Pretoria bymekaargekom en beter diens van Metrorail geëis.

Zuma beleef nagmerrie met treine eerstehands

2012-06-14 15:00

Probleme by die passasierstreindiens Metrorail is nadelig vir SA se ekonomiese groei en ontwikkeling, het pres. Jacob Zuma gesê.

Talle beseer in stormloop by treinstasie in PTA

2012-05-10 14:22

Altesaam 17 mense is vroegoggend beseer toe ‘n stormloop by 'n treinstasie in Pretoria ontstaan het, het die Tshwane-nooddienste gesê.

Regering gee R137 miljard vir nuwe treine

2012-04-20 08:00

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het amptelik die bodproses ter waarde van R137 miljard vir die vernuwing van Metrorail-treine begin.

Treinwaens aan die brand gesteek

2012-03-01 13:04

Vyf treinwaens is in Soweto en Braamfontein, Johannesburg, aan die brand gesteek, het die Johannesburgse nooddienste gesê.

Treine tussen Pta, Jhb hele week vertraag

2012-01-11 13:10

Metrorail sê sy treindiens tussen Pretoria en Johannesburg sal tot die einde van die week met 45 minute vertraag word.

Kabeldiefstal ontwrig treindienste in Gauteng

2011-11-29 17:14

Kabeldiefstal het treindienste in sekere dele van Gauteng vertraag, het 'n woordvoerder van Metrorail gesê.

Regering wil miljarde aan nuwe treine bestee

2011-11-02 08:05

Suid-Afrika se verouderde en onbetroubare passasierstreine gaan oor die volgende 20 jaar teen R123 miljard vervang word.

Gautrein-busse staan stil

2011-10-25 10:11

Volgens ‘n woordvoerder vir die Gautrein staan busse op alle roetes stil. Treine tussen Mabopane en Pretoria is ook vertraag.

Ongeduldiges steek trein aan die brand

2011-07-28 10:03

Die Metrorail-treindienste is op die Berlin-Oos-Londen-lyn gestop nadat ‘n treinwa aan die brand gesteek is, het die SABC berig.

Vandalisme kos Metrorail miljoene

2011-07-21 13:20

Vandalisme het tot dusver meer as 6 000 treinvertragings veroorsaak en is besig om treindienste lam te lê, het die Cape Times berig.

Treindienste in Jhb weer op dreef

2011-06-24 11:22

Treindienste in die Johannesburg-gebied is Vrydag hervat nadat beskadigde kabels herstel is, het Metrorail gesê.

Metrorail-werkers werk fleksietyd oor chaos

2011-02-17 07:05

Drie groot Kaapse maatskappye het reeds hul werknemers se diensure verander om die chaos met Kaapse pendeltreine te probeer vermy.

Vakbonde dreig met treinstaking Maandag

2010-12-04 07:12

Pendelaars kan hulle staal vir ’n groot staking wat moontlik in die Wes-Kaap kan plaasvind. Daar is nog nie tot ’n vergelyk kom oor werkskedules nie.

Metrorail-staking sal voortduur

2010-12-01 17:41

Kaapse pendelaars sal vir ‘n tweede dag alternatiewe reëlings moet maak siende dat die Metrorail-staking vir ‘n tweede dag sal voortduur.

Werkers geskok toe Metrorail trein brand

2010-11-05 18:52

Drie Metrorail werkers is vir skok en rookinaseming behandel nadat drie treinwaens van ‘n stilstaande Metrorail trein aan die brand geslaan het.

Metrorail bied dienste vir Bafana-wedstryd

2010-08-09 16:12

Metrorail het spesiale dienste na Soccer City geskeduleer vir mense wat na die wedstryd tussen Bafana Bafana en Ghana gaan kyk.

Staking looi Metrorail wéér

2010-05-26 12:24

Metrorail in Gauteng kan vir ‘n derde agtereenvolgende dag slegs sowat 32% van hulle gewone dienste lewer terwyl stakings voortgaan.

Staking doen skade aan SA se beeld

2010-05-18 06:33

Chaos het in Kaapstad geheers toe derduisende werkers weens die landwye stakings van Metrorail-werkers laat gekom het vir werk.

Treinstasies landwyd verlate

2010-05-17 10:41

Treinstasies is landwyd gesluit en leeggelaat nadat duisende werkers van Metrorail en die Shosholoza Meyl begin staak het.

Metrorail-treine knars tot stilstand

2010-05-14 08:03

Metrorail se voorstedelike pendeldiens gaan ook Maandag landwyd tot stilstand gedwing word wanneer sy werkers begin staak.

Metrorail-base kry die trekpas

2010-04-15 16:52

Stephen Ngobeni is van sy pos verwyder nadat hy glo leuens vertel het aan sy baas oor bonusse vir stakende werkers.

Metrorail staking bereik vierde dag

2010-01-28 12:58

Metrorail-werkers het Donderdag vir 'n vierde dag gestaak, ten sspyte van ‘n hofbevel wat hulle beveel om terug te keer werk toe.

Staking ontwrig treindienste

2010-01-26 11:50

Metrorail se dienste in Tshwane en Johannesburg is weens ‘n staking deur die vakbond Satawu ontwrig, maar funksioneer steeds.

Stakers nie al wat treine laat staan

2009-08-21 06:22

Behalwe die staking, het kabeldiefstal en vandalisme Metrorail se hoop om 80% van sy treine weer aan die loop te hê, gepootjie.

 

Metrorail-wag by Kaapstadse stasie aangeval

2012-06-19 10:30

Onwettige handelaars het ‘n sekuriteitswag en drie lede van die beskermingsdienste by die treinstasie in die Kaapstadse middestad aangeval.

Metrorail vra om verskoning ná vertrapping

2012-05-10 22:01

Maatreëls sal ingestel word om die vloei van pendelaars by die Bosman-treinstasie in Pretoria te verbeter, het ‘n beampte gesê.

Metrorail: Man wat oog verloor was 'nalatig'

2012-05-08 08:30

‘n Man wat ‘n oog verloor het toe ‘n klip deur ‘n gebreekte venster in 'n trein beland het, was nalatig, meen die spooragentskap Prasa.

Metrorail vra te veel – Carlisle

2012-04-04 08:00

Pendelaars in die Wes-Kaap het die provin­siale minister van vervoer, Robin Carlisle, in hul hoekie in die geveg teen Metrorail.

Vandalisme op Kaapse treine kos miljoene

2012-01-27 14:00

Metrorail in die Wes-Kaap sê onlangse vandalisme aan eiendom en infrastruktuur het die maatskappy meer as R23 miljoen gekos.

Metrorail in Gauteng verwag vertragings

2012-01-09 09:00

Metrorail-treine vanaf Pretoria en Leralla na Johannesburg sal Maandagoggend na verwagting laat wees, het die vervoermaatskappy gesê.

Metrorail-staking kan groot ontwrigting veroorsaak

2011-11-21 13:19

Die drukgroep Rail Commuters Action Group waarsku dat die beplande Metrorail-staking groot ontwrigting vir sake-ondernemings kan veroorsaak.

Treine loop weer ná kabeldiefstal

2011-10-25 22:02

Metrorail-dienste tussen Mabopane en Pretoria in Gauteng is herstel nadat kabeldiefstal vroeër tot ‘n vertraging gelei het.

Miljoene se skade ná trein brand

2011-08-25 13:03

Skade van sowat R9,5 miljoen is aangerig en treindienste in Khayelitsha is vertraag ná drie treinkompartemente aan die brand gesteek is.

Jhb-treindienste weer normaal

2011-07-22 08:00

Treindienste in Johannesburg is weer terug na normaal ná 'n onwettige staking deur Metrorail-treindrywers geëindig het.

Metrorail moet hoes vir beskadigde treine

2011-06-24 20:08

Metrorail word deur hoë onkostes in die gesig gestaar weens treine wat beskadig word en het 'n beloning in ruil vir inligting aangebied.

Vandalisme ontwrig Jhb-treindiens

2011-06-23 16:58

Treindienste in Johannesburg is vertraag nadat spoorwegkabels in Braamfontein deur vandale beskadig is, het Metrorail gesê.

Treindrywers staak in Gauteng

2010-12-11 12:15

Treindrywers in Gauteng staak weens ontevredenheid oor 'n nuwe skofstelsel. Pendelaars word versoek om alternatiewe reëlings te tref.

Treindrywers dreig met nóg stakings

2010-12-02 13:32

Metrorail in die Wes-Kaap sê die vakbond, Satawu, het hulle kennis gegee van hulle planne om binne 48 uur te begin staak.

Metrorail-werkers staak in Kaapstad

2010-12-01 10:03

Pendelaars in Kaapstad is Woensdag onverwags gestrand gelaat nadat Metrorail-werkers besluit het om te staak.

Pendelaars in Oos-Londen gestrand

2010-10-06 15:50

Treinvertragings in Oos-Londen wat deur kabeldiefstal veroorsaak is, het pendelaars in dié gebied gestrand gelaat, het Metrorail gesê.

Metrorail gee gratis treindiens

2010-06-12 20:46

Metrorail Gauteng sal ‘n gratis treindiens beskikbaarstel wat Maandag na Soccer City sal loop vir diegene met kaartjies na die wedstryd.

Dilemma om treine aan te skakel ná staking

2010-05-21 07:03

Metrorail se treine in en om die Moederstad staan steeds botstil – of daar nou ’n ooreenkoms met vakbonde is of nie.

18 000 gestrand weens staking

2010-05-17 14:07

Sowat 18 000 pendelaars in KwaZulu-Natal is gestrand weens die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se staking.

Vrese dat staking tot geweld kan lei

2010-05-15 07:44

Vrese dat die staking deur Metrorail-werknemers in geweld kan ontaard, het die polisie en wetstoepassers op 'n gereedheidsgrondslag.

Metrorail 'beroof pendelaars'

2010-05-05 02:04

Metrorail moet hulle kaartjiekostes vir die duur van die beplande staking vanaf 10 Mei laat sak, het Cosatu Dinsdag gesê.

Metrorail kry interdik teen stakers

2010-04-01 03:50

Metrorail het gesê hulle het ‘n interdik teen stakers in die Wes-Kaap bekom nadat hulle glo hul nie-stakende kollegas geintïmdeer het.

Metrorail-staking eindig tydelik

2010-01-27 12:46

Die Metrorail-staking deur lede van Satawu is tydelik besig om tot ‘n einde te kom nadat Metrorail 'n hofbevel bekom het.

Metrorail skort dienste op

2009-10-24 16:05

Metrorail het sy dienste by die Eerste Fabrieke- en Pienaarspoort-stasie weens "misdaad en wetteloosheid" onbepaald opgeskort.

Metrorail staak nog steeds

2009-08-18 08:18

‘n Staking deur Metrorail duur voort na vakbondlede gesê het dat die staking ‘n groot impak op dienslewering gemaak het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Johannesburg - 12:27 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after Proefplaas Interchange - expect delays
  • Tuesday Edenvale - 11:58 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane at the Modderfontein Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

CRM Developer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

C# Developer

Durban
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.